Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Stakings
Stakings [boodskap #48636] Di, 21 Augustus 2001 08:30 na volgende boodskap
Spook  is tans af-lyn  Spook
Boodskappe: 76
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
Ek kry nie die idee van stakings nie.
Dalk kan ek die volgende som gebruik daarvoor.

Staking = Hoër salarisse = Hoër produksie koste = Hoër produk markwaarde

Ek kan verkeerd wees maar dan help 'n hoër salaris mos niks as die gevolg
van 'n hoër salaris beteken dat my lewens koste ook gaan styg nie.

Groete
Spook

If you wish to succeed, consult three old people.
Re: Stakings [boodskap #48639 is 'n antwoord op boodskap #48636] Di, 21 Augustus 2001 10:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
fransd  is tans af-lyn  fransd
Boodskappe: 4
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Junior Lid
Kry dit nou in hulle koppe Spook.... die verhoging wat hulle kry gaan nie in
n jaar se tyd opmaak vir dit wat hulle verloor het tydens hul afwesigheid
nie...
Groetnis,
Frans.

"Spook" skryf in boodskap news:9lt5nk$f2f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek kry nie die idee van stakings nie.
> Dalk kan ek die volgende som gebruik daarvoor.
>
> Staking = Hoër salarisse = Hoër produksie koste = Hoër produk markwaarde
>
> Ek kan verkeerd wees maar dan help 'n hoër salaris mos niks as die gevolg
> van 'n hoër salaris beteken dat my lewens koste ook gaan styg nie.
>
> Groete
> Spook
>
> If you wish to succeed, consult three old people.
>
Re: Stakings [boodskap #48641 is 'n antwoord op boodskap #48636] Di, 21 Augustus 2001 11:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Spool - jou sommetjie is bietjie verkeerd:
Jy het vergeet om verlaagde produktiweit in aanmerking te neem - so die
produkkoste se verhoging is nie in direkte gevolg van die hoër salarisse
nie, maar hoër.
Die lewenskoste styg dus altyd hoër as wat die salarisse styg.

En dan word die wat smokkel om die sak aan te vul nou in hegtenis geneem.
Sjeim.
( Ek moet sê R66miljoen is nogal 'n klomp belasting wat vir een mens
uitstaande is)
Annette

news:9lt5nk$f2f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek kry nie die idee van stakings nie.
> Dalk kan ek die volgende som gebruik daarvoor.
>
> Staking = Hoër salarisse = Hoër produksie koste = Hoër produk markwaarde
>
> Ek kan verkeerd wees maar dan help 'n hoër salaris mos niks as die gevolg
> van 'n hoër salaris beteken dat my lewens koste ook gaan styg nie.
>
> Groete
> Spook
>
> If you wish to succeed, consult three old people.
>
Re: Stakings [boodskap #48650 is 'n antwoord op boodskap #48641] Di, 21 Augustus 2001 13:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spook  is tans af-lyn  Spook
Boodskappe: 76
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
Hir volg die regstelling:
Staking =Laer Produksie= 2xHoër produksie koste = 21/2xHoër produk
markwaarde= 1/2Hoër salarisse
Aangepas op die spook salaris glyskaal van 2001 se Augustus/September
stakings.
Wonder net hoe hulle die R53 miljoen wat hulle nou al aan salarisse
gedurende die staking verloor het ook gaan terug eis of dit aanwend om die
produk se waarde nie te hoog op te jaag prys gewys nie.

Groete
Spook

Qui trop embrasse mal entreint. (Grab much, gain little.)

"Annette" skryf in boodskap news:9ltfv0$b4b9o$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Spool - jou sommetjie is bietjie verkeerd:
> Jy het vergeet om verlaagde produktiweit in aanmerking te neem - so die
> produkkoste se verhoging is nie in direkte gevolg van die hoër salarisse
> nie, maar hoër.
> Die lewenskoste styg dus altyd hoër as wat die salarisse styg.
>
> En dan word die wat smokkel om die sak aan te vul nou in hegtenis geneem.
> Sjeim.
> ( Ek moet sê R66miljoen is nogal 'n klomp belasting wat vir een mens
> uitstaande is)
> Annette
Re: Stakings [boodskap #48665 is 'n antwoord op boodskap #48641] Di, 21 Augustus 2001 18:02 Na vorige boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 21 Aug 2001 13:07:39 +0200, "Annette" wrote:

> ( Ek moet sê R66miljoen is nogal 'n klomp belasting wat vir een mens
> uitstaande is)
> Annette

selfs meer as wat ek in vyf jaar betaal
Vorige onderwerp: Re: Die familie
Volgende onderwerp: Re: Ons kerke en sjokolade
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 15:49:45 MGT 2024