Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Weet Iemand?
Re: Weet iemand van Leperkaantjies? [boodskap #48560 is 'n antwoord op boodskap #48554] So, 19 Augustus 2001 07:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Nuwe woord, Leperkaantjies. Dankie Arthur!

Patrik (nie die saint of L&P nie!) werk laat.
Hy hoor iets in die fotostaatkamer en toe hy gaan kyk sien hy daar 'n
Leperkaantjie!
"Nou't jy my gesien, en mag jy drie wense wens." Sê die Leperkaantjie.
Seg Patrick: "Ek wil 'n rooi sportmotor hê!"
"To be sure" se die Leperkaantjie, "as jy buite kom staan hy voor die
deur. Wat nog?"
Seg Patrick: "...en baie geld!"
"To be sure" se die Leperkaantjie, "in die kattebak van jou kar voor die
deur. Wat nog?"
Seg Patrick: "...en 'n warm vrou!"
"To be sure" se die Leperkaantjie, "sy sit al klaar in jou kar voor die
deur."

Patrick wil net by die deur uit, seg die Leperkaantjie: "Seg, Patrick,
almal wil altyd iets hê as hulle ons sien, maar hulle wil nooit aan ons
'n wens gee nie."
"Okay" sê Patrick, "wat wil jy hê?"
"Ek voel so eensaam. Wil jy nie buk en my net vyf minute plesier gee
nie?"
Patrick dink aan alles wat buite die deur staan en dink hy sal die
Leperkaantjie maar sy gang laat gaan...

Tussen die gehyg van agter vra die Leperkaantjie aan Patrick: "Seg
Patrick, hoe oud is jy?"
"30" sê Patrick.
"Maar is dit nie bietjie oud om aan Leperkaantjies te glo nie?"
____________________________________________________________ ___

"Arthur" skryf in boodskap news:9lmhu4$2mle$1@news.kabelfoon.nl...
> "Annette" schreef...
>> Maar Arthur, weet jy nie dat die mense groen bier drink op St
Patrick's
> Day
>> nie?
>
> Wat het dit te doen met die prys van eiers?!? Ons praat mos oor groen Belge,
> nie oor Leperkaantjies -wat glo ek ook groen is- nie.
>
> Maar vertel, drink mense rerig groen bier op St Patrick's Day of trek jy my
> been (vreeslike anglisisme, ná :)
>
> En kook hulle die bier by die bereiding?
>
> Groete,
> Arthur
>
>
>> Arthur wrote...
>>> "Lou" schreef...
>>>> Arthur wrote:
>>>> > "Annette" schreef...
>>>> > > :))))) OK Arthur:)))) Wil jy nou vir ons sê dat België wel deur
>>>> > > groen manne ingeval is?:))
>>>> >
>>>> > Ja, ek het dit van betroubare bron op hierdie nuusgroep gehoor.
>>>> > Hy praat reëlmatig met (groen?) mense wat in België woon,
>>>> > so hy kan weet.
>>>>
>>>> Te veel (lekker) belgiese bier?
>>>
>>> Kan jou huid werklik groen word deur baie (lekker) bier te drink?
>
Re: Weet iemand van Leperkaantjies? [boodskap #48562 is 'n antwoord op boodskap #48560] So, 19 Augustus 2001 09:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
(sugt) ja ek weet, dankie Max - ek IS 'n saint,
en ook 'n Nederlands groen mannetjie wat
eie brou wyn drink !

Patrick (e.pos: p...@camerama.demon.nl

Max wrote:

>> Nuwe woord, Leperkaantjies.

>> Patrik (nie die saint of L&P nie!)
Re: Weet iemand? [boodskap #48598 is 'n antwoord op boodskap #48489] Ma, 20 Augustus 2001 14:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
*Sterrenkijker* wrote:
>
> Ja natuurlik verstaan ek wat arrogant beteken.
> Dit beteken dieselfde as in Engels "I love you!"
>
> Die groete van
>
> Norbert (uit Vlaanderen)

Hmmm, die Flaming Vlaming het 'n kort humeur. Tut tut. Kinders lees die
groep ou bielie - gaan was jou mond onmiddelik met 'n koekie blouseep.
Re: Groen bier [boodskap #48599 is 'n antwoord op boodskap #48559] Ma, 20 Augustus 2001 14:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Max wrote:
>
> Ek het ook al groen bier gedrink, maar dit had niks met st. Patrick te
> make!
>
> In 'n groot bierbeker sit jy so 'n glasie met groenmamba in...
>
> Ons het dit 'n dieptebom of iets genoem... Walglik sleg was dit!

Probeer Choc-Mint - smaak sommer stukke beter
Re: Weet iemand van Leperkaantjies? [boodskap #48605 is 'n antwoord op boodskap #48560] Ma, 20 Augustus 2001 15:28 Na vorige boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Max" schreef...
> Nuwe woord, Leperkaantjies. Dankie Arthur!

Ik zal het waarschijnlijk toch ergens gehoord hebben, dus helemaal nieuw is
het niet.


> Patrick dink aan alles wat buite die deur staan en dink hy sal die
> Leperkaantjie maar sy gang laat gaan...
>
> Tussen die gehyg van agter vra die Leperkaantjie aan Patrick: "Seg
> Patrick, hoe oud is jy?"
> "30" sê Patrick.
> "Maar is dit nie bietjie oud om aan Leperkaantjies te glo nie?"

Oh, wat stom, ik heb dit grapje gister voor het eerst gelezen en ik begreep
hem zojuist pas :) Hele goeie!

Groeten,
Arthur
Vorige onderwerp: Alweer weg!!
Volgende onderwerp: GELUK SAKKIE
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 12:06:02 MGT 2024