Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Reis & vakansie » Bagasie by lughawens
Bagasie by lughawens [boodskap #48358] Do, 16 Augustus 2001 08:53 na volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek het sopas vir die hoeveelste keer 'n probleem opgetel met my aktetas. Ek
weier om werk te doen op die vliegtuig daarom gooi ek my tas saam met die
res van my bagasie. Die tasse kom almal uit met die sekuriteitsnommers op
0-0-0. Dit verander jy natuurlik nadat jy dit gekoop het.

Elke keer as ek vlieg stel ek die nommers op 3-4-5 wat nie my oopmaak nommer
is nie. Elke keer as ek my tas terugkry staan dit op 0-0-0. Die bagasie
gaan saam in, as dit uitkom aan die anderkant is dit soveel as 15 minute
uitmekaar met die aktetas heel laaste. Ek wens ek kan die perd vang wat my
tas probeer oopmaak.
Re: Bagasie by lughawens [boodskap #48364 is 'n antwoord op boodskap #48358] Do, 16 Augustus 2001 11:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy is nog gelukkig dat jy jou tas terugkry.
Miskien moet jy 'n satelietopsporingstelsel - wat hulle aan karre sit - in
jou tassie sit - dan kan jy mos optel waar hulle met jou tassie sukkel.
Annette ( het ek nou 'n entrepeneursgeleentheid hier oopgeboor?)

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

Sakkie skryf in boodskap news:3b7b89ad$0$227@hades.is.co.za...
> Ek het sopas vir die hoeveelste keer 'n probleem opgetel met my aktetas. Ek
> weier om werk te doen op die vliegtuig daarom gooi ek my tas saam met die
> res van my bagasie. Die tasse kom almal uit met die sekuriteitsnommers op
> 0-0-0. Dit verander jy natuurlik nadat jy dit gekoop het.
>
> Elke keer as ek vlieg stel ek die nommers op 3-4-5 wat nie my oopmaak nommer
> is nie. Elke keer as ek my tas terugkry staan dit op 0-0-0. Die bagasie
> gaan saam in, as dit uitkom aan die anderkant is dit soveel as 15 minute
> uitmekaar met die aktetas heel laaste. Ek wens ek kan die perd vang wat my
> tas probeer oopmaak.
>
Re: Bagasie by lughawens [boodskap #48375 is 'n antwoord op boodskap #48364] Do, 16 Augustus 2001 13:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek het al gedink om die nommers op 0-0-0 te los en een van daardie verfbomme
wat gebruik word in die geldtrommeltjies in te pak. Of nog beter. Jy sit
'n mini-kamera met sender in die tas dan vlieg jy op 'n Sondag aand en saai
dit lewendig op TV uit. Roeda en haar trawante.

"Annette" skryf in boodskap news:9lgciv$8subn$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jy is nog gelukkig dat jy jou tas terugkry.
> Miskien moet jy 'n satelietopsporingstelsel - wat hulle aan karre sit - in
> jou tassie sit - dan kan jy mos optel waar hulle met jou tassie sukkel.
> Annette ( het ek nou 'n entrepeneursgeleentheid hier oopgeboor?)
>
>
> --
> Groetnis,
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> Happiness is a state of Mind.
> Sakkie wrote in message
> news:3b7b89ad$0$227@hades.is.co.za...
>> Ek het sopas vir die hoeveelste keer 'n probleem opgetel met my aktetas. Ek
>> weier om werk te doen op die vliegtuig daarom gooi ek my tas saam met die
>> res van my bagasie. Die tasse kom almal uit met die sekuriteitsnommers op
>> 0-0-0. Dit verander jy natuurlik nadat jy dit gekoop het.
>>
>> Elke keer as ek vlieg stel ek die nommers op 3-4-5 wat nie my oopmaak nommer
>> is nie. Elke keer as ek my tas terugkry staan dit op 0-0-0. Die bagasie
>> gaan saam in, as dit uitkom aan die anderkant is dit soveel as 15 minute
>> uitmekaar met die aktetas heel laaste. Ek wens ek kan die perd vang wat my
>> tas probeer oopmaak.
>>
>
Re: Bagasie by lughawens [boodskap #48388 is 'n antwoord op boodskap #48375] Do, 16 Augustus 2001 14:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Jong, dan kom die vakbonde weer met menseregte vorendag.
____________________________________________________________

"Sakkie" skryf in boodskap news:3b7bc766$0$229@hades.is.co.za...
> Ek het al gedink om die nommers op 0-0-0 te los en een van daardie verfbomme
> wat gebruik word in die geldtrommeltjies in te pak. Of nog beter. Jy sit
> 'n mini-kamera met sender in die tas dan vlieg jy op 'n Sondag aand en saai
> dit lewendig op TV uit. Roeda en haar trawante.
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:9lgciv$8subn$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Jy is nog gelukkig dat jy jou tas terugkry.
>> Miskien moet jy 'n satelietopsporingstelsel - wat hulle aan karre sit - in
>> jou tassie sit - dan kan jy mos optel waar hulle met jou tassie sukkel.
>> Annette ( het ek nou 'n entrepeneursgeleentheid hier oopgeboor?)
>>
>>
>> --
>> Groetnis,
>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>> Happiness is a state of Mind.
>> Sakkie wrote in message
>> news:3b7b89ad$0$227@hades.is.co.za...
>>> Ek het sopas vir die hoeveelste keer 'n probleem opgetel met my aktetas. Ek
>>> weier om werk te doen op die vliegtuig daarom gooi ek my tas saam met die
>>> res van my bagasie. Die tasse kom almal uit met die sekuriteitsnommers op
>>> 0-0-0. Dit verander jy natuurlik nadat jy dit gekoop het.
>>>
>>> Elke keer as ek vlieg stel ek die nommers op 3-4-5 wat nie my oopmaak nommer
>>> is nie. Elke keer as ek my tas terugkry staan dit op 0-0-0. Die bagasie
>>> gaan saam in, as dit uitkom aan die anderkant is dit soveel as 15 minute
>>> uitmekaar met die aktetas heel laaste. Ek wens ek kan die perd vang wat my
>>> tas probeer oopmaak.
>>>
>>
>
Re: Bagasie by lughawens [boodskap #48460 is 'n antwoord op boodskap #48358] Vr, 17 Augustus 2001 12:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jy laat my baie beter voel Jonas. Ek wonder net wat word van my menseregte.

"Jonas" skryf in boodskap news:3b7c88dc$0$229@hades.is.co.za...
> Kyk bloot na "Carte Blanch" op M-Net - hulle het reeds by verskeie
> geleenthede beeldmateriaal vertoon van hoe daar deur lughawe en poskantoor
> personeel met die klient se tasse en pos gelol word. Ek was al drie keer by
> my posmeester oor pos van my wat oopgemaak word, en dan stop die aap
> strooibiljette daarin ...
> Johannesburg Internasionaal is 'n sif in terme van sekuriteit - 2 weke
> gelede is R57Miljoen van 'n vliegtuig op die landingstrook gesteel deur
> manne met AK's.En jy kla oor jou aktietas ... wees bly jy het anderkant
> uitgekom .... ;- )
> "Max" skryf in boodskap news:9lgobe$ng2$1@azure.nl.gxn.net...
>> Jong, dan kom die vakbonde weer met menseregte vorendag.
>> ____________________________________________________________
>> "Sakkie" wrote in message
>> news:3b7bc766$0$229@hades.is.co.za...
>>> Ek het al gedink om die nommers op 0-0-0 te los en een van daardie verfbomme
>>> wat gebruik word in die geldtrommeltjies in te pak. Of nog beter. Jy sit
>>> 'n mini-kamera met sender in die tas dan vlieg jy op 'n Sondag aand en saai
>>> dit lewendig op TV uit. Roeda en haar trawante.
>>>
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9lgciv$8subn$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Jy is nog gelukkig dat jy jou tas terugkry.
>>>> Miskien moet jy 'n satelietopsporingstelsel - wat hulle aan karre sit - in
>>>> jou tassie sit - dan kan jy mos optel waar hulle met jou tassie sukkel.
>>>> Annette ( het ek nou 'n entrepeneursgeleentheid hier oopgeboor?)
>>>>
>>>>
>>>> --
>>>> Groetnis,
>>>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>>>> Happiness is a state of Mind.
>>>> Sakkie wrote in message
>>>> news:3b7b89ad$0$227@hades.is.co.za...
>>>> > Ek het sopas vir die hoeveelste keer 'n probleem opgetel met my aktetas. Ek
>>>> > weier om werk te doen op die vliegtuig daarom gooi ek my tas saam met die
>>>> > res van my bagasie. Die tasse kom almal uit met die sekuriteitsnommers op
>>>> > 0-0-0. Dit verander jy natuurlik nadat jy dit gekoop het.
>>>> >
>>>> > Elke keer as ek vlieg stel ek die nommers op 3-4-5 wat nie my oopmaak nommer
>>>> > is nie. Elke keer as ek my tas terugkry staan dit op 0-0-0. Die bagasie
>>>> > gaan saam in, as dit uitkom aan die anderkant is dit soveel as 15 minute
>>>> > uitmekaar met die aktetas heel laaste. Ek wens ek kan die perd vang wat my
>>>> > tas probeer oopmaak.
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Bagasie by lughawens [boodskap #48476 is 'n antwoord op boodskap #48358] Vr, 17 Augustus 2001 14:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jy probeer darem wragtag hard om my terneergedruk te laat voel, en dit so op
my verjaarsdag. Kom nou man, "give me a break" :-)))))))

"Jonas" skryf in boodskap news:3b7d24b2$0$234@hades.is.co.za...
> Sakkie jy het bloot 'n goeie grondwet - wat nie toegepas kan word nie. So,
> daar gaan jou regte ...
> "Sakkie" wrote in message
> news:3b7d1382$0$236@hades.is.co.za...
>> Jy laat my baie beter voel Jonas. Ek wonder net wat word van my menseregte.
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:3b7c88dc$0$229@hades.is.co.za...
>>> Kyk bloot na "Carte Blanch" op M-Net - hulle het reeds by verskeie
>>> geleenthede beeldmateriaal vertoon van hoe daar deur lughawe en poskantoor
>>> personeel met die klient se tasse en pos gelol word. Ek was al drie keer by
>>> my posmeester oor pos van my wat oopgemaak word, en dan stop die aap
>>> strooibiljette daarin ...
>>> Johannesburg Internasionaal is 'n sif in terme van sekuriteit - 2 weke
>>> gelede is R57Miljoen van 'n vliegtuig op die landingstrook gesteel deur
>>> manne met AK's.En jy kla oor jou aktietas ... wees bly jy het anderkant
>>> uitgekom .... ;- )
>>> "Max" skryf in boodskap news:9lgobe$ng2$1@azure.nl.gxn.net...
>>>> Jong, dan kom die vakbonde weer met menseregte vorendag.
>>>> ____________________________________________________________
>>>> "Sakkie" wrote in message
>>>> news:3b7bc766$0$229@hades.is.co.za...
>>>> > Ek het al gedink om die nommers op 0-0-0 te los en een van daardie
>>>> verfbomme
>>>> > wat gebruik word in die geldtrommeltjies in te pak. Of nog beter. Jy sit
>>>> > 'n mini-kamera met sender in die tas dan vlieg jy op 'n Sondag aand en saai
>>>> > dit lewendig op TV uit. Roeda en haar trawante.
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:9lgciv$8subn$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Jy is nog gelukkig dat jy jou tas terugkry.
>>>> > > Miskien moet jy 'n satelietopsporingstelsel - wat hulle aan karre sit - in
>>>> > > jou tassie sit - dan kan jy mos optel waar hulle met jou tassie sukkel.
>>>> > > Annette ( het ek nou 'n entrepeneursgeleentheid hier oopgeboor?)
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > --
>>>> > > Groetnis,
>>>> > > Annette. ann...@ctnet.co.za
>>>> > > Happiness is a state of Mind.
>>>> > > Sakkie wrote in message
>>>> > > news:3b7b89ad$0$227@hades.is.co.za...
>>>> > > > Ek het sopas vir die hoeveelste keer 'n probleem opgetel met my aktetas.
>>>> > > Ek
>>>> > > > weier om werk te doen op die vliegtuig daarom gooi ek my tas saam met die
>>>> > > > res van my bagasie. Die tasse kom almal uit met die sekuriteitsnommers op
>>>> > > > 0-0-0. Dit verander jy natuurlik nadat jy dit gekoop het.
>>>> > > >
>>>> > > > Elke keer as ek vlieg stel ek die nommers op 3-4-5 wat nie my oopmaak nommer
>>>> > > > is nie. Elke keer as ek my tas terugkry staan dit op 0-0-0. Die bagasie
>>>> > > > gaan saam in, as dit uitkom aan die anderkant is dit soveel as 15 minute
>>>> > > > uitmekaar met die aktetas heel laaste. Ek wens ek kan die perd vang wat my
>>>> > > > tas probeer oopmaak.
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Bagasie by lughawens [boodskap #48478 is 'n antwoord op boodskap #48388] Vr, 17 Augustus 2001 15:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Kyk bloot na "Carte Blanch" op M-Net - hulle het reeds by verskeie
geleenthede beeldmateriaal vertoon van hoe daar deur lughawe en poskantoor
personeel met die klient se tasse en pos gelol word. Ek was al drie keer by
my posmeester oor pos van my wat oopgemaak word, en dan stop die aap
strooibiljette daarin ...
Johannesburg Internasionaal is 'n sif in terme van sekuriteit - 2 weke
gelede is R57Miljoen van 'n vliegtuig op die landingstrook gesteel deur
manne met AK's.En jy kla oor jou aktietas ... wees bly jy het anderkant
uitgekom .... ;- )
"Max" skryf in boodskap news:9lgobe$ng2$1@azure.nl.gxn.net...
> Jong, dan kom die vakbonde weer met menseregte vorendag.
> ____________________________________________________________
> "Sakkie" wrote in message
> news:3b7bc766$0$229@hades.is.co.za...
>> Ek het al gedink om die nommers op 0-0-0 te los en een van daardie
> verfbomme
>> wat gebruik word in die geldtrommeltjies in te pak. Of nog beter. Jy
> sit
>> 'n mini-kamera met sender in die tas dan vlieg jy op 'n Sondag aand en
> saai
>> dit lewendig op TV uit. Roeda en haar trawante.
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9lgciv$8subn$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Jy is nog gelukkig dat jy jou tas terugkry.
>>> Miskien moet jy 'n satelietopsporingstelsel - wat hulle aan karre
> sit - in
>>> jou tassie sit - dan kan jy mos optel waar hulle met jou tassie
> sukkel.
>>> Annette ( het ek nou 'n entrepeneursgeleentheid hier oopgeboor?)
>>>
>>>
>>> --
>>> Groetnis,
>>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>>> Happiness is a state of Mind.
>>> Sakkie wrote in message
>>> news:3b7b89ad$0$227@hades.is.co.za...
>>>> Ek het sopas vir die hoeveelste keer 'n probleem opgetel met my
> aktetas.
>>> Ek
>>>> weier om werk te doen op die vliegtuig daarom gooi ek my tas saam
> met
>> die
>>>> res van my bagasie. Die tasse kom almal uit met die
> sekuriteitsnommers
>> op
>>>> 0-0-0. Dit verander jy natuurlik nadat jy dit gekoop het.
>>>>
>>>> Elke keer as ek vlieg stel ek die nommers op 3-4-5 wat nie my
> oopmaak
>>> nommer
>>>> is nie. Elke keer as ek my tas terugkry staan dit op 0-0-0. Die
>> bagasie
>>>> gaan saam in, as dit uitkom aan die anderkant is dit soveel as 15
> minute
>>>> uitmekaar met die aktetas heel laaste. Ek wens ek kan die perd
> vang wat
>>> my
>>>> tas probeer oopmaak.
>>>>
>>>
>>
>
Re: Bagasie by lughawens [boodskap #48522 is 'n antwoord op boodskap #48476] Vr, 17 Augustus 2001 21:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 17 Aug 2001 16:23:27 +0200, "Sakkie" wrote:

> Jy probeer darem wragtag hard om my terneergedruk te laat voel, en dit so op
> my verjaarsdag. Kom nou man, "give me a break" :-)))))))
>

Congrats Sakkie ! Jy een dag ouer dan Speedy

Speedy
Re: Bagasie by lughawens [boodskap #48526 is 'n antwoord op boodskap #48460] Sa, 18 Augustus 2001 02:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Sakkie jy het bloot 'n goeie grondwet - wat nie toegepas kan word nie. So,
daar gaan jou regte ...

"Sakkie" skryf in boodskap news:3b7d1382$0$236@hades.is.co.za...
> Jy laat my baie beter voel Jonas. Ek wonder net wat word van my menseregte.
>
> "Jonas" wrote in message
> news:3b7c88dc$0$229@hades.is.co.za...
>> Kyk bloot na "Carte Blanch" op M-Net - hulle het reeds by verskeie
>> geleenthede beeldmateriaal vertoon van hoe daar deur lughawe en poskantoor
>> personeel met die klient se tasse en pos gelol word. Ek was al drie keer
> by
>> my posmeester oor pos van my wat oopgemaak word, en dan stop die aap
>> strooibiljette daarin ...
>> Johannesburg Internasionaal is 'n sif in terme van sekuriteit - 2 weke
>> gelede is R57Miljoen van 'n vliegtuig op die landingstrook gesteel deur
>> manne met AK's.En jy kla oor jou aktietas ... wees bly jy het anderkant
>> uitgekom .... ;- )
>> "Max" skryf in boodskap news:9lgobe$ng2$1@azure.nl.gxn.net...
>>> Jong, dan kom die vakbonde weer met menseregte vorendag.
>>> ____________________________________________________________
>>> "Sakkie" wrote in message
>>> news:3b7bc766$0$229@hades.is.co.za...
>>>> Ek het al gedink om die nommers op 0-0-0 te los en een van daardie
>>> verfbomme
>>>> wat gebruik word in die geldtrommeltjies in te pak. Of nog beter.
Jy
>>> sit
>>>> 'n mini-kamera met sender in die tas dan vlieg jy op 'n Sondag aand
en
>>> saai
>>>> dit lewendig op TV uit. Roeda en haar trawante.
>>>>
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:9lgciv$8subn$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Jy is nog gelukkig dat jy jou tas terugkry.
>>>> > Miskien moet jy 'n satelietopsporingstelsel - wat hulle aan karre
>>> sit - in
>>>> > jou tassie sit - dan kan jy mos optel waar hulle met jou tassie
>>> sukkel.
>>>> > Annette ( het ek nou 'n entrepeneursgeleentheid hier oopgeboor?)
>>>> >
>>>> >
>>>> > --
>>>> > Groetnis,
>>>> > Annette. ann...@ctnet.co.za
>>>> > Happiness is a state of Mind.
>>>> > Sakkie wrote in message
>>>> > news:3b7b89ad$0$227@hades.is.co.za...
>>>> > > Ek het sopas vir die hoeveelste keer 'n probleem opgetel met my
>>> aktetas.
>>>> > Ek
>>>> > > weier om werk te doen op die vliegtuig daarom gooi ek my tas
saam
>>> met
>>>> die
>>>> > > res van my bagasie. Die tasse kom almal uit met die
>>> sekuriteitsnommers
>>>> op
>>>> > > 0-0-0. Dit verander jy natuurlik nadat jy dit gekoop het.
>>>> > >
>>>> > > Elke keer as ek vlieg stel ek die nommers op 3-4-5 wat nie my
>>> oopmaak
>>>> > nommer
>>>> > > is nie. Elke keer as ek my tas terugkry staan dit op 0-0-0. Die
>>>> bagasie
>>>> > > gaan saam in, as dit uitkom aan die anderkant is dit soveel as
15
>>> minute
>>>> > > uitmekaar met die aktetas heel laaste. Ek wens ek kan die perd
>>> vang wat
>>>> > my
>>>> > > tas probeer oopmaak.
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Bagasie by lughawens [boodskap #48603 is 'n antwoord op boodskap #48522] Ma, 20 Augustus 2001 15:21 Na vorige boodskap
Raai Wie  is tans af-lyn  Raai Wie
Boodskappe: 6
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Junior Lid
Baie dankie Speedy en dieselfde vir jou. Ek sien jy skryf en "send" ook
baie vinnig :-))

"Speedy" skryf in boodskap news:6v2rntglpcrfesgvvl58kltu04a9hed2l4@4ax.com...
> On Fri, 17 Aug 2001 16:23:27 +0200, "Sakkie"
> wrote:
>
>> Jy probeer darem wragtag hard om my terneergedruk te laat voel, en dit so op
>> my verjaarsdag. Kom nou man, "give me a break" :-)))))))
>>
>
> Congrats Sakkie ! Jy een dag ouer dan Speedy
>
> Speedy
Vorige onderwerp: Vakansie
Volgende onderwerp: Wintersklere vir oorsee
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 20:44:33 MGT 2024