Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Afrikaanse rekenaar- en internettermlys -- nuwe uitgawe van SvA-lys
Afrikaanse rekenaar- en internettermlys -- nuwe uitgawe van SvA-lys [boodskap #47820] Wo, 08 Augustus 2001 10:47 na volgende boodskap
Voetleuce  is tans af-lyn  Voetleuce
Boodskappe: 127
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Leuce:
Die jonste weergawe van die rekenaar- en internettermlys, voorheen
ondersteun deur die Stigting vir Afrikaans en voorheen onder redaksie van
prof Johan Combrink gestaan het, is nou beskikbaar.

Aangesien die termlys by afrikaans.com gehuisves word, en aangesien
afrikaans.com deur M-Web gehuisves word, sal diegene wat nie by M-Web is
nie, die volgende adres moet gebruik:

http://anon.free.anonymizer.com/http://www.afrikaans.com/fol doc_source_01-08
-08.rtf

Diegene van oorsee, of diegene wat by M-Web is, kan hierdie adres probeer:
http://www.afrikaans.com/foldoc_source_01-08-08.rtf

Ek verstaan dat safeweb.com ook soms werk.

Rekenaarentoesiaste kan hulle by die rekenaartermlysbesprekingsgroep
aansluit by http://groups.yahoo.com/group/rekenaarterme/. Die termlys word
per konsensus deur taal- en rekenaarkundiges opgestel en bygewerk.
Re: Afrikaanse rekenaar- en internettermlys -- nuwe uitgawe van SvA-lys [boodskap #47836 is 'n antwoord op boodskap #47820] Wo, 08 Augustus 2001 19:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Voetleuce wrote:
>
> Aangesien die termlys by afrikaans.com gehuisves word, en aangesien
> afrikaans.com deur M-Web gehuisves word, sal diegene wat nie by M-Web is
> nie, die volgende adres moet gebruik:
>
> http://anon.free.anonymizer.com/http://www.afrikaans.com/fol doc_source_01-08
> -08.rtf

M-Web steeds besig met hulle poefies - sal sommer uit pure
moedswilligheid 'n ander SP gebruik - wie is die beste tans in SA? Ek
soek hoeka na 'n SP om tuis te gebruik.
Re: Afrikaanse rekenaar- en internettermlys -- nuwe uitgawe van SvA-lys [boodskap #47840 is 'n antwoord op boodskap #47836] Wo, 08 Augustus 2001 22:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek verstaan Megawan is goed. Ons gebruik dit by die kantoor - redelik
aanvaarbare pryse vir 24 uur Internet - geen ander koste ingesluit nie -
maar jy moet line of site hê. Besoek hulle by http://www.megawan.net/
Andersins moet jy maar Telkom Internet probeer.

"Lou" skryf

> M-Web steeds besig met hulle poefies - sal sommer uit pure
> moedswilligheid 'n ander SP gebruik - wie is die beste tans in SA? Ek
> soek hoeka na 'n SP om tuis te gebruik.
Re: Afrikaanse rekenaar- en internettermlys -- nuwe uitgawe van SvA-lys [boodskap #47849 is 'n antwoord op boodskap #47840] Do, 09 Augustus 2001 08:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
site of sight?
______________________________________________

"Elaine" skryf in boodskap news:3b71c058.0@news1.mweb.co.za...
> Ek verstaan Megawan is goed. Ons gebruik dit by die kantoor - redelik
> aanvaarbare pryse vir 24 uur Internet - geen ander koste ingesluit nie -
> maar jy moet line of site hê. Besoek hulle by http://www.megawan.net/
> Andersins moet jy maar Telkom Internet probeer.
>
> "Lou" skryf
>
>> M-Web steeds besig met hulle poefies - sal sommer uit pure
>> moedswilligheid 'n ander SP gebruik - wie is die beste tans in SA? Ek
>> soek hoeka na 'n SP om tuis te gebruik.
>
Re: Afrikaanse rekenaar- en internettermlys -- nuwe uitgawe van SvA-lys [boodskap #47877 is 'n antwoord op boodskap #47840] Vr, 10 Augustus 2001 05:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Sug - dankie Elaine maar duidelik bly ek weer in 'n disadvantaged area -
maar dit klink goed.

Elaine wrote:
>
> Ek verstaan Megawan is goed. Ons gebruik dit by die kantoor - redelik
> aanvaarbare pryse vir 24 uur Internet - geen ander koste ingesluit nie -
> maar jy moet line of site hê. Besoek hulle by http://www.megawan.net/
> Andersins moet jy maar Telkom Internet probeer.
>
> "Lou" skryf
>
>> M-Web steeds besig met hulle poefies - sal sommer uit pure
>> moedswilligheid 'n ander SP gebruik - wie is die beste tans in SA? Ek
>> soek hoeka na 'n SP om tuis te gebruik.
Re: Afrikaanse rekenaar- en internettermlys -- nuwe uitgawe van SvA-lys [boodskap #47912 is 'n antwoord op boodskap #47849] Vr, 10 Augustus 2001 23:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
line of sight.......vergewe maar die afskuwelike ingels van my

"Max" skryf in boodskap news:9kth16$5cv$1@azure.nl.gxn.net...
> site of sight?
> ______________________________________________
> "Elaine" wrote in message
> news:3b71c058.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek verstaan Megawan is goed. Ons gebruik dit by die kantoor - redelik
>> aanvaarbare pryse vir 24 uur Internet - geen ander koste ingesluit nie -
>> maar jy moet line of site hê. Besoek hulle by http://www.megawan.net/
>> Andersins moet jy maar Telkom Internet probeer.
>>
>> "Lou" skryf
>>
>>> M-Web steeds besig met hulle poefies - sal sommer uit pure
>>> moedswilligheid 'n ander SP gebruik - wie is die beste tans in SA? Ek
>>> soek hoeka na 'n SP om tuis te gebruik.
>>
>
Re: Afrikaanse rekenaar- en internettermlys -- nuwe uitgawe van SvA-lys [boodskap #47913 is 'n antwoord op boodskap #47877] Vr, 10 Augustus 2001 23:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag ons maak maar almal vrede daarmee....hulle groei vinnig, so een vannie
dae is hulle dalk net daar in jou omgewing. Op die oomblik meot ons dit
maar aanvaar Mweb is die beste "dial-up" in SA. Een vannie dae het ons dalk
meer gevorderde en bekostigbare sateliet tegnologie dan kan ons Mweb los.

"Lou" skryf in boodskap news:3B7377F4.C1CC954A@lous.zzn.com...
> Sug - dankie Elaine maar duidelik bly ek weer in 'n disadvantaged area -
> maar dit klink goed.
Re: Afrikaanse rekenaar- en internettermlys -- nuwe uitgawe van SvA-lys [boodskap #47937 is 'n antwoord op boodskap #47840] Sa, 11 Augustus 2001 09:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dirkie  is tans af-lyn  Dirkie
Boodskappe: 103
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Elaine, welkom terug - waar was jy gewees al die tyd. Goed om jou terug te
h�

"Elaine" skryf in boodskap news:3b71c058.0@news1.mweb.co.za...
> Ek verstaan Megawan is goed. Ons gebruik dit by die kantoor - redelik
> aanvaarbare pryse vir 24 uur Internet - geen ander koste ingesluit nie -
> maar jy moet line of site hê. Besoek hulle by http://www.megawan.net/
> Andersins moet jy maar Telkom Internet probeer.
>
> "Lou" skryf
>
>> M-Web steeds besig met hulle poefies - sal sommer uit pure
>> moedswilligheid 'n ander SP gebruik - wie is die beste tans in SA? Ek
>> soek hoeka na 'n SP om tuis te gebruik.
>
Re: Afrikaanse rekenaar- en internettermlys -- nuwe uitgawe van SvA-lys [boodskap #48057 is 'n antwoord op boodskap #47913] Ma, 13 Augustus 2001 05:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Hi daar Elaine ?

Waar was jy so lank. Is julle toe Botswana toe

Groete
Krokkie

"Elaine" skryf in boodskap news:3b747335.0@news1.mweb.co.za...
> Ag ons maak maar almal vrede daarmee....hulle groei vinnig, so een vannie
> dae is hulle dalk net daar in jou omgewing. Op die oomblik meot ons dit
> maar aanvaar Mweb is die beste "dial-up" in SA. Een vannie dae het ons dalk
> meer gevorderde en bekostigbare sateliet tegnologie dan kan ons Mweb los.
>
> "Lou" wrote in message
> news:3B7377F4.C1CC954A@lous.zzn.com...
>> Sug - dankie Elaine maar duidelik bly ek weer in 'n disadvantaged area -
>> maar dit klink goed.
>
Re: Afrikaanse rekenaar- en internettermlys -- nuwe uitgawe van SvA-lys [boodskap #48571 is 'n antwoord op boodskap #48057] So, 19 Augustus 2001 20:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek kan nie my familie net so los nie. Partykeer gee die lewe maar vir jou
'n harde ding om te kou, en dan kou jy maar en kyk hoe ver kom jy nê?

E

"Krokkie" skryf in boodskap news:3b776402$0$235@hades.is.co.za...
> Hi daar Elaine ?
>
> Waar was jy so lank. Is julle toe Botswana toe
>
> Groete
> Krokkie
Re: Afrikaanse rekenaar- en internettermlys -- nuwe uitgawe van SvA-lys [boodskap #48572 is 'n antwoord op boodskap #47937] So, 19 Augustus 2001 20:08 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lekker om terug te wees. Bietjie besig, besighede gehad om te vestig. Oumas
en Oupas wat siek word en versorg moet word, en so sukkel ons maar aan nê?

"WWW" skryf in boodskap news:3b74fbec$0$239@hades.is.co.za...
> Elaine, welkom terug - waar was jy gewees al die tyd. Goed om jou terug te
> hê
Vorige onderwerp: Btrieve error kodes
Volgende onderwerp: :-© :-®
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 16:33:56 MGT 2024