Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » GELUK SAKKIE
GELUK SAKKIE [boodskap #48480] Vr, 17 Augustus 2001 15:08 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Met jou verjaarsdag!!
Hoekom wag jy tot so laat in die dag om ons te vertel?
Ek gaan skink sommer nou 'n ou glasie en drink dit op jou!:)))
En hier is jou verjaarsdagdrukkie ook:
((((((((Sakkie))))))))).
Dit is lekker sag:)))

Ek dink regtig een van die slimmes moet vir ons 'n webtuiste aanmekaar
probeer slaan sodat ons van die verjaarsdae en die gesigte kan weet.
Annette

--
Re: GELUK SAKKIE [boodskap #48529 is 'n antwoord op boodskap #48480] Sa, 18 Augustus 2001 06:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
me & bobby magee[1]  is tans af-lyn  me & bobby magee[1]
Boodskappe: 40
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
"Annette" skryf in boodskap news:...

Boeregroete en beste wense hier van onder af ook, ou Maat! En aan my
sussie wat more in Mosselbaai verjaar, dieselfde. En aan my dierbare
Ma wat op die 10de 80 geword het in Stilbaai, sonder my, nog meer van
dieselfde. Gebruik nou jou verbeelding - hier sing ek:

Happy, happy birthday, Baby
No, I'm not acting like I'm crazy (of so iets)...

En ek maak een van ons spesiale diepblou bottels oop vanaand, gooi 'n
shrimp op die barbie, kry die kitaar uit en hou 'n lekker paartie!

> Met jou verjaarsdag!!
> Hoekom wag jy tot so laat in die dag om ons te vertel?
> Ek gaan skink sommer nou 'n ou glasie en drink dit op jou!:)))
> Ek dink regtig een van die slimmes moet vir ons 'n webtuiste aanmekaar
> probeer slaan sodat ons van die verjaarsdae en die gesigte kan weet.
> Annette

Grote Griet, Annette, baie mense sal sommer omslaan van skok as hulle
weet wie is wie...
Re: GELUK SAKKIE [boodskap #48544 is 'n antwoord op boodskap #48529] Sa, 18 Augustus 2001 16:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dan noem ons dit maar die floute webtuiste:)))
Annette

--
.71cdef09@posting.google.com...
> "Annette" skryf in boodskap news:...
>
> Boeregroete en beste wense hier van onder af ook, ou Maat! En aan my
> sussie wat more in Mosselbaai verjaar, dieselfde. En aan my dierbare
> Ma wat op die 10de 80 geword het in Stilbaai, sonder my, nog meer van
> dieselfde. Gebruik nou jou verbeelding - hier sing ek:
>
> Happy, happy birthday, Baby
> No, I'm not acting like I'm crazy (of so iets)...
>
> En ek maak een van ons spesiale diepblou bottels oop vanaand, gooi 'n
> shrimp op die barbie, kry die kitaar uit en hou 'n lekker paartie!
>
>> Met jou verjaarsdag!!
>> Hoekom wag jy tot so laat in die dag om ons te vertel?
>> Ek gaan skink sommer nou 'n ou glasie en drink dit op jou!:)))
>> Ek dink regtig een van die slimmes moet vir ons 'n webtuiste aanmekaar
>> probeer slaan sodat ons van die verjaarsdae en die gesigte kan weet.
>> Annette
>
> Grote Griet, Annette, baie mense sal sommer omslaan van skok as hulle
> weet wie is wie...
Re: GELUK SAKKIE [boodskap #48607 is 'n antwoord op boodskap #48544] Ma, 20 Augustus 2001 15:38 Na vorige boodskap
Raai Wie  is tans af-lyn  Raai Wie
Boodskappe: 6
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Junior Lid
Dankie julle almal. Ek en die wederhalf het Vrydagaand by Oasis in 'Toti 'n
"Platter" bestel en ek was teleurgesteld. Die krefies was darem so na aan
die wettige limiet dat dit skandalig is. Ek het al visgevang met groter
porsies!!! Dit was ook heeltemal droog gebraai. Die ou wyntjie het darem
opgemaak daarvoor. Dit was nie 'n bekende naam nie om die waarheid te sê ek
onthou nie eens die kelder nie, maar hy was Le-e-e-ekker. Ek sukkel nog om
die vrou te leer om 'n goeie een te geniet. Sy bly maar by die "Special
Late Harvest". Vertel my my wyn is suur!!! Kan jy dit oorvertel.

Praat weer met julle as ek kans kry
Sakkie

"Annette" skryf in boodskap news:9lm3kh$a002h$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dan noem ons dit maar die floute webtuiste:)))
> Annette
>
>
> --
> .71cdef09@posting.google.com...
>> "Annette" wrote in message
> news:...
>>
>> Boeregroete en beste wense hier van onder af ook, ou Maat! En aan my
>> sussie wat more in Mosselbaai verjaar, dieselfde. En aan my dierbare
>> Ma wat op die 10de 80 geword het in Stilbaai, sonder my, nog meer van
>> dieselfde. Gebruik nou jou verbeelding - hier sing ek:
>>
>> Happy, happy birthday, Baby
>> No, I'm not acting like I'm crazy (of so iets)...
>>
>> En ek maak een van ons spesiale diepblou bottels oop vanaand, gooi 'n
>> shrimp op die barbie, kry die kitaar uit en hou 'n lekker paartie!
>>
>>> Met jou verjaarsdag!!
>>> Hoekom wag jy tot so laat in die dag om ons te vertel?
>>> Ek gaan skink sommer nou 'n ou glasie en drink dit op jou!:)))
>>> Ek dink regtig een van die slimmes moet vir ons 'n webtuiste aanmekaar
>>> probeer slaan sodat ons van die verjaarsdae en die gesigte kan weet.
>>> Annette
>>
>> Grote Griet, Annette, baie mense sal sommer omslaan van skok as hulle
>> weet wie is wie...
>
Vorige onderwerp: Weet Iemand?
Volgende onderwerp: Gratis webblad diensverskaffing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 22 14:54:13 MGT 2024