Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » HIV Statistiek
HIV Statistiek [boodskap #48075] Ma, 13 Augustus 2001 09:59 na volgende boodskap
Spook  is tans af-lyn  Spook
Boodskappe: 76
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
Ek wil net uitvind of iemand miskien die jongste statistiek het van mense
wat in SA HIV positief is, en wat die groei syfer is.

Groete
"Spook"

La vache qui rit est jolie.
(Laughing cows are pretty.)
Re: HIV Statistiek [boodskap #48076 is 'n antwoord op boodskap #48075] Ma, 13 Augustus 2001 10:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dat moet een spook toch al weten ;-))
grt emmy

"Spook" skryf in boodskap news:9l888q$m6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek wil net uitvind of iemand miskien die jongste statistiek het van mense
> wat in SA HIV positief is, en wat die groei syfer is.
>
> Groete
> "Spook"
>
> La vache qui rit est jolie.
> (Laughing cows are pretty.)
>
Re: HIV Statistiek [boodskap #48083 is 'n antwoord op boodskap #48075] Ma, 13 Augustus 2001 13:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Kyk na die UN se Aids bladsye

Ek haal vir jou aan (end 1999):
____________________________________________________________ _____________

Estimated number of adults and children living with HIV/AIDS, end of
1999
These estimates include all people with HIV infection, whether or not
they have developed symptoms of AIDS, alive at the end of 1999
Adults and children 4200000
Adults (15-49) 4100000 Adult rate (%) 19.94
Women (15-49) 2300000
Children (0-14) 95000
 Estimated number of deaths due to AIDS
Estimated number of adults and children who died of AIDS during 1999:
Deaths in 1999 250000
 Estimated number of orphans
Estimated number of children who have lost their mother or both parents
to AIDS (while they were under the age of 15) since the beginning of the
epidemic:
Cumulative orphans 420000
Estimated number of children who have lost their mother or both parents
to AIDS and who were alive and under age 15 at the end of 1999:
Current living orphans 370952

____________________________________________________________ ____________

Maar hoe reg of verkeerd die syfers is ... GIGO.

http://www.unaids.org/

http://www.unaids.org/hivaidsinfo/statistics/june00/fact_she ets/pdfs/southafrica.pdf

Probeer ook die SA regerings blaaie.

Cheers
Lou

Spook wrote:
>
> Ek wil net uitvind of iemand miskien die jongste statistiek het van mense
> wat in SA HIV positief is, en wat die groei syfer is.
>
> Groete
> "Spook"
>
> La vache qui rit est jolie.
> (Laughing cows are pretty.)
Re: HIV Statistiek [boodskap #48120 is 'n antwoord op boodskap #48083] Ma, 13 Augustus 2001 20:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rennie Oster  is tans af-lyn  Rennie Oster
Boodskappe: 72
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
Die aktuarisse se beste oorkoepelende raming vir 2001 is 11%, dus een uit 9
wat HIV+ is of vigs het. Eksakte syfers bestaan nie.

Lou skryf in boodskap news:3B77D4E3.B2EC66A9@lous.zzn.com...
Kyk na die UN se Aids bladsye

Ek haal vir jou aan (end 1999):
____________________________________________________________ _____________

Estimated number of adults and children living with HIV/AIDS, end of
1999
These estimates include all people with HIV infection, whether or not
they have developed symptoms of AIDS, alive at the end of 1999
Adults and children 4200000
Adults (15-49) 4100000 Adult rate (%) 19.94
Women (15-49) 2300000
Children (0-14) 95000
 Estimated number of deaths due to AIDS
Estimated number of adults and children who died of AIDS during 1999:
Deaths in 1999 250000
 Estimated number of orphans
Estimated number of children who have lost their mother or both parents
to AIDS (while they were under the age of 15) since the beginning of the
epidemic:
Cumulative orphans 420000
Estimated number of children who have lost their mother or both parents
to AIDS and who were alive and under age 15 at the end of 1999:
Current living orphans 370952

____________________________________________________________ ____________

Maar hoe reg of verkeerd die syfers is ... GIGO.

http://www.unaids.org/

http://www.unaids.org/hivaidsinfo/statistics/june00/fact_she ets/pdfs/southaf
rica.pdf

Probeer ook die SA regerings blaaie.

Cheers
Lou

Spook wrote:
>
> Ek wil net uitvind of iemand miskien die jongste statistiek het van mense
> wat in SA HIV positief is, en wat die groei syfer is.
>
> Groete
> "Spook"
>
> La vache qui rit est jolie.
> (Laughing cows are pretty.)
Re: HIV Statistiek [boodskap #48181 is 'n antwoord op boodskap #48120] Di, 14 Augustus 2001 13:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons gaan mos sensus hou!! Dink ons sal dan presies weet wat die Vigs-syfer
is vir 2001?
Annette

--

Rennie Oster skryf in boodskap news:3b7836b6.0@news1.mweb.co.za...
> Die aktuarisse se beste oorkoepelende raming vir 2001 is 11%, dus een uit 9
> wat HIV+ is of vigs het. Eksakte syfers bestaan nie.
>
>
> Lou wrote in message
> news:3B77D4E3.B2EC66A9@lous.zzn.com...
> Kyk na die UN se Aids bladsye
>
> Ek haal vir jou aan (end 1999):
> ____________________________________________________________ _____________
>
> Estimated number of adults and children living with HIV/AIDS, end of
> 1999
> These estimates include all people with HIV infection, whether or not
> they have developed symptoms of AIDS, alive at the end of 1999
> Adults and children 4200000
> Adults (15-49) 4100000 Adult rate (%) 19.94
> Women (15-49) 2300000
> Children (0-14) 95000
>  Estimated number of deaths due to AIDS
> Estimated number of adults and children who died of AIDS during 1999:
> Deaths in 1999 250000
>  Estimated number of orphans
> Estimated number of children who have lost their mother or both parents
> to AIDS (while they were under the age of 15) since the beginning of the
> epidemic:
> Cumulative orphans 420000
> Estimated number of children who have lost their mother or both parents
> to AIDS and who were alive and under age 15 at the end of 1999:
> Current living orphans 370952
>
> ____________________________________________________________ ____________
>
> Maar hoe reg of verkeerd die syfers is ... GIGO.
>
> http://www.unaids.org/
>
>
http://www.unaids.org/hivaidsinfo/statistics/june00/fact_she ets/pdfs/southaf
> rica.pdf
>
> Probeer ook die SA regerings blaaie.
>
> Cheers
> Lou
>
> Spook wrote:
>>
>> Ek wil net uitvind of iemand miskien die jongste statistiek het van mense
>> wat in SA HIV positief is, en wat die groei syfer is.
>>
>> Groete
>> "Spook"
>>
>> La vache qui rit est jolie.
>> (Laughing cows are pretty.)
>
Re: HIV Statistiek [boodskap #48183 is 'n antwoord op boodskap #48181] Di, 14 Augustus 2001 13:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rennie Oster  is tans af-lyn  Rennie Oster
Boodskappe: 72
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
Dit sallie werkie.
Baie weet nie hulle is HIV+ nie en nog meer sal dit nie erken nie
Rennie

Annette skryf in boodskap news:9lb9ni$8dkp6$3@ID-92016.news.dfncis.de...
Ons gaan mos sensus hou!! Dink ons sal dan presies weet
wat die Vigs-syfer is vir 2001?

Rennie Oster skryf in boodskap news:3b7836b6.0@news1.mweb.co.za...
> Die aktuarisse se beste oorkoepelende raming vir 2001 is 11%,
dus een uit 9 wat HIV+ is of vigs het. Eksakte syfers bestaan nie.
Re: HIV Statistiek [boodskap #48227 is 'n antwoord op boodskap #48120] Wo, 15 Augustus 2001 03:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Fielies  is tans af-lyn  Fielies
Boodskappe: 35
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Volle Lid
Mon, 13 Aug 2001 22:18:11 +0200:: "Rennie Oster"
skryf:

> Die aktuarisse se beste oorkoepelende raming vir 2001 is 11%, dus een uit 9
> wat HIV+ is of vigs het. Eksakte syfers bestaan nie.
>
Tel gou hoeveel mense neem hier deel....!
Re: HIV Statistiek [boodskap #48443 is 'n antwoord op boodskap #48183] Vr, 17 Augustus 2001 07:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Maar mens moet tog op daardie vormpie teken dat jy nie gejok het nie;)))
Annette

Rennie Oster skryf in boodskap news:3b792e15.0@news1.mweb.co.za...
> Dit sallie werkie.
> Baie weet nie hulle is HIV+ nie en nog meer sal dit nie erken nie
> Rennie
>
>
> Annette wrote in message
> news:9lb9ni$8dkp6$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ons gaan mos sensus hou!! Dink ons sal dan presies weet
> wat die Vigs-syfer is vir 2001?
>
>
> Rennie Oster wrote in message
> news:3b7836b6.0@news1.mweb.co.za...
>> Die aktuarisse se beste oorkoepelende raming vir 2001 is 11%,
> dus een uit 9 wat HIV+ is of vigs het. Eksakte syfers bestaan nie.
>
Re: HIV Statistiek [boodskap #48444 is 'n antwoord op boodskap #48227] Vr, 17 Augustus 2001 08:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Snaaks - het ook aan dieselfde gedink - nie met die groep nie - want 'n
klomp verskillende mense is mos eintlik een mens hier;))
Maar - by 'n partytjie gaan ek darem baie deeglik na elke negende persoon
kyk:))
Annette

--

Fielies skryf in boodskap news:3b79e7d1.51088952@news.mninter.net...
> Mon, 13 Aug 2001 22:18:11 +0200:: "Rennie Oster"
> skryf:
>
>> Die aktuarisse se beste oorkoepelende raming vir 2001 is 11%, dus een uit 9
>> wat HIV+ is of vigs het. Eksakte syfers bestaan nie.
>>
> Tel gou hoeveel mense neem hier deel....!
Re: HIV Statistiek [boodskap #48465 is 'n antwoord op boodskap #48443] Vr, 17 Augustus 2001 13:08 Na vorige boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ja-a-a-a hoor....

"Annette" skryf in boodskap news:9lihvi$9grfp$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Maar mens moet tog op daardie vormpie teken dat jy nie gejok het nie;)))
> Annette
>
>
> Rennie Oster wrote in message
> news:3b792e15.0@news1.mweb.co.za...
>> Dit sallie werkie.
>> Baie weet nie hulle is HIV+ nie en nog meer sal dit nie erken nie
>> Rennie
>>
>>
>> Annette wrote in message
>> news:9lb9ni$8dkp6$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ons gaan mos sensus hou!! Dink ons sal dan presies weet
>> wat die Vigs-syfer is vir 2001?
>>
>>
>> Rennie Oster wrote in message
>> news:3b7836b6.0@news1.mweb.co.za...
>>> Die aktuarisse se beste oorkoepelende raming vir 2001 is 11%,
>> dus een uit 9 wat HIV+ is of vigs het. Eksakte syfers bestaan nie.
>>
>
Vorige onderwerp: Ondermaanse
Volgende onderwerp: Die Kaap se weer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 01:10:33 MGT 2024