Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Bietjie agter
Bietjie agter [boodskap #48354] Do, 16 Augustus 2001 08:30 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek het so bietjie agter geraak met wat aangaan in die nuus tov die krieket
speler wat opgegrawe is. Was daar toe enige iets gevind wat sy dood na 'n
moord kan laat lyk, of was alles maar verniet.

Groete

Riaan
Re: Bietjie agter [boodskap #48356 is 'n antwoord op boodskap #48354] Do, 16 Augustus 2001 08:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jy praat van Tertius Bosch. Laaste wat ek gehoor het was dat sy lyk
ongelooflik goed behoue gebly het, self vir iemand wat gebalsem is. Dit is
gewoonlik 'n indikasie van vergiftiging. Die gif wat die persoon doodmaak,
maak ook die bakterieë ens. dood wat verantwoordelik is vir verrotting. Ek
dink nie die toetsuitslae is al bekend gemaak nie.

"Riaan" skryf in boodskap news:9lg02m$1a45$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Ek het so bietjie agter geraak met wat aangaan in die nuus tov die krieket
> speler wat opgegrawe is. Was daar toe enige iets gevind wat sy dood na 'n
> moord kan laat lyk, of was alles maar verniet.
>
>
> Groete
>
> Riaan
>
Re: Bietjie agter [boodskap #48365 is 'n antwoord op boodskap #48354] Do, 16 Augustus 2001 11:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons wag almal nog in spanning vir die patoloog se bevinding.
Annette

Riaan skryf in boodskap news:9lg02m$1a45$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Ek het so bietjie agter geraak met wat aangaan in die nuus tov die krieket
> speler wat opgegrawe is. Was daar toe enige iets gevind wat sy dood na 'n
> moord kan laat lyk, of was alles maar verniet.
>
>
> Groete
>
> Riaan
>
Re: Bietjie agter [boodskap #48479 is 'n antwoord op boodskap #48356] Vr, 17 Augustus 2001 15:02 Na vorige boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Sakkie - dit is baie interessant ....

"Sakkie" skryf in boodskap news:3b7b8797$0$239@hades.is.co.za...
> Jy praat van Tertius Bosch. Laaste wat ek gehoor het was dat sy lyk
> ongelooflik goed behoue gebly het, self vir iemand wat gebalsem is. Dit is
> gewoonlik 'n indikasie van vergiftiging. Die gif wat die persoon doodmaak,
> maak ook die bakterieë ens. dood wat verantwoordelik is vir verrotting. Ek
> dink nie die toetsuitslae is al bekend gemaak nie.
>
> "Riaan" wrote in message
> news:9lg02m$1a45$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>> Ek het so bietjie agter geraak met wat aangaan in die nuus tov die krieket
>> speler wat opgegrawe is. Was daar toe enige iets gevind wat sy dood na 'n
>> moord kan laat lyk, of was alles maar verniet.
>>
>>
>> Groete
>>
>> Riaan
>>
>
Vorige onderwerp: Die Kaap se weer
Volgende onderwerp: Re: Eienaardige spelling van spelvoute
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 31 23:17:42 MGT 2024