Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hoekom?
Hoekom? [boodskap #48217] Di, 14 Augustus 2001 21:22 na volgende boodskap
Grahame  is tans af-lyn  Grahame
Boodskappe: 131
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hoekom lek 'n hond onder sy stert nadat hy klaar geëet het? Loer maar
verder af.

Om die Dogmore smaak uit sy mond te kry.
Re: Hoekom? [boodskap #48234 is 'n antwoord op boodskap #48217] Wo, 15 Augustus 2001 04:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis eintlik verkeerd.
Dit is omdat hy kan.:)
Annette

Grahame skryf in boodskap news:3b7999bf.0@news1.mweb.co.za...
> Hoekom lek 'n hond onder sy stert nadat hy klaar geëet het? Loer maar
> verder af.
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
> Om die Dogmore smaak uit sy mond te kry.
>
Re: Hoekom? [boodskap #48258 is 'n antwoord op boodskap #48217] Wo, 15 Augustus 2001 07:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roelof  is tans af-lyn  Roelof
Boodskappe: 13
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Junior Lid
Want as jy hom daar sou lek sal hy jou byt.
;-)

Roelof

"Grahame" skryf in boodskap news:3b7999bf.0@news1.mweb.co.za...
Hoekom lek 'n hond onder sy stert nadat hy klaar geëet het? Loer maar
verder af.

Om die Dogmore smaak uit sy mond te kry.
Re: Hoekom? [boodskap #48272 is 'n antwoord op boodskap #48234] Wo, 15 Augustus 2001 10:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nee Annette, daai een is nie vir onder sy stert lek nie........ :-)))))))

"Annette" skryf in boodskap news:9lcta1$8egb7$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dis eintlik verkeerd.
> Dit is omdat hy kan.:)
> Annette
>
>
>
> Grahame wrote in message
> news:3b7999bf.0@news1.mweb.co.za...
>> Hoekom lek 'n hond onder sy stert nadat hy klaar geëet het? Loer maar
>> verder af.
>>
>>
>>
>>
>>
>>
>>
>>
>>
>>
>>
>>
>>
>>
>>
>>
>>
>>
>> Om die Dogmore smaak uit sy mond te kry.
>>
>
Re: Hoekom? [boodskap #48281 is 'n antwoord op boodskap #48272] Wo, 15 Augustus 2001 12:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Gehoor van die omie en die antie wat ook maar swaar gekry het.
Koop hulle nou elke nou en dan 'n blikkie hondekos om darem 'n ou
vleiserigheidjie oor die lippe te kry.
Kom net die antie een oggend by die winkel aan, en sy koop die gewone ou
'grouslietjies', maar nie hondekos nie.
"Gids antie Souf, waar's oom Gert dan?" wil die toonbankklerk weet.
"Nee kinta. Vra jy. Ek't mos almelee vir hom gesê dat hy die hondekos moet
los. Hy's mos dood my kinta"
"Haai siestog Ant Souf. Wat het na' met hom gebeur?"
"Kind, 'n moutir het hom mos raakgery"
"Haai nooit antie! Wannir het dit da' gebeur?"
"Ag kind, was so 'n week gelee. Hy't mos in die pad gaan sit en nes 'n hond
onder sy stert gebegint krap en lek, en dis toe wat Jors Fynsien hom toe met
die moutir raakry."

Thys oppie Bos (kyk uit vir die hondekos innie pad)

"Sakkie" skryf in boodskap news:3b7a5325$0$234@hades.is.co.za...
> Nee Annette, daai een is nie vir onder sy stert lek nie........ :-)))))))
Re: Hoekom? [boodskap #48289 is 'n antwoord op boodskap #48281] Wo, 15 Augustus 2001 13:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Daar is die ander een van die ou omie en tannie wat by die dokter kom en hom
vertel dat hulle weet dat hulle nou al verby sulke dinge behoort te wees,
maar albei wil darem nog een laaste keer en of hy nou nie iets het om dit
moontlik te maak nie.
Die dokter verstaan die probleem en haal so 'n botteltjie uit sy aptekie.
"Neem vanaand twee en as oom nou so deur die nag wakker word kan oom maar
weer een drink. Môre oggend behoort dinge reg te wees."
Die volgende dag kom die oom weer by die dokter.
"Hoe het dit toe afgeloop oom?"
"Nee dokter, wat 'n gemors, ek het my regterhand probeer, ek het my
linkerhand probeer, die tannie het albei hande gelyk probeer, sy't tot haar
valstande uitgehaal en so probeer maar ons kon om die dood nie die bottel
oop kry nie.

"Thys de Wet" skryf in boodskap news:9ldqib$2vjt$1@news.adamastor.ac.za...
> Gehoor van die omie en die antie wat ook maar swaar gekry het.

((Knip))
Re: Hoekom? [boodskap #48295 is 'n antwoord op boodskap #48281] Wo, 15 Augustus 2001 14:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Thys de Wet wrote:

> "Haai siestog Ant Souf.

Dierbaarheid, nou is Ant Souf 'n weduwee.

Tant Hessie van Swellendam.
Re: Hoekom? [boodskap #48301 is 'n antwoord op boodskap #48272] Wo, 15 Augustus 2001 17:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek weet man:)))
Maar kan jy?:)))
Annette

--
.

Sakkie skryf in boodskap news:3b7a5325$0$234@hades.is.co.za...
> Nee Annette, daai een is nie vir onder sy stert lek nie........ :-)))))))
>
> "Annette" wrote in message
> news:9lcta1$8egb7$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dis eintlik verkeerd.
>> Dit is omdat hy kan.:)
>> Annette
>>
>>
>>
>> Grahame wrote in message
>> news:3b7999bf.0@news1.mweb.co.za...
>>> Hoekom lek 'n hond onder sy stert nadat hy klaar geëet het? Loer maar
>>> verder af.
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>> Om die Dogmore smaak uit sy mond te kry.
>>>
>>
>
Re: Hoekom? [boodskap #48352 is 'n antwoord op boodskap #48301] Do, 16 Augustus 2001 08:11 Na vorige boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gelukkig nie een van die twee nie :-))))))))))

"Annette" skryf in boodskap news:9lebh7$8p77e$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek weet man:)))
> Maar kan jy?:)))
> Annette
>
>
>
> --
> .
> Sakkie wrote in message
> news:3b7a5325$0$234@hades.is.co.za...
>> Nee Annette, daai een is nie vir onder sy stert lek nie........ :-)))))))
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9lcta1$8egb7$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Dis eintlik verkeerd.
>>> Dit is omdat hy kan.:)
>>> Annette
>>>
>>>
>>>
>>> Grahame wrote in message
>>> news:3b7999bf.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Hoekom lek 'n hond onder sy stert nadat hy klaar geëet het? Loer maar
>>>> verder af.
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>> Om die Dogmore smaak uit sy mond te kry.
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Uit "Klein Siklus" van G.A. WATERMEYER
Volgende onderwerp: Spaar geweldig op Groceries
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 02:40:49 MGT 2024