Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ode aan Danielle©
Ode aan Danielle© [boodskap #48155] Di, 14 Augustus 2001 09:15 na volgende boodskap
Rennie Oster  is tans af-lyn  Rennie Oster
Boodskappe: 72
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
> Lou : Sy was dalk ook op die afrikaanse poslys ...

Danielle :Waarvan word "sy" nou alweer beskuldig, Lou? :-)

Rennie:
Op 'n poslys lank gelede, dit is baie waar
Ongelukkig reeds verby, ja dit is alles klaar
Ek het daar rondgedartel en lekker gekerjakker
Hulle het my toe ontmasker, word toe lelik wakker

Ek is Rennie Oster, eens Afrikaanse poslysrenoster
Maar toe word ek verban, 'n regte kuberdroster
Nou speel ek op die nuusgroep, lekker met Danielle
Wil vir haar al my stories in die mooiste rym vertel....

Sy praat van my as oulik en noem my wraggies Oom
Laat lou koppe oorverhit, kyk hoe staan die stoom
Tannie sê pasop, watch tog vir hierdie een....
Baklei die honde dalk oor 'n wit-oom-hoepelbeen?

Nou dink hulle Danielle was dalk ook op daai lys
Maar eintlik was dit Pop wat haar mooi gesig daar wys
Danielle is Danielle, so ken ons almal haar
Dié wat met haar sukkel, gaffel ek gou klaar

My stywe nosterhoring, dié staan vir julle reg
As ek op iets afstorm, hardloop al die diere weg
So watch out julle almal, ek sal julle kry
Werk mooi met Danielle, of jul sal daaronder ly. :-)
Re: Ode aan Danielle© [boodskap #48169 is 'n antwoord op boodskap #48155] Di, 14 Augustus 2001 10:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Baie mooi Rennie.
Ek weet jy is kwaad vir my omdat ek ewe onskuldig meer van jou horing wou
weet:)))
Annette

--

Rennie Oster skryf in boodskap news:9laq18$8co$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Lou : Sy was dalk ook op die afrikaanse poslys ...
>
> Danielle :Waarvan word "sy" nou alweer beskuldig, Lou? :-)
>
> Rennie:
> Op 'n poslys lank gelede, dit is baie waar
> Ongelukkig reeds verby, ja dit is alles klaar
> Ek het daar rondgedartel en lekker gekerjakker
> Hulle het my toe ontmasker, word toe lelik wakker
>
> Ek is Rennie Oster, eens Afrikaanse poslysrenoster
> Maar toe word ek verban, 'n regte kuberdroster
> Nou speel ek op die nuusgroep, lekker met Danielle
> Wil vir haar al my stories in die mooiste rym vertel....
>
> Sy praat van my as oulik en noem my wraggies Oom
> Laat lou koppe oorverhit, kyk hoe staan die stoom
> Tannie sê pasop, watch tog vir hierdie een....
> Baklei die honde dalk oor 'n wit-oom-hoepelbeen?
>
> Nou dink hulle Danielle was dalk ook op daai lys
> Maar eintlik was dit Pop wat haar mooi gesig daar wys
> Danielle is Danielle, so ken ons almal haar
> Dié wat met haar sukkel, gaffel ek gou klaar
>
> My stywe nosterhoring, dié staan vir julle reg
> As ek op iets afstorm, hardloop al die diere weg
> So watch out julle almal, ek sal julle kry
> Werk mooi met Danielle, of jul sal daaronder ly. :-)
>
Re: Ode aan Danielle© [boodskap #48186 is 'n antwoord op boodskap #48169] Di, 14 Augustus 2001 13:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rennie Oster  is tans af-lyn  Rennie Oster
Boodskappe: 72
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
Vir jou is ek niks kwaad nie
Vir jou sal ek nooit haat nie
My horing voel ook goed
Plesier is in my bloed

Annette skryf in boodskap news:9lavhf$8fph4$6@ID-92016.news.dfncis.de...
Baie mooi Rennie.
Ek weet jy is kwaad vir my omdat ek ewe onskuldig meer van jou horing wou
weet:)))
Annette

--

Rennie Oster skryf in boodskap news:9laq18$8co$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Lou : Sy was dalk ook op die afrikaanse poslys ...
>
> Danielle :Waarvan word "sy" nou alweer beskuldig, Lou? :-)
>
> Rennie:
> Op 'n poslys lank gelede, dit is baie waar
> Ongelukkig reeds verby, ja dit is alles klaar
> Ek het daar rondgedartel en lekker gekerjakker
> Hulle het my toe ontmasker, word toe lelik wakker
>
> Ek is Rennie Oster, eens Afrikaanse poslysrenoster
> Maar toe word ek verban, 'n regte kuberdroster
> Nou speel ek op die nuusgroep, lekker met Danielle
> Wil vir haar al my stories in die mooiste rym vertel....
>
> Sy praat van my as oulik en noem my wraggies Oom
> Laat lou koppe oorverhit, kyk hoe staan die stoom
> Tannie sê pasop, watch tog vir hierdie een....
> Baklei die honde dalk oor 'n wit-oom-hoepelbeen?
>
> Nou dink hulle Danielle was dalk ook op daai lys
> Maar eintlik was dit Pop wat haar mooi gesig daar wys
> Danielle is Danielle, so ken ons almal haar
> Dié wat met haar sukkel, gaffel ek gou klaar
>
> My stywe nosterhoring, dié staan vir julle reg
> As ek op iets afstorm, hardloop al die diere weg
> So watch out julle almal, ek sal julle kry
> Werk mooi met Danielle, of jul sal daaronder ly. :-)
Re: Ode aan Danielle© [boodskap #48251 is 'n antwoord op boodskap #48155] Wo, 15 Augustus 2001 06:44 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
(((((pik)))))) :))
Annette

--

Danielle skryf in boodskap news:keujnt8kq2nrhfofuu5tnp8gg01in7ge4n@4ax.com...
> On Tue, 14 Aug 2001 11:15:09 +0200, "Rennie Oster"
> wrote:
>
> O, dit is vreeslik oulik, en ek voel so geëerd!
> Hier's 'n kuber-piksoentjie op jou oulike gevreet. :-)))
>
>> Rennie:
>> Op 'n poslys lank gelede, dit is baie waar
>> Ongelukkig reeds verby, ja dit is alles klaar
>> Ek het daar rondgedartel en lekker gekerjakker
>> Hulle het my toe ontmasker, word toe lelik wakker
>>
>> Ek is Rennie Oster, eens Afrikaanse poslysrenoster
>> Maar toe word ek verban, 'n regte kuberdroster
>> Nou speel ek op die nuusgroep, lekker met Danielle
>> Wil vir haar al my stories in die mooiste rym vertel....
>>
>> Sy praat van my as oulik en noem my wraggies Oom
>> Laat lou koppe oorverhit, kyk hoe staan die stoom
>> Tannie sê pasop, watch tog vir hierdie een....
>> Baklei die honde dalk oor 'n wit-oom-hoepelbeen?
>>
>> Nou dink hulle Danielle was dalk ook op daai lys
>> Maar eintlik was dit Pop wat haar mooi gesig daar wys
>> Danielle is Danielle, so ken ons almal haar
>> Dié wat met haar sukkel, gaffel ek gou klaar
>>
>> My stywe nosterhoring, dié staan vir julle reg
>> As ek op iets afstorm, hardloop al die diere weg
>> So watch out julle almal, ek sal julle kry
>> Werk mooi met Danielle, of jul sal daaronder ly. :-)
>>
>
Vorige onderwerp: Re: Skuilname, mense en dinge....
Volgende onderwerp: Hallo uit Skotland. Blerrie ver en gewoonlik blerrie koud!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 05:00:51 MGT 2024