Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gloudina, help asb!
Gloudina, help asb! [boodskap #48096] Ma, 13 Augustus 2001 15:23 na volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina, jy klink na iemand wat die mense wie in- en uitgaan op die
groep fyn dophou. Nou wonder ek of jy meer kan vertel van oom Grahame.
Travel hy saam met Elaine? Of sien ek spoke?

Sy't so terloops ingeval deur te sê dat ons nog steeds oor al dieselfde
goed praat, en daar begin sy weer die kerk storie... Ek het tog al
laaskeer vir haar gesê sy moet anner kerk soek.

Ek's deurmekaar, en ek skinder nie, wil net tweede opinie hê.
____________________________________________________________ ___
Re: Gloudina, help asb! [boodskap #48110 is 'n antwoord op boodskap #48096] Ma, 13 Augustus 2001 18:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Max wrote:

> Gloudina, jy klink na iemand wat die mense wie in- en uitgaan op die
> groep fyn dophou. Nou wonder ek of jy meer kan vertel van oom Grahame.
> Travel hy saam met Elaine? Of sien ek spoke?
>
> Ek's deurmekaar, en ek skinder nie, wil net tweede opinie hê.

Nee, ek dink definitief nie Elaine is dieselfde as Grahame nie.Maar try
onse oorlede Davie Davis.

Gloudina
Re: Gloudina, help asb! [boodskap #48137 is 'n antwoord op boodskap #48096] Di, 14 Augustus 2001 04:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Grahame is beslis nie DD nie. DD sal nie 'n TV afsit as daar 'n OB van 18+
op is nie.

skryf in boodskap news:3B781C16.432EFCC4@home.com...
Max wrote:

> Gloudina, jy klink na iemand wat die mense wie in- en uitgaan op die
> groep fyn dophou. Nou wonder ek of jy meer kan vertel van oom Grahame.
> Travel hy saam met Elaine? Of sien ek spoke?
>
> Ek's deurmekaar, en ek skinder nie, wil net tweede opinie hê.

Nee, ek dink definitief nie Elaine is dieselfde as Grahame nie.Maar try
onse oorlede Davie Davis.

Gloudina
Re: Gloudina, help asb! [boodskap #48158 is 'n antwoord op boodskap #48137] Di, 14 Augustus 2001 09:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Lyk my dis net ek wat vir Grahame kan onthou... Of verwar met iemand anders
van 'n jaar gelede.

Wat sê Grahame self hiervan?
_______________________________________________

"Krokkie" skryf in boodskap news:3b78ab6b$0$228@hades.is.co.za...
> Grahame is beslis nie DD nie. DD sal nie 'n TV afsit as daar 'n OB van 18+
> op is nie.
>
>
>
> skryf in boodskap news:3B781C16.432EFCC4@home.com...
> Max wrote:
>
>> Gloudina, jy klink na iemand wat die mense wie in- en uitgaan op die
>> groep fyn dophou. Nou wonder ek of jy meer kan vertel van oom Grahame.
>> Travel hy saam met Elaine? Of sien ek spoke?
>>
>> Ek's deurmekaar, en ek skinder nie, wil net tweede opinie hê.
>
> Nee, ek dink definitief nie Elaine is dieselfde as Grahame nie.Maar try
> onse oorlede Davie Davis.
>
> Gloudina
>
Re: Gloudina, help asb! [boodskap #48211 is 'n antwoord op boodskap #48096] Di, 14 Augustus 2001 19:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag Elaine raak so bietjie deurmekaar met haar vorige poste en sy't nuwe
gesiggies gesien en toe dog sy sommer maar sy kry hulle opinie ook :)

Elaine is nie Grahame nie, sy kan nie so mooi soos hy skryf nie!

"Max" skryf in boodskap news:9l8rv9$fi3$6@azure.nl.gxn.net...
> Gloudina, jy klink na iemand wat die mense wie in- en uitgaan op die
> groep fyn dophou. Nou wonder ek of jy meer kan vertel van oom Grahame.
> Travel hy saam met Elaine? Of sien ek spoke?
>
> Sy't so terloops ingeval deur te sê dat ons nog steeds oor al dieselfde
> goed praat, en daar begin sy weer die kerk storie... Ek het tog al
> laaskeer vir haar gesê sy moet anner kerk soek.
>
> Ek's deurmekaar, en ek skinder nie, wil net tweede opinie hê.
> ____________________________________________________________ ___
>
Re: Gloudina, help asb! [boodskap #48218 is 'n antwoord op boodskap #48096] Di, 14 Augustus 2001 21:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Grahame  is tans af-lyn  Grahame
Boodskappe: 131
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Senior Lid
Wat bedoel jy? Ek travel saam met niemand nie. Ek is 'n fully independant
snert skrywer.
Max skryf in boodskap news:9l8rv9$fi3$6@azure.nl.gxn.net...
> Gloudina, jy klink na iemand wat die mense wie in- en uitgaan op die
> groep fyn dophou. Nou wonder ek of jy meer kan vertel van oom Grahame.
> Travel hy saam met Elaine? Of sien ek spoke?
>
> Sy't so terloops ingeval deur te sê dat ons nog steeds oor al dieselfde
> goed praat, en daar begin sy weer die kerk storie... Ek het tog al
> laaskeer vir haar gesê sy moet anner kerk soek.
>
> Ek's deurmekaar, en ek skinder nie, wil net tweede opinie hê.
> ____________________________________________________________ ___
>
Re: Gloudina, help asb! [boodskap #48221 is 'n antwoord op boodskap #48218] Wo, 15 Augustus 2001 02:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Grahame wrote:

> Ek is 'n fully independant

Dis independent, Davie, independent.

Gloudina
Re: Gloudina, help asb! [boodskap #48268 is 'n antwoord op boodskap #48211] Wo, 15 Augustus 2001 09:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Elaine, no hard feelings. Ek moes dit seker anders gestel het. Ek kry van
almal op my klote omdat hulle dink ek het gesê dat julle dieselfde persoon
is :-)

Plaas vertel jy wat jy gedoen het "om groot te word" toe jy weg was. Jy sê
ook niks oor die (meerdere) Botswana opmerkings nie. Hoe gaan dit met jou
flashery? Ek het intussen ook my hand daaraan gesit, maar het 'n probleem
omdat dit net met 'n plugin kan display... Wanneer dink jy gaan IE met flash
plugin uitkom?

Ek het 'n jaar terug vir jou gesê dat flash stink, maar trek my woorde
terug... Gooi bietjie vir ons 'n URL om te gaan kyk na jou werk...
__________________________________________________________

"Elaine" skryf in boodskap news:3b7980f8.0@news1.mweb.co.za...
> Ag Elaine raak so bietjie deurmekaar met haar vorige poste en sy't nuwe
> gesiggies gesien en toe dog sy sommer maar sy kry hulle opinie ook :)
>
> Elaine is nie Grahame nie, sy kan nie so mooi soos hy skryf nie!
>
> "Max" skryf in boodskap news:9l8rv9$fi3$6@azure.nl.gxn.net...
>> Gloudina, jy klink na iemand wat die mense wie in- en uitgaan op die
>> groep fyn dophou. Nou wonder ek of jy meer kan vertel van oom Grahame.
>> Travel hy saam met Elaine? Of sien ek spoke?
>>
>> Sy't so terloops ingeval deur te sê dat ons nog steeds oor al dieselfde
>> goed praat, en daar begin sy weer die kerk storie... Ek het tog al
>> laaskeer vir haar gesê sy moet anner kerk soek.
>>
>> Ek's deurmekaar, en ek skinder nie, wil net tweede opinie hê.
>> ____________________________________________________________ ___
>>
>
Re: Gloudina, help asb! [boodskap #48269 is 'n antwoord op boodskap #48218] Wo, 15 Augustus 2001 09:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Gelukkig dink jy nie ook dat ek dink julle is dieselfde mens nie...
______________________________________________________

"Grahame" skryf in boodskap news:3b799b61.0@news1.mweb.co.za...
> Wat bedoel jy? Ek travel saam met niemand nie. Ek is 'n fully independant
> snert skrywer.
> Max skryf in boodskap news:9l8rv9$fi3$6@azure.nl.gxn.net...
>> Gloudina, jy klink na iemand wat die mense wie in- en uitgaan op die
>> groep fyn dophou. Nou wonder ek of jy meer kan vertel van oom Grahame.
>> Travel hy saam met Elaine? Of sien ek spoke?
>>
>> Sy't so terloops ingeval deur te sê dat ons nog steeds oor al dieselfde
>> goed praat, en daar begin sy weer die kerk storie... Ek het tog al
>> laaskeer vir haar gesê sy moet anner kerk soek.
>>
>> Ek's deurmekaar, en ek skinder nie, wil net tweede opinie hê.
>> ____________________________________________________________ ___
>>
>
Re: Gloudina, help asb! [boodskap #48535 is 'n antwoord op boodskap #48268] Sa, 18 Augustus 2001 11:17 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Waar ek nou werk kry ek nie rerig kans vir goete soos flash nie :) ek doen
deesdae meer backend as front end, maar jy kan gaan kyk na www.lost.co.za en
miskien sal jy www.medair.co.za ook like. Daar is www.poolafrica.com (nie
die flash gedoen vir die ene nie) en http://flash.webmagic.co.za (ookie myne
nie). Ons werk deesdae in 'n span en elkeen het sy deel. Gaan kyk na
www.webmagic.co.za om 'n lys van ons beste sites te sien.
Ek dink IE kom "shockwave enabled" uit, maar ek's nie software tekkie nie,
so sallie kan sê nie.

Ek en my man het ons eie besigheid begin (web development) dit gaan goed;
maar die stres kry jou onner - veral hier rondom die laaste dag van die
maand.

Elaine
Vorige onderwerp: Aai toggie tog !! :)
Volgende onderwerp: Oom Nelson
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 09:38:13 MGT 2024