Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Uit "Walking on Air" deur JEREMY CRONIN
Re: Uit "Walking on Air" deur JEREMY CRONIN [boodskap #16860] So, 16 Augustus 1998 00:00 na volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 15 Aug 1998 14:35:27 GMT, wrote:
<<> WALKING ON AIR
> Jeremy Cronin
>
> In the prison workshop, also known as the seminar room;>>>

John Mathews is verlede jaar dood.

Hy het hier onder in Kitchenerlaan in Bez valley gebly.
Re: "Walking on Air" deur JEREMY CRONIN [boodskap #48005 is 'n antwoord op boodskap #16860] So, 12 Augustus 2001 05:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoekom sal jy nou skielik iets Engels plaas Gloudina? Jy vreet dan almal
links en regs uit wat dit hier doen?
Elk geval - ek vra maar net.
Ek het toe dit gelees, want dit is nie 'n gedig nie, en ek kan Engels nogal
verstaan, veral soms.
Hoekom is daar so 'n lang spasie tussen without en women?
Ek weet darem nie van daardie plane blades wat so willens en wetens daar
geslyp word nie.
Was nog altyd onder die indruk dat dit met presiesheid uitgedraai moet wrd.
Annette

--
skryf in boodskap news:3B75872F.745EE30A@home.com...
WALKING ON AIR
Jeremy Cronin

In the prison workshop, also known as the seminar room;

In the seminar room, sawdust up the nose, feet in the plane shavings,
old jam tins on racks, a dropped plank, planks, a stack of mason's
floats waiting assembly, Warder von Loggerenberg sitting in the
corner.

In the prison workshop, also and otherwise named, where work
is done
by enforced dosage, between political discussions, theoretical
discussions, tactical discussions, bemoaning of life
without women,
sawdust up the nose, while raging at bench 4, for a week long, a
discussion raging, above the hum of the exhaust fans, on how to
distinguish the concept "Productive" from the concept..

"Unproductive
Labour."

In the prison workshop then, over the months, over the screech of
the grindstone, I'm asking John Matthews about his life and times,
as I crank the handle, he's sharpening a plane blade, holding it up
in the light to check on its bevel, dipping the blade to cool in a tin
of water, then back to the grindstone, sparks fly: " I work for
myself - he says - "not for the boere";

In the prison workshop, with John Matthews making contraband

goeters,
boxes, ashtrays, smokkel salt cellars of, oh, delicate dovetailings;

Over the months, then, in the prison workshop, I'm asking John
Matthews, while he works intently, he likes manual work, he likes
the feel of woodgrain, he doesn't like talking too much, the making and
fixing of things he likes, he likes, agh no, haikona,

slap-bang-bang,
work for the jailers.

In the prison workshop, then, I ask John Matthews, was he present
on the two days of Kliptown.... 1955 ...Whe the People's Congress
adopted the Freedom Charter?

Actually

No he wasn't

He was there the day before, he built the platform
Re: "Walking on Air" deur JEREMY CRONIN [boodskap #48024 is 'n antwoord op boodskap #48005] So, 12 Augustus 2001 12:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Annette wrote:

> Hoekom sal jy nou skielik iets Engels plaas Gloudina? Jy vreet dan almal
> links en regs uit wat dit hier doen?
> Elk geval - ek vra maar net.
>
> Hoekom is daar so 'n lang spasie tussen without en women?
>

Ek het dit geplaas omdat Jonas gevra het hoekom ek die SAKP loof.Jeremy
Cronin is die hoofsekretaris van die SAKP, as ek reg onthou.
Dus wou ek net wys hoe 'n goeie digter ( en goeie intellektuele Marxis)
hy ook is.
Ek objekteer nie oor Engels op die nuusgroep nie. Ek objekteer as daar
te lank in Engels op die nuusgroep geargumenteer word, want dan staan
ons gevaar om maar net 'n tweede soc.culture.south-africa te word.
Hoekom so 'n lang spasie tussen "without" en "women"? Vireers, lees
die gedig hardop, om die beat van die gedig te kry, en dan lees jy daardie
deel van die gedig met 'n pouse tussenin, en weer, maar sonder die pouse
tussenin, en dan sien jy die verskil.
Hoekom is jy so bang om gedigte te lees. Voel jy bedreig deur hulle?
Voel jy dat hulle oor dinge praat waaroor jy geen kontrole het nie?

Gloudina

>
>
> WALKING ON AIR
> Jeremy Cronin
>
> In the prison workshop, also known as the seminar room;
>
> In the seminar room, sawdust up the nose, feet in the plane shavings,
> old jam tins on racks, a dropped plank, planks, a stack of mason's
> floats waiting assembly, Warder von Loggerenberg sitting in the
> corner.
>
> In the prison workshop, also and otherwise named, where work
> is done
> by enforced dosage, between political discussions, theoretical
> discussions, tactical discussions, bemoaning of life
> without women,
> sawdust up the nose, while raging at bench 4, for a week long, a
> discussion raging, above the hum of the exhaust fans, on how to
> distinguish the concept "Productive" from the concept..
>
> "Unproductive
> Labour."
>
> In the prison workshop then, over the months, over the screech of
> the grindstone, I'm asking John Matthews about his life and times,
> as I crank the handle, he's sharpening a plane blade, holding it up
> in the light to check on its bevel, dipping the blade to cool in a tin
> of water, then back to the grindstone, sparks fly: " I work for
> myself - he says - "not for the boere";
>
> In the prison workshop, with John Matthews making contraband
>
> goeters,
> boxes, ashtrays, smokkel salt cellars of, oh, delicate dovetailings;
>
> Over the months, then, in the prison workshop, I'm asking John
> Matthews, while he works intently, he likes manual work, he likes
> the feel of woodgrain, he doesn't like talking too much, the making and
> fixing of things he likes, he likes, agh no, haikona,
>
> slap-bang-bang,
> work for the jailers.
>
> In the prison workshop, then, I ask John Matthews, was he present
> on the two days of Kliptown.... 1955 ...Whe the People's Congress
> adopted the Freedom Charter?
>
> Actually
>
> No he wasn't
>
> He was there the day before, he built the platform
Re: "Walking on Air" deur JEREMY CRONIN [boodskap #48029 is 'n antwoord op boodskap #48005] So, 12 Augustus 2001 17:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Jonas wrote:

> Antie Tottie - jy behoort nou-al iets van my "roots" te weet. Jy behoort te
> weet dat ek darem saam met 'n klomp kommies skouers geskuur het.
> Ek het nog nooit enige kommie se intellek onderskat nie, en nog nooit 'n
> domme ontmoet nie - lidmaatskap tot enige Marxistiese groepie is beskore vir
> die besondere intellektuele/akademiese mense.

Vertel ons meer van jou "roots," Jonas. Hoe het jy saam met'n klomp kommies
skouer geskuur? Deur hulle te jag, of deur
met hulle as gelykes saam te werk?

Gloudina
Re: "Walking on Air" deur JEREMY CRONIN [boodskap #48038 is 'n antwoord op boodskap #48005] So, 12 Augustus 2001 20:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gloudina,
Ek voel nie bedreig deur skrywes nie, en ek is nie 'n control freak nie.
Aan die ander kant verwerp ek enigiets wat my wil kontroleer.
Ek hou net nie van gedigte nie, kant en klaar.

Ek het Cronin vandag in die Waterfront sien sit.
Dis al.
Annette

--
>
>> Hoekom sal jy nou skielik iets Engels plaas Gloudina? Jy vreet dan almal
>> links en regs uit wat dit hier doen?
>> Elk geval - ek vra maar net.
>>
>> Hoekom is daar so 'n lang spasie tussen without en women?
>>
>
> Ek het dit geplaas omdat Jonas gevra het hoekom ek die SAKP loof.Jeremy
> Cronin is die hoofsekretaris van die SAKP, as ek reg onthou.
> Dus wou ek net wys hoe 'n goeie digter ( en goeie intellektuele Marxis)
> hy ook is.
> Ek objekteer nie oor Engels op die nuusgroep nie. Ek objekteer as daar
> te lank in Engels op die nuusgroep geargumenteer word, want dan staan
> ons gevaar om maar net 'n tweede soc.culture.south-africa te word.
> Hoekom so 'n lang spasie tussen "without" en "women"? Vireers, lees
> die gedig hardop, om die beat van die gedig te kry, en dan lees jy daardie
> deel van die gedig met 'n pouse tussenin, en weer, maar sonder die pouse
> tussenin, en dan sien jy die verskil.
> Hoekom is jy so bang om gedigte te lees. Voel jy bedreig deur hulle?
> Voel jy dat hulle oor dinge praat waaroor jy geen kontrole het nie?
>
> Gloudina
>
>>
>>
>> WALKING ON AIR
>> Jeremy Cronin
>>
>> In the prison workshop, also known as the seminar room;
>>
>> In the seminar room, sawdust up the nose, feet in the plane shavings,
>> old jam tins on racks, a dropped plank, planks, a stack of mason's
>> floats waiting assembly, Warder von Loggerenberg sitting in the
>> corner.
>>
>> In the prison workshop, also and otherwise named, where work
>> is done
>> by enforced dosage, between political discussions, theoretical
>> discussions, tactical discussions, bemoaning of life
>> without women,
>> sawdust up the nose, while raging at bench 4, for a week long, a
>> discussion raging, above the hum of the exhaust fans, on how to
>> distinguish the concept "Productive" from the concept..
>>
>> "Unproductive
>> Labour."
>>
>> In the prison workshop then, over the months, over the screech of
>> the grindstone, I'm asking John Matthews about his life and times,
>> as I crank the handle, he's sharpening a plane blade, holding it up
>> in the light to check on its bevel, dipping the blade to cool in a tin
>> of water, then back to the grindstone, sparks fly: " I work for
>> myself - he says - "not for the boere";
>>
>> In the prison workshop, with John Matthews making contraband
>>
>> goeters,
>> boxes, ashtrays, smokkel salt cellars of, oh, delicate dovetailings;
>>
>> Over the months, then, in the prison workshop, I'm asking John
>> Matthews, while he works intently, he likes manual work, he likes
>> the feel of woodgrain, he doesn't like talking too much, the making and
>> fixing of things he likes, he likes, agh no, haikona,
>>
>> slap-bang-bang,
>> work for the jailers.
>>
>> In the prison workshop, then, I ask John Matthews, was he present
>> on the two days of Kliptown.... 1955 ...Whe the People's Congress
>> adopted the Freedom Charter?
>>
>> Actually
>>
>> No he wasn't
>>
>> He was there the day before, he built the platform
>
Re: "Walking on Air" deur JEREMY CRONIN [boodskap #48045 is 'n antwoord op boodskap #48038] So, 12 Augustus 2001 22:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pop  is tans af-lyn  pop
Boodskappe: 157
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Amen Sister! :-)

Pop

Annette skryf in boodskap news:9l6qnd$7p4or$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Gloudina,
> Ek voel nie bedreig deur skrywes nie, en ek is nie 'n control freak nie.
> Aan die ander kant verwerp ek enigiets wat my wil kontroleer.
> Ek hou net nie van gedigte nie, kant en klaar.
>
> Ek het Cronin vandag in die Waterfront sien sit.
> Dis al.
> Annette
>
> --
>>
>>> Hoekom sal jy nou skielik iets Engels plaas Gloudina? Jy vreet dan almal
>>> links en regs uit wat dit hier doen?
>>> Elk geval - ek vra maar net.
>>>
>>> Hoekom is daar so 'n lang spasie tussen without en women?
>>>
>>
>> Ek het dit geplaas omdat Jonas gevra het hoekom ek die SAKP loof.Jeremy
>> Cronin is die hoofsekretaris van die SAKP, as ek reg onthou.
>> Dus wou ek net wys hoe 'n goeie digter ( en goeie intellektuele Marxis)
>> hy ook is.
>> Ek objekteer nie oor Engels op die nuusgroep nie. Ek objekteer as daar
>> te lank in Engels op die nuusgroep geargumenteer word, want dan staan
>> ons gevaar om maar net 'n tweede soc.culture.south-africa te word.
>> Hoekom so 'n lang spasie tussen "without" en "women"? Vireers, lees
>> die gedig hardop, om die beat van die gedig te kry, en dan lees jy daardie
>> deel van die gedig met 'n pouse tussenin, en weer, maar sonder die pouse
>> tussenin, en dan sien jy die verskil.
>> Hoekom is jy so bang om gedigte te lees. Voel jy bedreig deur hulle?
>> Voel jy dat hulle oor dinge praat waaroor jy geen kontrole het nie?
>>
>> Gloudina
>>
>>>
>>>
>>> WALKING ON AIR
>>> Jeremy Cronin
>>>
>>> In the prison workshop, also known as the seminar room;
>>>
>>> In the seminar room, sawdust up the nose, feet in the plane shavings,
>>> old jam tins on racks, a dropped plank, planks, a stack of mason's
>>> floats waiting assembly, Warder von Loggerenberg sitting in the
>>> corner.
>>>
>>> In the prison workshop, also and otherwise named, where work
>>> is done
>>> by enforced dosage, between political discussions, theoretical
>>> discussions, tactical discussions, bemoaning of life
>>> without women,
>>> sawdust up the nose, while raging at bench 4, for a week long, a
>>> discussion raging, above the hum of the exhaust fans, on how to
>>> distinguish the concept "Productive" from the concept..
>>>
>>> "Unproductive
>>> Labour."
>>>
>>> In the prison workshop then, over the months, over the screech of
>>> the grindstone, I'm asking John Matthews about his life and times,
>>> as I crank the handle, he's sharpening a plane blade, holding it up
>>> in the light to check on its bevel, dipping the blade to cool in a tin
>>> of water, then back to the grindstone, sparks fly: " I work for
>>> myself - he says - "not for the boere";
>>>
>>> In the prison workshop, with John Matthews making contraband
>>>
>>> goeters,
>>> boxes, ashtrays, smokkel salt cellars of, oh, delicate dovetailings;
>>>
>>> Over the months, then, in the prison workshop, I'm asking John
>>> Matthews, while he works intently, he likes manual work, he likes
>>> the feel of woodgrain, he doesn't like talking too much, the making and
>>> fixing of things he likes, he likes, agh no, haikona,
>>>
>>> slap-bang-bang,
>>> work for the jailers.
>>>
>>> In the prison workshop, then, I ask John Matthews, was he present
>>> on the two days of Kliptown.... 1955 ...Whe the People's Congress
>>> adopted the Freedom Charter?
>>>
>>> Actually
>>>
>>> No he wasn't
>>>
>>> He was there the day before, he built the platform
>>
>
Re: "Walking on Air" deur JEREMY CRONIN [boodskap #48047 is 'n antwoord op boodskap #48005] Ma, 13 Augustus 2001 03:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Jonas wrote:

> Jou stilswye mbt die verskil in intellek tussen jou en die kommies bevestig
> bloot wat ek wil weet.

Ek dink jy is van Lotjie getik. En enige persoon wat in die
huidige SA nog van "kommies" sit en praat, tipeer homself
as 'n passé reaksionere persoon wat nog met woorde wil
terroriseer. Julle ouens is passé, passé. Niemand onder die
wit intellektueles in SA neem julle meer ernstig op nie.
Waaroor sal ek dit doen?

Gloudina
Re: "Walking on Air" deur JEREMY CRONIN [boodskap #48048 is 'n antwoord op boodskap #48005] Ma, 13 Augustus 2001 03:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

pop wrote:

> Amen Sister! :-)
>
> Annette wrote
>
>> Aan die ander kant verwerp ek enigiets wat my wil kontroleer.
>> Ek hou net nie van gedigte nie, kant en klaar.

Ek is jammer dat jy nie van gedigte hou nie, Pop. Ek
het altyd aangeneem dat jy wel van gedigte hou.
Ek is ook jammer om te sien dat jy enigiets verwerp wat
jou wil kontrolleer. Soos mens meer volwasse word, sien
mens tog dat daar baie dinge is in die lewe wat jy moet
toelaat dat dit jou kontrolleer. As mens 'n bibliotekaris
is, moet jy byvoorbeeld mense en boeke kontrolleer, en
jy word gekontrolleer deur die reëls en die regulasies
van die besigheid of professie waarin jy betrokke is.

Gloudina
Re: "Walking on Air" deur JEREMY CRONIN [boodskap #48052 is 'n antwoord op boodskap #48005] Ma, 13 Augustus 2001 04:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Antie Tottie - jy behoort nou-al iets van my "roots" te weet. Jy behoort te
weet dat ek darem saam met 'n klomp kommies skouers geskuur het.
Ek het nog nooit enige kommie se intellek onderskat nie, en nog nooit 'n
domme ontmoet nie - lidmaatskap tot enige Marxistiese groepie is beskore vir
die besondere intellektuele/akademiese mense. (En, daarom weet ek dat jy en
Ferdietjie nie "ou" kommies kan wees nie, al wil julle ook...)
Ek het van meetaf geweet waarom jy Cronin se snert plaas.
skryf in boodskap news:3B76776C.D799BD4C@home.com...
> Annette wrote:
>
>> Hoekom sal jy nou skielik iets Engels plaas Gloudina? Jy vreet dan almal
>> links en regs uit wat dit hier doen?
>> Elk geval - ek vra maar net.
>>
>> Hoekom is daar so 'n lang spasie tussen without en women?
>>
>
> Ek het dit geplaas omdat Jonas gevra het hoekom ek die SAKP loof.Jeremy
> Cronin is die hoofsekretaris van die SAKP, as ek reg onthou.
> Dus wou ek net wys hoe 'n goeie digter ( en goeie intellektuele Marxis)
> hy ook is.
> Ek objekteer nie oor Engels op die nuusgroep nie. Ek objekteer as daar
> te lank in Engels op die nuusgroep geargumenteer word, want dan staan
> ons gevaar om maar net 'n tweede soc.culture.south-africa te word.
> Hoekom so 'n lang spasie tussen "without" en "women"? Vireers, lees
> die gedig hardop, om die beat van die gedig te kry, en dan lees jy daardie
> deel van die gedig met 'n pouse tussenin, en weer, maar sonder die pouse
> tussenin, en dan sien jy die verskil.
> Hoekom is jy so bang om gedigte te lees. Voel jy bedreig deur hulle?
> Voel jy dat hulle oor dinge praat waaroor jy geen kontrole het nie?
>
> Gloudina
>
>>
>>
>> WALKING ON AIR
>> Jeremy Cronin
>>
>> In the prison workshop, also known as the seminar room;
>>
>> In the seminar room, sawdust up the nose, feet in the plane shavings,
>> old jam tins on racks, a dropped plank, planks, a stack of mason's
>> floats waiting assembly, Warder von Loggerenberg sitting in the
>> corner.
>>
>> In the prison workshop, also and otherwise named, where work
>> is done
>> by enforced dosage, between political discussions, theoretical
>> discussions, tactical discussions, bemoaning of life
>> without women,
>> sawdust up the nose, while raging at bench 4, for a week long, a
>> discussion raging, above the hum of the exhaust fans, on how to
>> distinguish the concept "Productive" from the concept..
>>
>> "Unproductive
>> Labour."
>>
>> In the prison workshop then, over the months, over the screech of
>> the grindstone, I'm asking John Matthews about his life and times,
>> as I crank the handle, he's sharpening a plane blade, holding it up
>> in the light to check on its bevel, dipping the blade to cool in a tin
>> of water, then back to the grindstone, sparks fly: " I work for
>> myself - he says - "not for the boere";
>>
>> In the prison workshop, with John Matthews making contraband
>>
>> goeters,
>> boxes, ashtrays, smokkel salt cellars of, oh, delicate dovetailings;
>>
>> Over the months, then, in the prison workshop, I'm asking John
>> Matthews, while he works intently, he likes manual work, he likes
>> the feel of woodgrain, he doesn't like talking too much, the making and
>> fixing of things he likes, he likes, agh no, haikona,
>>
>> slap-bang-bang,
>> work for the jailers.
>>
>> In the prison workshop, then, I ask John Matthews, was he present
>> on the two days of Kliptown.... 1955 ...Whe the People's Congress
>> adopted the Freedom Charter?
>>
>> Actually
>>
>> No he wasn't
>>
>> He was there the day before, he built the platform
>
Re: "Walking on Air" deur JEREMY CRONIN [boodskap #48082 is 'n antwoord op boodskap #48005] Ma, 13 Augustus 2001 13:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Jonas wrote:

> Wat noem die Kanadese die kommies Antie Tottie - vertel my. Hoe sterk is die
> Kanadese Kommunistiese Party - en stry hulle namens die Eskimos.
> Wat verkies jy - die Apartheidsvarke of die Kommuniste. Is daar 'n verskil -
> verduidelik vir my, ek wil van jou leer ...

Ons het 'n Kanadese Kommunistiese Party. Ons in Kanada
was of is nie, soos ons bure na die suide, paranoies oor "Kommuniste" nie.
Ek dink nie die Kanadese Kommunistiese Party is baie sterk nie,
want ons het 'n ander party, die New Democrats, wat eintlik baie
van die beginsels waarvoor die marxiste agiteer, in hulle grondwet
opgeneem het. So groot vakbonde is gewoonlik kop in een mus met
die NDP. Hoekom vra jy wie namens die Inuit stry? Hulle stry vir
hulself. Onlangs is die NWT opgesny sodat die Inuit 'n aparte
territory kon word. Dit word Nunavut genoem.
Die "apartheidsvarke" was 'n klomp skobbejakke hier teen die
sewentigs en tagtigs. Enigiemand wat nog beginsels gehad het,
het al sy hande gewas van die drogspel. (Eintlik het dieselfde ding
in Rusland gebeur, voordat Gorbachev die plug gepull het op die
klomp skobbejakke wat hulself as Marxiste voorgedoen het.)
As ek jy is, Jonas, sal ek nou vergeet van die "kommies."
Jy verdoem jouself om 'n versteende meulsteen te word in die
kultuur van SA. Julle lewe in die verlede. 'n "Verlede" wat net in
julle koppe bestaan. Kyk liewer om jou rond, en gaan alliansies
aan met dié mense wat jou ideale die beste teenwoordig. En ek
wed jou dat 'n hele klomp van hulle swart sal wees.

Gloudina
Re: "Walking on Air" deur JEREMY CRONIN [boodskap #48091 is 'n antwoord op boodskap #48005] Ma, 13 Augustus 2001 14:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek is of was nog nooit 'n jagter nie Antie Tottie. Maar ek het my nog nooit
geroem op "vriende" wat ek nog nooit gehad het nie.
Jou stilswye mbt die verskil in intellek tussen jou en die kommies bevestig
bloot wat ek wil weet.
skryf in boodskap news:3B76B8BF.BC530036@home.com...
> Jonas wrote:
>
>> Antie Tottie - jy behoort nou-al iets van my "roots" te weet. Jy behoort te
>> weet dat ek darem saam met 'n klomp kommies skouers geskuur het.
>> Ek het nog nooit enige kommie se intellek onderskat nie, en nog nooit 'n
>> domme ontmoet nie - lidmaatskap tot enige Marxistiese groepie is beskore vir
>> die besondere intellektuele/akademiese mense.
>
> Vertel ons meer van jou "roots," Jonas. Hoe het jy saam met'n klomp kommies
> skouer geskuur? Deur hulle te jag, of deur
> met hulle as gelykes saam te werk?
>
> Gloudina
>
Re: "Walking on Air" deur JEREMY CRONIN [boodskap #48128 is 'n antwoord op boodskap #48005] Ma, 13 Augustus 2001 23:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pop  is tans af-lyn  pop
Boodskappe: 157
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Inteendeel, ek hou baie van gedigte - nie almal wat jy plaas nie, en ek
sal nie name noem van die wat ek nie van hou nie, sodat die outers
wat dalk na hierdie nsgroep loer nie in die mond gevat sal voel nie. Ek
neig meer na die abstrakte en Lina Spies, Antjie en Marlise Joubert is
van my geliefkose, so ook DJO en WEG van die oueres.

Oor die "amen sister", moedig ek Annette aan om haar sê te sê, want sien,
ek het haar
ontmoet en n gesellige middag saam met haar deurgebring, en ek het
baie respek vir haar. Sy is baie vastige mens, met n sterk persoonlikheid
(soos jy). Sy is eerbaar
en sonder nonsies en is boonop slim.
Sy hanteer jou m.i. baie goed, m.a.w. sy skroom nie weg nie, maar
terselfdertyd
deins sy nie terug of gee in nie, en as mens so n battle kan doen op n
beskaafde
manier, dan dwing dit my respek af. Ek sal NIE die mens aanval wat iets
hier
sê waarvan ek nie hou nie - die stellings ja - maar dit is n lafaard wat die
mens
en nie die argument nie aanval nie.

Pop (sonder Gertie, ook maar goed, want Gertie sou nou heavy aan die
blaf gegaan het, en haar stemmetjie is nie so goed nie, ounooi se honne
het mos n verkoue opgedoen toe sy buite moes slaap oor die lekblasie :-))

skryf in boodskap news:3B774834.74FE60CD@home.com...
pop wrote:

> Amen Sister! :-)
>
> Annette wrote
>
>> Aan die ander kant verwerp ek enigiets wat my wil kontroleer.
>> Ek hou net nie van gedigte nie, kant en klaar.

Ek is jammer dat jy nie van gedigte hou nie, Pop. Ek
het altyd aangeneem dat jy wel van gedigte hou.
Ek is ook jammer om te sien dat jy enigiets verwerp wat
jou wil kontrolleer. Soos mens meer volwasse word, sien
mens tog dat daar baie dinge is in die lewe wat jy moet
toelaat dat dit jou kontrolleer. As mens 'n bibliotekaris
is, moet jy byvoorbeeld mense en boeke kontrolleer, en
jy word gekontrolleer deur die reëls en die regulasies
van die besigheid of professie waarin jy betrokke is.

Gloudina
Re: "Walking on Air" deur JEREMY CRONIN [boodskap #48130 is 'n antwoord op boodskap #48005] Di, 14 Augustus 2001 00:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wat noem die Kanadese die kommies Antie Tottie - vertel my. Hoe sterk is die
Kanadese Kommunistiese Party - en stry hulle namens die Eskimos.
Wat verkies jy - die Apartheidsvarke of die Kommuniste. Is daar 'n verskil -
verduidelik vir my, ek wil van jou leer ...
skryf in boodskap news:3B774617.C30F3AF1@home.com...
Jonas wrote:

> Jou stilswye mbt die verskil in intellek tussen jou en die kommies bevestig
> bloot wat ek wil weet.

Ek dink jy is van Lotjie getik. En enige persoon wat in die
huidige SA nog van "kommies" sit en praat, tipeer homself
as 'n passê reaksionere persoon wat nog met woorde wil
terroriseer. Julle ouens is passê, passê. Niemand onder die
wit intellektueles in SA neem julle meer ernstig op nie.
Waaroor sal ek dit doen?

Gloudina
Re: "Walking on Air" deur JEREMY CRONIN [boodskap #48172 is 'n antwoord op boodskap #48005] Di, 14 Augustus 2001 11:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Jonas wrote:

> Jy het steeds nog nie vir my die polities-korekte
> aanspreekvorm vir die "kommies" gegee nie.

As jy die woord "comrade" bedoel, dan skop jy
die bal mis. Comrades word gebruik deur meer
as net die "kommuniste."

Comrade Hessie van die agterste Marxiste.
Re: "Walking on Air" deur JEREMY CRONIN [boodskap #48195 is 'n antwoord op boodskap #48005] Di, 14 Augustus 2001 16:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Antie Tottie - ek hou my oë oop. Sover het dit nogal gehelp om die krrels
van die kaf te kan skei. Jy het steeds nog nie vir my die polities-korekte
aanspreekvorm vir die "kommies" gegee nie.
skryf in boodskap news:3B77D0E4.C6C6E120@home.com...
Jonas wrote:

> Wat noem die Kanadese die kommies Antie Tottie - vertel my. Hoe sterk is die
> Kanadese Kommunistiese Party - en stry hulle namens die Eskimos.
> Wat verkies jy - die Apartheidsvarke of die Kommuniste. Is daar 'n verskil -
> verduidelik vir my, ek wil van jou leer ...

Ons het 'n Kanadese Kommunistiese Party. Ons in Kanada
was of is nie, soos ons bure na die suide, paranoies oor "Kommuniste" nie.
Ek dink nie die Kanadese Kommunistiese Party is baie sterk nie,
want ons het 'n ander party, die New Democrats, wat eintlik baie
van die beginsels waarvoor die marxiste agiteer, in hulle grondwet
opgeneem het. So groot vakbonde is gewoonlik kop in een mus met
die NDP. Hoekom vra jy wie namens die Inuit stry? Hulle stry vir
hulself. Onlangs is die NWT opgesny sodat die Inuit 'n aparte
territory kon word. Dit word Nunavut genoem.
Die "apartheidsvarke" was 'n klomp skobbejakke hier teen die
sewentigs en tagtigs. Enigiemand wat nog beginsels gehad het,
het al sy hande gewas van die drogspel. (Eintlik het dieselfde ding
in Rusland gebeur, voordat Gorbachev die plug gepull het op die
klomp skobbejakke wat hulself as Marxiste voorgedoen het.)
As ek jy is, Jonas, sal ek nou vergeet van die "kommies."
Jy verdoem jouself om 'n versteende meulsteen te word in die
kultuur van SA. Julle lewe in die verlede. 'n "Verlede" wat net in
julle koppe bestaan. Kyk liewer om jou rond, en gaan alliansies
aan met dié mense wat jou ideale die beste teenwoordig. En ek
wed jou dat 'n hele klomp van hulle swart sal wees.

Gloudina
Re: "Walking on Air" deur JEREMY CRONIN [boodskap #48294 is 'n antwoord op boodskap #48005] Wo, 15 Augustus 2001 14:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Jonas wrote:

> Antie Tottie - ek sal my eie afleidings moet maak aangesien jy nie my vraag
> kan/wil beantwoord nie. Einde van onderwerp. Jy het verloor.

Jonas, jy speel met jouself. (Luister na wat die outoriteite
op hierdie nuusgroep sê van wat gebeur as jy met jouself
speel.) Ek is nie bereid om loopy-de-loop met jou te speel
soos Ferdi nie.

Tant Hessie, wat nie 'n materialis is nie.
Re: "Walking on Air" deur JEREMY CRONIN [boodskap #48298 is 'n antwoord op boodskap #48005] Wo, 15 Augustus 2001 16:17 Na vorige boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Antie Tottie - ek sal my eie afleidings moet maak aangesien jy nie my vraag
kan/wil beantwoord nie. Einde van onderwerp. Jy het verloor.
skryf in boodskap news:3B790EFC.CD9B7C7A@home.com...
> Jonas wrote:
>
>> Jy het steeds nog nie vir my die polities-korekte
>> aanspreekvorm vir die "kommies" gegee nie.
>
> As jy die woord "comrade" bedoel, dan skop jy
> die bal mis. Comrades word gebruik deur meer
> as net die "kommuniste."
>
> Comrade Hessie van die agterste Marxiste.
>
Vorige onderwerp: Onsmaaklike artikels
Volgende onderwerp: Uit "Klein Siklus" van G.A. WATERMEYER
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 20:05:23 MGT 2024