Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Oom Nelson
Oom Nelson [boodskap #47994] Sa, 11 Augustus 2001 22:47 na volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het dit seker baie eenvoudig gestel. Ons kan natuurlik nie vergeet van
die kommunistiese beleid van die ANC nie. Maar die wêreld en SA het dit
uitsluitelik as 'n oorlog van wit teen swart gemaak. Of daar nou natuurlik
dieper dinge betrokke was, maak nie aan die res saak nie. Wat saak maak is
dat wit polisiemanne swartes aangerand het vir geen rede, antie gloudina
noem Vlakplaas, ek kan dit nie onthou nie, maar het 'n vae idee van wat daar
gebeur het...
Die 70's was die grootste klug wat nog ooit die mensdom getref het...almal
was "uitgespace" Dit was 'n goeie dekade vir dwelms, 'n vrot een vir musiek
en 'n goeie een vir maskers verf.
Slegte grappie :)

Elaine

"Jonas" skryf in boodskap news:3b753d4a$0$234@hades.is.co.za...
> Elaine - ongelukkig is die feit(e) bloot dat Nelson die leier van die ANC
> is/was. Hulle, die ANC het saam met die Soviet Unie (sien die "Dwarsklap" -
> onderhoud van Van Zyl Slabbert met FW in die afgelope weekop KYKNET.) 'n
> oorlog teen Suid-Afrika gemaak. Dit was in die laaste jare, toe die NP
> eerlik probeer het om die euwels van apartheid oorboord te gooi, onmoontlik
> vanweë die beleid van die ANC - "making this country ungouvernable".
> Enige persoon (Antie Tottie) ingeslote wat hierdie probleme as bloot wit
> teen swart sien kan gerus weer die media argiewe vanaf begin 1970 nagaan. Ek
> het dit onlangs gedoen. Apartheid se einde het nie in 1992 begin nie. Vanaf
> ongeveer die begin 70's was daar baie duidelike en ernstige pogings om die
> bevolking te laat afsien van apartheid. Gaan lees gerus ..
Re: Oom Nelson [boodskap #47997 is 'n antwoord op boodskap #47994] So, 12 Augustus 2001 00:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Elaine wrote:

> antie gloudina
> noem Vlakplaas, ek kan dit nie onthou nie, maar het 'n vae idee van wat daar
> gebeur het...

Dis waar hulle gesit en braaivleis hou het terwyl hulle
wag vir hulle slagoffer se lyk om klaar te brand. Volgens
een van hulle neem dit glo lank vir 'n lyk om heeltemal
te verbrand tot bene en as.

Gloudina
Re: Oom Nelson [boodskap #48013 is 'n antwoord op boodskap #47994] So, 12 Augustus 2001 07:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ja, want as hulle dit kan doen, kan ons mos ook... Lyk my jy't ook êrens
vasgehaak, Jonas.
_________________________________________________________

"Jonas" skryf in boodskap news:3b761403$0$239@hades.is.co.za...
> Terwyl jy besig is Antie Tottie en altyd alles beter weet - vertel almal van
> die ANC-kampe in Angola en Zambië.
> Vertel hulle wat jy weet van die Quatro-kamp in Angola. (Waar swart vir
> swart gemartel en gemoor het.)
> Vertel almal ook waar daardie moordenaars nou sit. (Binne in gesagposisies
> van 'n ANC-regering.)
> skryf in boodskap news:3B75D183.1ADA23C3@home.com...
>>
>>
>> Elaine wrote:
>>
>>> antie gloudina
>>> noem Vlakplaas, ek kan dit nie onthou nie, maar het 'n vae idee
van wat
> daar
>>> gebeur het...
>>
>> Dis waar hulle gesit en braaivleis hou het terwyl hulle
>> wag vir hulle slagoffer se lyk om klaar te brand. Volgens
>> een van hulle neem dit glo lank vir 'n lyk om heeltemal
>> te verbrand tot bene en as.
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: Oom Nelson [boodskap #48022 is 'n antwoord op boodskap #47994] So, 12 Augustus 2001 12:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Jonas wrote:

> Terwyl jy besig is Antie Tottie en altyd alles beter weet - vertel almal van
> die ANC-kampe in Angola en Zambië.
> Vertel hulle wat jy weet van die Quatro-kamp in Angola. (Waar swart vir
> swart gemartel en gemoor het.)
> Vertel almal ook waar daardie moordenaars nou sit. (Binne in gesagposisies
> van 'n ANC-regering.)

Gaan lees die rapporte van die WVK. Daarvoor is gebieg en om
amnestie gevra, net soos sommige van die individuele lede van
Vlakplaas die moed gehad het om om vergiffenis te vra, anders as
de Klerk en P. W. Botha, wat maak asof hulle handjies skoon is.

Gloudina
Re: Oom Nelson [boodskap #48031 is 'n antwoord op boodskap #47994] So, 12 Augustus 2001 17:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek wonner hoe daai braaivleis gesmaak het. Nee swak grap. Dankie vir die
inligting ... die liggies flikker darem weer. Baaaaiiiieeee lang naweek
gehad.

wrote:

> Dis waar hulle gesit en braaivleis hou het terwyl hulle
> wag vir hulle slagoffer se lyk om klaar te brand. Volgens
> een van hulle neem dit glo lank vir 'n lyk om heeltemal
> te verbrand tot bene en as.
>
> Gloudina
>
Re: Oom Nelson [boodskap #48032 is 'n antwoord op boodskap #47994] So, 12 Augustus 2001 17:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Terwyl jy besig is Antie Tottie en altyd alles beter weet - vertel almal van
die ANC-kampe in Angola en Zambië.
Vertel hulle wat jy weet van die Quatro-kamp in Angola. (Waar swart vir
swart gemartel en gemoor het.)
Vertel almal ook waar daardie moordenaars nou sit. (Binne in gesagposisies
van 'n ANC-regering.)
skryf in boodskap news:3B75D183.1ADA23C3@home.com...
>
>
> Elaine wrote:
>
>> antie gloudina
>> noem Vlakplaas, ek kan dit nie onthou nie, maar het 'n vae idee van wat daar
>> gebeur het...
>
> Dis waar hulle gesit en braaivleis hou het terwyl hulle
> wag vir hulle slagoffer se lyk om klaar te brand. Volgens
> een van hulle neem dit glo lank vir 'n lyk om heeltemal
> te verbrand tot bene en as.
>
> Gloudina
>
Re: Oom Nelson [boodskap #48053 is 'n antwoord op boodskap #48013] Ma, 13 Augustus 2001 04:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nee Max - bloot om 'n balans te handhaaf in die ou sakie. "Good for the
goose...."
Thabo & Kie het dan, soos FW en PW, ook nie gaan bely nie...
"Max" skryf in boodskap news:9l5cft$dt5$2@azure.nl.gxn.net...
> Ja, want as hulle dit kan doen, kan ons mos ook... Lyk my jy't ook êrens
> vasgehaak, Jonas.
> _________________________________________________________
> "Jonas" wrote in message
> news:3b761403$0$239@hades.is.co.za...
>> Terwyl jy besig is Antie Tottie en altyd alles beter weet - vertel
> almal van
>> die ANC-kampe in Angola en Zambië.
>> Vertel hulle wat jy weet van die Quatro-kamp in Angola. (Waar swart
> vir
>> swart gemartel en gemoor het.)
>> Vertel almal ook waar daardie moordenaars nou sit. (Binne in
> gesagposisies
>> van 'n ANC-regering.)
>> skryf in boodskap news:3B75D183.1ADA23C3@home.com...
>>>
>>>
>>> Elaine wrote:
>>>
>>>> antie gloudina
>>>> noem Vlakplaas, ek kan dit nie onthou nie, maar het 'n vae idee
> van wat
>> daar
>>>> gebeur het...
>>>
>>> Dis waar hulle gesit en braaivleis hou het terwyl hulle
>>> wag vir hulle slagoffer se lyk om klaar te brand. Volgens
>>> een van hulle neem dit glo lank vir 'n lyk om heeltemal
>>> te verbrand tot bene en as.
>>>
>>> Gloudina
>>>
>>
>
Re: Oom Nelson [boodskap #48056 is 'n antwoord op boodskap #47994] Ma, 13 Augustus 2001 04:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Fielies  is tans af-lyn  Fielies
Boodskappe: 35
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Volle Lid
Sun, 12 Aug 2001 00:47:04 +0200:: "Elaine"
skryf:

> Die 70's was die grootste klug wat nog ooit die mensdom getref het...almal
> was "uitgespace" Dit was 'n goeie dekade vir dwelms, 'n vrot een vir musiek

Nee hel, hier jok jy - wat van Abba en Simon &
Garfunkle en Paul McCartney en The Wings, Dianna
Ross. Die sewentigs was die laaste dekade waarin
daar goeie blywende klassieke-populere musiek
gemaak is.
Re: Oom Nelson [boodskap #48111 is 'n antwoord op boodskap #48056] Ma, 13 Augustus 2001 18:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Simon & Garfunkle kan gaan. Diana Ross en Abba is egter 'n ramp - in my oë
anyway.

Ek het sommer 'n grappie gemaak ou Fielies.

"Fielies" wrote:

> Nee hel, hier jok jy - wat van Abba en Simon &
> Garfunkle en Paul McCartney en The Wings, Dianna
> Ross. Die sewentigs was die laaste dekade waarin
> daar goeie blywende klassieke-populere musiek
> gemaak is.
>
Musikale dekades [boodskap #48147 is 'n antwoord op boodskap #48056] Di, 14 Augustus 2001 06:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rennie Oster  is tans af-lyn  Rennie Oster
Boodskappe: 72
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
Ek stem saam, Fielies. Die 50's was die begin van werklik groot populêre
musiek, die 60's was dié era en die 70's was die laaste era wat die moeite
werd is om lank te onthou.

"Fielies" skryf in boodskap news:3b775bcd.1143500887@news.mninter.net...
Sun, 12 Aug 2001 00:47:04 +0200:: "Elaine"
skryf:

> Die 70's was die grootste klug wat nog ooit die mensdom getref het...almal
> was "uitgespace" Dit was 'n goeie dekade vir dwelms, 'n vrot een vir
musiek

Nee hel, hier jok jy - wat van Abba en Simon &
Garfunkle en Paul McCartney en The Wings, Dianna
Ross. Die sewentigs was die laaste dekade waarin
daar goeie blywende klassieke-populere musiek
gemaak is.
Re: Oom Nelson [boodskap #48223 is 'n antwoord op boodskap #48111] Wo, 15 Augustus 2001 02:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Fielies  is tans af-lyn  Fielies
Boodskappe: 35
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Volle Lid
Mon, 13 Aug 2001 20:24:31 +0200:: "Elaine"
skryf:

> Simon & Garfunkle kan gaan. Diana Ross en Abba is egter 'n ramp - in my oë
> anyway.
>
Daar's altyd daai nuwe Lasik oog operasies, né...
Re: Musikale dekades [boodskap #48229 is 'n antwoord op boodskap #48147] Wo, 15 Augustus 2001 03:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Fielies  is tans af-lyn  Fielies
Boodskappe: 35
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Volle Lid
Rennie, ek het al baie mense uitgedaag om vir my
te noem watter regtig klassieke poulere musiek kom
uit die jare na 1980 uit - amper voor die voet
noem hulle dan kunstenaars wat reeds dekades
vroeër of ten minste dan in die sewentigs baie
bekend was.

Tue, 14 Aug 2001 08:48:48 +0200:: "Rennie Oster"
skryf:

> Ek stem saam, Fielies. Die 50's was die begin van werklik groot populêre
> musiek, die 60's was dié era en die 70's was die laaste era wat die moeite
> werd is om lank te onthou.
>
> "Fielies" wrote in message
> news:3b775bcd.1143500887@news.mninter.net...
> Sun, 12 Aug 2001 00:47:04 +0200:: "Elaine"
> skryf:
>
>> Die 70's was die grootste klug wat nog ooit die mensdom getref het...almal
>> was "uitgespace" Dit was 'n goeie dekade vir dwelms, 'n vrot een vir
> musiek
>
> Nee hel, hier jok jy - wat van Abba en Simon &
> Garfunkle en Paul McCartney en The Wings, Dianna
> Ross. Die sewentigs was die laaste dekade waarin
> daar goeie blywende klassieke-populere musiek
> gemaak is.
>
Re: Musikale dekades [boodskap #48539 is 'n antwoord op boodskap #48229] Sa, 18 Augustus 2001 11:38 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Depeche Mode, Duran Duran, Bruce Springsteen, OMD, Metallica, Twisted
Sister. Miskien nie jou smaak nie, maar ek geniet dit :) Alhoewel, ek moet
'n pluimpie gooi - die 90's se musiek kan ek nie geniet nie, en verkies die
50's 60's en 80's. Daar is ook 70's musiek wat ek geniet, maar die oorgrote
meerderheid gee my 'n kramp.

Elaine

"Fielies" skryf in boodskap news:3b79ea8b.51787022@news.mninter.net...
> Rennie, ek het al baie mense uitgedaag om vir my
> te noem watter regtig klassieke poulere musiek kom
> uit die jare na 1980 uit - amper voor die voet
> noem hulle dan kunstenaars wat reeds dekades
> vroeër of ten minste dan in die sewentigs baie
> bekend was.
>
Vorige onderwerp: Gloudina, help asb!
Volgende onderwerp: Weereens is n wet nie n wet nie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 18:11:36 MGT 2024