Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Weet Iemand?
Weet Iemand? [boodskap #45165] Di, 26 Junie 2001 14:25 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Blykbaar was Pietie Norval ( tennisspeler) in 'n motorongeluk en hy kan nie
meer tennis speel nie.
Weet iemand wanneer en hoe erg?

'n Rugbyspeler kry 'n bloedneus en hy is op die voorblad.
'n Olimpiese medalje tennisspeler kom iets veel erger oor, en nie 'n woord
daarvan nie!!
Tyd dat verslaggewers 'n slag hul salarisse verdien .

Ek weet dat koerante deesdae so vol advertensies is dat mens vir artikels
moet soek - maar so-iets behoort 'n mens tog raakgesien het.

Annette
Re: Weet Iemand? Pietie Norval [boodskap #45173 is 'n antwoord op boodskap #45165] Di, 26 Junie 2001 15:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Norval out for six months after sand dune mishap

Posted at 07 February 2001 - 11:35

World Doubles tennis champion Pietie Norval will be out of action for about six months after damaging his knee after a sand-dune plunge last Thursday.
Norval, 30, and a friend were riding the Atlantis sand dunes just outside Cape Town in his jeep at about 4pm on Thursday when the accident happened.

"I've been going there for about eight years now but this was an unfamiliar area," said Norval.

"We were heading for a dune which looked like it had another one directly behind it. However, the next thing I knew we were in mid-air and in a nose-dive."

The jeep plunged some 15 metres and both passengers were flung out of the vehicle.

"This was one case that if we had been wearing safety belts we would have been dead," said Norval grimly.

Unfortunately for Norval, as the jeep hit the ground, his knee struck the dash board. His friend hurt his back in the fall and as the dust settled, with the jeep lying upside down, he lay motionless in the sand.

Norval, with a hole in his knee just below the knee cap which was bleeding profusely, had to walk two-and-a-half kilometres back to the main road for help.

"This is the first time I've ever been in with only one vehicle and the first time neither of us had our cell phones," he said.

"By the time I reached the road I was in pretty bad shape and I must have looked pretty horrendous. But fortunately somebody stopped and we went for help."

It took nearly four hours for them to get medical assistance to his friend.

"They needed four-wheel drive vehicles to get in there and by the time we got back, the light was fading."

Fortunately for Norval one of the country's top knee specialists was available. He diagnosed that Norval's patella tendon had virtually broken off and re-attached it immediately. His friend had cracked three vertebra but fortunately no further damage had been done and after surgery on Tuesday, was expected to make a full recovery.

Norval spent three days in hospital and it will take two to three months for the tendon to heal.

"I need to get the knee really strong before I even walk onto a tennis court. The general consensus is that it will take six months before I can play again."

He and American Don Johnson captured the ATP Tour World Doubles title at Bangalore in December and were hoping to extend their success this year.

"Don was disappointed when I called him but I'm sure he will find somebody pretty good to play with."

Norval admitted philosophically that he enjoyed adventure sport and there was always a danger that something like this could happen.

"I think this is the first time in nearly 15 years that I've spent more than a couple of months in South Africa," he said.

---------------------------------------

Daar was ook 'n onderhoud met hom op TV, by sy huis in Melkbossstrand

Wouter



Annette skryf in boodskap news:9ha5js$coo89$1@ID-92016.news.dfncis.de...

Blykbaar was Pietie Norval ( tennisspeler) in 'n motorongeluk en hy kan nie
meer tennis speel nie. Weet iemand wanneer en hoe erg?

'n Rugbyspeler kry 'n bloedneus en hy is op die voorblad.
'n Olimpiese medalje tennisspeler kom iets veel erger oor, en nie 'n woord
daarvan nie!!
Tyd dat verslaggewers 'n slag hul salarisse verdien .

Ek weet dat koerante deesdae so vol advertensies is dat mens vir artikels
moet soek - maar so-iets behoort 'n mens tog raakgesien het.

Annette
Re: Weet Iemand? Pietie Norval [boodskap #45256 is 'n antwoord op boodskap #45173] Wo, 27 Junie 2001 09:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: (Ferdi Greyling)

On Tue, 26 Jun 2001 17:48:13 +0200, "Wouter Plaasvark"
wrote:

> Norval out for six months after sand dune mishap
>
> Posted at 07 February 2001 - 11:35

Tyd dat Annette haar koerante lees?
Re: Weet Iemand? Pietie Norval [boodskap #45269 is 'n antwoord op boodskap #45173] Wo, 27 Junie 2001 10:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Tyd dat koerante nie net Rugby en Krieket op die voorblad plaas nie:)))
Annette

skryf in boodskap news:3b3ea46f.2847684@news.is.co.za...
> On Tue, 26 Jun 2001 17:48:13 +0200, "Wouter Plaasvark"
> wrote:
>
> >
>> Posted at 07 February 2001 - 11:35
>
> Tyd dat Annette haar koerante lees?
>
Re: Weet iemand? [boodskap #47885 is 'n antwoord op boodskap #45165] Vr, 10 Augustus 2001 13:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) My probleem is dat ek nie altyd wil glo wat Ferdi skryf nie - dus vra
ek maar liewer hier op die ope forum.
Die rede hoekom ek vra is dat ek nie seker is of ek reg gehoor het nie - dat
daar 'n bespreking? verandering? van die grondwet in die parlement volgende
week gaan plaasvind?
Die grondwet is die laaste ding wat ek wil hê enige politikus stemmag mag
oor beskik.
'n Nasionale referendum moet daaroor besluit.
Annette

--

Jonas skryf in boodskap news:3b73a903$0$225@hades.is.co.za...
> Vra vir Ferdietjie - hy en die SAKP maak mos aanspraak op die gehalte van
> die grondwet ...
> "Annette" wrote in message
> news:9kvshd$6f7hs$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wat sê die Grondwet - hoe die Grondwet verander kan word?
>> Annette
>>
>
Re: Weet iemand? [boodskap #47887 is 'n antwoord op boodskap #47885] Vr, 10 Augustus 2001 13:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:9l0mt5$708g5$4@ID-92016.news.dfncis.de...
> :)))) My probleem is dat ek nie altyd wil glo wat Ferdi skryf nie - dus vra
> ek maar liewer hier op die ope forum.
> Die rede hoekom ek vra is dat ek nie seker is of ek reg gehoor het nie - dat
> daar 'n bespreking? verandering? van die grondwet in die parlement volgende
> week gaan plaasvind?
> Die grondwet is die laaste ding wat ek wil hê enige politikus stemmag mag
> oor beskik.
> 'n Nasionale referendum moet daaroor besluit.
> Annette

Annette,
Ek dink dat daar 'n tweederde meerderheid moet wees (in die parlement) om
die grondwet te verander. In België is dit so en ek glo dat dit in SA ook so
is.
Hilda.
Re: Weet iemand? [boodskap #47889 is 'n antwoord op boodskap #47887] Vr, 10 Augustus 2001 15:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek hoop nie so nie Hilda - want as dit die geval is dan kan ons maar sommer
nou hier moed opgee.
Die grondwet is daar om almal in die land te beskerm - nie net die wat aan
die ANC behoort nie.
Dus, as net 2/3 in die parlement genoegsaam is, dan is ons gedoem - almal -
nie net die wat nie aan die ANC behoort nie.
Annette

--

Hilda en Gervaas skryf in boodskap news:7oRc7.3815$ye.993198@afrodite.telenet-ops.be...
>
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:9l0mt5$708g5$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>> :)))) My probleem is dat ek nie altyd wil glo wat Ferdi skryf nie - dus
> vra
>> ek maar liewer hier op die ope forum.
>> Die rede hoekom ek vra is dat ek nie seker is of ek reg gehoor het nie -
> dat
>> daar 'n bespreking? verandering? van die grondwet in die parlement
> volgende
>> week gaan plaasvind?
>> Die grondwet is die laaste ding wat ek wil hê enige politikus stemmag mag
>> oor beskik.
>> 'n Nasionale referendum moet daaroor besluit.
>> Annette
>
> Annette,
> Ek dink dat daar 'n tweederde meerderheid moet wees (in die parlement) om
> die grondwet te verander. In België is dit so en ek glo dat dit in SA ook so
> is.
> Hilda.
>
Re: Weet iemand? [boodskap #47890 is 'n antwoord op boodskap #47889] Vr, 10 Augustus 2001 15:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Annette,
Gaan kyk op die volgende blad - ek dink hulle sê dit daar (dat 'n 2/3
meerderheid die grondwet kan wysig).
http://www.polity.org.za/govdocs/legislation/1993/constit5.h tml

Hoekom dink jy dat julle dan die moed moet opgee ? Is daar sprake van 'n
wysiging in die grondwet ?

Hilda.
"Annette" skryf in boodskap news:9l0tvo$6rap9$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek hoop nie so nie Hilda - want as dit die geval is dan kan ons maar sommer
> nou hier moed opgee.
> Die grondwet is daar om almal in die land te beskerm - nie net die wat aan
> die ANC behoort nie.
> Dus, as net 2/3 in die parlement genoegsaam is, dan is ons gedoem - almal -
> nie net die wat nie aan die ANC behoort nie.
> Annette
>
>
> --
> Hilda en Gervaas wrote in message
> news:7oRc7.3815$ye.993198@afrodite.telenet-ops.be...
>>
>>
>> "Annette" schreef in bericht
>> news:9l0mt5$708g5$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> :)))) My probleem is dat ek nie altyd wil glo wat Ferdi skryf nie -
dus
>> vra
>>> ek maar liewer hier op die ope forum.
>>> Die rede hoekom ek vra is dat ek nie seker is of ek reg gehoor het
nie -
>> dat
>>> daar 'n bespreking? verandering? van die grondwet in die parlement
>> volgende
>>> week gaan plaasvind?
>>> Die grondwet is die laaste ding wat ek wil hê enige politikus stemmag
> mag
>>> oor beskik.
>>> 'n Nasionale referendum moet daaroor besluit.
>>> Annette
>>
>> Annette,
>> Ek dink dat daar 'n tweederde meerderheid moet wees (in die parlement) om
>> die grondwet te verander. In België is dit so en ek glo dat dit in SA
ook
> so
>> is.
>> Hilda.
>>
>
Re: Weet iemand? [boodskap #47891 is 'n antwoord op boodskap #47889] Vr, 10 Augustus 2001 15:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Annette, jy wat altyd so positief is oor die land moet nou nie so begin
praat nie... Dis tog waaroor die groot bohaai gegaan het met die vorige
verkiesing... Een of ander party het saam met die ANC gesmelt om te help
met die 2/3 meerderheid. Toe't die NP gesê hulle smelt saam met 'n ander
party, en toe's die politiek nog meer deurmekaar... en my kop.

Mens het die grondwetverandering mos al lankal sien kom. Hy's nie
verniet die enigste oorblyfsel van apartheid nie...

Moed hou, en bid vir die beste... Dis al. Onthou, deur al die
veranderings, meeste deur dieselfde ANC ingestel, kan hulle nie rasse
spesifiseer nie, so die bleekvelle sal nie teen gediskrimineer word nie.

Ek vra my net af, wat daarin sou hulle wou verander. Waar kan mens die
grondwet te sien kry? Ek weet nie eers wat alles daarin staan nie! Het
hulle dit nie elke jaar op skool voorgelees tydens die
Republiekdagvierings nie? Of was dit net 'n uittreksel?

Hoekom skryf ons nie hier 'n grondwet nie, en kyk hoe hy met dié van die
ANC verskil...

Persoonlik dink ek nie ons het rede tot kommer nie, of het ons?
____________________________________________________________ ___

"Annette" skryf in boodskap news:9l0tvo$6rap9$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek hoop nie so nie Hilda - want as dit die geval is dan kan ons maar sommer
> nou hier moed opgee.
> Die grondwet is daar om almal in die land te beskerm - nie net die wat aan
> die ANC behoort nie.
> Dus, as net 2/3 in die parlement genoegsaam is, dan is ons gedoem - almal -
> nie net die wat nie aan die ANC behoort nie.
> Annette
>
>
> --
> Hilda en Gervaas wrote in message
> news:7oRc7.3815$ye.993198@afrodite.telenet-ops.be...
>>
>>
>> "Annette" schreef in bericht
>> news:9l0mt5$708g5$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> :)))) My probleem is dat ek nie altyd wil glo wat Ferdi skryf
nie - dus
>> vra
>>> ek maar liewer hier op die ope forum.
>>> Die rede hoekom ek vra is dat ek nie seker is of ek reg gehoor het
nie -
>> dat
>>> daar 'n bespreking? verandering? van die grondwet in die parlement
>> volgende
>>> week gaan plaasvind?
>>> Die grondwet is die laaste ding wat ek wil hê enige politikus
stemmag
> mag
>>> oor beskik.
>>> 'n Nasionale referendum moet daaroor besluit.
>>> Annette
>>
>> Annette,
>> Ek dink dat daar 'n tweederde meerderheid moet wees (in die parlement) om
>> die grondwet te verander. In België is dit so en ek glo dat dit in
SA ook
> so
>> is.
>> Hilda.
>>
>
Re: Weet iemand? [boodskap #47893 is 'n antwoord op boodskap #47889] Vr, 10 Augustus 2001 15:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Annette wrote:

> Ek hoop nie so nie Hilda - want as dit die geval is dan kan ons maar sommer
> nou hier moed opgee.
> Die grondwet is daar om almal in die land te beskerm - nie net die wat aan
> die ANC behoort nie.
> Dus, as net 2/3 in die parlement genoegsaam is, dan is ons gedoem - almal -
> nie net die wat nie aan die ANC behoort nie.

Nonsens Annette. Hierdie twee-derde meerderheid is daar
in alle westerse demokratiese lande. As dit 'n honderd persent
samestemming vereis het, sou daar nooit enige verandering in
die grondwet kon plaasvind nie. ( Sien byvoorbeeld die belangrike
"Amendments" wat daar in die grondwet van die VSA ingebring
is.) So 'n honderd persent samestemming sal net 'n diktatorskap
van die huidige opset in stand hou.
En Annette, onthou nou maar hoe hulle los en vas in die ou
Suid Afrika gemors het met allerhande instellings soos die stemreg
en die parlement. Nou is blankes so intens trots op die
grondwet - iets waarvoor die ANC geveg het : die wit mense en
die swart mense en die bruin mense en die mense van Indiese herkoms
in SA.

Gloudina
Re: Weet iemand? [boodskap #47894 is 'n antwoord op boodskap #47890] Vr, 10 Augustus 2001 16:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Hilda, dankie vir die link!

Blikskottel, geen mens kan al daai goed lees nie... Ek het dit off-laain
gesyw. Kan iemand vir my sê waar en wat hulle wil verander, want die
ding is so omslagtig en oninteressant dat ek dit nie gaan sit en
deurlees nie...
____________________________________________________________ ___

"Hilda en Gervaas" skryf in boodskap news:ueTc7.4008$ye.1044654@afrodite.telenet-ops.be...
>
> Annette,
> Gaan kyk op die volgende blad - ek dink hulle sê dit daar (dat 'n 2/3
> meerderheid die grondwet kan wysig).
> http://www.polity.org.za/govdocs/legislation/1993/constit5.h tml
>
> Hoekom dink jy dat julle dan die moed moet opgee ? Is daar sprake van 'n
> wysiging in die grondwet ?
>
> Hilda.
> "Annette" schreef in bericht
> news:9l0tvo$6rap9$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek hoop nie so nie Hilda - want as dit die geval is dan kan ons maar
> sommer
>> nou hier moed opgee.
>> Die grondwet is daar om almal in die land te beskerm - nie net die wat aan
>> die ANC behoort nie.
>> Dus, as net 2/3 in die parlement genoegsaam is, dan is ons gedoem -
> almal -
>> nie net die wat nie aan die ANC behoort nie.
>> Annette
>>
>>
>> --
>> Hilda en Gervaas wrote in message
>> news:7oRc7.3815$ye.993198@afrodite.telenet-ops.be...
>>>
>>>
>>> "Annette" schreef in bericht
>>> news:9l0mt5$708g5$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> :)))) My probleem is dat ek nie altyd wil glo wat Ferdi skryf
nie -
> dus
>>> vra
>>>> ek maar liewer hier op die ope forum.
>>>> Die rede hoekom ek vra is dat ek nie seker is of ek reg gehoor
het
> nie -
>>> dat
>>>> daar 'n bespreking? verandering? van die grondwet in die
parlement
>>> volgende
>>>> week gaan plaasvind?
>>>> Die grondwet is die laaste ding wat ek wil hê enige politikus
stemmag
>> mag
>>>> oor beskik.
>>>> 'n Nasionale referendum moet daaroor besluit.
>>>> Annette
>>>
>>> Annette,
>>> Ek dink dat daar 'n tweederde meerderheid moet wees (in die
parlement)
> om
>>> die grondwet te verander. In België is dit so en ek glo dat dit in
SA
> ook
>> so
>>> is.
>>> Hilda.
>>>
>>
>
Re: Weet iemand? [boodskap #47895 is 'n antwoord op boodskap #45165] Vr, 10 Augustus 2001 16:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ta' Hessie, klim af van jou wit perd!
__________________________________________________

> En Annette, onthou nou maar hoe hulle los en vas in die ou
> Suid Afrika gemors het met allerhande instellings soos die stemreg
> en die parlement. Nou is blankes so intens trots op die
> grondwet - iets waarvoor die ANC geveg het : die wit mense en
> die swart mense en die bruin mense en die mense van Indiese herkoms
> in SA.
>
> Gloudina
>
Re: Weet iemand? [boodskap #47896 is 'n antwoord op boodskap #45165] Vr, 10 Augustus 2001 16:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina schreef...
> Annette wrote:
>
>> Dus, as net 2/3 in die parlement genoegsaam is, dan is ons gedoem - almal -
>> nie net die wat nie aan die ANC behoort nie.
>
> Nonsens Annette. Hierdie twee-derde meerderheid is daar
> in alle westerse demokratiese lande.

Ik denk dat Annette doelt op het feit dat het ANC in haar eentje de 2/3e
meerderheid heeft.

In mijn optiek is dat ook een gevaarlijke toestand in een democratie, zeker
in een situatie met een stagnante (of zelfs krimpende) economie. Het gevaar
van een dictatuur ligt dan duidelijk op de loer.

Wat ik me afvraag; in hoeverre kan een individueel ANC-parlementslid
afwijken van de partijlijn als het op stemmen aankomt? Is onvoorwaardelijke
gehoorzaamheid aan het partijbestuur vereist?

Groeten,
Arthur
Re: Weet iemand? [boodskap #47899 is 'n antwoord op boodskap #45165] Vr, 10 Augustus 2001 17:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Jonas wrote:

> Die blankes kan met reg trots wees op die grondwet - want, my slim ou Antie
> Tottie, dit is bepaald nie die uitsluitlike handewerk van die
> ANC/SAKP/COSATU nie.

En kan ek jou weer daaraan herinner dat daar byvoorbeeld baie
blankes in die SAKP was en seker nog steeds is. Hierdie gepraat
oor die "blankes" is nou ook net weer 'n shorthand om te sê dat
die navolgers van die ou NP ook verantwoordelik was vir die nuwe
grondwet. Luister, as dit in die hande van die ou NP se filosofiese
broers se hande was, dan het SA 'n "grondwet" gehad wat die
"regte" van blankes so verskans het, dat daar niks nuuts tot stand
kon kom nie. Die grondwet van SA ( tot groot mate dieselfde as
die Kanadese grondwet en bill of rights) is 'n verligte grondwet,
waarop almal trots kan wees. En met mense soos Mandela en Tutu
en 'n hele klomp ander lede van die ANC kan jy seker wees dat daar
geen immorele besluite gemaak sal word nie.
Kan iemand verduidelik presies waaroor die hoo-ha nou eintlik gaan?

Gloudina
Re: Weet iemand? [boodskap #47900 is 'n antwoord op boodskap #45165] Vr, 10 Augustus 2001 18:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Arthur Hagen wrote:

> Ik denk dat Annette doelt op het feit dat het ANC in haar eentje de 2/3e
> meerderheid heeft.
>
> In mijn optiek is dat ook een gevaarlijke toestand in een democratie, zeker
> in een situatie met een stagnante (of zelfs krimpende) economie. Het gevaar
> van een dictatuur ligt dan duidelijk op de loer.
>

Nee wat, Arthur, as twee-derdes van die parlementsverteenwoordigers
van 'n land se bevolking vir 'n verandering stem, dan is dit veilig om te sê
dat die meerderheid van die land se bevolking die verandering wil hê.
Die feit dat almal nou kan stem, is die kruks. In die ou dae het die 20 %
van die SA bevolking wat kon stem vir die federale regering ( meestal wit)
los en vas gespeel met wat in die land aangaan. Noudat die parlement
100% van SA se bevolking teenwoordig, is dit hulle demokratiese reg om
hulle eie besluite in hul eie land te neem. Tough luck as twee-derdes van
die parlementslede aan een party behoort. Ons het al hier in Kanada
gevalle gehad waar die hele provinsiale regering aan net een party behoort
het vir vier jaar (omdat die vorige regering so onpopuler geword het.) En
niemand het gesê dis nou 'n diktatorskap nie. Jy moet net altyd onthou.
SA is essensieel 'n land waar die oorgrote getal van die bevolking nie-blank
is, en dis hulle wat moet besluit wat hulle wil hê.

Gloudina
Re: Weet iemand? [boodskap #47901 is 'n antwoord op boodskap #45165] Vr, 10 Augustus 2001 19:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Gloudina schreef...
> Arthur Hagen wrote:
>
>> Ik denk dat Annette doelt op het feit dat het ANC in haar eentje de 2/3e
>> meerderheid heeft.

>> In mijn optiek is dat ook een gevaarlijke toestand in een democratie, zeker
>> in een situatie met een stagnante (of zelfs krimpende) economie. Het gevaar
>> van een dictatuur ligt dan duidelijk op de loer.
>
> Nee wat, Arthur, as twee-derdes van die parlementsverteenwoordigers
> van 'n land se bevolking vir 'n verandering stem, dan is dit veilig om te s�
> dat die meerderheid van die land se bevolking die verandering wil hê.

Nee, het betekent alleen maar dat 2/3 van de stemgerechtigden bij de laatste
verkiezingen op die ene partij heeft gestemd. Je kunt op een partij stemmen
en toch niet met 100% van alle maatregelen die het partijbestuur voorstelt
instemmen, maar dat terzijde.

Als 2/3 van alle stemgerechtigden op 1 partij stemt is er iets ernstig mis
in het betreffende land. Het is misschien heel begrijpelijk dat de situatie
in Zuid Afrika is zoals ie is, maar gevaarlijk en ongezond is het wel
degelijk, één partij die de absolute meerderheid heeft.. Zeker als de leden
van die partij allemaal willoze marionetten zouden zijn. Vandaar mijn vraag
of ANC parlementsleden bij stemmingen wel eens durven afwijken van de
partijlijn.

> Jy moet net altyd onthou. SA is essensieel 'n land waar die oorgrote
> getal van die bevolking nie-blank is, en dis hulle wat moet besluit
> wat hulle wil hê.

De dictatuur van de meerderheid? Een echte democratie heeft daar
verdedigingsmechanismen tegen in de grondwet, heeft Zuid Afrika die ook nog
steeds? Of heeft een 2/3e meerderheid die al laten schrappen?

Groeten,
Arthur
Re: Weet iemand? [boodskap #47909 is 'n antwoord op boodskap #47894] Vr, 10 Augustus 2001 23:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Simon van der Schans  is tans af-lyn  Simon van der Schans
Boodskappe: 263
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Max wrote in message ...
> Hilda, dankie vir die link!
>
> Blikskottel, geen mens kan al daai goed lees nie... Ek het dit off-laain
> gesyw. Kan iemand vir my sê waar en wat hulle wil verander, want die
> ding is so omslagtig en oninteressant dat ek dit nie gaan sit en
> deurlees nie...
> ____________________________________________________________ ___
> "Hilda en Gervaas" wrote in message
> news:ueTc7.4008$ye.1044654@afrodite.telenet-ops.be...

>> Annette,
>> Gaan kyk op die volgende blad - ek dink hulle sê dit daar (dat 'n 2/3
>> meerderheid die grondwet kan wysig).
>> http://www.polity.org.za/govdocs/legislation/1993/constit5.h tml

Hierdie is die tussentydse (1993) grondwet wat nie meer geld nie.

Dit is intussen vervang deur die 1996 grondwet. Sien:
http://www.polity.org.za/govdocs/constitution/saconst.html

Swart Simon
Re: Weet iemand? [boodskap #47914 is 'n antwoord op boodskap #45165] Vr, 10 Augustus 2001 23:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die ding is Glouds dat die ANC uitsluitelik die 2/3de meerderheid is, so as
hulle 'n ding wil hê kry hulle dit. Hulle het die 2/3de meerderheid stem.
In my oë dus basies dieselfde as diktatorskap. Selfs al stem die hele nuwe
Demokraties Aliansie en die res van die kleiner partye wat 'n setel het,
teen 'n nuwe wet of wat ookal, sal die ANC nog steeds wen.

Diktatorskap of hoe? Niemand anders se stem word dan eers gehoor nie?

wrote:
>
> Nonsens Annette. Hierdie twee-derde meerderheid is daar
> in alle westerse demokratiese lande. As dit 'n honderd persent
> samestemming vereis het, sou daar nooit enige verandering in
> die grondwet kon plaasvind nie. ( Sien byvoorbeeld die belangrike
> "Amendments" wat daar in die grondwet van die VSA ingebring
> is.) So 'n honderd persent samestemming sal net 'n diktatorskap
> van die huidige opset in stand hou.
> En Annette, onthou nou maar hoe hulle los en vas in die ou
> Suid Afrika gemors het met allerhande instellings soos die stemreg
> en die parlement. Nou is blankes so intens trots op die
> grondwet - iets waarvoor die ANC geveg het : die wit mense en
> die swart mense en die bruin mense en die mense van Indiese herkoms
> in SA.
>
> Gloudina
>
Re: Weet iemand? [boodskap #47917 is 'n antwoord op boodskap #45165] Sa, 11 Augustus 2001 02:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Elaine wrote:

> Die ding is Glouds dat die ANC uitsluitelik die 2/3de meerderheid is, so as
> hulle 'n ding wil hê kry hulle dit. Hulle het die 2/3de meerderheid stem.
> In my oë dus basies dieselfde as diktatorskap. Selfs al stem die hele nuwe
> Demokraties Aliansie en die res van die kleiner partye wat 'n setel het,
> teen 'n nuwe wet of wat ookal, sal die ANC nog steeds wen.
>
> Diktatorskap of hoe? Niemand anders se stem word dan eers gehoor nie?

Nee, dit is nie 'n diktatorskap as daar een man een stem is, en twee derde
of meer van 'n land se bevolking stem vir 'n sekere party nie. Waaroor kla
jy nou eintlik, Elaine? Kla jy dat die ANC so sterk is? Kla jy dat jy nie 'n
stem het nie? Het jy gekla in die ou dae toe geen nie-blanke se stem federaal
gehoor is nie? Hier in Kanada is die opposisie-partye so versplinter dat die
huidige Liberale regering seker vir 'n baie lang tyd aan die roer van sake sal
wees. Maar dit beteken nog nie dat ons 'n diktatorskap het nie.

Gloudina
Re: Weet iemand? [boodskap #47918 is 'n antwoord op boodskap #47909] Sa, 11 Augustus 2001 03:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Swart Simon wrote:

> Dit is intussen vervang deur die 1996 grondwet. Sien:
> http://www.polity.org.za/govdocs/constitution/saconst.html
>

Simon, sal jy asseblief verduidelik wat hulle wil verander in die
grondwet, wat 'n twee-derde meerderheid vereis?

Gloudina
Re: Weet iemand? [boodskap #47927 is 'n antwoord op boodskap #45165] Sa, 11 Augustus 2001 04:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die blankes kan met reg trots wees op die grondwet - want, my slim ou Antie
Tottie, dit is bepaald nie die uitsluitlike handewerk van die
ANC/SAKP/COSATU nie.
Onthou antie - die ANC het nie die oorlog gewen nie - of moet ek nou Madiba
self aanhaal....
Die blankes het net soveel betaal (en betaal steeds) vir dit wat hier bereik
is ... (Vra my meer - toe...)
skryf in boodskap news:3B7404E5.AB57C837@home.com...
> Annette wrote:
>
>> Ek hoop nie so nie Hilda - want as dit die geval is dan kan ons maar sommer
>> nou hier moed opgee.
>> Die grondwet is daar om almal in die land te beskerm - nie net die wat aan
>> die ANC behoort nie.
>> Dus, as net 2/3 in die parlement genoegsaam is, dan is ons gedoem - almal -
>> nie net die wat nie aan die ANC behoort nie.
>
> Nonsens Annette. Hierdie twee-derde meerderheid is daar
> in alle westerse demokratiese lande. As dit 'n honderd persent
> samestemming vereis het, sou daar nooit enige verandering in
> die grondwet kon plaasvind nie. ( Sien byvoorbeeld die belangrike
> "Amendments" wat daar in die grondwet van die VSA ingebring
> is.) So 'n honderd persent samestemming sal net 'n diktatorskap
> van die huidige opset in stand hou.
> En Annette, onthou nou maar hoe hulle los en vas in die ou
> Suid Afrika gemors het met allerhande instellings soos die stemreg
> en die parlement. Nou is blankes so intens trots op die
> grondwet - iets waarvoor die ANC geveg het : die wit mense en
> die swart mense en die bruin mense en die mense van Indiese herkoms
> in SA.
>
> Gloudina
>
Re: Weet iemand? [boodskap #47931 is 'n antwoord op boodskap #45165] Sa, 11 Augustus 2001 07:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" schreef...
> Beide Tutu en Mandela se sekslewe het hul ingehaal - beide het
> prostraatkanker.

Ja, en als jongetjes met zichzelf spelen worden ze blind en gaat er haar op
hun handen groeien.

Groeten,
Arthur
Re: Weet iemand? [boodskap #47932 is 'n antwoord op boodskap #47931] Sa, 11 Augustus 2001 07:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
> "Jonas" schreef...
>> Beide Tutu en Mandela se sekslewe het hul ingehaal - beide het
>> prostraatkanker.
>
> Ja, en als jongetjes met zichzelf spelen worden ze blind en gaat er haar op
> hun handen groeien.
>
> Groeten,
> Arthur

O ! Ik dacht dat ze er doof van werden :-).

Groetjes,
Hilda.
Re: Weet iemand? [boodskap #47935 is 'n antwoord op boodskap #45165] Sa, 11 Augustus 2001 08:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Jonas, van wanneer af is prostaatkanker seksueel oordraagbaar? Oppas dat
jy nie ook een van die dae daarmee sit nie!~
___________________________________________________________
"Jonas"
> Beide Tutu en Mandela se sekslewe het hul ingehaal - beide het
> prostraatkanker. Hul laaste bekommernis tans is die grondwet.
Re: Weet iemand? [boodskap #47936 is 'n antwoord op boodskap #45165] Sa, 11 Augustus 2001 08:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
schreef in bericht news:3B749EF5.A515D87C@home.com...
> Diktatorskap of hoe?

Re: Weet iemand? [boodskap #47938 is 'n antwoord op boodskap #47932] Sa, 11 Augustus 2001 09:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Hilda en Gervaas" schreef...
>> "Jonas" schreef...
>>> Beide Tutu en Mandela se sekslewe het hul ingehaal - beide het
>>> prostraatkanker.
>>
>> Ja, en als jongetjes met zichzelf spelen worden ze blind en gaat er haar
>> op hun handen groeien.
>
> O ! Ik dacht dat ze er doof van werden :-).
>

He? Wa seggie?

Groeten,
Arthur
Re: Weet iemand? [boodskap #47946 is 'n antwoord op boodskap #47938] Sa, 11 Augustus 2001 11:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Arthur Hagen" skryf in boodskap news:9l2vo8$1760$1@news.kabelfoon.nl...
> "Hilda en Gervaas" schreef...
>>> "Jonas" schreef...
>>>> Beide Tutu en Mandela se sekslewe het hul ingehaal - beide het
>>>> prostraatkanker.
>>>
>>> Ja, en als jongetjes met zichzelf spelen worden ze blind en gaat er haar
>>> op hun handen groeien.
>>
>> O ! Ik dacht dat ze er doof van werden :-).
>>
>
> He? Wa seggie?
>
> Groeten,
> Arthur

:-)))))))))))))))) Foei toch, Arthur :-)). Hilda.
Re: Weet iemand? [boodskap #47948 is 'n antwoord op boodskap #45165] Sa, 11 Augustus 2001 12:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Fielies  is tans af-lyn  Fielies
Boodskappe: 35
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Volle Lid
Dis net die term wat nie reg is nie - altwee van
julle bedoel eerder 'n eenparty staat - dit is wat
hier nou is - dit maak geen duit verskil of ons
ander partye het of nie.

Sat, 11 Aug 2001 02:53:28 GMT:: @home.com skryf:

> Elaine wrote:
>
>> Die ding is Glouds dat die ANC uitsluitelik die 2/3de meerderheid is, s=
> o as
>> hulle 'n ding wil hê kry hulle dit. Hulle het die 2/3de meerderheid =
> stem.
>> In my oë dus basies dieselfde as diktatorskap. Selfs al stem die hel=
> e nuwe

> Nee, dit is nie 'n diktatorskap as daar een man een stem is, en twee derd=
> e
> of meer van 'n land se bevolking stem vir 'n sekere party nie. Waaroor kl=
> a
> jy nou eintlik, Elaine? Kla jy dat die ANC so sterk is? Kla jy dat jy nie=
> 'n
> stem het nie? Het jy gekla in die ou dae toe geen nie-blanke se stem fede=
> raal
> gehoor is nie? Hier in Kanada is die opposisie-partye so versplinter dat =
> die
> huidige Liberale regering seker vir 'n baie lang tyd aan die roer van sak=
> e sal
> wees. Maar dit beteken nog nie dat ons 'n diktatorskap het nie.
>
> Gloudina
>
Re: Weet iemand? [boodskap #47952 is 'n antwoord op boodskap #45165] Sa, 11 Augustus 2001 13:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Fielies  is tans af-lyn  Fielies
Boodskappe: 35
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Volle Lid
Sat, 11 Aug 2001 20:37:29 +0200:: "Jonas"
skryf:

> Waarom skerm beide van julle so halfhartig vir die SAKP?
> skryf in boodskap news:3B742029.AD8EF97D@home.com...
>
>
Sy was KP wat moes landuit vlug vir die
veiligheidspolisie...
Re: Weet iemand? [boodskap #47958 is 'n antwoord op boodskap #45165] Sa, 11 Augustus 2001 13:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Arthur Hagen wrote:

> "Jonas" schreef...
>> Beide Tutu en Mandela se sekslewe het hul ingehaal - beide het
>> prostraatkanker.
>
> Ja, en als jongetjes met zichzelf spelen worden ze blind en gaat er haar op
> hun handen groeien.
>

O, ek dog hulle kry hare op hulle tande.

Tant Hessie, wat hou van mans met hare op hulle tande.
Re: Weet iemand? [boodskap #47971 is 'n antwoord op boodskap #45165] Sa, 11 Augustus 2001 16:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Fielies het maar net die SAKP afgekort;))))
Annette

--

Danielle skryf in boodskap news:sgkant8e2fivcp0nlhq2jkcljlu79adm6o@4ax.com...
> On Sat, 11 Aug 2001 13:15:14 GMT, fie...@def.co.za (Fielies) wrote:
>
>> : "Jonas" skryf:
>>> Waarom skerm beide van julle so halfhartig vir die SAKP?
>
>> "Fielies" skryf:
>> Sy was KP wat moes landuit vlug vir die
>> veiligheidspolisie...
>
> KP=Konserwatiewe Party. Ek glo nie die KP'ers hoef te gevlug het nie,
> hoor. :-))
>
Re: Weet iemand? [boodskap #47972 is 'n antwoord op boodskap #45165] Sa, 11 Augustus 2001 17:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina schreef...
> Arthur Hagen wrote:
>> Ja, en als jongetjes met zichzelf spelen worden ze blind en gaat er haar op
>> hun handen groeien.
>
> O, ek dog hulle kry hare op hulle tande.
>

Nee, dis 'n uitdrukking: jy het hare op jou tande as jy jouself in 'n
diskussie baie goed kan verdedig. Dis dus nie net mans wat hare op hulle
tande het nie; ek ken 'n dame op hierdie nuusgroep wat seker ook haar op die
tande het :)

Groete,
Arthur
Re: Weet iemand? [boodskap #47973 is 'n antwoord op boodskap #45165] Sa, 11 Augustus 2001 17:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

> Sat, 11 Aug 2001 20:37:29 +0200:: "Jonas"
> skryf:
>
>> Waarom skerm beide van julle so halfhartig vir die SAKP?

Is die klem van jou vraag op "halfhartig"? Bedoel jy dat ek enFerdi nie
"heelhartig" vir die Kommunistiese Party van SA
opkom nie? Ek respekteer hulle grootliks. Ek respekteer mense
wat beginsels het en daarby staan. Ek respekteer Bram Fischer,
wat in die tronk dood is, en wat die struggle gesien het as 'n
voorsetting van die vryheidsstryd vir al die mense op Afrikaanse
bodem. Ek respekteer vir Joe Slovo ( een van die invloede op
die ANC wat gelei het tot kompromisse wat waardevol was vir
die blankes in SA.) Ek respekteer Jeremy Cronin, wat as leier
van die SAKP deel vorm van die ANC se gewete, Ek vereer
die nagedagtenis van Chris Hani, wat gesterf het vir die struggle.
( Ek is trots daarop dat 'n Afrikaner-vrou gehelp het om sy
moordenaars te vang. Die double-barreled Derby-Lewis en die
anti-kommunistiese Poolse immigrant sit in die tronk, gered van
die doodstraf deur die verligte SA wet teen die doodstraf, ingebring
deur die verligte teenwoordige regime.)

Gloudina
Re: Weet iemand? [boodskap #47980 is 'n antwoord op boodskap #45165] Sa, 11 Augustus 2001 18:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Beide Tutu en Mandela se sekslewe het hul ingehaal - beide het
prostraatkanker. Hul laaste bekommernis tans is die grondwet.
Tannie Tottie - sedert jy weggehardloop het, het dinge nie dieselfde gebly
nie. Jammer, nê?
Wat jou egter groot genot sal verskaf is dat dit met jou rasgenote (jy is
tog wit) nie so goed gaan nie - vandaar hul "beheptheid" met die grondwet.
Ek ken die geskiedenis van die grondwet. Jy en jou agteruitryer (Ferdietjie)
moet bietjie leeswerk doen in die verband.
Waarom skerm beide van julle so halfhartig vir die SAKP?
skryf in boodskap news:3B742029.AD8EF97D@home.com...

Jonas wrote:

> Die blankes kan met reg trots wees op die grondwet - want, my slim ou Antie
> Tottie, dit is bepaald nie die uitsluitlike handewerk van die
> ANC/SAKP/COSATU nie.

En kan ek jou weer daaraan herinner dat daar byvoorbeeld baie
blankes in die SAKP was en seker nog steeds is. Hierdie gepraat
oor die "blankes" is nou ook net weer 'n shorthand om te sê dat
die navolgers van die ou NP ook verantwoordelik was vir die nuwe
grondwet. Luister, as dit in die hande van die ou NP se filosofiese
broers se hande was, dan het SA 'n "grondwet" gehad wat die
"regte" van blankes so verskans het, dat daar niks nuuts tot stand
kon kom nie. Die grondwet van SA ( tot groot mate dieselfde as
die Kanadese grondwet en bill of rights) is 'n verligte grondwet,
waarop almal trots kan wees. En met mense soos Mandela en Tutu
en 'n hele klomp ander lede van die ANC kan jy seker wees dat daar
geen immorele besluite gemaak sal word nie.
Kan iemand verduidelik presies waaroor die hoo-ha nou eintlik gaan?

Gloudina
Re: Weet iemand? [boodskap #47981 is 'n antwoord op boodskap #47980] Sa, 11 Augustus 2001 19:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Jonas,

Wat het seks en prostaatkanker met mekaar uit te waai? Soos ek jou brief
lees is l.g. die gevolg van die e.g. Dan sal ek nou drasties moet begin
inkort, en ek dink sowat 100% van die ander mans in die wêreld.

O, en net om nou rêrig te vit: Dis prostaat en nie prostraat nie.
Prostaatkanker kan jou wel prostraat maak.

Dries

"Jonas" skryf in boodskap news:3b74d2bc$0$239@hades.is.co.za...
> Beide Tutu en Mandela se sekslewe het hul ingehaal - beide het
> prostraatkanker. Hul laaste bekommernis tans is die grondwet.
Re: Weet iemand? [boodskap #47985 is 'n antwoord op boodskap #47889] Sa, 11 Augustus 2001 20:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
*Sterrenkijker*  is tans af-lyn  *Sterrenkijker*
Boodskappe: 67
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Volle Lid
Ek ken Suid-Afrika nie en ek is daar nog nooit gewees nie.
Maar as ek een en ander so lees op hierdie nuusgroep dan
kom dit my voor asof hierdie land aan die rand van 'n burgeroorlog
staan... Dis miskien my enigste voordeel wat ek het in hierdie ganse
diskussie: ek kan onpartydig wees omdat ek met niemand van al
die mense in Suid-Afrika bindings het nie.
Natuurlik hoef dit nie so te gebeur nie. By ons in België het ons ook
'n gepolariseerde maatskappy (Vlaminge, Wale) maar ons is nou tog
al 170 jaar saam. Die vraag is immers steeds: as ons skei, waar moet
ons dan heen? Of is dit tog beter om elk apart en selfstandig te bly?
Die antwoord daarop is altyd: ons is gedoem om saam te bly. Ons ken
ons, onse foute en gebreke, maar ook onse sterke kante. Dus moet
ons saambly. Dit het sy nadele, maar ook se voordele.

Norbert (uit Vlaanderen)

"Annette" schreef:

> Ek hoop nie so nie Hilda - want as dit die geval is dan kan ons maar sommer
> nou hier moed opgee.
> Die grondwet is daar om almal in die land te beskerm - nie net die wat aan
> die ANC behoort nie.
> Dus, as net 2/3 in die parlement genoegsaam is, dan is ons gedoem - almal -
> nie net die wat nie aan die ANC behoort nie.
> Annette
>
>
> --
> Hilda en Gervaas wrote in message
> news:7oRc7.3815$ye.993198@afrodite.telenet-ops.be...


>> "Annette" schreef in bericht
>> news:9l0mt5$708g5$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> :)))) My probleem is dat ek nie altyd wil glo wat Ferdi skryf nie - dus
>> vra
>>> ek maar liewer hier op die ope forum.
>>> Die rede hoekom ek vra is dat ek nie seker is of ek reg gehoor het nie -
>> dat
>>> daar 'n bespreking? verandering? van die grondwet in die parlement
>> volgende
>>> week gaan plaasvind?
>>> Die grondwet is die laaste ding wat ek wil hê enige politikus stemmag
> mag
>>> oor beskik.
>>> 'n Nasionale referendum moet daaroor besluit.
>>> Annette

>> Annette,
>> Ek dink dat daar 'n tweederde meerderheid moet wees (in die parlement) om
>> die grondwet te verander. In België is dit so en ek glo dat dit in SA ook
> so
>> is.
>> Hilda.


>
Re: Weet iemand? [boodskap #47988 is 'n antwoord op boodskap #45165] Sa, 11 Augustus 2001 20:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Maar jy moet mos weet. Jy weet dan meer as ons hier.

Reenen
skryf in boodskap news:3B742029.AD8EF97D@home.com...

Jonas wrote:

> Die blankes kan met reg trots wees op die grondwet - want, my slim ou Antie
> Tottie, dit is bepaald nie die uitsluitlike handewerk van die
> ANC/SAKP/COSATU nie.

En kan ek jou weer daaraan herinner dat daar byvoorbeeld baie
blankes in die SAKP was en seker nog steeds is. Hierdie gepraat
oor die "blankes" is nou ook net weer 'n shorthand om te sê dat
die navolgers van die ou NP ook verantwoordelik was vir die nuwe
grondwet. Luister, as dit in die hande van die ou NP se filosofiese
broers se hande was, dan het SA 'n "grondwet" gehad wat die
"regte" van blankes so verskans het, dat daar niks nuuts tot stand
kon kom nie. Die grondwet van SA ( tot groot mate dieselfde as
die Kanadese grondwet en bill of rights) is 'n verligte grondwet,
waarop almal trots kan wees. En met mense soos Mandela en Tutu
en 'n hele klomp ander lede van die ANC kan jy seker wees dat daar
geen immorele besluite gemaak sal word nie.
Kan iemand verduidelik presies waaroor die hoo-ha nou eintlik gaan?

Gloudina
Re: Weet iemand? [boodskap #47991 is 'n antwoord op boodskap #47985] Sa, 11 Augustus 2001 21:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"*Sterrenkijker*" schreef...
> Natuurlik hoef dit nie so te gebeur nie. By ons in België het ons ook
> 'n gepolariseerde maatskappy (Vlaminge, Wale) maar ons is nou tog
> al 170 jaar saam.

Die situasie in ZA is mos anders. Getalsmatig is die verskil tusse Wale en
Vlaminge nie groot nie. Bowendien is die Wale onderling verdeel (links,
regs, gematigdes, ekstremes). Wat sal België lyk as 80% van die inwoners
Wale is en as hulle almal op die Waals Nasionaal Kongres stem ....

Groete,
Arthur
Re: Weet iemand? [boodskap #47998 is 'n antwoord op boodskap #45165] So, 12 Augustus 2001 01:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Arthur Hagen wrote:

> hare op hulle tande.
>
> Nee, dis 'n uitdrukking: jy het hare op jou tande as jy jouself in 'n
> diskussie baie goed kan verdedig.

Ek dink die uitdrukking "hare op sy tande hê" verwys nie net nadiskussies nie.
As iemand hare op sy tande het, dan is hy baie
braaf in die wyer sin van die woord. Dis gewoonlik 'n uitdrukking
van bewondering vir iemand wat "guts" het.

Gloudina
Re: Weet iemand? [boodskap #48003 is 'n antwoord op boodskap #47935] So, 12 Augustus 2001 02:22 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Max - lees weer maat.
R10000 bloningas jy die woord "oordraagbaar" uit my teks kan haal -
daarenteen niks as jy dit daar wil inlas nie...
"Max" skryf in boodskap news:9l2qtj$lrt$2@azure.nl.gxn.net...
> Jonas, van wanneer af is prostaatkanker seksueel oordraagbaar? Oppas dat
> jy nie ook een van die dae daarmee sit nie!~
> ___________________________________________________________
> "Jonas"
>> Beide Tutu en Mandela se sekslewe het hul ingehaal - beide het
>> prostraatkanker. Hul laaste bekommernis tans is die grondwet.
>
Vorige onderwerp: Alweer weg!!
Volgende onderwerp: GELUK SAKKIE
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 11:11:34 MGT 2024