Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Aai toggie tog !! :)
Aai toggie tog !! :) [boodskap #47839] Wo, 08 Augustus 2001 22:32 na volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lekker om te sien ons voer nog steeds dieselfde mindless gesprekke hier wat
ons nog altyd gevoer het, en Antie Gloudina pos nog steeds Charl Durand se
gedigte. Maar ag dis lekker in Afrikaans. Na 6 maande van so "bietjie
grootword" het ek kom ogies wys om te sien wie almal nog lewe en wie nie.

Geniet dit mense

Groete

Elaine
Re: Aai toggie tog !! :) [boodskap #47847 is 'n antwoord op boodskap #47839] Do, 09 Augustus 2001 05:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter Immelman  is tans af-lyn  Pieter Immelman
Boodskappe: 114
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
Haai Elaine, welkom terug jong. Ek het hoeka al gewonder wat van jou geword
het. If you can't beat them, join them. Sal graag weer jou opinies wou hoor.
pj

"Elaine" skryf in boodskap news:3b71be2d.0@news1.mweb.co.za...
> Lekker om te sien ons voer nog steeds dieselfde mindless gesprekke hier wat
> ons nog altyd gevoer het, en Antie Gloudina pos nog steeds Charl Durand se
> gedigte. Maar ag dis lekker in Afrikaans. Na 6 maande van so "bietjie
> grootword" het ek kom ogies wys om te sien wie almal nog lewe en wie nie.
>
> Geniet dit mense
>
> Groete
>
> Elaine
>
Re: Aai toggie tog !! :) [boodskap #47848 is 'n antwoord op boodskap #47839] Do, 09 Augustus 2001 08:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Welkom terug, waar was jy? Dog jy sit dalk in Botswana!
_____________________________________________

"Elaine" skryf in boodskap news:3b71be2d.0@news1.mweb.co.za...
> Lekker om te sien ons voer nog steeds dieselfde mindless gesprekke hier wat
> ons nog altyd gevoer het, en Antie Gloudina pos nog steeds Charl Durand se
> gedigte. Maar ag dis lekker in Afrikaans. Na 6 maande van so "bietjie
> grootword" het ek kom ogies wys om te sien wie almal nog lewe en wie nie.
>
> Geniet dit mense
>
> Groete
>
> Elaine
>
Re: Aai toggie tog !! :) [boodskap #47910 is 'n antwoord op boodskap #47848] Vr, 10 Augustus 2001 23:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
lol...jaaa so maklik is dit ook nie nê?

"Max" skryf in boodskap news:9ktgvi$5ct$1@azure.nl.gxn.net...
> Welkom terug, waar was jy? Dog jy sit dalk in Botswana!
> _____________________________________________
> "Elaine" wrote in message
> news:3b71be2d.0@news1.mweb.co.za...
>> Lekker om te sien ons voer nog steeds dieselfde mindless gesprekke hier
> wat
>> ons nog altyd gevoer het, en Antie Gloudina pos nog steeds Charl Durand se
>> gedigte. Maar ag dis lekker in Afrikaans. Na 6 maande van so "bietjie
>> grootword" het ek kom ogies wys om te sien wie almal nog lewe en wie nie.
>>
>> Geniet dit mense
>>
>> Groete
>>
>> Elaine
>>
>
Re: Aai toggie tog !! :) [boodskap #47911 is 'n antwoord op boodskap #47847] Vr, 10 Augustus 2001 23:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag dankie....my tyd is effe beperk deesdae, so ek sal nie weer forever op
die nuusgroepe kan rondlê soos voorheen nie :)

wrote in message
news:9kt5fg$31a4$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Haai Elaine, welkom terug jong. Ek het hoeka al gewonder wat van jou geword
> het. If you can't beat them, join them. Sal graag weer jou opinies wou hoor.
> pj
Re: Aai toggie tog !! :) [boodskap #47939 is 'n antwoord op boodskap #47839] Sa, 11 Augustus 2001 10:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dirkie  is tans af-lyn  Dirkie
Boodskappe: 103
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Antie Gloudina" het nou ook 'n nuwe stokperdjie. Sy bepaal hou groot
jy-weet-wat is en daarvoor kyk sy na die lengte van jou e-mail adres.
Skandadelik sê ek vir jou

"Elaine" skryf in boodskap news:3b71be2d.0@news1.mweb.co.za...
> Lekker om te sien ons voer nog steeds dieselfde mindless gesprekke hier wat
> ons nog altyd gevoer het, en Antie Gloudina pos nog steeds Charl Durand se
> gedigte. Maar ag dis lekker in Afrikaans. Na 6 maande van so "bietjie
> grootword" het ek kom ogies wys om te sien wie almal nog lewe en wie nie.
>
> Geniet dit mense
>
> Groete
>
> Elaine
>
Re: Aai toggie tog !! :) [boodskap #47940 is 'n antwoord op boodskap #47939] Sa, 11 Augustus 2001 10:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
My koek - wat sal ons dan van myne sê - ek's immers vroulik?

"WWW" skryf in boodskap news:3b750748$0$233@hades.is.co.za...
> "Antie Gloudina" het nou ook 'n nuwe stokperdjie. Sy bepaal hou groot
> jy-weet-wat is en daarvoor kyk sy na die lengte van jou e-mail adres.
> Skandadelik sê ek vir jou
Re: Aai toggie tog !! :) [boodskap #47956 is 'n antwoord op boodskap #47940] Sa, 11 Augustus 2001 13:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Elaine wrote:

> My koek - wat sal ons dan van myne sê - ek's immers vroulik?
>

Wel, Elaine, kyk nou maar na die epos-adres wat jy vir
jouself gekies het en maak jou eie gevolgtrekking.

Tant Hessie, voorsitster van die voëls-en-die-bye-komitee.
Re: Aai toggie tog !! :) [boodskap #47993 is 'n antwoord op boodskap #47839] Sa, 11 Augustus 2001 22:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het dit gedoen omdat my inbox uit sy nate bars, en ek regtig nie tyd het
vir spam wat van die nuusgroepe af kom nie. Jy sal verbaas wees hoeveel
"spam harvesters" bots gebruik om epos addresse van nuusgroepe af te trek.

wrote:

Wel, Elaine, kyk nou maar na die epos-adres wat jy vir
jouself gekies het en maak jou eie gevolgtrekking.

Tant Hessie, voorsitster van die voëls-en-die-bye-komitee.
Re: Aai toggie tog !! :) [boodskap #48148 is 'n antwoord op boodskap #47940] Di, 14 Augustus 2001 06:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rennie Oster  is tans af-lyn  Rennie Oster
Boodskappe: 72
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
Jy stel dit mooi, dis presies wat ons van joune sal sê : "Jou koek" :-)

"Elaine" skryf in boodskap news:3b750c62.0@news1.mweb.co.za...
My koek - wat sal ons dan van myne sê - ek's immers vroulik?

"WWW" skryf in boodskap news:3b750748$0$233@hades.is.co.za...
> "Antie Gloudina" het nou ook 'n nuwe stokperdjie. Sy bepaal hou groot
> jy-weet-wat is en daarvoor kyk sy na die lengte van jou e-mail adres.
> Skandadelik sê ek vir jou
Re: Aai toggie tog !! :) [boodskap #48534 is 'n antwoord op boodskap #48148] Sa, 18 Augustus 2001 11:12 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
heheheh...

"Rennie Oster" skryf in boodskap news:3b78c922.0@news1.mweb.co.za...
> Jy stel dit mooi, dis presies wat ons van joune sal sê : "Jou koek" :-)
Vorige onderwerp: Ukkasie 2002
Volgende onderwerp: Gloudina, help asb!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 19:18:29 MGT 2024