Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Tertius Bosch
Tertius Bosch [boodskap #47802] Wo, 08 Augustus 2001 07:20 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Weet iemand waaroor die nonsens regtig gaan?
Annette

--
Re: Tertius Bosch [boodskap #47811 is 'n antwoord op boodskap #47802] Wo, 08 Augustus 2001 08:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Voorlopige toetse dui aan dat hy vergiftig is . Sy prokereur (het verhouding
met sy vrou gehad) toon dieselfde simptome as wat hy gehad het ..

"Annette" skryf in boodskap news:9kqqk0$62re3$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Weet iemand waaroor die nonsens regtig gaan?
> Annette
>
> --
>
Re: Tertius Bosch [boodskap #47814 is 'n antwoord op boodskap #47811] Wo, 08 Augustus 2001 09:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Haai sjeim. Is die prokureur al vir vergiftiging getoets? Dan weet hulle mos
waarvoor om te soek in die lyk.
Annette

--

Krokkie skryf in boodskap news:3b70f980$0$235@hades.is.co.za...
> Voorlopige toetse dui aan dat hy vergiftig is . Sy prokereur (het verhouding
> met sy vrou gehad) toon dieselfde simptome as wat hy gehad het ..
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:9kqqk0$62re3$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Weet iemand waaroor die nonsens regtig gaan?
>> Annette
>>
>> --
>>
>
Re: Tertius Bosch [boodskap #47822 is 'n antwoord op boodskap #47811] Wo, 08 Augustus 2001 12:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Sê wie heh Krokkie?

Innosent totdat skuld bewys is! Of het jy ander wette/inligting sopstories?

"Krokkie" skryf in boodskap news:3b70f980$0$235@hades.is.co.za...
> Voorlopige toetse dui aan dat hy vergiftig is . Sy prokereur (het verhouding
> met sy vrou gehad) toon dieselfde simptome as wat hy gehad het ..
Re: Tertius Bosch [boodskap #47825 is 'n antwoord op boodskap #47822] Wo, 08 Augustus 2001 12:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
NIe ek nie , die media. Di finale uitslae se hulle binne 10 dae

"Thys de Wet" skryf in boodskap news:9kra3r$m56$1@news.adamastor.ac.za...
> Sê wie heh Krokkie?
>
> Innosent totdat skuld bewys is! Of het jy ander wette/inligting sopstories?
>
> "Krokkie" wrote in message
> news:3b70f980$0$235@hades.is.co.za...
>> Voorlopige toetse dui aan dat hy vergiftig is . Sy prokereur (het
> verhouding
>> met sy vrou gehad) toon dieselfde simptome as wat hy gehad het ..
>
Re: Tertius Bosch [boodskap #47841 is 'n antwoord op boodskap #47814] Wo, 08 Augustus 2001 22:45 Na vorige boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Daisy - waar is jy nou, nou dat ons jou nodig het ?

"Annette" skryf in boodskap news:9kqvje$60so2$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Haai sjeim. Is die prokureur al vir vergiftiging getoets? Dan weet hulle mos
> waarvoor om te soek in die lyk.
> Annette
>
>
> --
> Krokkie wrote in message
> news:3b70f980$0$235@hades.is.co.za...
>> Voorlopige toetse dui aan dat hy vergiftig is . Sy prokereur (het
> verhouding
>> met sy vrou gehad) toon dieselfde simptome as wat hy gehad het ..
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9kqqk0$62re3$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Weet iemand waaroor die nonsens regtig gaan?
>>> Annette
>>>
>>> --
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Uit Stoute Statistieke:
Volgende onderwerp: NG-Obelix:#1.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 09:36:49 MGT 2024