Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Onse Vader
Onse Vader [boodskap #47694] Ma, 06 Augustus 2001 19:22 na volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Onse Vader

"Onse Vader wat innie jimmel in sit,
ons wil nou vandag hier vir U kom bid:
Lat U se naam tog by ons geprysig raak,
lat U se Kapteinskap hier staningse maak,
en lat U se wil gebeure tissen die sterre rond,
net so sos hier oender by ons oppie grond.
Gee vir ons vandag onse koppietjie meel.
Vergewe ons onse gevloek en onse gesteel,
want sos ons nou yt die Woord yt weet:
ons moet dies wat ons vloek ok vergeet.
Lat ons onse rigte gee virrie versoekinge,
en maak los die rieme vannie Dywel se dinge.
Niemand sal nou U se Kapteinskap kan wen,
of U se kragte of nou U se heerlikheid,
van hier af tot doer oorkant innie ewigheid.
Nou dan sê ons dan maar eers weer: Amen"

Uit 'Die Griekwapsalms en annerlike goeters yt die Woord yt'

nog?
Re: Onse Vader [boodskap #47696 is 'n antwoord op boodskap #47694] Ma, 06 Augustus 2001 19:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja asseblief.
Annette

Kobus Pietersen skryf in boodskap news:9kmri2$m5f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Onse Vader
>
> "Onse Vader wat innie jimmel in sit,
> ons wil nou vandag hier vir U kom bid:
> Lat U se naam tog by ons geprysig raak,
> lat U se Kapteinskap hier staningse maak,
> en lat U se wil gebeure tissen die sterre rond,
> net so sos hier oender by ons oppie grond.
> Gee vir ons vandag onse koppietjie meel.
> Vergewe ons onse gevloek en onse gesteel,
> want sos ons nou yt die Woord yt weet:
> ons moet dies wat ons vloek ok vergeet.
> Lat ons onse rigte gee virrie versoekinge,
> en maak los die rieme vannie Dywel se dinge.
> Niemand sal nou U se Kapteinskap kan wen,
> of U se kragte of nou U se heerlikheid,
> van hier af tot doer oorkant innie ewigheid.
> Nou dan sê ons dan maar eers weer: Amen"
>
>
> Uit 'Die Griekwapsalms en annerlike goeters yt die Woord yt'
>
> nog?
>
Re: Onse Vader [boodskap #47698 is 'n antwoord op boodskap #47696] Ma, 06 Augustus 2001 20:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Annette skryf in boodskap news:9kmsi1$5bmup$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ja asseblief.
> Annette

Se^ eers asseblief!

(En wag tot Woensdag of so)
Re: Onse Vader [boodskap #47709 is 'n antwoord op boodskap #47698] Di, 07 Augustus 2001 01:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het asseblief gesê!!.
OK.
Eers asseblief:)))
Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

Kobus Pietersen skryf in boodskap news:9kmtlm$oj2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> Annette wrote in message
> news:9kmsi1$5bmup$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ja asseblief.
>> Annette
>
> Se^ eers asseblief!
>
>
> (En wag tot Woensdag of so)
>
Re: Onse Vader [boodskap #47710 is 'n antwoord op boodskap #47694] Di, 07 Augustus 2001 01:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Ons moet geduldig met Kobus wees:))) Dit vat lank om Griekwas te
skryf:)))
Annette

.

Danielle skryf in boodskap news:68bumt4p35pomcv8hp6s7bd75ft6jlrlmi@4ax.com...
> On Mon, 6 Aug 2001 22:00:33 +0200, "Kobus Pietersen"
> wrote:
>
>
>> Annette :
>> Ja asseblief.
>
>> Kobus:
>> Se^ eers asseblief!
>
> "Eers asseblief" is beter as "Ja asseblief"?
>
>> (En wag tot Woensdag of so)
>
> Dis sterk goed wat jy daar rook swaer. Kry jy eers volgende Woensdag
> weer 'n aflewering? Of hoekom moet Annette so lank wag nadat sy "eers
> asseblief" gesê het?
>
Re: Onse Vader [boodskap #47735 is 'n antwoord op boodskap #47694] Di, 07 Augustus 2001 07:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Kobus Pietersen" skryf in boodskap news:9kmri2$m5f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Onse Vader
>

Ek het ook 'n ander kostelike stukkie gehoor uit dieselfde gemeenskap:

Onderwyser voor die klas:
"Klas, wie het het al die voëltjies en die blommetjies gemaak?"

Die klas in 'n stemmekoor:
"Dis liewe hiesis..........Prys Hom."

Onderwyser:
"Klas wie het al die bokkies en grassies gemaak?"

Weer die hele klas:
"Dis liewe hiesis........Prys Hom."

Onderwys:
"Klas wie het al die vlieë, dorings en vlermeise gemaak?"

Klas:
"Dissie deiwil..........fok hom!!!!!"
Re: Onse Vader [boodskap #47739 is 'n antwoord op boodskap #47735] Di, 07 Augustus 2001 10:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Sakkie:))))
Laat my dink aan die dae toe ons vlieë Swaziland Budgies genoem het:)))
Annette

--

Sakkie skryf in boodskap news:3b6f9ee8$0$229@hades.is.co.za...
>
> "Kobus Pietersen" wrote in message
> news:9kmri2$m5f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Onse Vader
>>
>
> Ek het ook 'n ander kostelike stukkie gehoor uit dieselfde gemeenskap:
>
> Onderwyser voor die klas:
> "Klas, wie het het al die voëltjies en die blommetjies gemaak?"
>
> Die klas in 'n stemmekoor:
> "Dis liewe hiesis..........Prys Hom."
>
> Onderwyser:
> "Klas wie het al die bokkies en grassies gemaak?"
>
> Weer die hele klas:
> "Dis liewe hiesis........Prys Hom."
>
> Onderwys:
> "Klas wie het al die vlieë, dorings en vlermeise gemaak?"
>
> Klas:
> "Dissie deiwil..........fok hom!!!!!"
>
Onse Vaderland [boodskap #47838 is 'n antwoord op boodskap #47694] Wo, 08 Augustus 2001 20:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Drakoniese wetgewing wat die Suid-Afrikaanse regering die reg gee om alle
internet-verkeer te monitor, onderskep en sensor is ter tafel gelê. Dit is
volgens Adriana Stuijt van The Censorship Bugbear Family alles in die naam
van sogenaamde "staatsveiligheid". Volgens 'n lid van die ANC waarmee
Roekeloos gepraat het sal die wetgewing die regering ook die reg gee om
posstukke te deursoek.

Die publiek is minder as 3 weke gegee het om beswaar aan te teken teen die
wetgewing.
Re: Onse Vaderland [boodskap #47876 is 'n antwoord op boodskap #47838] Vr, 10 Augustus 2001 05:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Stone  is tans af-lyn  Stone
Boodskappe: 85
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Volle Lid
Kan iemand asb. vir my verduidelik waaroor die bohaai is. As ek dit reg
verstaan, gaan dit presies werk soos dit nou werk vir 'n lasbrief om jou
huis te deursoek, slegs as daar genoeg rede (bewyse) is om jou te verdink
mag dit gedoen word.

Of verstaan ek verkeerd?

Kobus Pietersen skryf in boodskap news:9ks7ch$n6t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Drakoniese wetgewing wat die Suid-Afrikaanse regering die reg gee om alle
> internet-verkeer te monitor, onderskep en sensor is ter tafel gelê. Dit is
> volgens Adriana Stuijt van The Censorship Bugbear Family alles in die naam
> van sogenaamde "staatsveiligheid". Volgens 'n lid van die ANC waarmee
> Roekeloos gepraat het sal die wetgewing die regering ook die reg gee om
> posstukke te deursoek.
>
> Die publiek is minder as 3 weke gegee het om beswaar aan te teken teen die
> wetgewing.
>
Re: Onse Vaderland [boodskap #47881 is 'n antwoord op boodskap #47876] Vr, 10 Augustus 2001 13:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy verstaan reg Stone - maar ongelukkig is daar korupsie in die
regsafdeling, sowel as die polisie - dus ek stel my willens en wetens bloot
aan wat - soms ongevraag - op my rekenaarhardeskyf is.
Annette

--

Stone skryf in boodskap news:9kvsse$8nb$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Kan iemand asb. vir my verduidelik waaroor die bohaai is. As ek dit reg
> verstaan, gaan dit presies werk soos dit nou werk vir 'n lasbrief om jou
> huis te deursoek, slegs as daar genoeg rede (bewyse) is om jou te verdink
> mag dit gedoen word.
>
> Of verstaan ek verkeerd?
>
>
> Kobus Pietersen wrote in message
> news:9ks7ch$n6t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Drakoniese wetgewing wat die Suid-Afrikaanse regering die reg gee om alle
>> internet-verkeer te monitor, onderskep en sensor is ter tafel gelê. Dit is
>> volgens Adriana Stuijt van The Censorship Bugbear Family alles in die naam
>> van sogenaamde "staatsveiligheid". Volgens 'n lid van die ANC waarmee
>> Roekeloos gepraat het sal die wetgewing die regering ook die reg gee om
>> posstukke te deursoek.
>>
>> Die publiek is minder as 3 weke gegee het om beswaar aan te teken teen die
>> wetgewing.
>>
>
Re: Onse Vaderland [boodskap #47930 is 'n antwoord op boodskap #47881] Sa, 11 Augustus 2001 07:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
> Stone wrote in message
> news:9kvsse$8nb$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Kan iemand asb. vir my verduidelik waaroor die bohaai is. As ek dit reg
>> verstaan, gaan dit presies werk soos dit nou werk vir 'n lasbrief om jou
>> huis te deursoek, slegs as daar genoeg rede (bewyse) is om jou te verdink
>> mag dit gedoen word.

Een van die probleme is wie besluit wie die vark in die verhaal is.
'n Voorbeeld is waar instansies gemonitor word om te sien wie ondersteun
Palestinie en Israel, of wie ondersteun die Zim regering of die opposisie.
'n Paar goed geplaasde mense kan dus hul wil laat geskied en openbare opinie
swaai.

Van "Nasionale belang" is mos 'n relatiewe begrip?

http://www.polity.org.za/govdocs/pr/2001/pr0718c.html
Re: Onse Vaderland [boodskap #47954 is 'n antwoord op boodskap #47930] Sa, 11 Augustus 2001 13:17 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek stem met jou saam.

Wonder hoeveel van daardie arme Zimboere het rekenaars:((((
Annette

--

Kobus Pietersen skryf in boodskap news:9l2nlg$t5f$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Stone wrote in message
>> news:9kvsse$8nb$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>> Kan iemand asb. vir my verduidelik waaroor die bohaai is. As ek dit reg
>>> verstaan, gaan dit presies werk soos dit nou werk vir 'n lasbrief om jou
>>> huis te deursoek, slegs as daar genoeg rede (bewyse) is om jou te
> verdink
>>> mag dit gedoen word.
>
> Een van die probleme is wie besluit wie die vark in die verhaal is.
> 'n Voorbeeld is waar instansies gemonitor word om te sien wie ondersteun
> Palestinie en Israel, of wie ondersteun die Zim regering of die opposisie.
> 'n Paar goed geplaasde mense kan dus hul wil laat geskied en openbare opinie
> swaai.
>
> Van "Nasionale belang" is mos 'n relatiewe begrip?
>
> http://www.polity.org.za/govdocs/pr/2001/pr0718c.html
>
Vorige onderwerp: 8 AUGUSTUS
Volgende onderwerp: 4 AUGUSTUS
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 11 23:22:23 MGT 2024