Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ope brief aan Du Plessis
Ope brief aan Du Plessis [boodskap #47512 is 'n antwoord op boodskap #47524] Di, 31 Julie 2001 22:30 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Du Plessis, jy ken die storie van die boer wat die gat in die
pampoen gemaak het om die bobbejaan te vang. Die bobbejaan
steek toe sy hand in die pampoen, neem 'n handvol pitte, en
probeer toe weer loskom, maar kan toe nie sy hand by die
gat uitkry nie, omdat sy hand vol pitte is. Daar sit die arme
ou dier toe. Hy wil sy vryheid hê, maar hy kan dit nie kry nie,
tensy hy iets opgee. Uiteindelik, toe die bobbejaan die klomp
pitte los, kan hy weer sy hand deur die gat kry en kan hy
sy vryheid kry. Ek hoop jy kry my boodskap.
Nou tannie gaan nou vir 'n paar dae weg. Môre
sal tannie nog poste kan lees, maar dan is dit ghoebaai tot
volgende Maandag. Tannie stel voor dat jy intussen terugkom
as Davie Davis, soos meeste van die mense jou ken. En as
Tannie terugkom, sal sy baie bly wees om Davie in volle
swang te sien. Beloof my net, geen manewales in my afwesig-
heid nie. Ek wil nie die excitement mis nie.

Tant Hessie, wat haar koffers moet gaan pak.
Re: Ope brief aan Du Plessis [boodskap #47524 is 'n antwoord op boodskap #47512] Di, 31 Julie 2001 16:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ons gaan jou baie mis - nee, rêrig - jy moet dit glo...
Goed - uitgevang, ek het gelieg....
skryf in boodskap news:3B673268.DA00070D@home.com...
Du Plessis, jy ken die storie van die boer wat die gat in die
pampoen gemaak het om die bobbejaan te vang. Die bobbejaan
steek toe sy hand in die pampoen, neem 'n handvol pitte, en
probeer toe weer loskom, maar kan toe nie sy hand by die
gat uitkry nie, omdat sy hand vol pitte is. Daar sit die arme
ou dier toe. Hy wil sy vryheid hê, maar hy kan dit nie kry nie,
tensy hy iets opgee. Uiteindelik, toe die bobbejaan die klomp
pitte los, kan hy weer sy hand deur die gat kry en kan hy
sy vryheid kry. Ek hoop jy kry my boodskap.
Nou tannie gaan nou vir 'n paar dae weg. Môre
sal tannie nog poste kan lees, maar dan is dit ghoebaai tot
volgende Maandag. Tannie stel voor dat jy intussen terugkom
as Davie Davis, soos meeste van die mense jou ken. En as
Tannie terugkom, sal sy baie bly wees om Davie in volle
swang te sien. Beloof my net, geen manewales in my afwesig-
heid nie. Ek wil nie die excitement mis nie.

Tant Hessie, wat haar koffers moet gaan pak.
Re: Ope brief aan Du Plessis [boodskap #47525 is 'n antwoord op boodskap #47524] Di, 31 Julie 2001 22:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ferdietjie - dis duidelik. Jy wil hê dat almal so verward moet raak soos jy.
Daar is weinig verskil tussen lees- en luistervaardighede. Jy sal aan beide
aandag moet skenk. Swak lees en luistervaardighede kan normaalweg
teruggespoor word na die opvoeding van die persoon - tydens sy kinderjare is
daar ook nooit na hom geluister nie ...
Verstaan jy Ferdietjie? Hê???

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:3b6ac561.4842902@news.is.co.za...
>
> Interresant.
> So beteken dit dat Davie Davies het gelieg oor wie en wat hy is?
>
>
>
> On Tue, 31 Jul 2001 22:30:16 GMT, @home.com wrote:
>
>> Du Plessis, jy ken die storie van die boer wat die gat in die
>> pampoen gemaak het om die bobbejaan te vang. Die bobbejaan
>> steek toe sy hand in die pampoen, neem 'n handvol pitte, en
>> probeer toe weer loskom, maar kan toe nie sy hand by die
>> gat uitkry nie, omdat sy hand vol pitte is. Daar sit die arme
>> ou dier toe. Hy wil sy vryheid hê, maar hy kan dit nie kry nie,
>> tensy hy iets opgee. Uiteindelik, toe die bobbejaan die klomp
>> pitte los, kan hy weer sy hand deur die gat kry en kan hy
>> sy vryheid kry. Ek hoop jy kry my boodskap.
>> Nou tannie gaan nou vir 'n paar dae weg. Môre
>> sal tannie nog poste kan lees, maar dan is dit ghoebaai tot
>> volgende Maandag. Tannie stel voor dat jy intussen terugkom
>> as Davie Davis, soos meeste van die mense jou ken. En as
>> Tannie terugkom, sal sy baie bly wees om Davie in volle
>> swang te sien. Beloof my net, geen manewales in my afwesig-
>> heid nie. Ek wil nie die excitement mis nie.
>>
>> Tant Hessie, wat haar koffers moet gaan pak.
>>
>
Re: Ope brief aan Du Plessis [boodskap #47528 is 'n antwoord op boodskap #47524] Wo, 01 Augustus 2001 00:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ja - maar nie vir jou nie outjie...
Tensy jy weer van jou resitasies gaan "publiseer" deur jou Antie Tottie.
Asseblief, net nie dit nie. Daarvoor is ek "skytbang."

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:3b6ff67c.17416252@news.is.co.za...
>
>
> Nog te skytbang, Jonas?
>
>
>
> On Wed, 1 Aug 2001 00:33:35 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> Ferdietjie - dis duidelik. Jy wil hê dat almal so verward moet raak soos jy.
>> Daar is weinig verskil tussen lees- en luistervaardighede. Jy sal aan beide
>> aandag moet skenk. Swak lees en luistervaardighede kan normaalweg
>> teruggespoor word na die opvoeding van die persoon - tydens sy kinderjare is
>> daar ook nooit na hom geluister nie ...
>> Verstaan jy Ferdietjie? Hê???
>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>> news:3b6ac561.4842902@news.is.co.za...
>
>>> Interresant.
>>> So beteken dit dat Davie Davies het gelieg oor wie en wat hy is?
>
>
>
>>> On Tue, 31 Jul 2001 22:30:16 GMT, @home.com wrote:
>
>>>> Du Plessis, jy ken die storie van die boer wat die gat in die
>>>> pampoen gemaak het om die bobbejaan te vang. Die bobbejaan
>>>> steek toe sy hand in die pampoen, neem 'n handvol pitte, en
>>>> probeer toe weer loskom, maar kan toe nie sy hand by die
>>>> gat uitkry nie, omdat sy hand vol pitte is. Daar sit die arme
>>>> ou dier toe. Hy wil sy vryheid hê, maar hy kan dit nie kry nie,
>>>> tensy hy iets opgee. Uiteindelik, toe die bobbejaan die klomp
>>>> pitte los, kan hy weer sy hand deur die gat kry en kan hy
>>>> sy vryheid kry. Ek hoop jy kry my boodskap.
>>>> Nou tannie gaan nou vir 'n paar dae weg. Môre
>>>> sal tannie nog poste kan lees, maar dan is dit ghoebaai tot
>>>> volgende Maandag. Tannie stel voor dat jy intussen terugkom
>>>> as Davie Davis, soos meeste van die mense jou ken. En as
>>>> Tannie terugkom, sal sy baie bly wees om Davie in volle
>>>> swang te sien. Beloof my net, geen manewales in my afwesig-
>>>> heid nie. Ek wil nie die excitement mis nie.
>>>>
>>>> Tant Hessie, wat haar koffers moet gaan pak.
>>>>
>
>>
>
Re: Ope brief aan Du Plessis [boodskap #47529 is 'n antwoord op boodskap #47528] Wo, 01 Augustus 2001 00:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling[0]  is tans af-lyn  Ferdi Greyling[0]
Boodskappe: 72
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Volle Lid
OK.
Waar en wanneer.

On Wed, 1 Aug 2001 02:41:32 +0200, "Jonas" wrote:

> Ja - maar nie vir jou nie outjie...
> Tensy jy weer van jou resitasies gaan "publiseer" deur jou Antie Tottie.
> Asseblief, net nie dit nie. Daarvoor is ek "skytbang."
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:3b6ff67c.17416252@news.is.co.za...


>> Nog te skytbang, Jonas?



>> On Wed, 1 Aug 2001 00:33:35 +0200, "Jonas"
>> wrote:

>>> Ferdietjie - dis duidelik. Jy wil hê dat almal so verward moet raak soos jy.
>>> Daar is weinig verskil tussen lees- en luistervaardighede. Jy sal aan beide
>>> aandag moet skenk. Swak lees en luistervaardighede kan normaalweg
>>> teruggespoor word na die opvoeding van die persoon - tydens sy kinderjare is
>>> daar ook nooit na hom geluister nie ...
>>> Verstaan jy Ferdietjie? Hê???
>>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>>> news:3b6ac561.4842902@news.is.co.za...
>>
>>>> Interresant.
>>>> So beteken dit dat Davie Davies het gelieg oor wie en wat hy is?
>>
>>
>>
>>>> On Tue, 31 Jul 2001 22:30:16 GMT, @home.com wrote:
>>
>>>> > Du Plessis, jy ken die storie van die boer wat die gat in die
>>>> >pampoen gemaak het om die bobbejaan te vang. Die bobbejaan
>>>> >steek toe sy hand in die pampoen, neem 'n handvol pitte, en
>>>> >probeer toe weer loskom, maar kan toe nie sy hand by die
>>>> >gat uitkry nie, omdat sy hand vol pitte is. Daar sit die arme
>>>> >ou dier toe. Hy wil sy vryheid hê, maar hy kan dit nie kry nie,
>>>> >tensy hy iets opgee. Uiteindelik, toe die bobbejaan die klomp
>>>> >pitte los, kan hy weer sy hand deur die gat kry en kan hy
>>>> >sy vryheid kry. Ek hoop jy kry my boodskap.
>>>> > Nou tannie gaan nou vir 'n paar dae weg. Môre
>>>> >sal tannie nog poste kan lees, maar dan is dit ghoebaai tot
>>>> >volgende Maandag. Tannie stel voor dat jy intussen terugkom
>>>> >as Davie Davis, soos meeste van die mense jou ken. En as
>>>> >Tannie terugkom, sal sy baie bly wees om Davie in volle
>>>> >swang te sien. Beloof my net, geen manewales in my afwesig-
>>>> >heid nie. Ek wil nie die excitement mis nie.
>>>> >
>>>> >Tant Hessie, wat haar koffers moet gaan pak.
>>>> >
>>
>>>
>>>

>
Re: Ope brief aan Du Plessis [boodskap #47530 is 'n antwoord op boodskap #47529] Wo, 01 Augustus 2001 01:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling[0]  is tans af-lyn  Ferdi Greyling[0]
Boodskappe: 72
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Volle Lid
Maar dan sal jy natuurlik jou gesig moet wys en jou van moet belkend
maak.
En jy is mos te skaam oor jou identiteit.

On Wed, 01 Aug 2001 00:49:31 GMT,
ferdeina...@iconNOSPAN.coNOSPAM.za (Ferdi Greyling) wrote:

>
> OK.
> Waar en wanneer.
>
>
> On Wed, 1 Aug 2001 02:41:32 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> Ja - maar nie vir jou nie outjie...
>> Tensy jy weer van jou resitasies gaan "publiseer" deur jou Antie Tottie.
>> Asseblief, net nie dit nie. Daarvoor is ek "skytbang."
>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>> news:3b6ff67c.17416252@news.is.co.za...
>
>
>>> Nog te skytbang, Jonas?
>
>
>
>>> On Wed, 1 Aug 2001 00:33:35 +0200, "Jonas" wrote:
>
>>>> Ferdietjie - dis duidelik. Jy wil hê dat almal so verward moet raak soos jy.
>>>> Daar is weinig verskil tussen lees- en luistervaardighede. Jy sal aan beide
>>>> aandag moet skenk. Swak lees en luistervaardighede kan normaalweg
>>>> teruggespoor word na die opvoeding van die persoon - tydens sy kinderjare is
>>>> daar ook nooit na hom geluister nie ...
>>>> Verstaan jy Ferdietjie? Hê???
>>>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>>>> news:3b6ac561.4842902@news.is.co.za...
>>>
>>>> > Interresant.
>>>> > So beteken dit dat Davie Davies het gelieg oor wie en wat hy is?
>>>
>>>
>>>
>>>> > On Tue, 31 Jul 2001 22:30:16 GMT, @home.com wrote:
>>>
>>>> > > Du Plessis, jy ken die storie van die boer wat die gat in die
>>>> > >pampoen gemaak het om die bobbejaan te vang. Die bobbejaan
>>>> > >steek toe sy hand in die pampoen, neem 'n handvol pitte, en
>>>> > >probeer toe weer loskom, maar kan toe nie sy hand by die
>>>> > >gat uitkry nie, omdat sy hand vol pitte is. Daar sit die arme
>>>> > >ou dier toe. Hy wil sy vryheid hê, maar hy kan dit nie kry nie,
>>>> > >tensy hy iets opgee. Uiteindelik, toe die bobbejaan die klomp
>>>> > >pitte los, kan hy weer sy hand deur die gat kry en kan hy
>>>> > >sy vryheid kry. Ek hoop jy kry my boodskap.
>>>> > > Nou tannie gaan nou vir 'n paar dae weg. Môre
>>>> > >sal tannie nog poste kan lees, maar dan is dit ghoebaai tot
>>>> > >volgende Maandag. Tannie stel voor dat jy intussen terugkom
>>>> > >as Davie Davis, soos meeste van die mense jou ken. En as
>>>> > >Tannie terugkom, sal sy baie bly wees om Davie in volle
>>>> > >swang te sien. Beloof my net, geen manewales in my afwesig-
>>>> > >heid nie. Ek wil nie die excitement mis nie.
>>>> > >
>>>> > >Tant Hessie, wat haar koffers moet gaan pak.
>>>> > >
>>>
>>>>
>>>>
>
Re: Ope brief aan Du Plessis [boodskap #47537 is 'n antwoord op boodskap #47524] Wo, 01 Augustus 2001 09:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling[0]  is tans af-lyn  Ferdi Greyling[0]
Boodskappe: 72
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Volle Lid
Interresant.
So beteken dit dat Davie Davies het gelieg oor wie en wat hy is?

On Tue, 31 Jul 2001 22:30:16 GMT, @home.com wrote:

> Du Plessis, jy ken die storie van die boer wat die gat in die
> pampoen gemaak het om die bobbejaan te vang. Die bobbejaan
> steek toe sy hand in die pampoen, neem 'n handvol pitte, en
> probeer toe weer loskom, maar kan toe nie sy hand by die
> gat uitkry nie, omdat sy hand vol pitte is. Daar sit die arme
> ou dier toe. Hy wil sy vryheid hê, maar hy kan dit nie kry nie,
> tensy hy iets opgee. Uiteindelik, toe die bobbejaan die klomp
> pitte los, kan hy weer sy hand deur die gat kry en kan hy
> sy vryheid kry. Ek hoop jy kry my boodskap.
> Nou tannie gaan nou vir 'n paar dae weg. Môre
> sal tannie nog poste kan lees, maar dan is dit ghoebaai tot
> volgende Maandag. Tannie stel voor dat jy intussen terugkom
> as Davie Davis, soos meeste van die mense jou ken. En as
> Tannie terugkom, sal sy baie bly wees om Davie in volle
> swang te sien. Beloof my net, geen manewales in my afwesig-
> heid nie. Ek wil nie die excitement mis nie.
>
> Tant Hessie, wat haar koffers moet gaan pak.
>
Re: Ope brief aan Du Plessis [boodskap #47538 is 'n antwoord op boodskap #47530] Wo, 01 Augustus 2001 10:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nee Ferdietjie nie skaam nie. Soos jy nou-al opgemerk het is dit standaard
praktyk om nie jou identiteit op 'n blad soos die te ontbloot nie. Jy,
Ferdietjie, is te onnosel om dit te besef.
En, waar jy dit willens en wetens doen, moet jy maar die etiket van
"kuberslet" met trots dra...

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:3b7254c7.19322882@news.is.co.za...
>
>
> Maar dan sal jy natuurlik jou gesig moet wys en jou van moet belkend
> maak.
> En jy is mos te skaam oor jou identiteit.
>
>
>
>
> On Wed, 01 Aug 2001 00:49:31 GMT,
> ferdeina...@iconNOSPAN.coNOSPAM.za (Ferdi Greyling) wrote:
>
>>
>> OK.
>> Waar en wanneer.
>>
>>
>> On Wed, 1 Aug 2001 02:41:32 +0200, "Jonas"
>> wrote:
>>
>>> Ja - maar nie vir jou nie outjie...
>>> Tensy jy weer van jou resitasies gaan "publiseer" deur jou Antie Tottie.
>>> Asseblief, net nie dit nie. Daarvoor is ek "skytbang."
>>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>>> news:3b6ff67c.17416252@news.is.co.za...
>>
>>
>>>> Nog te skytbang, Jonas?
>>
>>
>>
>>>> On Wed, 1 Aug 2001 00:33:35 +0200, "Jonas" wrote:
>>
>>>> >Ferdietjie - dis duidelik. Jy wil hê dat almal so verward moet raak soos jy.
>>>> >Daar is weinig verskil tussen lees- en luistervaardighede. Jy sal aan beide
>>>> >aandag moet skenk. Swak lees en luistervaardighede kan normaalweg
>>>> >teruggespoor word na die opvoeding van die persoon - tydens sy kinderjare is
>>>> >daar ook nooit na hom geluister nie ...
>>>> >Verstaan jy Ferdietjie? Hê???
>>>> >"Ferdi Greyling" wrote in message
>>>> >news:3b6ac561.4842902@news.is.co.za...
>>>>
>>>> >> Interresant.
>>>> >> So beteken dit dat Davie Davies het gelieg oor wie en wat hy is?
>>>>
>>>>
>>>>
>>>> >> On Tue, 31 Jul 2001 22:30:16 GMT, @home.com wrote:
>>>>
>>>> >> > Du Plessis, jy ken die storie van die boer wat die gat in die
>>>> >> >pampoen gemaak het om die bobbejaan te vang. Die bobbejaan
>>>> >> >steek toe sy hand in die pampoen, neem 'n handvol pitte, en
>>>> >> >probeer toe weer loskom, maar kan toe nie sy hand by die
>>>> >> >gat uitkry nie, omdat sy hand vol pitte is. Daar sit die arme
>>>> >> >ou dier toe. Hy wil sy vryheid hê, maar hy kan dit nie kry nie,
>>>> >> >tensy hy iets opgee. Uiteindelik, toe die bobbejaan die klomp
>>>> >> >pitte los, kan hy weer sy hand deur die gat kry en kan hy
>>>> >> >sy vryheid kry. Ek hoop jy kry my boodskap.
>>>> >> > Nou tannie gaan nou vir 'n paar dae weg. Môre
>>>> >> >sal tannie nog poste kan lees, maar dan is dit ghoebaai tot
>>>> >> >volgende Maandag. Tannie stel voor dat jy intussen terugkom
>>>> >> >as Davie Davis, soos meeste van die mense jou ken. En as
>>>> >> >Tannie terugkom, sal sy baie bly wees om Davie in volle
>>>> >> >swang te sien. Beloof my net, geen manewales in my afwesig-
>>>> >> >heid nie. Ek wil nie die excitement mis nie.
>>>> >> >
>>>> >> >Tant Hessie, wat haar koffers moet gaan pak.
>>>> >> >
>>>>
>>>> >
>>>> >
>>
>
Re: Ope brief aan Du Plessis [boodskap #47542 is 'n antwoord op boodskap #47525] Wo, 01 Augustus 2001 12:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling[0]  is tans af-lyn  Ferdi Greyling[0]
Boodskappe: 72
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Volle Lid
Nog te skytbang, Jonas?

On Wed, 1 Aug 2001 00:33:35 +0200, "Jonas" wrote:

> Ferdietjie - dis duidelik. Jy wil hê dat almal so verward moet raak soos jy.
> Daar is weinig verskil tussen lees- en luistervaardighede. Jy sal aan beide
> aandag moet skenk. Swak lees en luistervaardighede kan normaalweg
> teruggespoor word na die opvoeding van die persoon - tydens sy kinderjare is
> daar ook nooit na hom geluister nie ...
> Verstaan jy Ferdietjie? Hê???
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:3b6ac561.4842902@news.is.co.za...

>> Interresant.
>> So beteken dit dat Davie Davies het gelieg oor wie en wat hy is?



>> On Tue, 31 Jul 2001 22:30:16 GMT, @home.com wrote:

>>> Du Plessis, jy ken die storie van die boer wat die gat in die
>>> pampoen gemaak het om die bobbejaan te vang. Die bobbejaan
>>> steek toe sy hand in die pampoen, neem 'n handvol pitte, en
>>> probeer toe weer loskom, maar kan toe nie sy hand by die
>>> gat uitkry nie, omdat sy hand vol pitte is. Daar sit die arme
>>> ou dier toe. Hy wil sy vryheid hê, maar hy kan dit nie kry nie,
>>> tensy hy iets opgee. Uiteindelik, toe die bobbejaan die klomp
>>> pitte los, kan hy weer sy hand deur die gat kry en kan hy
>>> sy vryheid kry. Ek hoop jy kry my boodskap.
>>> Nou tannie gaan nou vir 'n paar dae weg. Môre
>>> sal tannie nog poste kan lees, maar dan is dit ghoebaai tot
>>> volgende Maandag. Tannie stel voor dat jy intussen terugkom
>>> as Davie Davis, soos meeste van die mense jou ken. En as
>>> Tannie terugkom, sal sy baie bly wees om Davie in volle
>>> swang te sien. Beloof my net, geen manewales in my afwesig-
>>> heid nie. Ek wil nie die excitement mis nie.
>>>
>>> Tant Hessie, wat haar koffers moet gaan pak.
>>>

>
Re: Ope brief aan Du Plessis [boodskap #47553 is 'n antwoord op boodskap #47525] Wo, 01 Augustus 2001 22:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Fielies  is tans af-lyn  Fielies
Boodskappe: 35
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Volle Lid
Wed, 1 Aug 2001 00:33:35 +0200:: "Jonas"
skryf:

> Ferdietjie - dis duidelik. Jy wil hê dat almal so verward moet raak soos jy.
> Daar is weinig verskil tussen lees- en luistervaardighede. Jy sal aan beide
> aandag moet skenk.

Akkuraat lees was nog nooit Ferdi se sterk punt
nie!
Re: Ope brief aan Du Plessis [boodskap #47555 is 'n antwoord op boodskap #47553] Wo, 01 Augustus 2001 23:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Fielies sê: "Akkuraat lees was nog nooit Ferdi se sterk punt
nie!"

Dankie Fielies. Wat dink jy van die woord kuberslet vir Ferdietjie - dit
gaan ander lede van die horisontale brigade ontstel ...

"Fielies" skryf in boodskap news:3b6885cb.171064015@news.mninter.net...
> Wed, 1 Aug 2001 00:33:35 +0200:: "Jonas"
> skryf:
>
>> Ferdietjie - dis duidelik. Jy wil hê dat almal so verward moet raak soos jy.
>> Daar is weinig verskil tussen lees- en luistervaardighede. Jy sal aan beide
>> aandag moet skenk.
>
> Akkuraat lees was nog nooit Ferdi se sterk punt
> nie!
Ferdie vs Jonas was Re: Ope brief aan Du Plessis [boodskap #47561 is 'n antwoord op boodskap #47538] Do, 02 Augustus 2001 07:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gaan julle twee mekaar nou donner en klaar kry??

"Jonas" skryf in boodskap news:3b687d75$0$234@helios.is.co.za...
> Nee Ferdietjie nie skaam nie. Soos jy nou-al opgemerk het is dit standaard
> praktyk om nie jou identiteit op 'n blad soos die te ontbloot nie. Jy,
> Ferdietjie, is te onnosel om dit te besef.
> En, waar jy dit willens en wetens doen, moet jy maar die etiket van
> "kuberslet" met trots dra...
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:3b7254c7.19322882@news.is.co.za...
>>
>>
>> Maar dan sal jy natuurlik jou gesig moet wys en jou van moet belkend
>> maak.
>> En jy is mos te skaam oor jou identiteit.
>>
>>
>>
>>
>> On Wed, 01 Aug 2001 00:49:31 GMT,
>> ferdeina...@iconNOSPAN.coNOSPAM.za (Ferdi Greyling) wrote:
>>
>>>
>>> OK.
>>> Waar en wanneer.
>>>
>>>
>>> On Wed, 1 Aug 2001 02:41:32 +0200, "Jonas"
>>> wrote:
>>>
>>>> Ja - maar nie vir jou nie outjie...
>>>> Tensy jy weer van jou resitasies gaan "publiseer" deur jou Antie Tottie.
>>>> Asseblief, net nie dit nie. Daarvoor is ek "skytbang."
>>>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>>>> news:3b6ff67c.17416252@news.is.co.za...
>>>
>>>
>>>> > Nog te skytbang, Jonas?
>>>
>>>
>>>
>>>> > On Wed, 1 Aug 2001 00:33:35 +0200, "Jonas"
>>>> > wrote:
>>>
>>>> > >Ferdietjie - dis duidelik. Jy wil hê dat almal so verward moet raak soos jy.
>>>> > >Daar is weinig verskil tussen lees- en luistervaardighede. Jy sal aan beide
>>>> > >aandag moet skenk. Swak lees en luistervaardighede kan normaalweg
>>>> > >teruggespoor word na die opvoeding van die persoon - tydens sy kinderjare is
>>>> > >daar ook nooit na hom geluister nie ...
>>>> > >Verstaan jy Ferdietjie? Hê???
>>>> > >"Ferdi Greyling" wrote in message
>>>> > >news:3b6ac561.4842902@news.is.co.za...
>>>> >
>>>> > >> Interresant.
>>>> > >> So beteken dit dat Davie Davies het gelieg oor wie en wat hy is?
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> > >> On Tue, 31 Jul 2001 22:30:16 GMT, @home.com wrote:
>>>> >
>>>> > >> > Du Plessis, jy ken die storie van die boer wat die gat in die
>>>> > >> >pampoen gemaak het om die bobbejaan te vang. Die bobbejaan
>>>> > >> >steek toe sy hand in die pampoen, neem 'n handvol pitte, en
>>>> > >> >probeer toe weer loskom, maar kan toe nie sy hand by die
>>>> > >> >gat uitkry nie, omdat sy hand vol pitte is. Daar sit die arme
>>>> > >> >ou dier toe. Hy wil sy vryheid hê, maar hy kan dit nie kry nie,
>>>> > >> >tensy hy iets opgee. Uiteindelik, toe die bobbejaan die klomp
>>>> > >> >pitte los, kan hy weer sy hand deur die gat kry en kan hy
>>>> > >> >sy vryheid kry. Ek hoop jy kry my boodskap.
>>>> > >> > Nou tannie gaan nou vir 'n paar dae weg. Môre
>>>> > >> >sal tannie nog poste kan lees, maar dan is dit ghoebaai tot
>>>> > >> >volgende Maandag. Tannie stel voor dat jy intussen terugkom
>>>> > >> >as Davie Davis, soos meeste van die mense jou ken. En as
>>>> > >> >Tannie terugkom, sal sy baie bly wees om Davie in volle
>>>> > >> >swang te sien. Beloof my net, geen manewales in my afwesig-
>>>> > >> >heid nie. Ek wil nie die excitement mis nie.
>>>> > >> >
>>>> > >> >Tant Hessie, wat haar koffers moet gaan pak.
>>>> > >> >
>>>> >
>>>> > >
>>>> > >
>>>
>>
>
Re: Ope brief aan Du Plessis [boodskap #47566 is 'n antwoord op boodskap #47538] Do, 02 Augustus 2001 08:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling[0]  is tans af-lyn  Ferdi Greyling[0]
Boodskappe: 72
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Volle Lid
Jy's 'n lafaard, Jonas.
Groot vet lafaard.
No guts. No courage. No honesty.

Mens mors asem op jou. Cheers.

On Wed, 1 Aug 2001 12:06:31 +0200, "Jonas" wrote:

> Nee Ferdietjie nie skaam nie. Soos jy nou-al opgemerk het is dit standaard
> praktyk om nie jou identiteit op 'n blad soos die te ontbloot nie. Jy,
> Ferdietjie, is te onnosel om dit te besef.
> En, waar jy dit willens en wetens doen, moet jy maar die etiket van
> "kuberslet" met trots dra...
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:3b7254c7.19322882@news.is.co.za...


>> Maar dan sal jy natuurlik jou gesig moet wys en jou van moet belkend
>> maak.
>> En jy is mos te skaam oor jou identiteit.




>> On Wed, 01 Aug 2001 00:49:31 GMT,
>> ferdeina...@iconNOSPAN.coNOSPAM.za (Ferdi Greyling) wrote:

>>>
>>> OK.
>>> Waar en wanneer.
>>>
>>>
>>> On Wed, 1 Aug 2001 02:41:32 +0200, "Jonas"
>>> wrote:
>>>
>>>> Ja - maar nie vir jou nie outjie...
>>>> Tensy jy weer van jou resitasies gaan "publiseer" deur jou Antie Tottie.
>>>> Asseblief, net nie dit nie. Daarvoor is ek "skytbang."
>>>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>>>> news:3b6ff67c.17416252@news.is.co.za...
>>>
>>>
>>>> > Nog te skytbang, Jonas?
>>>
>>>
>>>
>>>> > On Wed, 1 Aug 2001 00:33:35 +0200, "Jonas" wrote:
>>>
>>>> > >Ferdietjie - dis duidelik. Jy wil hê dat almal so verward moet raak soos jy.
>>>> > >Daar is weinig verskil tussen lees- en luistervaardighede. Jy sal aan beide
>>>> > >aandag moet skenk. Swak lees en luistervaardighede kan normaalweg
>>>> > >teruggespoor word na die opvoeding van die persoon - tydens sy kinderjare is
>>>> > >daar ook nooit na hom geluister nie ...
>>>> > >Verstaan jy Ferdietjie? Hê???
>>>> > >"Ferdi Greyling" wrote in message
>>>> > >news:3b6ac561.4842902@news.is.co.za...
>>>> >
>>>> > >> Interresant.
>>>> > >> So beteken dit dat Davie Davies het gelieg oor wie en wat hy is?
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> > >> On Tue, 31 Jul 2001 22:30:16 GMT, @home.com wrote:
>>>> >
>>>> > >> > Du Plessis, jy ken die storie van die boer wat die gat in die
>>>> > >> >pampoen gemaak het om die bobbejaan te vang. Die bobbejaan
>>>> > >> >steek toe sy hand in die pampoen, neem 'n handvol pitte, en
>>>> > >> >probeer toe weer loskom, maar kan toe nie sy hand by die
>>>> > >> >gat uitkry nie, omdat sy hand vol pitte is. Daar sit die arme
>>>> > >> >ou dier toe. Hy wil sy vryheid hê, maar hy kan dit nie kry nie,
>>>> > >> >tensy hy iets opgee. Uiteindelik, toe die bobbejaan die klomp
>>>> > >> >pitte los, kan hy weer sy hand deur die gat kry en kan hy
>>>> > >> >sy vryheid kry. Ek hoop jy kry my boodskap.
>>>> > >> > Nou tannie gaan nou vir 'n paar dae weg. Môre
>>>> > >> >sal tannie nog poste kan lees, maar dan is dit ghoebaai tot
>>>> > >> >volgende Maandag. Tannie stel voor dat jy intussen terugkom
>>>> > >> >as Davie Davis, soos meeste van die mense jou ken. En as
>>>> > >> >Tannie terugkom, sal sy baie bly wees om Davie in volle
>>>> > >> >swang te sien. Beloof my net, geen manewales in my afwesig-
>>>> > >> >heid nie. Ek wil nie die excitement mis nie.
>>>> > >> >
>>>> > >> >Tant Hessie, wat haar koffers moet gaan pak.
>>>> > >> >
>>>> >
>>>> > >
>>>> > >
>>>
>>
>
Re: Ferdie vs Jonas was Re: Ope brief aan Du Plessis [boodskap #47567 is 'n antwoord op boodskap #47561] Do, 02 Augustus 2001 08:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling[0]  is tans af-lyn  Ferdi Greyling[0]
Boodskappe: 72
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Volle Lid
On Thu, 2 Aug 2001 09:23:21 +0200, "Sakkie" wrote:

> Gaan julle twee mekaar nou donner en klaar kry??

Jonas is te skytbang.
Hy hou van beledig van agter skuilings en vals identiteite.
Sulke kort verbeeldinglose beledigings.
Dis al wat daar aan hom is.
Re: Ferdie vs Jonas was Re: Ope brief aan Du Plessis [boodskap #47571 is 'n antwoord op boodskap #47567] Do, 02 Augustus 2001 11:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:3b6a1219.591595@news.is.co.za...
> On Thu, 2 Aug 2001 09:23:21 +0200, "Sakkie"
> wrote:
>
>
> Jonas is te skytbang.
> Hy hou van beledig van agter skuilings en vals identiteite.
> Sulke kort verbeeldinglose beledigings.
> Dis al wat daar aan hom is.
>

Nou's ek heeltemal, in my hel in, deurmekaar.....Hoekom??? Gaan kyk na jou
ander kort antwoord vir Jonas Ferdie. Ek kry nou nie so lekker die kloutjie
by die oor nie. Maar nou ja, ons kan seker nie almal deskundiges wees in
mensegedrag en gedagtegange nie. Ek meen, het Ferdie en Jonas nou regtig
bedoel wat hulle geskryf het of het hulle nou gedink om te bedoel wat hulle
skryf, wat nie noodwendig is wat hulle uiteindelik geskryf het nie. Genoeg
om 'n ou te laat voel soos 'n verkleurmannetjie op 'n Smartie box.
Re: Ope brief aan Du Plessis [boodskap #47614 is 'n antwoord op boodskap #47537] Sa, 04 Augustus 2001 02:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ferdi - gaan skryf interessant 100 maal reg uit.
Annette

Ferdi Greyling skryf in boodskap news:3b6ac561.4842902@news.is.co.za...
>
> Interresant.
> So beteken dit dat Davie Davies het gelieg oor wie en wat hy is?
>
>
>
> On Tue, 31 Jul 2001 22:30:16 GMT, @home.com wrote:
>
>> Du Plessis, jy ken die storie van die boer wat die gat in die
>> pampoen gemaak het om die bobbejaan te vang. Die bobbejaan
>> steek toe sy hand in die pampoen, neem 'n handvol pitte, en
>> probeer toe weer loskom, maar kan toe nie sy hand by die
>> gat uitkry nie, omdat sy hand vol pitte is. Daar sit die arme
>> ou dier toe. Hy wil sy vryheid hê, maar hy kan dit nie kry nie,
>> tensy hy iets opgee. Uiteindelik, toe die bobbejaan die klomp
>> pitte los, kan hy weer sy hand deur die gat kry en kan hy
>> sy vryheid kry. Ek hoop jy kry my boodskap.
>> Nou tannie gaan nou vir 'n paar dae weg. Môre
>> sal tannie nog poste kan lees, maar dan is dit ghoebaai tot
>> volgende Maandag. Tannie stel voor dat jy intussen terugkom
>> as Davie Davis, soos meeste van die mense jou ken. En as
>> Tannie terugkom, sal sy baie bly wees om Davie in volle
>> swang te sien. Beloof my net, geen manewales in my afwesig-
>> heid nie. Ek wil nie die excitement mis nie.
>>
>> Tant Hessie, wat haar koffers moet gaan pak.
>>
>
Re: Ope brief aan Du Plessis [boodskap #47668 is 'n antwoord op boodskap #47555] Ma, 06 Augustus 2001 11:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Fielies  is tans af-lyn  Fielies
Boodskappe: 35
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Volle Lid
Thu, 2 Aug 2001 01:44:19 +0200:: "Jonas"
skryf:

> Fielies sê: "Akkuraat lees was nog nooit Ferdi se sterk punt
> nie!"
>
> Dankie Fielies. Wat dink jy van die woord kuberslet vir Ferdietjie - dit
> gaan ander lede van die horisontale brigade ontstel ...

Verwys dit nie na iemand van die vroulike geslag
nie???

Ferdi is ook nie so slim nie en sukkel maar om
soveel integriteit bymekaar te skraaap.
Re: Ferdie vs Jonas was Re: Ope brief aan Du Plessis [boodskap #47669 is 'n antwoord op boodskap #47567] Ma, 06 Augustus 2001 11:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Fielies  is tans af-lyn  Fielies
Boodskappe: 35
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Volle Lid
Thu, 02 Aug 2001 08:42:18 GMT::
ferdeina...@iconNOSPAN.coNOSPAM.za (Ferdi
Greyling) skryf:

> On Thu, 2 Aug 2001 09:23:21 +0200, "Sakkie"
> wrote:
>
>
> Jonas is te skytbang.
> Hy hou van beledig van agter skuilings en vals identiteite.
> Sulke kort verbeeldinglose beledigings.

Mens hoef nie verbeelding te hê om oor jou te
praat nie Ferdi Vaalmannetjie
Re: Ferdie vs Jonas was Re: Ope brief aan Du Plessis [boodskap #47673 is 'n antwoord op boodskap #47669] Ma, 06 Augustus 2001 13:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling[0]  is tans af-lyn  Ferdi Greyling[0]
Boodskappe: 72
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Volle Lid
On Mon, 06 Aug 2001 11:52:32 GMT, fie...@def.co.za (Fielies) wrote:

Mens hoef nie verbeelding te hê om oor jou te
> praat nie Ferdi Vaalmannetjie

Wow!!!
Twee volle reels!!

EN twee hoofletters!!!

Het jou ma jou gehelp hiermee?
Re: Ferdie vs Jonas was Re: Ope brief aan Du Plessis [boodskap #47697 is 'n antwoord op boodskap #47673] Ma, 06 Augustus 2001 19:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling skryf in boodskap news:3b7ba1cf.23267623@news.is.co.za...

> Het jou ma jou gehelp hiermee?

Voorwaar voorwaar
Fredie is baar
'n Lee gebaar.

Voorwaar voorwaar
'n Leemte is baar.
Fredie is gebaar

Innie bar
Sal hy selfs sy dop dop
Glo my dis waar
Re: Ferdie vs Jonas was Re: Ope brief aan Du Plessis [boodskap #47737 is 'n antwoord op boodskap #47567] Di, 07 Augustus 2001 09:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling[0]  is tans af-lyn  Ferdi Greyling[0]
Boodskappe: 72
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Volle Lid
Hoe gaan dit met die cross dressing?

On Mon, 06 Aug 2001 20:23:54 GMT, Danielle© wrote:

> On Mon, 06 Aug 2001 11:52:32 GMT, fie...@def.co.za (Fielies) wrote:
>
>> Mens hoef nie verbeelding te hê om oor jou te
>> praat nie Ferdi Vaalmannetjie
>
> Touché! :-))
>
> Het jy al agtergekom dat ou Ferdietjie nie eintlik iets sê nie. Al
> wat hy hier doen is om mense te verkleineer en om siniese, kriptiese
> en neerhalende opmerkings te maak.
> Dis al....
Re: Ferdie vs Jonas was Re: Ope brief aan Du Plessis [boodskap #47751 is 'n antwoord op boodskap #47567] Di, 07 Augustus 2001 12:11 Na vorige boodskap
Fielies  is tans af-lyn  Fielies
Boodskappe: 35
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Volle Lid
Mon, 06 Aug 2001 20:23:54 GMT:: Danielle
skryf:

> On Mon, 06 Aug 2001 11:52:32 GMT, fie...@def.co.za (Fielies) wrote:
>
>> Mens hoef nie verbeelding te hê om oor jou te
>> praat nie Ferdi Vaalmannetjie
>
> Touchê! :-))
>
> Het jy al agtergekom dat ou Ferdietjie nie eintlik iets sê nie. Al
> wat hy hier doen is om mense te verkleineer en om siniese, kriptiese
> en neerhalende opmerkings te maak.
> Dis al....
>
Beskryf jy nou joernaliste in die algemeen of net
Ferdi!!!!? Dink jy werklik 'n koerant sal iets
plaas van 'n ou wat nie eers die hoofletters in
twee reels kan korrek tel nie!?!?!
Vorige onderwerp: Melktertresep #2:
Volgende onderwerp: Re: Vir Fielies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 11 17:30:15 MGT 2024