Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hondeverkragting...???
Hondeverkragting...??? [boodskap #47297] Wo, 25 Julie 2001 15:11 na volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
kan dit waar wees?
_____________________________________________________
Re: Hondeverkragting...??? [boodskap #47299 is 'n antwoord op boodskap #47297] Wo, 25 Julie 2001 15:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wat kan waar wees???

Gr.Rico
"Max" skryf in boodskap news:9jmo7n$qss$3@azure.nl.gxn.net...
> kan dit waar wees?
> _____________________________________________________
>
Re: Hondeverkragting...??? [boodskap #47319 is 'n antwoord op boodskap #47297] Wo, 25 Julie 2001 18:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Max - moeilik om te glo - wie het gekla?:)
Wou maar net vir jou sê dit lyk of die Ukasie Kunstefees in London 'n helse
groot geleentheid gaan wees - hulle praat van oor die 400 000 mense wat gaan
opruk?
Annette

news:9jmo7n$qss$3@azure.nl.gxn.net...
> kan dit waar wees?
> _____________________________________________________
>
Ukkasie (1) Uit die perd se bek... [boodskap #47457 is 'n antwoord op boodskap #47319] Ma, 30 Julie 2001 11:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
400 000!!!??? Nee hoor! Ek is nie goed met getalle raai nie, daar was 5
000 of 6 000 mense, as ek moet raai.

Ek wil soveel vertel van Ukkasie, maar om te keer dat dit hierdie lang
vervelige geskrif raak, gaan ek dit in kort stukkies plaas.

Laat weet bietjie watse nuus julle daar hoor... Hoor van die familie dat
die mense in SA gekla het oor die volkspelegroep.

Nou wil ek net die sakie, (ter wille van my kultuur) regstel. Die
volkspele was 'n HIT!!! Dit was verniet!? (Ek kan gediggies begin
skryf).

Ons het uit volle bors saamgesing!!! En gespeel!!! Hulle gooi 'n meisie
op 'n beesvel, meters hoog!!!

(Hoe leer mens af om al jou leestekens drie keer te gebruik?)
_________________________________________________________

"Annette" skryf in boodskap news:9jn2fe$7mnh$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Max - moeilik om te glo - wie het gekla?:)
> Wou maar net vir jou sê dit lyk of die Ukasie Kunstefees in London 'n helse
> groot geleentheid gaan wees - hulle praat van oor die 400 000 mense wat gaan
> opruk?
> Annette
>
>
> news:9jmo7n$qss$3@azure.nl.gxn.net...
>> kan dit waar wees?
>> _____________________________________________________
>>
>
Ukkasie (2) Worsbroodjies te koop! R35-00 [boodskap #47458 is 'n antwoord op boodskap #47457] Ma, 30 Julie 2001 11:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Prys vergelykbaar met 'n burger, chips en Coke by McDonald's.

Maar hulle was flippen lekker en ons het daarop geleef! Maar moes hulle
nou R2-00 ekstra vra as jy chutney daarop wou hê?
Ukkasie (3) Die gewig van 'n pond... [boodskap #47459 is 'n antwoord op boodskap #47457] Ma, 30 Julie 2001 11:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek was nog nooit op 'n kunstefees nie, simply oor ek dit nog nooit kon
bekostig nie. Het gesien dat ek dit nog steeds nie kan bekostig nie...

Nou weet ek nie wat die outjies wat die ponde verdien daarvan gedink het
nie, maar ek het nie verwag dat dit gemiddelde skildery R2 000 sou kos
nie. Daar was ook van R7 500 en R15 000. Dit was ook nie Rembrandts
nie...

(Vir gemaklikheid gebruik ek R10 op die pond.)

Ons het regtig gedink ons gaan met iets moois terugkom, maar kon byna
niks bekostig wat vir ons mooi is nie...

Byna niks het pryse opgehad nie, so mens moes elke keer vra wat iets
kos, om hom daarna weer terug te lê. Die goed was té duur, en ek was
boos op al die uitstallers. Dit was eers toe hulle begin afmerk, omdat
hulle besef het dat hulle niks gaan verkoop nie, dat ek hulle baie
jammer gekry het...

Die kos het natuurlik die beste gedoen. Stel die heeltyd die mayonaise
koop uit, omdat ek nie die gewig wil saamdra nie, en toe ek wakker word,
is alles uitverkoop! Ergste is, dat dit 'n engelse winkel in Londen se
stalletjie was...

Teen R25 vir 'n Castle was daar nie 'n dronk mense nie, selfs op die
warmste dag van Londen se geskiedenis...
Ukkasie (4) Die shows... [boodskap #47460 is 'n antwoord op boodskap #47457] Ma, 30 Julie 2001 11:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
ONGELOOFLIK!!!

Die arme mense moes onder primitiewe omstandighede, waarop hulle nie
voorberei was nie, optree.

Ons het agt shows gesien (my gat was deurgesit). Mens kan nie besluit
watter een die beste of slegste is nie... Mens was keer op keer verras!

Drie hoera's vir SA kunstenaars wat sulke plat op die aarde mense is, en
tóg so goed!
Ukkasie (5) Wat is dit met die Engelse... [boodskap #47461 is 'n antwoord op boodskap #47457] Ma, 30 Julie 2001 11:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Juh hulle is vol stront. Die ligte mag nie af in die saal nie, of die
posters moet af, of daar's te veel mense voor die tv... (Seker oor hulle
dink ons is ook so ongemanierd soos die ingelse)

Maar die plek, en die toilette was heeltyd silwerskoon.
Re: Ukkasie (2) Worsbroodjies te koop! R35-00 [boodskap #47462 is 'n antwoord op boodskap #47458] Ma, 30 Julie 2001 11:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
...en aan die oorkant van die saal, by die stalletjie onder engelse
regering is die chutney verniet. Maar daar kry jy 'n vienna!
____________________________________________________________
> Prys vergelykbaar met 'n burger, chips en Coke by McDonald's.
>
> Maar hulle was flippen lekker en ons het daarop geleef! Maar moes hulle
> nou R2-00 ekstra vra as jy chutney daarop wou hê?
Ukkasie (6) Afrikaners kan werk, hoor! [boodskap #47463 is 'n antwoord op boodskap #47461] Ma, 30 Julie 2001 11:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Daar's mense wat die afgelope naweek (en die tyd daarvoor) hulle
afgesloof het. Hulle verdien 'n pluimpie.

Mens het keer op keer dieselfde hardwerkendes gesien...
Re: Ukkasie (1) Uit die perd se bek... [boodskap #47500 is 'n antwoord op boodskap #47457] Di, 31 Julie 2001 08:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
robinbewet  is tans af-lyn  robinbewet
Boodskappe: 16
Geregistreer: Junie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Max,
Jy is darrem maar `n 2x gat jakkals!!!!!!!!!
Gaan vang `n haas waar jy ook al sit !!!!!!!!!
Tinus.

"Max" skryf in boodskap news:9k3fj2$ebf$1@azure.nl.gxn.net...
> 400 000!!!??? Nee hoor! Ek is nie goed met getalle raai nie, daar was 5
> 000 of 6 000 mense, as ek moet raai.
>
> Ek wil soveel vertel van Ukkasie, maar om te keer dat dit hierdie lang
> vervelige geskrif raak, gaan ek dit in kort stukkies plaas.
>
> Laat weet bietjie watse nuus julle daar hoor... Hoor van die familie dat
> die mense in SA gekla het oor die volkspelegroep.
>
> Nou wil ek net die sakie, (ter wille van my kultuur) regstel. Die
> volkspele was 'n HIT!!! Dit was verniet!? (Ek kan gediggies begin
> skryf).
>
> Ons het uit volle bors saamgesing!!! En gespeel!!! Hulle gooi 'n meisie
> op 'n beesvel, meters hoog!!!
>
> (Hoe leer mens af om al jou leestekens drie keer te gebruik?)
> _________________________________________________________
>
> "Annette" wrote in message
> news:9jn2fe$7mnh$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Max - moeilik om te glo - wie het gekla?:)
>> Wou maar net vir jou sê dit lyk of die Ukasie Kunstefees in London 'n helse
>> groot geleentheid gaan wees - hulle praat van oor die 400 000 mense wat gaan
>> opruk?
>> Annette
>>
>>
>> news:9jmo7n$qss$3@azure.nl.gxn.net...
>>> kan dit waar wees?
>>> _____________________________________________________
>>>
>>
>
Re: Ukkasie (1) Uit die perd se bek... [boodskap #47503 is 'n antwoord op boodskap #47500] Di, 31 Julie 2001 12:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Die fok alleen weet waaroor jy dit nou weer het. Waarom verander jy jou naam
en verstoor daardeur my rus? Ek sit in Holland, poepies. Weet jy nie hoe om
my te ignoreer nie? En dan noem jy my stupid?
________________________________________________
"robin dewet" wrote in message
news:3b667073$0$20936$7f31c96c@news01.syd.optusnet.com.au...
> Max,
> Jy is darrem maar `n 2x gat jakkals!!!!!!!!!
> Gaan vang `n haas waar jy ook al sit !!!!!!!!!
> Tinus.
>
>
>
> "Max" skryf in boodskap news:9k3fj2$ebf$1@azure.nl.gxn.net...
>> 400 000!!!??? Nee hoor! Ek is nie goed met getalle raai nie, daar was 5
>> 000 of 6 000 mense, as ek moet raai.
>>
>> Ek wil soveel vertel van Ukkasie, maar om te keer dat dit hierdie lang
>> vervelige geskrif raak, gaan ek dit in kort stukkies plaas.
>>
>> Laat weet bietjie watse nuus julle daar hoor... Hoor van die familie dat
>> die mense in SA gekla het oor die volkspelegroep.
>>
>> Nou wil ek net die sakie, (ter wille van my kultuur) regstel. Die
>> volkspele was 'n HIT!!! Dit was verniet!? (Ek kan gediggies begin
>> skryf).
>>
>> Ons het uit volle bors saamgesing!!! En gespeel!!! Hulle gooi 'n meisie
>> op 'n beesvel, meters hoog!!!
>>
>> (Hoe leer mens af om al jou leestekens drie keer te gebruik?)
>> _________________________________________________________
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9jn2fe$7mnh$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Max - moeilik om te glo - wie het gekla?:)
>>> Wou maar net vir jou sê dit lyk of die Ukasie Kunstefees in London 'n helse
>>> groot geleentheid gaan wees - hulle praat van oor die 400 000 mense wat gaan
>>> opruk?
>>> Annette
>>>
>>>
>>> news:9jmo7n$qss$3@azure.nl.gxn.net...
>>>> kan dit waar wees?
>>>> _____________________________________________________
>>>>
>>>
>>
>
Re: Ukkasie (1) Uit die perd se bek... [boodskap #47521 is 'n antwoord op boodskap #47503] Di, 31 Julie 2001 21:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
robinbewet  is tans af-lyn  robinbewet
Boodskappe: 16
Geregistreer: Junie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Holland!!!!!!!!!
Ek moes dit geweet het .....................
Tinus.

"Max" skryf in boodskap news:9k696b$7q6$1@azure.nl.gxn.net...
> Die fok alleen weet waaroor jy dit nou weer het. Waarom verander jy jou naam
> en verstoor daardeur my rus? Ek sit in Holland, poepies. Weet jy nie hoe om
> my te ignoreer nie? En dan noem jy my stupid?
> ________________________________________________
> "robin dewet" wrote in message
> news:3b667073$0$20936$7f31c96c@news01.syd.optusnet.com.au...
>> Max,
>> Jy is darrem maar `n 2x gat jakkals!!!!!!!!!
>> Gaan vang `n haas waar jy ook al sit !!!!!!!!!
>> Tinus.
>>
>>
>>
>> "Max" skryf in boodskap news:9k3fj2$ebf$1@azure.nl.gxn.net...
>>> 400 000!!!??? Nee hoor! Ek is nie goed met getalle raai nie, daar was 5
>>> 000 of 6 000 mense, as ek moet raai.
>>>
>>> Ek wil soveel vertel van Ukkasie, maar om te keer dat dit hierdie lang
>>> vervelige geskrif raak, gaan ek dit in kort stukkies plaas.
>>>
>>> Laat weet bietjie watse nuus julle daar hoor... Hoor van die familie dat
>>> die mense in SA gekla het oor die volkspelegroep.
>>>
>>> Nou wil ek net die sakie, (ter wille van my kultuur) regstel. Die
>>> volkspele was 'n HIT!!! Dit was verniet!? (Ek kan gediggies begin
>>> skryf).
>>>
>>> Ons het uit volle bors saamgesing!!! En gespeel!!! Hulle gooi 'n meisie
>>> op 'n beesvel, meters hoog!!!
>>>
>>> (Hoe leer mens af om al jou leestekens drie keer te gebruik?)
>>> _________________________________________________________
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9jn2fe$7mnh$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Max - moeilik om te glo - wie het gekla?:)
>>>> Wou maar net vir jou sê dit lyk of die Ukasie Kunstefees in London 'n helse
>>>> groot geleentheid gaan wees - hulle praat van oor die 400 000 mense wat gaan
>>>> opruk?
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> news:9jmo7n$qss$3@azure.nl.gxn.net...
>>>> > kan dit waar wees?
>>>> > _____________________________________________________
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Ukkasie (1) Uit die perd se bek... [boodskap #47546 is 'n antwoord op boodskap #47521] Wo, 01 Augustus 2001 16:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Inga Van Meerbergen V[1]  is tans af-lyn  Inga Van Meerbergen V[1]
Boodskappe: 16
Geregistreer: Junie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Nee Tinus/Robin, dit het niks met Hollanders te doen nie. Ek is 'n Vlaming
en ek was Saterdag by Ukkasie. Die pryse was véél te hoog. Mens moes Ł10
betaal om in die groot saal met die stalletjies en die eet- en drinkplekke
te mag kom. Castle Ł2.50 vir 1 blikkie is belaglik. Die goeters wat te koop
aangebied is was ook te duur. Ek sal volgende jaar in Suid-Afrika vir 'n
beter prys koop wat vir my mooi is.
Met aanvaarbare pryse sou die verkoop dalk beter gewees het.
Ek hoop regtig Ukkasie het nie finansiële skade gely nie maar ek betwyfel
dit. Daar was Saterdag seker nie meer as 2000 besoekers.
Die program (óók die volksspele) was baie goed. Ongelukkig kan mens maar een
vertoning op 'n slag kyk.
Maar....dit was regtig die moeite werd en as daar volgende jaar weer 'n
Ukkasie is, sal ek weer soontoe gaan en dan nie net vir 1 dag nie!!!
Maar voor die tyd sal ek eers weer die KKNK in Oudtshoorn besoek.

Groete uit Vlaanderen,
Inga

"robin dewet" schreef in bericht
news:3b6724a3$0$20962$7f31c96c@news01.syd.optusnet.com.au...
> Holland!!!!!!!!!
> Ek moes dit geweet het .....................
> Tinus.
Re: Ukkasie (1) Uit die perd se bek... [boodskap #47585 is 'n antwoord op boodskap #47546] Do, 02 Augustus 2001 15:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ons het die afrikaanse video's (£19-50) laat staan en in Londen DVD's
gaan koop vir £12-99...
____________________________________________________________ ____
"Inga Van Meerbergen Verreet" wrote in
message news:9k9bk0$k09$1@news.planetinternet.be...
> Nee Tinus/Robin, dit het niks met Hollanders te doen nie. Ek is 'n Vlaming
> en ek was Saterdag by Ukkasie. Die pryse was véél te hoog. Mens moes £10
> betaal om in die groot saal met die stalletjies en die eet- en drinkplekke
> te mag kom. Castle £2.50 vir 1 blikkie is belaglik. Die goeters wat te koop
> aangebied is was ook te duur. Ek sal volgende jaar in Suid-Afrika vir 'n
> beter prys koop wat vir my mooi is.
> Met aanvaarbare pryse sou die verkoop dalk beter gewees het.
> Ek hoop regtig Ukkasie het nie finansiële skade gely nie maar ek betwyfel
> dit. Daar was Saterdag seker nie meer as 2000 besoekers.
> Die program (óók die volksspele) was baie goed. Ongelukkig kan mens maar een
> vertoning op 'n slag kyk.
> Maar....dit was regtig die moeite werd en as daar volgende jaar weer 'n
> Ukkasie is, sal ek weer soontoe gaan en dan nie net vir 1 dag nie!!!
> Maar voor die tyd sal ek eers weer die KKNK in Oudtshoorn besoek.
>
> Groete uit Vlaanderen,
> Inga
>
> "robin dewet" schreef in bericht
> news:3b6724a3$0$20962$7f31c96c@news01.syd.optusnet.com.au...
>> Holland!!!!!!!!!
>> Ek moes dit geweet het .....................
>> Tinus.
>
Re: Ukkasie (1) Uit die perd se bek... [boodskap #47623 is 'n antwoord op boodskap #47457] Sa, 04 Augustus 2001 02:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) Dankie Max - tot dusver:))))
Annette

--
Max skryf in boodskap news:9k3fj2$ebf$1@azure.nl.gxn.net...
> 400 000!!!??? Nee hoor! Ek is nie goed met getalle raai nie, daar was 5
> 000 of 6 000 mense, as ek moet raai.
>
> Ek wil soveel vertel van Ukkasie, maar om te keer dat dit hierdie lang
> vervelige geskrif raak, gaan ek dit in kort stukkies plaas.
>
> Laat weet bietjie watse nuus julle daar hoor... Hoor van die familie dat
> die mense in SA gekla het oor die volkspelegroep.
>
> Nou wil ek net die sakie, (ter wille van my kultuur) regstel. Die
> volkspele was 'n HIT!!! Dit was verniet!? (Ek kan gediggies begin
> skryf).
>
> Ons het uit volle bors saamgesing!!! En gespeel!!! Hulle gooi 'n meisie
> op 'n beesvel, meters hoog!!!
>
> (Hoe leer mens af om al jou leestekens drie keer te gebruik?)
> _________________________________________________________
>
> "Annette" wrote in message
> news:9jn2fe$7mnh$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Max - moeilik om te glo - wie het gekla?:)
>> Wou maar net vir jou sê dit lyk of die Ukasie Kunstefees in London 'n helse
>> groot geleentheid gaan wees - hulle praat van oor die 400 000 mense wat gaan
>> opruk?
>> Annette
>>
>>
>> news:9jmo7n$qss$3@azure.nl.gxn.net...
>>> kan dit waar wees?
>>> _____________________________________________________
>>>
>>
>
Re: Ukkasie (2) Worsbroodjies te koop! R35-00 [boodskap #47624 is 'n antwoord op boodskap #47458] Sa, 04 Augustus 2001 02:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daardie mense is besigheidsmense!! Hulle weet hoe lus die klomp daar is vir
Mrs. Balls:))
Ek dra gewoonlik my arm lam aan Mrs Balls vir die mense daar oorkant.
Annette

Max skryf in boodskap news:9k3hua$eun$1@azure.nl.gxn.net...
> Prys vergelykbaar met 'n burger, chips en Coke by McDonald's.
>
> Maar hulle was flippen lekker en ons het daarop geleef! Maar moes hulle
> nou R2-00 ekstra vra as jy chutney daarop wou hê?
>
Re: Ukkasie (2) Worsbroodjies te koop! R35-00 [boodskap #47625 is 'n antwoord op boodskap #47462] Sa, 04 Augustus 2001 02:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) Gratis Vienas met Mrs Balls?:)))))))))
Annette

Max skryf in boodskap news:9k3ibs$f39$1@azure.nl.gxn.net...
> ...en aan die oorkant van die saal, by die stalletjie onder engelse
> regering is die chutney verniet. Maar daar kry jy 'n vienna!
> ____________________________________________________________
>> Prys vergelykbaar met 'n burger, chips en Coke by McDonald's.
>>
>> Maar hulle was flippen lekker en ons het daarop geleef! Maar moes hulle
>> nou R2-00 ekstra vra as jy chutney daarop wou hê?
>
Re: Ukkasie (1) Uit die perd se bek... [boodskap #47626 is 'n antwoord op boodskap #47503] Sa, 04 Augustus 2001 02:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hey Max!!! Ek maak beswaar - jy gebruik my neef Poepies se naam ydelik:)))
Annette

Max skryf in boodskap news:9k696b$7q6$1@azure.nl.gxn.net...
> Die fok alleen weet waaroor jy dit nou weer het. Waarom verander jy jou naam
> en verstoor daardeur my rus? Ek sit in Holland, poepies. Weet jy nie hoe om
> my te ignoreer nie? En dan noem jy my stupid?
> ________________________________________________
> "robin dewet" wrote in message
> news:3b667073$0$20936$7f31c96c@news01.syd.optusnet.com.au...
>> Max,
>> Jy is darrem maar `n 2x gat jakkals!!!!!!!!!
>> Gaan vang `n haas waar jy ook al sit !!!!!!!!!
>> Tinus.
>>
>>
>>
>> "Max" skryf in boodskap news:9k3fj2$ebf$1@azure.nl.gxn.net...
>>> 400 000!!!??? Nee hoor! Ek is nie goed met getalle raai nie, daar was 5
>>> 000 of 6 000 mense, as ek moet raai.
>>>
>>> Ek wil soveel vertel van Ukkasie, maar om te keer dat dit hierdie lang
>>> vervelige geskrif raak, gaan ek dit in kort stukkies plaas.
>>>
>>> Laat weet bietjie watse nuus julle daar hoor... Hoor van die familie dat
>>> die mense in SA gekla het oor die volkspelegroep.
>>>
>>> Nou wil ek net die sakie, (ter wille van my kultuur) regstel. Die
>>> volkspele was 'n HIT!!! Dit was verniet!? (Ek kan gediggies begin
>>> skryf).
>>>
>>> Ons het uit volle bors saamgesing!!! En gespeel!!! Hulle gooi 'n meisie
>>> op 'n beesvel, meters hoog!!!
>>>
>>> (Hoe leer mens af om al jou leestekens drie keer te gebruik?)
>>> _________________________________________________________
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9jn2fe$7mnh$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Max - moeilik om te glo - wie het gekla?:)
>>>> Wou maar net vir jou sê dit lyk of die Ukasie Kunstefees in London 'n helse
>>>> groot geleentheid gaan wees - hulle praat van oor die 400 000 mense wat gaan
>>>> opruk?
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> news:9jmo7n$qss$3@azure.nl.gxn.net...
>>>> > kan dit waar wees?
>>>> > _____________________________________________________
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Ukkasie (1) Uit die perd se bek... [boodskap #47627 is 'n antwoord op boodskap #47546] Sa, 04 Augustus 2001 03:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
En ek wou nog gehekelde kraledoilies vir R80 op die KKNK gaan verkoop
het/:)))
Annette

Inga Van Meerbergen Verreet skryf in boodskap news:9k9bk0$k09$1@news.planetinternet.be...
> Nee Tinus/Robin, dit het niks met Hollanders te doen nie. Ek is 'n Vlaming
> en ek was Saterdag by Ukkasie. Die pryse was véél te hoog. Mens moes £10
> betaal om in die groot saal met die stalletjies en die eet- en drinkplekke
> te mag kom. Castle £2.50 vir 1 blikkie is belaglik. Die goeters wat te koop
> aangebied is was ook te duur. Ek sal volgende jaar in Suid-Afrika vir 'n
> beter prys koop wat vir my mooi is.
> Met aanvaarbare pryse sou die verkoop dalk beter gewees het.
> Ek hoop regtig Ukkasie het nie finansiële skade gely nie maar ek betwyfel
> dit. Daar was Saterdag seker nie meer as 2000 besoekers.
> Die program (óók die volksspele) was baie goed. Ongelukkig kan mens maar een
> vertoning op 'n slag kyk.
> Maar....dit was regtig die moeite werd en as daar volgende jaar weer 'n
> Ukkasie is, sal ek weer soontoe gaan en dan nie net vir 1 dag nie!!!
> Maar voor die tyd sal ek eers weer die KKNK in Oudtshoorn besoek.
>
> Groete uit Vlaanderen,
> Inga
>
> "robin dewet" schreef in bericht
> news:3b6724a3$0$20962$7f31c96c@news01.syd.optusnet.com.au...
>> Holland!!!!!!!!!
>> Ek moes dit geweet het .....................
>> Tinus.
>
Re: Ukkasie (1) Uit die perd se bek... [boodskap #47695 is 'n antwoord op boodskap #47627] Ma, 06 Augustus 2001 19:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Annette skryf in boodskap news:9kfnnu$4b2vg$11@ID-92016.news.dfncis.de...

> En ek wou nog gehekelde kraledrollietjies vir R80 op die KKNK gaan verkoop
> het/:)))
> Annette

By die KKNK nogal.
En hoe heg mens dit aanmekaar?

Drollen de poepen mens,
Dis seker kinderspeletjies
Re: Ukkasie (1) Uit die perd se bek... [boodskap #47701 is 'n antwoord op boodskap #47457] Ma, 06 Augustus 2001 20:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Danielle skryf in boodskap news:ppttmt4l6l2fe38c9gme2p58tqf66hr1tc@4ax.com...
> On Mon, 6 Aug 2001 21:42:53 +0200, "Kobus Pietersen"
> wrote:
>
>> Annette:
>> En ek wou nog gehekelde kraledrollietjies vir R80 op die KKNK gaan
>> verkoop het/:)))

> Waarvoor staan KKNK nou weer?
Kloe Klaks Klan. Die "N" is sommer 'n die koi :-)

Amper soos die Clue Train.
Meer soos die Kloe Brain.
En groter as die Blue Crane.

> Miskien is dit juis die regte plek vir Annette se kraledrolletjies? :-)))))
Ja, wrastag daai plek is vol struis!

> Ek wonder net hoe sy die drolletjies hekel? :-))))))
Wetie, hoop net dit hou, anders skop die Wet van Transvaal in.
:-))))))))))))

KKNK of betaal
is die Wet van Transvaal

Tot die Aard klop
Re: Ukkasie (1) Uit die perd se bek... [boodskap #47805 is 'n antwoord op boodskap #47457] Wo, 08 Augustus 2001 07:49 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Oepsie - my eie weergawe van kraledoilies wat uitgeglip het hier;)))))
Die wat nie hekel nie, sal nie weet hoeveel vloekery en slegte wense gaan
met die gesukkel om die produk klaar te kry nie:)))
Annette

Danielle skryf in boodskap news:ppttmt4l6l2fe38c9gme2p58tqf66hr1tc@4ax.com...
> On Mon, 6 Aug 2001 21:42:53 +0200, "Kobus Pietersen"
> wrote:
>
>> Annette:
>> En ek wou nog gehekelde kraledrollietjies vir R80 op die KKNK gaan
>> verkoop het/:)))
>
>> Kobus:
>> By die KKNK nogal.
>> En hoe heg mens dit aanmekaar?
>
> Waarvoor staan KKNK nou weer? Miskien is dit juis die regte plek vir
> Annette se kraledrolletjies? :-)))))
> Die aanmekaar heg is nou iets anders. Dit sal seker afhang of Annette
> vars drolletjies of oues gebruik?
> Ek wonder net hoe sy die drolletjies hekel? :-))))))
>
Vorige onderwerp: Re: Computer Haiku - ENGELS (oud maar oulik)
Volgende onderwerp: Wil gaan kyk wat oor die water gebeur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 08:44:35 MGT 2024