Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » Uit "Kwatryne" deur I.D. du PLESSIS
Uit "Kwatryne" deur I.D. du PLESSIS [boodskap #47526] Di, 31 Julie 2001 22:37
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Uit “ Kwatryne”
I.D. du Plessis

In Djokjakarta waar die silwersmede
Geduldig hamer op die wit metaal,
Het ek vir jou - 'n duisend jaar gelede? -
Dié bontgeblomde batikdoek gaan haal.

Bali se singende duiwe
Omsingel die maan in hul vlug
En hang, 'n tros donkerblou druiwe,
Aan die hoë prieel van die lug.
Vorige onderwerp: "Blommekykers" deur GEORGE WEIDEMAN
Volgende onderwerp: " Reënerige oggend in Pennington " deur CHARL DURAND
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 13:37:54 MGT 2024