Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » dissie my pa nie antie
dissie my pa nie antie [boodskap #47410] Sa, 28 Julie 2001 18:24 na volgende boodskap
hennerietjie  is tans af-lyn  hennerietjie
Boodskappe: 46
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Volle Lid
hellou my antie,

antie sal seker virstaan as ek sê my pa is alweer gesyp. aneen vir 'n week
lank al antie. oorie bokke antie. laas sadrag sê hy assit nie was lat die
bafana teen malawi virloor het nie het hy dit sterk oorweeg om 'n sooker
onnerstener te word antie.

ma' hy sê dis beter om teen die ôl bleks in rakbie te virloor as teen malawi
in sokker antie. ma' ok nie as jy yntlik moes gewen het nie. dis hoekom hy
so aanit syp is antie. my pa sê iemand moet vir herrie die strandloper 'n
brynoorplanting gee of hard teenie kop moer lat hy kan wakker skrik. oom
herrie sê 'n mens het nie 'n skopper nodig in internasjounale rakbie nie
antie. net ouens wat die bal nok teen die ôl bleks. dis hoekom hy nie vir
braambos vannie straate kies nie antie. hy sê dit lat hom beter slaap.

my pa sê dis oorlat oom herrie so lekker slaap lat hyself snags wakker lê
dronk lyf en al. ma' toe hak oom herrie se kop yt en hy kies vir braambos
teen ôstralië die week antie. en raai antie toe braambos die skoppe oorskop
toe wen syd afrika. teen die wêreld kampijoene nogal nes my pa gesê het sal
gebeer. nous my pa eers die moer in en aan die syp antie al het skienie
bobsted die eerste keer in 'n lang tyd 'n bôl raakgevat om 'n drie teen die
worriebies te drik.

die hadiedafees was mar 'n bietjie vanne flop antie. die oom vannie koerant
se koerant het hard gepirbeer ma' die mense wassie lus vir sanien se gefees
nie. my pa sê dis oom herrie se skild lat mense nie meer wil fees vier nie.

enniewei antie ek wil net sê lat dit nie ek is wat 'n plaasvark of enige
anner vark is wat antie pirbeer dermekaar maak nie.

koebaai antie

hennerietjie (antie moenie alles glo wat mense opppie niesgroep skryf nie)
Re: dissie my pa nie antie [boodskap #47412 is 'n antwoord op boodskap #47410] Sa, 28 Julie 2001 18:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

hennerietjie wrote:

> enniewei antie ek wil net sê lat dit nie ek is wat 'n plaasvark of enige
> anner vark is wat antie pirbeer dermekaar maak nie.
>
> koebaai antie
>
> hennerietjie (antie moenie alles glo wat mense opppie niesgroep skryf nie)

Dierbaarheid, Hennerietjie. Tannie is so paranoïes op die oomblik,maar die één
persoon wat ek gladnie verdink het nie, was jy. Nou
dat jy só daaroor praat, wonder tannie of ek nie vir jou ook op my
lysie moet sit nie. Maar jy sal tog nie soiets aan jou tannie doen nie?

Tannie Gloudina
Re: dissie my pa nie antie [boodskap #47413 is 'n antwoord op boodskap #47410] Sa, 28 Julie 2001 19:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

hennerietjie wrote:

> toe hak oom herrie se kop yt en hy kies vir braambos
> teen ôstralië die week antie. en raai antie toe braambos die skoppe oorskop
> toe wen syd afrika. teen die wêreld kampijoene nogal nes my pa gesê het sal
> gebeer. nous my pa eers die moer in en aan die syp antie al het skienie
> bobsted die eerste keer in 'n lang tyd 'n bôl raakgevat om 'n drie teen die
> worriebies te drik.
>

Jong, Hennerietjie. Ek is bekommerd oor jou pa. Hy drink as SA verloor,
en hy drink as SA wen. Ek dink hy soek maar sommer net 'n rede om te
drink. Ek sê nog altyd: ek dink jou pa is 'n gefrustreerde rugbyspeler.
Daardie dae toe hy (vir sy provinsie?) gespeel het, het hy Springbok-
ambisies begin kry, en nou sit hy met 'n groot neurose tussen sy twee ore.
Ek dink hy moet 'n psigiater gaan sien.
Maar moenie wat tannie sê te ernstig opneem nie. Tannie dink almal wat
rugby kyk, is bietjie neuroties. Kyk nou vir tannie se arme man wat die
heeltyd voor die rekenaar moet sit en die ding op 'n live webcast moet sit
en kyk. Hy kan nie eens die manne sien speel nie, maar wat kyk is hy.

Tannie Gloudina
Re: dissie my pa nie antie [boodskap #47421 is 'n antwoord op boodskap #47410] So, 29 Julie 2001 05:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Van fees gepraat - Blykbaar hou Calvinia weer hulle Vleisfees einde
Augustus.
En ek sal more hoor hoe dit met die Ukasie daar in London gegaan het.
Annette

hennerietjie skryf in boodskap news:3b63038e.0@news1.mweb.co.za...
> hellou my antie,
>
> antie sal seker virstaan as ek sê my pa is alweer gesyp. aneen vir 'n week
> lank al antie. oorie bokke antie. laas sadrag sê hy assit nie was lat die
> bafana teen malawi virloor het nie het hy dit sterk oorweeg om 'n sooker
> onnerstener te word antie.
>
> ma' hy sê dis beter om teen die ál bleks in rakbie te virloor as teen malawi
> in sokker antie. ma' ok nie as jy yntlik moes gewen het nie. dis hoekom hy
> so aanit syp is antie. my pa sê iemand moet vir herrie die strandloper 'n
> brynoorplanting gee of hard teenie kop moer lat hy kan wakker skrik. oom
> herrie sê 'n mens het nie 'n skopper nodig in internasjounale rakbie nie
> antie. net ouens wat die bal nok teen die ál bleks. dis hoekom hy nie vir
> braambos vannie straate kies nie antie. hy sê dit lat hom beter slaap.
>
> my pa sê dis oorlat oom herrie so lekker slaap lat hyself snags wakker lê
> dronk lyf en al. ma' toe hak oom herrie se kop yt en hy kies vir braambos
> teen �strali� die week antie. en raai antie toe braambos die skoppe oorskop
> toe wen syd afrika. teen die wêreld kampijoene nogal nes my pa gesê het sal
> gebeer. nous my pa eers die moer in en aan die syp antie al het skienie
> bobsted die eerste keer in 'n lang tyd 'n b�l raakgevat om 'n drie teen die
> worriebies te drik.
>
> die hadiedafees was mar 'n bietjie vanne flop antie. die oom vannie koerant
> se koerant het hard gepirbeer ma' die mense wassie lus vir sanien se gefees
> nie. my pa sê dis oom herrie se skild lat mense nie meer wil fees vier nie.
>
> enniewei antie ek wil net sê lat dit nie ek is wat 'n plaasvark of enige
> anner vark is wat antie pirbeer dermekaar maak nie.
>
> koebaai antie
>
> hennerietjie (antie moenie alles glo wat mense opppie niesgroep skryf nie)

>
Re: dissie my pa nie antie [boodskap #47477 is 'n antwoord op boodskap #47410] Ma, 30 Julie 2001 16:58 Na vorige boodskap
BOBBEJAAN  is tans af-lyn  BOBBEJAAN
Boodskappe: 5
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Junior Lid
ferd...@icon.co.za
skryf in boodskap news:3B630A02.78038B88@home.com...
hennerietjie wrote:

> enniewei antie ek wil net sê lat dit nie ek is wat 'n plaasvark of enige
> anner vark is wat antie pirbeer dermekaar maak nie.
>
> koebaai antie
>
> hennerietjie (antie moenie alles glo wat mense opppie niesgroep skryf nie)

Dierbaarheid, Hennerietjie. Tannie is so paranoïes op die oomblik,maar die
��n
persoon wat ek gladnie verdink het nie, was jy. Nou
dat jy sê daaroor praat, wonder tannie of ek nie vir jou ook op my
lysie moet sit nie. Maar jy sal tog nie soiets aan jou tannie doen nie?

Tannie Gloudina
Vorige onderwerp: 'n Ope brief aan 'n kuber-rampokker
Volgende onderwerp: Kroeks aan die werk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 14:30:03 MGT 2024