Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Bobby
Bobby [boodskap #47465] Ma, 30 Julie 2001 12:30 na volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nie die outjie wat nou as Bob wil bekend wees nie. Me & Bobby McGee. Die
oud-kapenaar het seker 'n baie lekker dag by die skool gehad vandag. Al
daai klein Aussies op hulle neuse laat kyk.
Re: Bobby [boodskap #47480 is 'n antwoord op boodskap #47465] Ma, 30 Julie 2001 17:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit was maar net 'n geluksskoot:)) Of ongelukskoot - omdat Matt Burke 2
skoppe verbrou het;))
Annette

Sakkie skryf in boodskap news:3b6552e9$0$229@hades.is.co.za...
> Nie die outjie wat nou as Bob wil bekend wees nie. Me & Bobby McGee. Die
> oud-kapenaar het seker 'n baie lekker dag by die skool gehad vandag. Al
> daai klein Aussies op hulle neuse laat kyk.
>
Re: Bobby [boodskap #47495 is 'n antwoord op boodskap #47480] Di, 31 Julie 2001 05:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dan was dit mos laas Saterdag net 'n ongelukskoot dat ons verloor het omdat
ons vier skoppe mis geskop het. Ek glo nie so nie :-)))))
Sakkie

"Annette" skryf in boodskap news:9k44c3$2h6bo$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dit was maar net 'n geluksskoot:)) Of ongelukskoot - omdat Matt Burke 2
> skoppe verbrou het;))
> Annette
>
>
> Sakkie wrote in message
> news:3b6552e9$0$229@hades.is.co.za...
>> Nie die outjie wat nou as Bob wil bekend wees nie. Me & Bobby McGee. Die
>> oud-kapenaar het seker 'n baie lekker dag by die skool gehad vandag. Al
>> daai klein Aussies op hulle neuse laat kyk.
>>
>
Re: Bobby [boodskap #47504 is 'n antwoord op boodskap #47465] Di, 31 Julie 2001 14:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
"me & bobby magee" skryf in boodskap news:CKu97.18564$a04.75301@newsfeeds.bigpond.com...
> .......snaaks genoeg, nie EEN student het enige aanmerking
> gemaak nie... Wye draaie om my geloop - en ek het net so lekker groot
> geglimlag.

Sakkie: Dis nou so 'n slag wat 'n mens júís niks sê nie. Net 'n lekker
smalende kyk in die rigting van die outjies wat baie te sê het as húlle wen.
GROOOT bevrediging

> Gee die duiwel wat
> hom toekom - my naamgenoot het sy ding gedoen.

Sakkie: Ek het hom lanklaas so sien speel. 'n Ware kapteinsbeurt gehad.
Ek vergewe hom selfs vir die aanslaan. Julle afrikaanse aussies moet maar
die vlag dra wanneer ons daar speel, ons gaan dit nodig hê.
Jay-Jay groete

>
> "Sakkie" wrote in message
> news:3b6648d6$0$224@hades.is.co.za...
>> Dan was dit mos laas Saterdag net 'n ongelukskoot dat ons verloor het omdat
>> ons vier skoppe mis geskop het. Ek glo nie so nie :-)))))
>> Sakkie
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9k44c3$2h6bo$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Dit was maar net 'n geluksskoot:)) Of ongelukskoot - omdat Matt Burke 2
>>> skoppe verbrou het;))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> Sakkie wrote in message
>>> news:3b6552e9$0$229@hades.is.co.za...
>>>> Nie die outjie wat nou as Bob wil bekend wees nie. Me & Bobby McGee. Die
>>>> oud-kapenaar het seker 'n baie lekker dag by die skool gehad vandag. Al
>>>> daai klein Aussies op hulle neuse laat kyk.
>>>>
>>>
>>
>
Re: Bobby [boodskap #47522 is 'n antwoord op boodskap #47495] Di, 31 Julie 2001 21:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Hey Sakkie

Goed om jou terug te sien, Man! Ja-nee, Boet, ek het 'n wonderlike,
vreedsame dag gehad. En snaaks genoeg, nie EEN student het enige aanmerking
gemaak nie... Wye draaie om my geloop - en ek het net so lekker groot
geglimlag. Mensig, ek hoop die Bokke kan so voortgaan - ook wanneer hulle
hier kom speel. Hoop die Aussies klop die All Blacks hierdie week - sal die
kompetisie darem wawyd oopgooi.

En nee wat, die Wallabies het nou wel nie wonderlik gespeel nie, maar die
Bokke het goeie rugby gespeel en hulle kanse gebruik. Gee die duiwel wat
hom toekom - my naamgenoot het sy ding gedoen.

"Sakkie" skryf in boodskap news:3b6648d6$0$224@hades.is.co.za...
> Dan was dit mos laas Saterdag net 'n ongelukskoot dat ons verloor het omdat
> ons vier skoppe mis geskop het. Ek glo nie so nie :-)))))
> Sakkie
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:9k44c3$2h6bo$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dit was maar net 'n geluksskoot:)) Of ongelukskoot - omdat Matt Burke 2
>> skoppe verbrou het;))
>> Annette
>>
>>
>> Sakkie wrote in message
>> news:3b6552e9$0$229@hades.is.co.za...
>>> Nie die outjie wat nou as Bob wil bekend wees nie. Me & Bobby McGee. Die
>>> oud-kapenaar het seker 'n baie lekker dag by die skool gehad vandag. Al
>>> daai klein Aussies op hulle neuse laat kyk.
>>>
>>
>
Re: Bobby [boodskap #47540 is 'n antwoord op boodskap #47465] Wo, 01 Augustus 2001 11:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek wonder altyd of 'n ou in so 'n geval maar 'n swak wenner mag wees.
Dit voel dan so goed:-)))))

"me & bobby magee" skryf in boodskap news:ByP97.28541$a04.81052@newsfeeds.bigpond.com...
>
> Sien hoeka my buurman se seun dra nou die dag sy Springboktrui... Toe SA in
> 1995 die Wereld beker gewen het, was ons in NZ. Uit pure moedswilligheid
> gaan ek toe die dag na die wedstryd dorp toe, en spoor toe iewers daar 'n
> Springboktrui op. Trek dit toe aan, loop op en af in die straat, en hang
> die nuwe SA vlag van die balkon af. Vuil kyke gekry...
>
>> Sakkie: Ek het hom lanklaas so sien speel. 'n Ware kapteinsbeurt gehad.
>> Ek vergewe hom selfs vir die aanslaan. Julle afrikaanse aussies moet maar
>> die vlag dra wanneer ons daar speel, ons gaan dit nodig hê.
>> Jay-Jay groete
>
Re: Bobby [boodskap #47552 is 'n antwoord op boodskap #47504] Wo, 01 Augustus 2001 21:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Sien hoeka my buurman se seun dra nou die dag sy Springboktrui... Toe SA in
1995 die Wereld beker gewen het, was ons in NZ. Uit pure moedswilligheid
gaan ek toe die dag na die wedstryd dorp toe, en spoor toe iewers daar 'n
Springboktrui op. Trek dit toe aan, loop op en af in die straat, en hang
die nuwe SA vlag van die balkon af. Vuil kyke gekry...

> Sakkie: Ek het hom lanklaas so sien speel. 'n Ware kapteinsbeurt gehad.
> Ek vergewe hom selfs vir die aanslaan. Julle afrikaanse aussies moet maar
> die vlag dra wanneer ons daar speel, ons gaan dit nodig hê.
> Jay-Jay groete
Re: Bobby [boodskap #47616 is 'n antwoord op boodskap #47540] Sa, 04 Augustus 2001 02:28 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gisteraand gehoor: Die Springbokke staan nou bekend as die Bobbejantjies:))
Bobby voor en Jantjies agter;)))
Annette

Sakkie skryf in boodskap news:3b67e24e$0$231@hades.is.co.za...
> Ek wonder altyd of 'n ou in so 'n geval maar 'n swak wenner mag wees.
> Dit voel dan so goed:-)))))
>
> "me & bobby magee" wrote in message
> news:ByP97.28541$a04.81052@newsfeeds.bigpond.com...
>>
>> Sien hoeka my buurman se seun dra nou die dag sy Springboktrui... Toe SA in
>> 1995 die Wereld beker gewen het, was ons in NZ. Uit pure moedswilligheid
>> gaan ek toe die dag na die wedstryd dorp toe, en spoor toe iewers daar 'n
>> Springboktrui op. Trek dit toe aan, loop op en af in die straat, en hang
>> die nuwe SA vlag van die balkon af. Vuil kyke gekry...
>>
>>> Sakkie: Ek het hom lanklaas so sien speel. 'n Ware kapteinsbeurt gehad.
>>> Ek vergewe hom selfs vir die aanslaan. Julle afrikaanse aussies moet maar
>>> die vlag dra wanneer ons daar speel, ons gaan dit nodig hê.
>>> Jay-Jay groete
>>
>
Vorige onderwerp: En hoe sê mens?
Volgende onderwerp: Dagga
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 07:51:44 MGT 2024