Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Skei uit, jou vark!
Skei uit, jou vark! [boodskap #47402] Sa, 28 Julie 2001 13:40 na volgende boodskap
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die regte Wouter sê:
Hokaai, hierdie het ek nie geskryf nie. Iemand doen hom as my voor, kyk maar
terug, die boodskappe wat ek plaas kom sonder "Organization" op. Dié een
hier onder, wat verby die norme van beskaafde smaak gaan, se "Organization"
is The South African Internet Exchange (dus SAIX), nes dié wat onder die
name Davie Davis, Du Plessis en Leendert geplaas word. As dit weer gebeur is
ek weg van die nuusgroep, ek waardeer nie hierdie humor nie.

Wie jy ook al is, plaas weer 'n berig onder onder die naam "Wouter
Plaasvark", as jy my nie hier wil hê nie. Dis so maklik soos dit is. Dan kan
jy enige iets aan die plaasvark toedig, ek sal dit nie eers weet nie

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:9hd5mtc0boff47imid5vu4kronld7pnbdd@4ax.com...
On Fri, 27 Jul 2001 23:32:01 GMT, @home.com wrote:

Gloudina: Wat weet jy van hom?

Wouter: Davie se Afrikaans is slordig. Ek is meer liberaal as hy.
Die enigste wat Davie Davis en ek in gemeen het, (en daarvoor
het ek hom kwalik geneem toe hy dit genoem het) is die tyd wat ons
saam in die tronk deurgebring het.

Ek is meer populêr as hy. Ek is slimmer as hy. Sy werklike naam
is Don Quichot (sommige mense noem hom Don Quijote) en
Miguel de Cervantes het van hom geweet lank voor jy en ek.
Re: Skei uit, jou vark! [boodskap #47404 is 'n antwoord op boodskap #47402] Sa, 28 Julie 2001 14:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Wouter Plaasvark wrote:

> Die regte Wouter sê:
> Hokaai, hierdie het ek nie geskryf nie. Iemand doen hom as my voor, kyk maar
> terug, die boodskappe wat ek plaas kom sonder "Organization" op. Dié een
> hier onder, wat verby die norme van beskaafde smaak gaan, se "Organization"
> is The South African Internet Exchange (dus SAIX), nes dié wat onder die
> name Davie Davis, Du Plessis en Leendert geplaas word. As dit weer gebeur is
> ek weg van die nuusgroep, ek waardeer nie hierdie humor nie.
>
> Wie jy ook al is, plaas weer 'n berig onder onder die naam "Wouter
> Plaasvark", as jy my nie hier wil hê nie. Dis so maklik soos dit is. Dan kan
> jy enige iets aan die plaasvark toedig, ek sal dit nie eers weet nie
>

Ja-nee, Wouter. As iemand jou impersoneer, dan gaan dit buite die
grense van wat mens op nuusgroepe wil sien. Dit val in dieselfde kategorie
as Danielle wat woorde in die mond van Ferdi se vrou lê en dit vir die
waarheid pos. Mens doen net eenvoudige nie sulke dinge nie. Ek neem
aan dit is weer een van Davie Davis se dinge. Ek hou sommer nie meer
soveel van hom nie. Ek neem aan dit is ook hy wat Leendert van Oostrum
impersoneer, tot so 'n mate dat hy selfs die email leen...@hotmail.com
aandui. Nee, dit word nie gedoen nie. Maar ek het gedink jy weet wie
Du Plessis is, Wouter. Was ek verkeerd?

Gloudina
Re: Skei uit, jou vark! [boodskap #47408 is 'n antwoord op boodskap #47402] Sa, 28 Julie 2001 17:20 Na vorige boodskap
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina: Ja-nee, Wouter. As iemand jou impersoneer, dan gaan
dit buite die grense van wat mens op nuusgroepe wil sien.
Mens doen net eenvoudige nie sulke dinge nie. Ek neem aan
dit is weer een van Davie Davis se dinge. Ek hou sommer nie meer
soveel van hom nie. Ek neem aan dit is ook hy wat Leendert van Oostrum
impersoneer, tot so 'n mate dat hy selfs die email leen...@hotmail.com
aandui. Nee, dit word nie gedoen nie. Maar ek het gedink jy weet wie
Du Plessis is, Wouter.

Wouter:
Hy beweer ons was saam in die tronk, maar ek nog nooit gesê ek weet wie hy
is nie, hoekom sou jy so dink? Dit was iemand anders wat hom geïdentifiseer
het.
Vorige onderwerp: welkom hier :-))
Volgende onderwerp: Kompleks
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 05:00:04 MGT 2024