Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Was so tydjie af lyn af: Wat gaan aan?
Was so tydjie af lyn af: Wat gaan aan? [boodskap #47334 is 'n antwoord op boodskap #47336] Do, 26 Julie 2001 11:31 na volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek was vir 'n gegewe tydsduur elektronies-digitaal buite bereik weens my eie
keuse. Het 'n paar dae gaan niksdoen. Garage herrangskikking gedoen. Die
gemors wat voor was is nou agter, die wat eers links gelê het is nou regs.
Bo is nou onder, en so-so-aan. Dit wat ek binne die volgende 2 jaar gaan
nodig kry is in elk geval reeds weggegee, weggegooi of plein weggesteek.
Dit was die moeite werd, want nou't ek glad nie meer 'n idee waar wat is
nie, en as iemand iets soek, dan moet hulle ook tog mnaar nie vir my kom vra
nie. Ek weet nie.

Waaroor het julle intussen "verdiskusseer", bespreek, aangehaal, oor-en-weer
geredekawel, mekaar mee op hol geja en sommer net geklets? Vertel, vertel!
Toe nou, vertel. Ek wag. Ek vrek van nuuskierigheid. Soos my ouma se een
huishulp eenkeer gesê het oor iemand anders wat tog so nuuskierig is: "Ag
hy's tog te miskierig, wil ok altyd alles wiet, en as hy dit wiet, wat kan
hy daamee maak. Hy ka' toggie dorp toe gaan daamee nie."

Thys wil alles weet oppie Bos!
Re: Was so tydjie af lyn af: Wat gaan aan? [boodskap #47336 is 'n antwoord op boodskap #47334] Do, 26 Julie 2001 09:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
NOS...[1]  is tans af-lyn  NOS...[1]
Boodskappe: 9
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Junior Lid
ALMAL het NET oor jou geskinder.

On Thu, 26 Jul 2001 13:31:21 +0200, "Thys de Wet" wrote:

> Ek was vir 'n gegewe tydsduur elektronies-digitaal buite bereik weens my eie
> keuse. Het 'n paar dae gaan niksdoen. Garage herrangskikking gedoen. Die
> gemors wat voor was is nou agter, die wat eers links gelê het is nou regs.
> Bo is nou onder, en so-so-aan. Dit wat ek binne die volgende 2 jaar gaan
> nodig kry is in elk geval reeds weggegee, weggegooi of plein weggesteek.
> Dit was die moeite werd, want nou't ek glad nie meer 'n idee waar wat is
> nie, en as iemand iets soek, dan moet hulle ook tog mnaar nie vir my kom vra
> nie. Ek weet nie.
>
> Waaroor het julle intussen "verdiskusseer", bespreek, aangehaal, oor-en-weer
> geredekawel, mekaar mee op hol geja en sommer net geklets? Vertel, vertel!
> Toe nou, vertel. Ek wag. Ek vrek van nuuskierigheid. Soos my ouma se een
> huishulp eenkeer gesê het oor iemand anders wat tog so nuuskierig is: "Ag
> hy's tog te miskierig, wil ok altyd alles wiet, en as hy dit wiet, wat kan
> hy daamee maak. Hy ka' toggie dorp toe gaan daamee nie."
>
> Thys wil alles weet oppie Bos!
>
Re: Was so tydjie af lyn af: Wat gaan aan? [boodskap #47358 is 'n antwoord op boodskap #47334] Vr, 27 Julie 2001 06:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ten minste praat mense darem van my,. Dis meer as wat ek avn ander kan
sê....

Wie's die skinnerbekke? :-))

Thys oppie Bos waar die eerste eik voor die Ou Hoofgebou begin bot het...
Die lente IS op pad ouens. Hou net vas..

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:3b68e1b8.49850036@news.is.co.za...
>
> ALMAL het NET oor jou geskinder.
>
>
>
> On Thu, 26 Jul 2001 13:31:21 +0200, "Thys de Wet"
> wrote:
>
>> Ek was vir 'n gegewe tydsduur elektronies-digitaal buite bereik weens my eie
>> keuse. Het 'n paar dae gaan niksdoen. Garage herrangskikking gedoen. Die
>> gemors wat voor was is nou agter, die wat eers links gelê het is nou regs.
>> Bo is nou onder, en so-so-aan. Dit wat ek binne die volgende 2 jaar gaan
>> nodig kry is in elk geval reeds weggegee, weggegooi of plein weggesteek.
>> Dit was die moeite werd, want nou't ek glad nie meer 'n idee waar wat is
>> nie, en as iemand iets soek, dan moet hulle ook tog mnaar nie vir my kom vra
>> nie. Ek weet nie.
>>
>> Waaroor het julle intussen "verdiskusseer", bespreek, aangehaal, oor-en-weer
>> geredekawel, mekaar mee op hol geja en sommer net geklets? Vertel, vertel!
>> Toe nou, vertel. Ek wag. Ek vrek van nuuskierigheid. Soos my ouma se een
>> huishulp eenkeer gesê het oor iemand anders wat tog so nuuskierig is: "Ag
>> hy's tog te miskierig, wil ok altyd alles wiet, en as hy dit wiet, wat kan
>> hy daamee maak. Hy ka' toggie dorp toe gaan daamee nie."
>>
>> Thys wil alles weet oppie Bos!
>>
>
Re: Was so tydjie af lyn af: Wat gaan aan? [boodskap #47361 is 'n antwoord op boodskap #47358] Vr, 27 Julie 2001 08:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Julle het darem wraggies julle deel reën gehad hierdie seisoen. Ek kon self
nie my ore glo toe ek nou-die-dag hoor dat die pad tussen Port Shepstone en
Kokstad toe was as gevolg van sneeu nie.
Sakkie

"Thys de Wet" skryf in boodskap news:9jr31i$8h7$1@news.adamastor.ac.za...
> Ten minste praat mense darem van my,. Dis meer as wat ek avn ander kan
> sê....
>
> Wie's die skinnerbekke? :-))
>
> Thys oppie Bos waar die eerste eik voor die Ou Hoofgebou begin bot het...
> Die lente IS op pad ouens. Hou net vas..
>
>
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:3b68e1b8.49850036@news.is.co.za...
>>
>> ALMAL het NET oor jou geskinder.
>>
>>
>>
>> On Thu, 26 Jul 2001 13:31:21 +0200, "Thys de Wet"
>> wrote:
>>
>>> Ek was vir 'n gegewe tydsduur elektronies-digitaal buite bereik weens my eie
>>> keuse. Het 'n paar dae gaan niksdoen. Garage herrangskikking gedoen. Die
>>> gemors wat voor was is nou agter, die wat eers links gelê het is nou regs.
>>> Bo is nou onder, en so-so-aan. Dit wat ek binne die volgende 2 jaar gaan
>>> nodig kry is in elk geval reeds weggegee, weggegooi of plein weggesteek.
>>> Dit was die moeite werd, want nou't ek glad nie meer 'n idee waar wat is
>>> nie, en as iemand iets soek, dan moet hulle ook tog mnaar nie vir my kom vra
>>> nie. Ek weet nie.
>>>
>>> Waaroor het julle intussen "verdiskusseer", bespreek, aangehaal, oor-en-weer
>>> geredekawel, mekaar mee op hol geja en sommer net geklets? Vertel, vertel!
>>> Toe nou, vertel. Ek wag. Ek vrek van nuuskierigheid. Soos my ouma se een
>>> huishulp eenkeer gesê het oor iemand anders wat tog so nuuskierig is: "Ag
>>> hy's tog te miskierig, wil ok altyd alles wiet, en as hy dit wiet, wat kan
>>> hy daamee maak. Hy ka' toggie dorp toe gaan daamee nie."
>>>
>>> Thys wil alles weet oppie Bos!
>>>
>>
>
Re: Was so tydjie af lyn af: Wat gaan aan? [boodskap #47384 is 'n antwoord op boodskap #47358] Vr, 27 Julie 2001 18:00 Na vorige boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 27 Jul 2001 08:51:27 +0200, "Thys de Wet" wrote:

> Wie's die skinnerbekke? :-))

Ondermeer ék Thys. Nié dat ek graag oor myself wil skinder nie (!)
maar siende dat ons 'n klomp skinnerbekke is gaan jy tòg vertel word.

DD
Vorige onderwerp: SAINT MICHAEL'S
Volgende onderwerp: Re: Alarming Threat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 05:42:40 MGT 2024