Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: anyone interested to exchange informations about how buy or ottain nobility?
Re: anyone interested to exchange informations about how buy or ottain nobility? [boodskap #47347] Do, 26 Julie 2001 18:15 na volgende boodskap
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dis 'n konsep wat deur plaasvarke ontwikkel is, jy sal nie verstaan nie.
Wouter Plaasvark

Annette skryf in boodskap news:9jp9qh$r378$1@ID-92016.news.dfncis.de...
Please explain the concept of ottain first please.
Annette

com> skryf in boodskap news:AHH77.20381$Pb6.94449@news1.tin.it...
> anyone interested to exchange informations about how buy or ottain nobility?
>
Re: anyone interested to exchange informations about how buy or ottain nobility? [boodskap #47350 is 'n antwoord op boodskap #47347] Do, 26 Julie 2001 18:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Of ek dit verstaan of te not, ek wil dit nog steeds verduidelik hê:))
Annette

Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3b605f61.0@news1.mweb.co.za...
> Dis 'n konsep wat deur plaasvarke ontwikkel is, jy sal nie verstaan nie.
> Wouter Plaasvark
>
> Annette wrote in message
> news:9jp9qh$r378$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Please explain the concept of ottain first please.
> Annette
>
>
> com> skryf in boodskap news:AHH77.20381$Pb6.94449@news1.tin.it...
>> anyone interested to exchange informations about how buy or ottain
> nobility?
>>
>
Re: anyone interested to exchange informations about how buy or ottain nobility? [boodskap #47352 is 'n antwoord op boodskap #47347] Do, 26 Julie 2001 19:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Wouter Plaasvark wrote:

> Dis 'n konsep wat deur plaasvarke ontwikkel is, jy sal nie verstaan nie.
>
> Annette wrote in message
> Please explain the concept of ottain first please.
>

Ja, dis 'n tak van oinkologie.

Tant Hessie van den Poel.
Re: anyone interested to exchange informations about how buy or ottain nobility? [boodskap #47354 is 'n antwoord op boodskap #47350] Do, 26 Julie 2001 20:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Oukei, oukei, oukei, ek sal verduidelik. As jy 'n ot se eina aftrap, trap jy
dikwels net die a af. Dan het jy 'n 'n ot-ein, `n vark met 'n afgetrapte a.
Hierdie ou, wat so die informations wll �xtsyngg kan obwiehislie nie spel
nie, toe skryf hy ottain ipv ot-ein. Maar dis maar dieslfde ding.

dit is 'n ot se einasn

"Annette" skryf in boodskap news:9jpo8v$uep0$1@ID-92016.news.dfncis.de...
Of ek dit verstaan of te not, ek wil dit nog steeds verduidelik hê:))
Annette

Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3b605f61.0@news1.mweb.co.za...
> Dis 'n konsep wat deur plaasvarke ontwikkel is, jy sal nie verstaan nie.
> Wouter Plaasvark
>
> Annette wrote in message
> news:9jp9qh$r378$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Please explain the concept of ottain first please.
> Annette
>
>
> com> skryf in boodskap news:AHH77.20381$Pb6.94449@news1.tin.it...
>> anyone interested to exchange informations about how buy or ottain
> nobility?
>>
>
Re: anyone interested to exchange informations about how buy or ottain nobility? [boodskap #47356 is 'n antwoord op boodskap #47354] Vr, 27 Julie 2001 02:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Wouter. Mens moet deesdae mos vra, want netnou is dit 'n nuwe woord
wat mens nie van weet nie:))))
Noudat ottain uitgeklaar is gaan ek vir my 'n nobility aanskaf:)
Annette

Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3b608453.0@news1.mweb.co.za...
> Oukei, oukei, oukei, ek sal verduidelik. As jy 'n ot se eina aftrap, trap jy
> dikwels net die a af. Dan het jy 'n 'n ot-ein, `n vark met 'n afgetrapte a.
> Hierdie ou, wat so die informations wll �xtsyngg kan obwiehislie nie spel
> nie, toe skryf hy ottain ipv ot-ein. Maar dis maar dieslfde ding.
>
>
> dit is 'n ot se einasn
> "Annette" wrote in message
> news:9jpo8v$uep0$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Of ek dit verstaan of te not, ek wil dit nog steeds verduidelik hê:))
> Annette
>
>
> Wouter Plaasvark wrote in message
> news:3b605f61.0@news1.mweb.co.za...
>> Dis 'n konsep wat deur plaasvarke ontwikkel is, jy sal nie verstaan nie.
>> Wouter Plaasvark
>>
>> Annette wrote in message
>> news:9jp9qh$r378$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Please explain the concept of ottain first please.
>> Annette
>>
>>
>> com> skryf in boodskap news:AHH77.20381$Pb6.94449@news1.tin.it...
>>> anyone interested to exchange informations about how buy or ottain
>> nobility?
>>>
>>
>
Re: anyone interested to exchange informations about how buy or ottain nobility? [boodskap #47363 is 'n antwoord op boodskap #47356] Vr, 27 Julie 2001 10:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette
Noudat ottain uitgeklaar is gaan ek vir my 'n nobility aanskaf:)

Wouter
Daardie nou-bulletjie wat jy wil aanskaf - kan hy swem?
Re: anyone interested to exchange informations about how buy or ottain nobility? [boodskap #47365 is 'n antwoord op boodskap #47363] Vr, 27 Julie 2001 11:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Annette
> Noudat ottain uitgeklaar is gaan ek vir my 'n nobility aanskaf:)
>
> Wouter
> Daardie nou-bulletjie wat jy wil aanskaf - kan hy swem?
>
Sakkie
Hulle kan nie eers rugby speel nie man, en dis darem baie makliker as swem!!
Ag jammer man, ek sien nou eers dis nou-bulletjie, ek dag jy sê
blou-bulletjie
Re: anyone interested to exchange informations about how buy or ottain nobility? [boodskap #47391 is 'n antwoord op boodskap #47347] Sa, 28 Julie 2001 06:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
*Sterrenkijker*  is tans af-lyn  *Sterrenkijker*
Boodskappe: 67
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Volle Lid
"M.A." schreef:

> anyone interested to exchange informations about how buy or ottain nobility?
>
>
Dit kan best so wees dat jy ge-interesseer is in adeldom. Maar daar
kom altyd 'n moment in die geskiedenis dat die mense julle dan die
kop afkap soos tydens die Franse Revolusie!

Die groete!

Norbert (uit Vlaanderen)
Re: anyone interested to exchange informations about how buy or ottain nobility? [boodskap #47622 is 'n antwoord op boodskap #47391] Sa, 04 Augustus 2001 02:50 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die kop-afkap ding is baie barbaars:)))
Annette

--

*Sterrenkijker* skryf in boodskap news:3b61a42a.2270995@news.online.be...
> "M.A." schreef:
>
>> anyone interested to exchange informations about how buy or ottain nobility?
>>
>>
> Dit kan best so wees dat jy ge-interesseer is in adeldom. Maar daar
> kom altyd 'n moment in die geskiedenis dat die mense julle dan die
> kop afkap soos tydens die Franse Revolusie!
>
> Die groete!
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
Vorige onderwerp: Wat gaan hier aan?
Volgende onderwerp: 26 JULIE
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 23:37:08 MGT 2024