Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » SAINT MICHAEL'S
SAINT MICHAEL'S [boodskap #47323] Wo, 25 Julie 2001 20:13 na volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
DIE SPESIALE MAGTE BOND HOU OP 21 SEPTEMBER 2001 ONS JAARLIKSE SAINT
MICHAEL'S VIERING IN PRETORIA.

VANJAAR WIL ONS HIERDIE UITNODIGING NA ALLE VALSKERMSOLDATE UITBREI.

EK HET NIE OP DIE OOMBLIK AL DIE DETAIL BESKIKBAAR NIE, MAAR ENIGE
BELANGSTELLENDES IS WELKOM OM MY PER E-POS TE KONTAK EN EK SAL DAN HUL
BESONDERHEDE VIR DIE ORGANISEERDER, SYBIE VAN DER SPUY (Jnr) DEURGEE.

(VIR DIEGENE WAT NIE WEET NIE, SAINT MICHAEL IS DIE BESKERMENGEL VAN DIE
VALSKERMSOLDATE)
Re: SAINT MICHAEL'S [boodskap #47337 is 'n antwoord op boodskap #47323] Do, 26 Julie 2001 11:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
AANDAG:
MINERAAL_GEJOOR
fRIKKIE pOTGIETER
HET MET
HOOFLETTERS
VAN HOM LAAT HOOR!

"Staan en rus en gee aandag"
"Aandag!"
"Regs rig!"
"Yak-twee-drie-yak"
"volg op"

en so aan

"Kom op parade!"
"Ons kom sammajoor, ons kom"

En die sammajoor sal jou dit laat ongeld.

Ek het altyd gedag die korporaal is mens se bekermheer!

"Majoor, Korporaal sê daai braas ouens is goor"
"Ma' Majoor, jy het seker nog nie met daai korporaal te doene gehad nie"
"Hy's kwaai, en as jy nie wil saamwerk nie, laat hy jou starjumps doen"
"En majoor se skoene is hoeka nie skoon nie. Hy sal jou nie in die menasie
laat ingaan nie voordat jy dit nie loop skoonmaak het nie. Siesa majoor. En
jy sal eers 30 starjumps moet doen. En nie net borsel nie! Polish met
nugget"
"Ek kan sien aan jou maag dat jy nog nie van daai korporaal gehoor het nie"
"Hy't net gister gesê die hele aarmie is 'n klomp slapgatte en dikpense en
hy sal ons laat dril tot ons gatte nie meer slap is nie, en ons pense dun
is."
"Hy sal jou laat dril dat jou maag skoon wegkwyn..."
Weerman Thys oppie Bos (op rus sit en rus en gee nie aandag)

"Frikkie Potgieter" skryf in boodskap news:9jot92$ngl$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> DIE SPESIALE MAGTE BOND HOU OP 21 SEPTEMBER 2001 ONS JAARLIKSE SAINT
> MICHAEL'S VIERING IN PRETORIA.
>
> VANJAAR WIL ONS HIERDIE UITNODIGING NA ALLE VALSKERMSOLDATE UITBREI.
>
> EK HET NIE OP DIE OOMBLIK AL DIE DETAIL BESKIKBAAR NIE, MAAR ENIGE
> BELANGSTELLENDES IS WELKOM OM MY PER E-POS TE KONTAK EN EK SAL DAN HUL
> BESONDERHEDE VIR DIE ORGANISEERDER, SYBIE VAN DER SPUY (Jnr) DEURGEE.
>
> (VIR DIEGENE WAT NIE WEET NIE, SAINT MICHAEL IS DIE BESKERMENGEL VAN DIE
> VALSKERMSOLDATE)
>
Re: SAINT MICHAEL'S [boodskap #47339 is 'n antwoord op boodskap #47323] Do, 26 Julie 2001 12:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Frikkie Potgieter wrote:

> (VIR DIEGENE WAT NIE WEET NIE, SAINT MICHAEL IS DIE BESKERMENGEL VAN DIE
> VALSKERMSOLDATE)

Ek wonder of Saint Michael ook die beskerm-engel is van diéwat uit vliegtuie
uitspring omdat hulle die thrill wil hê of omdat
hulle vriende vir hulle uitgedaag het en hulle was te papbroek
om nee te sê. Iemand moes een van my seuns se voet van die
vlerk verwyder want hy was te versteen om te spring. 'n Ander
seun het sy girlfriend opgeneem vir 'n spring en toe los sy hom
daarna.
My grootste vraag is egter: glo Frikkie in Saints en in
beskermengele?
Gloudina
Re: SAINT MICHAEL'S [boodskap #47341 is 'n antwoord op boodskap #47323] Do, 26 Julie 2001 12:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Dis nou 'n nuwe uitkyk.
Jy is te slapgat as jy nie nee se om te spring nie.

skryf in boodskap news:3B600CE7.6C9F81F6@home.com...
Frikkie Potgieter wrote:

> (VIR DIEGENE WAT NIE WEET NIE, SAINT MICHAEL IS DIE BESKERMENGEL VAN DIE
> VALSKERMSOLDATE)

Ek wonder of Saint Michael ook die beskerm-engel is van diéwat uit vliegtuie
uitspring omdat hulle die thrill wil hê of omdat
hulle vriende vir hulle uitgedaag het en hulle was te papbroek
om nee te sê. Iemand moes een van my seuns se voet van die
vlerk verwyder want hy was te versteen om te spring. 'n Ander
seun het sy girlfriend opgeneem vir 'n spring en toe los sy hom
daarna.
My grootste vraag is egter: glo Frikkie in Saints en in
beskermengele?
Gloudina
Re: SAINT MICHAEL'S [boodskap #47342 is 'n antwoord op boodskap #47323] Do, 26 Julie 2001 13:00 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Krokkie wrote:

> Dis nou 'n nuwe uitkyk.
> Jy is te slapgat as jy nie nee se om te spring nie.
>

Ja, dit vat soms moed om nee te sê. Dit vat moed
om te weet waarvan jy hou en waarvan jy nie hou
nie. En om nie onder druk te swig nie.

Gloudina
Vorige onderwerp: Meeluistering
Volgende onderwerp: Was so tydjie af lyn af: Wat gaan aan?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 05:12:24 MGT 2024