Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Angelina Jolie - waar in Namibië is sy?
Angelina Jolie - waar in Namibië is sy? [boodskap #4719] Do, 11 Mei 2006 14:36 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hoekom is Suidwester so stil oor haar teenwoordigheid
in sy koninkryk?

Tant Hessie van die Nossob
Re: Angelina Jolie - waar in Namibië is sy? [boodskap #4721 is 'n antwoord op boodskap #4719] Vr, 12 Mei 2006 05:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die sekerheid rondom haar + Pitt is so groot dat Namibiane nie daaroor
mag praat nie ....
Re: Angelina Jolie - waar in Namibië is sy? [boodskap #4722 is 'n antwoord op boodskap #4719] Vr, 12 Mei 2006 08:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hulle woon op Langstrand [dis tussen Walvisbaai en Swakopmund op die see
geleë] waar hulle blykbaar 'n hele hotel gehuur het tot tyd en wyl sy
geboorte geen aan haar baba. Die kind gaan glo Afica heet. Dis maar wat
ons in die koerant lees, want self is ek nie 'star struck' nie en het hulle
hele sirkus niks met my te doene nie. Ek is ook nie 'n Jolie en Pitt fan
nie. MAAR, hulle is baie goed vir die land se publisiteit en saam met die
groot reën hierdie jaar, maak dit van Namibië een van die gesogste
bestemmings hierdie jaar.

wrote in message news:1147358212.851754.53740@q12g2000cwa.googlegroups.com...
> Hoekom is Suidwester so stil oor haar teenwoordigheid
> in sy koninkryk?
>
> Tant Hessie van die Nossob
>
Re: Angelina Jolie - waar in Namibië is sy? [boodskap #4723 is 'n antwoord op boodskap #4722] Vr, 12 Mei 2006 12:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Suidwester skryf

MAAR, hulle is baie goed vir die land se publisiteit en saam met die
> groot reën hierdie jaar, maak dit van Namibië een van die gesogste
> bestemmings hierdie jaar.

Ja, dis goed dat Angelina en Brad vir Namibië
op die kaart sit.
Ek hou van Angelina Jolie. Ek dink sy is
werklik geinteresseerd in die werk wat sy vir
die Verenigde Volke doen. Haar kinderdae
was glo nie baie gelukkig nie, en sy was toe
baie wanaangepas. Sy is ook 'n goeie aktrise.
As ek dit nie mis het nie, het sy 'n Oscar
vir best supporting actress gekry vir haar rol
in "Girl Interrupted."

Gloudina
Re: Angelina Jolie - waar in Namibië is sy? [boodskap #4724 is 'n antwoord op boodskap #4723] Vr, 12 Mei 2006 15:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sal nou nie reken sy het ons op die kaart gesit nie! Sy het wel ekstra
aandag getrek na 'n alreeds gewilde bestemming.....
wrote in message
news:1147438276.756610.216780@u72g2000cwu.googlegroups.com.. .

Suidwester skryf

MAAR, hulle is baie goed vir die land se publisiteit en saam met die
> groot reën hierdie jaar, maak dit van Namibië een van die gesogste
> bestemmings hierdie jaar.

Ja, dis goed dat Angelina en Brad vir Namibië
op die kaart sit.
Ek hou van Angelina Jolie. Ek dink sy is
werklik geinteresseerd in die werk wat sy vir
die Verenigde Volke doen. Haar kinderdae
was glo nie baie gelukkig nie, en sy was toe
baie wanaangepas. Sy is ook 'n goeie aktrise.
As ek dit nie mis het nie, het sy 'n Oscar
vir best supporting actress gekry vir haar rol
in "Girl Interrupted."

Gloudina
Re: Angelina Jolie - waar in Namibië is sy? [boodskap #4732 is 'n antwoord op boodskap #4719] Ma, 15 Mei 2006 05:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Miskien gaan kuier hy skelm by haar as Brad slaap

wrote in message
news:1147358212.851754.53740@q12g2000cwa.googlegroups.com...
> Hoekom is Suidwester so stil oor haar teenwoordigheid
> in sy koninkryk?
>
> Tant Hessie van die Nossob
>
Re: Angelina Jolie - waar in Namibië is sy? [boodskap #4734 is 'n antwoord op boodskap #4732] Ma, 15 Mei 2006 07:38 Na vorige boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
He-he!! Ek's nie haar grootste 'fan' nie, maar mooi was nog nooit lelik
nie...as dit nou nie vir daai lippe was nie.

"Otterkop" wrote in message news:FLCdnZyQuLLQjfXZRVn-vg@is.co.za...
> Miskien gaan kuier hy skelm by haar as Brad slaap
>
> wrote in message
> news:1147358212.851754.53740@q12g2000cwa.googlegroups.com...
>> Hoekom is Suidwester so stil oor haar teenwoordigheid
>> in sy koninkryk?
>>
>> Tant Hessie van die Nosso
>>
>
Vorige onderwerp: Enige vinnige raaiskoot
Volgende onderwerp: In Memoriam: Stella Sigcau 1937-2006
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 13:03:21 MGT 2024