Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: nuts
Re: nuts [boodskap #47250] Di, 24 Julie 2001 08:09 na volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Mooi gesê Danielle, dit klink darem baie meer beskaafd en gepas. Al wil jy
iemand ernstig kritiseer daal jy mos nie na sy vlak nie. Ek wonder wat dit
in Afrikaans sal wees.

"Danielle" skryf in boodskap news:dgopltkqtpbgh12qma1a03a9bl9pk53k7s@4ax.com...
> On Mon, 23 Jul 2001 13:22:11 +0200, "Max" wrote:
>
>> Frikkie Fucknut?
>
> LOL! Frikkie Fucknut?? Wat van Numnut? :-))
>
Re: nuts [boodskap #47258 is 'n antwoord op boodskap #47250] Di, 24 Julie 2001 13:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gottlieb  is tans af-lyn  Gottlieb
Boodskappe: 72
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Volle Lid
"Sakkie" skryf in boodskap news:...
> Mooi gesê Danielle, dit klink darem baie meer beskaafd en gepas. Al wil jy
> iemand ernstig kritiseer daal jy mos nie na sy vlak nie. Ek wonder wat dit
> in Afrikaans sal wees.
>
>
> "Danielle©" wrote in message
> news:dgopltkqtpbgh12qma1a03a9bl9pk53k7s@4ax.com...
>> On Mon, 23 Jul 2001 13:22:11 +0200, "Max" wrote:
>>
>>> Frikkie Fucknut?
>>
>> LOL! Frikkie Fucknut?? Wat van Numnut? :-))
>>
>>

Ja maar ek dink dat Max die twee FF's met opset gebruik het, noem dit
maar 'n bietjie poësie ;-)

Frikkie Numnut klink net nie so goed nie...
Re: nuts [boodskap #47281 is 'n antwoord op boodskap #47258] Wo, 25 Julie 2001 07:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Gottlieb" skryf in boodskap news:ef555b03.0107240515.47a402be@posting.google.com...
> "Sakkie" wrote in message
news:...
>> Mooi gesê Danielle, dit klink darem baie meer beskaafd en gepas. Al wil jy
>> iemand ernstig kritiseer daal jy mos nie na sy vlak nie. Ek wonder wat dit
>> in Afrikaans sal wees.
>>
>>
>> "Danielle" wrote in message
>> news:dgopltkqtpbgh12qma1a03a9bl9pk53k7s@4ax.com...
>>> On Mon, 23 Jul 2001 13:22:11 +0200, "Max" wrote:
>>>
>>>> Frikkie Fucknut?
>>>
>>> LOL! Frikkie Fucknut?? Wat van Numnut? :-))
>>>
>>>
>
>
> Ja maar ek dink dat Max die twee FF's met opset gebruik het, noem dit
> maar 'n bietjie poësie ;-)
>
> Frikkie Numnut klink net nie so goed nie...

Kyk, as 'n ou reg is is jy reg. Ek stem Gottlieb, dit het meer inpak né.
Sakkie
Re: nuts [boodskap #47282 is 'n antwoord op boodskap #47258] Wo, 25 Julie 2001 07:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Pikkie Vrotgieter
Stukkie Snotskieter

Die moontlikhede is eindeloos...
___________________________________________________
Gottlieb schreef in berichtnieuws
ef555b03.0107240515.47a402be@posting.google.com...
> "Sakkie" wrote in message
news:...
>> Mooi gesê Danielle, dit klink darem baie meer beskaafd en gepas. Al wil jy
>> iemand ernstig kritiseer daal jy mos nie na sy vlak nie. Ek wonder wat dit
>> in Afrikaans sal wees.
>>
>>
>> "Danielle" wrote in message
>> news:dgopltkqtpbgh12qma1a03a9bl9pk53k7s@4ax.com...
>>> On Mon, 23 Jul 2001 13:22:11 +0200, "Max" wrote:
>>>
>>>> Frikkie Fucknut?
>>>
>>> LOL! Frikkie Fucknut?? Wat van Numnut? :-))
>>>
>>>
>
>
> Ja maar ek dink dat Max die twee FF's met opset gebruik het, noem dit
> maar 'n bietjie poësie ;-)
>
> Frikkie Numnut klink net nie so goed nie...
Re: nuts [boodskap #47285 is 'n antwoord op boodskap #47281] Wo, 25 Julie 2001 11:02 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Sakkie wrote:

> Kyk, as 'n ou reg is is jy reg. Ek stem Gottlieb

Nog een wat dink hy is 'n aanhoudende
verkiesing.

Tant Hessie van die Derde Republiek
se taalkommissie.
Vorige onderwerp: 14 MEI
Volgende onderwerp: 25 JULIE
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 07:37:23 MGT 2024