Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die Kaap is Nat
Die Kaap is Nat [boodskap #47091] Sa, 21 Julie 2001 06:01 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
So nat - volgens die nuus - die natste hierdie maand tot dusver sedert 1961.
En so nat, dat die voorwedstryde van die toets vandag nie op Nuweland
gespeel gaan word nie, maar op die Goodwoodse Skougronde.
Nou - my brein is so nat - dat ek om de dood nie kan dink waar is die
rugbyvelde van die Goodwoodse skougronde nie - want laas toe ek daar was -
so 2 weke gelede - was die terrein waar die Goodwoodse Skougronde was, en
die inryteater langsaan - een groot casino kompleks.
Gaan die toeskouers eers na die voorwedstryde by die Skougronde kyk, en dan
terugjaag Nuweland toe?
Glo nie.
Daan die spelers wat in die voorwedstryde speel, en op Nuweland sou gebly
het om na die toets te kyk gratis kaartjies gegee word om in te kom by
Nuweland?
Wat is die doel van 'n voorwedstryd as dit nie voor die groot wedstryd- op
dieselfde grond- gespeel word nie?
Hier word nou 'n presedent geskep:)))
Nou kan ons sommer hier in die Kaap die voorwedstryde speel vir die toetse
en provinsiale wedstryde in ander provinsies en lande:))
Annette
Re: Die Kaap is Nat [boodskap #47133 is 'n antwoord op boodskap #47091] Sa, 21 Julie 2001 23:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter Immelman  is tans af-lyn  Pieter Immelman
Boodskappe: 114
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
Annette, is jy nou tevrede met die eendeweer? Is dit nou meer Kaapse weer of
is dit nou darem weer te erg?
Laat my dink aan die grappie oor die manskap in die oorlog. Die magte het
boodskap gekry die Engelse is op pad en hulle moes vlug. Inderhaas kamp
opbreek, perde opsaal en laat waai. Die arme man is toe so verboureerd dat
hy net nie op die perd kan kom nie. Elke probeerslag is te kort. Hy bid toe
dat die Vader hom net help om op die perd se rug te kom want die Engelse is
bitter naby. Hy sit voet in die stiebeuel en hys homself met so 'n geweldige
poging dat hy bo-oor die perd se rug trek, anderkant af. Op die grond geland
sê hy "Nee, nee, dit was te veel gehelp!"
Groetnis.
pj (vrek vannie koue hier oppie hoëveld)

"Annette" skryf in boodskap news:9jb8u4$nakeu$8@ID-92016.news.dfncis.de...
> So nat - volgens die nuus - die natste hierdie maand tot dusver sedert 1961.
>
Re: Die Kaap is Nat [boodskap #47140 is 'n antwoord op boodskap #47133] So, 22 Julie 2001 05:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee pjb, ek kla glad nie. Dit is te heerlk om regte winter te kry na 4 jaar
van somer.
Ek het met maar net vertel dit is nat hier;))
As ek wou kla, dan sou ek sê die temperatuur het nog nie onder vriespunt
hier gedaal nie:))
Ek sien juis gisteraand dat Bethlehem laasnag -8C sou wees.
Ek kan nog goed onthou een nag in my prulle jeug - op pad na 'n staptog in
die Drakensberge slaap ons oor in Bethlehem - daar vang is skielike koue ons
toe onverwags - ons het behoorlik om die beurt bo-op mekaar geslaap am warm
te word.
Annette (wat nou al pantoffels dra en nie meer kaalvoet rondloop nie - so
dit moet koud wees:)) )

wrote in message
news:9jd312$2gf1$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Annette, is jy nou tevrede met die eendeweer? Is dit nou meer Kaapse weer of
> is dit nou darem weer te erg?
> Laat my dink aan die grappie oor die manskap in die oorlog. Die magte het
> boodskap gekry die Engelse is op pad en hulle moes vlug. Inderhaas kamp
> opbreek, perde opsaal en laat waai. Die arme man is toe so verboureerd dat
> hy net nie op die perd kan kom nie. Elke probeerslag is te kort. Hy bid toe
> dat die Vader hom net help om op die perd se rug te kom want die Engelse is
> bitter naby. Hy sit voet in die stiebeuel en hys homself met so 'n geweldige
> poging dat hy bo-oor die perd se rug trek, anderkant af. Op die grond geland
> sê hy "Nee, nee, dit was te veel gehelp!"
> Groetnis.
> pj (vrek vannie koue hier oppie hoëveld)
> "Annette" wrote in message
> news:9jb8u4$nakeu$8@ID-92016.news.dfncis.de...
>> So nat - volgens die nuus - die natste hierdie maand tot dusver sedert
> 1961.
>>
>
Re: Die Kaap is Nat [boodskap #47141 is 'n antwoord op boodskap #47091] So, 22 Julie 2001 05:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee me, jy het 'n bietjie voeling met die weer en spel verloor:)))
Ons het 4 jaar van somer gehad - en ongeag die welkome reen gaan ons nog
steeds waterberkings hê.
Ek sal jou laat weet wanneer jy weer moet dink die Springbokke kan wen. Tot
dan moet jy maar net verleë glimlag en erken dat die Bokke nie kan wen
nie.:))
Annette

me & bobby magee skryf in boodskap news:1Nq67.11528$a04.35480@newsfeeds.bigpond.com...
>
> "Annette" wrote in message
> news:9jb8u4$nakeu$8@ID-92016.news.dfncis.de...
>
> En hier dog ek die Kaap was maar altyd NAT? So vanaf 1948 af?
>
> Anyway, dit het toe seker nie saak gemaak waar hulle gespeel het nie... nog
> 'n pak slae gekry. Sies, mense, en het rerig gehoop die ou Bokkies kan
> dinge verbeter - nogal met 'n naamgenoot aan die helm. Ek skaam my
> morsdood... En nou moet ek more skool toe gaan en al die aanmerkings met 'n
> glimlag verduur. Ag, nou ja, ek raak ook al gewoond daaraan - kry genoeg
> oefening...
>
>> So nat - volgens die nuus - die natste hierdie maand tot dusver sedert
> 1961.
>> En so nat, dat die voorwedstryde van die toets vandag nie op Nuweland
>> gespeel gaan word nie, maar op die Goodwoodse Skougronde.
>> Gaan die toeskouers eers na die voorwedstryde by die Skougronde kyk, en
> dan
>> terugjaag Nuweland toe?
>
Re: Die Kaap is Nat [boodskap #47156 is 'n antwoord op boodskap #47091] So, 22 Julie 2001 09:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 21 Jul 2001 08:01:56 +0200, "Annette" wrote:

> So nat - volgens die nuus - die natste hierdie maand tot dusver sedert 1961.

Windmaker sop weer dus Annette?

DD
Re: Die Kaap is Nat [boodskap #47164 is 'n antwoord op boodskap #47156] So, 22 Julie 2001 12:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Nee man - ons het genoeg wind daarbuite:))
Lekker Pampoensop of Aartappelsop:)
Annette

Happiness is a state of Mind.

Davie Davis skryf in boodskap news:0o6lltgbv73j93olq6pjmcnpag6ktbc2oa@4ax.com...
> On Sat, 21 Jul 2001 08:01:56 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> So nat - volgens die nuus - die natste hierdie maand tot dusver sedert
1961.
>
>
> Windmaker sop weer dus Annette?
>
> DD
Re: Die Kaap is Nat [boodskap #47171 is 'n antwoord op boodskap #47091] So, 22 Julie 2001 14:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:9jb8u4$nakeu$8@ID-92016.news.dfncis.de...

En hier dog ek die Kaap was maar altyd NAT? So vanaf 1948 af?

Anyway, dit het toe seker nie saak gemaak waar hulle gespeel het nie... nog
'n pak slae gekry. Sies, mense, en het rerig gehoop die ou Bokkies kan
dinge verbeter - nogal met 'n naamgenoot aan die helm. Ek skaam my
morsdood... En nou moet ek more skool toe gaan en al die aanmerkings met 'n
glimlag verduur. Ag, nou ja, ek raak ook al gewoond daaraan - kry genoeg
oefening...

> So nat - volgens die nuus - die natste hierdie maand tot dusver sedert 1961.
> En so nat, dat die voorwedstryde van die toets vandag nie op Nuweland
> gespeel gaan word nie, maar op die Goodwoodse Skougronde.
> Gaan die toeskouers eers na die voorwedstryde by die Skougronde kyk, en dan
> terugjaag Nuweland toe?
Re: Die Kaap is Nat [boodskap #47174 is 'n antwoord op boodskap #47140] So, 22 Julie 2001 15:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Annette wrote:

> Annette (wat nou al pantoffels dra en nie meer kaalvoet rondloop nie - so
> dit moet koud wees:)) )
>

Waardeer tog maar die koue. Hier sit ons in 30 C met 'n baie
hoë humiditeitsfaktor. Die rede is glo dat daar 'n "low" is daar
by James Bay ( baie noord in Kanada) en dat dit die hitte uit
die Golf van Mexico opsuig hier na ons toe. Hoekom mense
daar in die suide van die VSA wil bly, kan ek eenvoudig nie
verstaan nie. Tornados, tifone en hierdie soort hitte?

Gloudina
Re: Die Kaap is Nat [boodskap #47192 is 'n antwoord op boodskap #47091] So, 22 Julie 2001 17:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hulle is seker verslaaf aan opwinding - net soos ons hier:)))
Annette

skryf in boodskap news:3B5AF1B9.BD76E71E@home.com...
Annette wrote:

> Annette (wat nou al pantoffels dra en nie meer kaalvoet rondloop nie - so
> dit moet koud wees:)) )
>

Waardeer tog maar die koue. Hier sit ons in 30 C met 'n baie
hoë humiditeitsfaktor. Die rede is glo dat daar 'n "low" is daar
by James Bay ( baie noord in Kanada) en dat dit die hitte uit
die Golf van Mexico opsuig hier na ons toe. Hoekom mense
daar in die suide van die VSA wil bly, kan ek eenvoudig nie
verstaan nie. Tornados, tifone en hierdie soort hitte?

Gloudina
Re: Die Kaap is Nat [boodskap #47213 is 'n antwoord op boodskap #47141] Ma, 23 Julie 2001 07:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Die ergste is dat ek bly is dat ons nie verder verder verloor het nie!
Die nat weer het ons beslis gehelp. Hou duim vas vir Oz in PTA.

Annette wrote:
>
> Nee me, jy het 'n bietjie voeling met die weer en spel verloor:)))
> Ons het 4 jaar van somer gehad - en ongeag die welkome reen gaan ons nog
> steeds waterberkings hê.
> Ek sal jou laat weet wanneer jy weer moet dink die Springbokke kan wen. Tot
> dan moet jy maar net verleë glimlag en erken dat die Bokke nie kan wen
> nie.:))
> Annette
>
> me & bobby magee wrote in message
> news:1Nq67.11528$a04.35480@newsfeeds.bigpond.com...
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9jb8u4$nakeu$8@ID-92016.news.dfncis.de...
>>
>> En hier dog ek die Kaap was maar altyd NAT? So vanaf 1948 af?
>>
>> Anyway, dit het toe seker nie saak gemaak waar hulle gespeel het nie...
> nog
>> 'n pak slae gekry. Sies, mense, en het rerig gehoop die ou Bokkies kan
>> dinge verbeter - nogal met 'n naamgenoot aan die helm. Ek skaam my
>> morsdood... En nou moet ek more skool toe gaan en al die aanmerkings met
> 'n
>> glimlag verduur. Ag, nou ja, ek raak ook al gewoond daaraan - kry genoeg
>> oefening...
>>
>>> So nat - volgens die nuus - die natste hierdie maand tot dusver sedert
>> 1961.
>>> En so nat, dat die voorwedstryde van die toets vandag nie op Nuweland
>>> gespeel gaan word nie, maar op die Goodwoodse Skougronde.
>>> Gaan die toeskouers eers na die voorwedstryde by die Skougronde kyk, en
>> dan
>>> terugjaag Nuweland toe?
>>
>>
>>
Re: Die Kaap is Nat [boodskap #47231 is 'n antwoord op boodskap #47213] Ma, 23 Julie 2001 18:19 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja , stem saam - een week van nie wed teen die Bokke nie was genoeg
opoffering vir my:)))
Annette

Lou skryf in boodskap news:3B5BCBBD.6D8DC8D2@lous.zzn.com...
> Die ergste is dat ek bly is dat ons nie verder verder verloor het nie!
> Die nat weer het ons beslis gehelp. Hou duim vas vir Oz in PTA.
>
> Annette wrote:
>>
>> Nee me, jy het 'n bietjie voeling met die weer en spel verloor:)))
>> Ons het 4 jaar van somer gehad - en ongeag die welkome reen gaan ons nog
>> steeds waterberkings hê.
>> Ek sal jou laat weet wanneer jy weer moet dink die Springbokke kan wen. Tot
>> dan moet jy maar net verleë glimlag en erken dat die Bokke nie kan wen
>> nie.:))
>> Annette
>>
>> me & bobby magee wrote in message
>> news:1Nq67.11528$a04.35480@newsfeeds.bigpond.com...
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9jb8u4$nakeu$8@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>
>>> En hier dog ek die Kaap was maar altyd NAT? So vanaf 1948 af?
>>>
>>> Anyway, dit het toe seker nie saak gemaak waar hulle gespeel het
nie...
>> nog
>>> 'n pak slae gekry. Sies, mense, en het rerig gehoop die ou Bokkies kan
>>> dinge verbeter - nogal met 'n naamgenoot aan die helm. Ek skaam my
>>> morsdood... En nou moet ek more skool toe gaan en al die aanmerkings
met
>> 'n
>>> glimlag verduur. Ag, nou ja, ek raak ook al gewoond daaraan - kry genoeg
>>> oefening...
>>>
>>>> So nat - volgens die nuus - die natste hierdie maand tot dusver
sedert
>>> 1961.
>>>> En so nat, dat die voorwedstryde van die toets vandag nie op Nuweland
>>>> gespeel gaan word nie, maar op die Goodwoodse Skougronde.
>>>> Gaan die toeskouers eers na die voorwedstryde by die Skougronde kyk,
en
>>> dan
>>>> terugjaag Nuweland toe?
>>>
>>>
>>>
Vorige onderwerp: Mp3 Versoek
Volgende onderwerp: Twee vrae oor Afrikaanse woordvorming en sintaksis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 14:23:16 MGT 2024