Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » België/Sydney.
België/Sydney. [boodskap #46821] Di, 17 Julie 2001 16:20 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Uit: Guide to Places of the World.
België Sydney
Area: 30513vk km 1735 vk km.

Ek weet dat die Australiers meer bier as die Belge drink, maar is dit 'n
rede om nie 'n Olimpiese Spele aan te bied nie?:)))
Annette
Re: België/Sydney. [boodskap #46824 is 'n antwoord op boodskap #46821] Di, 17 Julie 2001 16:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Drink hulle meer bier ? Dis moontlik. Ek weet nie baie oor bier nie - ek's
ook 'n rooiwynliefhebster :-). My laaste bottel was 'n Millennium van La
Motte.
Hilda.

> België Sydney
> Area: 30513vk km 1735 vk km.
>
> Ek weet dat die Australiers meer bier as die Belge drink, maar is dit 'n
> rede om nie 'n Olimpiese Spele aan te bied nie?:)))
> Annette
Re: België/Sydney. [boodskap #46825 is 'n antwoord op boodskap #46821] Di, 17 Julie 2001 16:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette sal dit nie eens tyd word dat Kaapstad die Olimpics gaan organiseer
nie???
Ek sien dit al, jy die die vlam kan aansteek!!!

Gr.Rico
"Annette" skryf in boodskap news:9j1nuh$lc690$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Uit: Guide to Places of the World.
> België Sydney
> Area: 30513vk km 1735 vk km.
>
> Ek weet dat die Australiers meer bier as die Belge drink, maar is dit 'n
> rede om nie 'n Olimpiese Spele aan te bied nie?:)))
> Annette
>
Re: België/Sydney. [boodskap #46836 is 'n antwoord op boodskap #46825] Di, 17 Julie 2001 18:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee Dankie Rico - Ek hoop nie Kaapstad kry die Olimpiese Spele nie, want dan
sal die arogante politici en hulle toesprake hier erger as ooit wees:))
Die vlam aansteek sal ook 'n bietjie bo my vuurmaakplek wees:))
Dit is mos gewoonlik 'n bietjie hoog - en tensy hulle van my 'n menslike
kanonkoeël maak en my tot daar skiet, sal dit nie 'n mooi gesig wees om my
kruipend en hygend teen die trappe te sien uitstrompel nie:)))
Annette

Rico skryf in boodskap news:9j1qa6$5pi$1@news1.xs4all.nl...
> Annette sal dit nie eens tyd word dat Kaapstad die Olimpics gaan organiseer
> nie???
> Ek sien dit al, jy die die vlam kan aansteek!!!
>
> Gr.Rico
> "Annette" schreef in bericht
> news:9j1nuh$lc690$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Uit: Guide to Places of the World.
>> België Sydney
>> Area: 30513vk km 1735 vk km.
>>
>> Ek weet dat die Australiers meer bier as die Belge drink, maar is dit 'n
>> rede om nie 'n Olimpiese Spele aan te bied nie?:)))
>> Annette
>>
>
Re: België/Sydney. [boodskap #46853 is 'n antwoord op boodskap #46836] Di, 17 Julie 2001 20:13 Na vorige boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette glo my ek sal dit geniet en ek sal vir jou klap!!!!!!
En jou bestrooi met waterblommetjies uit die boland en sing soos Steve
Kerkorrel Heroldt Lewis in die Kombuis sing!!
My Sarie Mareis sal ek sing alles en alles jy sal die ere medaille van die
games verdien en glo my, Gloudina sal sug en kryt en jaloers wees oor
jou!!!!!!

Gr.Rico
"Annette" skryf in boodskap news:9j1vcn$lcjt9$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nee Dankie Rico - Ek hoop nie Kaapstad kry die Olimpiese Spele nie, want dan
> sal die arogante politici en hulle toesprake hier erger as ooit wees:))
> Die vlam aansteek sal ook 'n bietjie bo my vuurmaakplek wees:))
> Dit is mos gewoonlik 'n bietjie hoog - en tensy hulle van my 'n menslike
> kanonkoeël maak en my tot daar skiet, sal dit nie 'n mooi gesig wees om my
> kruipend en hygend teen die trappe te sien uitstrompel nie:)))
> Annette
>
>
> Rico wrote in message
> news:9j1qa6$5pi$1@news1.xs4all.nl...
>> Annette sal dit nie eens tyd word dat Kaapstad die Olimpics gaan
> organiseer
>> nie???
>> Ek sien dit al, jy die die vlam kan aansteek!!!
>>
>> Gr.Rico
>> "Annette" schreef in bericht
>> news:9j1nuh$lc690$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Uit: Guide to Places of the World.
>>> België Sydney
>>> Area: 30513vk km 1735 vk km.
>>>
>>> Ek weet dat die Australiers meer bier as die Belge drink, maar is dit 'n
>>> rede om nie 'n Olimpiese Spele aan te bied nie?:)))
>>> Annette
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Filosoefie van die dag
Volgende onderwerp: Die By
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 01:57:40 MGT 2024