Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kloutjie by die oor?
Kloutjie by die oor? [boodskap #46769] Di, 17 Julie 2001 04:59 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek hoop nie ek is die domste mens op aarde nie, maar ek kan glad nie die
kloutjie by die oor kry by die wapentransaksienonsens nie.
Getuies van iemand wat nie meer by die transaksie betrokke is nie - iemand
wat nou by die wêreldbank werk -
beweer: 1) Die transaksie het Suid-Afrikaners miljoene bespaar
a) Watter Suid-Afrikaners?
b) Hoe kan mens iets spaar as jy iets koop wat jy nie wil hê nie?
2) Daar is ongelukkig met die berekeninge verskeie noodsaaklike komponente
nie in berekeking gebring nie.
a) 'n Hele klomp mense - bankiers ingesluit - wat almal saam van die
komponente vir die berekeninge vergeet?
b) Ek begin wonder oor die mense wat by die wêreldbank aangestel word.

Ek sien 'n groeiperiode in die koerant- en advertensiewese - al daardie
volbladadvertensies wat uitgeneem gaan word:)))
Miskien is ek verkeerd - miskien gaan hierdie ondersoek, net soos Hansie se
King Kommissie vredig sterf. Hoop nie so nie.
Annette
Re: Kloutjie by die oor? [boodskap #46772 is 'n antwoord op boodskap #46769] Di, 17 Julie 2001 06:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Danielle. Ek dink my probleem lê daarin dat ek nie so graag klere
koop nie:)))
Annette

Danielle skryf in boodskap news:rhi7lt8g95pjmqm54qoll0ntf97j3h1al2@4ax.com...
> On Tue, 17 Jul 2001 06:59:07 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> b) Hoe kan mens iets spaar as jy iets koop wat jy nie wil hê nie?
>
> Ek kan die ene antwoord, want ek spaar gereeld so- veral noudat ek nie
> meer my eie inkomste het nie.
> Sê nou maar jy wil 'n nuwe paar jeans hê. Al wat jy dan doen, is om
> die duurste designer jeans te koop wat daar beskikbaar is in die
> winkel. Maak net seker dat dit ook die lelikste paar jeans is wat op
> hierdie aarde is. As jy by die huis kom, en seker gemaak het jou
> wederhelfte is gladnie beindruk nie, dan neem jy die duur jeans terug
> en koop die "goedkoop" jeans wat jy oorspronklik wou gehad het. Nou
> kan jy met trots verduidelik hoeveel geld jy hom nou gespaar het!
> Sien, dis eintlik baie logies....
> :-))))))
>
Re: Kloutjie by die oor? [boodskap #46776 is 'n antwoord op boodskap #46769] Di, 17 Julie 2001 06:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Annette wrote:
>
> Ek hoop nie ek is die domste mens op aarde nie, maar ek kan glad nie die
> kloutjie by die oor kry by die wapentransaksienonsens nie.
> Getuies van iemand wat nie meer by die transaksie betrokke is nie - iemand
> wat nou by die wêreldbank werk -
> beweer: 1) Die transaksie het Suid-Afrikaners miljoene bespaar
> a) Watter Suid-Afrikaners?

Die ouens wat die cheap Merc's gekry het natuurlik :)

> b) Hoe kan mens iets spaar as jy iets koop wat jy nie wil hê nie?

Maklik - hoekom dink jy hou winkels uitverkopings - (nou is ek seker jy
is 'n man want vrouens verstaan dit instinktief) - met die geld wat jy
op die een rok spaar kan jy nog een koop :)

> 2) Daar is ongelukkig met die berekeninge verskeie noodsaaklike komponente
> nie in berekeking gebring nie.

En soos jy sê - die kerel werk nou vir die wereld bank - laat sommer
die werking van die wereld bank ook vir my duidelik word.

> a) 'n Hele klomp mense - bankiers ingesluit - wat almal saam van die
> komponente vir die berekeninge vergeet?

Was seker te besig om uit te reken hoeveel hulle spaar op hulle nuwe
karre.

> b) Ek begin wonder oor die mense wat by die wêreldbank aangestel word.

:)

>
> Ek sien 'n groeiperiode in die koerant- en advertensiewese - al daardie
> volbladadvertensies wat uitgeneem gaan word:)))

Nou wonner mense wie vir die volblad advertensies betaal het ...

> Miskien is ek verkeerd - miskien gaan hierdie ondersoek, net soos Hansie se
> King Kommissie vredig sterf. Hoop nie so nie.

Dit sal seker soos die SAL/Andrews debakel stilletjies onder die mat
ingevee word ...
Re: Kloutjie by die oor? [boodskap #46781 is 'n antwoord op boodskap #46769] Di, 17 Julie 2001 07:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Baie dankie. Ek het geweet ek het verkeerd gekoop toe ek 'n rewolwer
"gekoop" het:)))
Annette

Danielle skryf in boodskap news:0bk7ltk43dk3qnoner2av4vto11isaekco@4ax.com...
> On Tue, 17 Jul 2001 08:02:51 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Dankie Danielle. Ek dink my probleem lê daarin dat ek nie so graag klere
>> koop nie:)))
>
> LOL! Ek ook nie - dit was net 'n voorbeeld om die logika te
> verduidelik. :-)) Ongelukkig weet ek minder as niks van wapens en
> dinge af nie, so ek kon nie dit as voorbeeld gebruik nie! :-)))
>
> Maar onthou nou hoor - as jy geld wil spaar, gaan koop klere of
> gewere!! :-)))
>
Re: Kloutjie by die oor? [boodskap #46802 is 'n antwoord op boodskap #46769] Di, 17 Julie 2001 13:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter Immelman  is tans af-lyn  Pieter Immelman
Boodskappe: 114
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
Lol. Danielle, dis daai soort vroue logika wat my nog altyd verstom.
pj

"Danielle" skryf in boodskap news:0bk7ltk43dk3qnoner2av4vto11isaekco@4ax.com...
> On Tue, 17 Jul 2001 08:02:51 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Dankie Danielle. Ek dink my probleem lê daarin dat ek nie so graag klere
>> koop nie:)))
>
> LOL! Ek ook nie - dit was net 'n voorbeeld om die logika te
> verduidelik. :-)) Ongelukkig weet ek minder as niks van wapens en
> dinge af nie, so ek kon nie dit as voorbeeld gebruik nie! :-)))
>
> Maar onthou nou hoor - as jy geld wil spaar, gaan koop klere of
> gewere!! :-)))
>
Re: Kloutjie by die oor? [boodskap #46840 is 'n antwoord op boodskap #46769] Di, 17 Julie 2001 18:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter Immelman  is tans af-lyn  Pieter Immelman
Boodskappe: 114
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
Hmmmmmmm.
pj

"Danielle" skryf in boodskap news:qcs8lt09okvh21bhiiu92iig8fh7dcdhah@4ax.com...
> On Tue, 17 Jul 2001 15:24:37 +0200, p...@eskom.co.za wrote:
>
>> "Danielle" wrote in message
>
>>> Maar onthou nou hoor - as jy geld wil spaar, gaan koop klere of
>>> gewere!! :-)))
>
>> Lol. Danielle, dis daai soort vroue logika wat my nog altyd verstom.
>
> Waarom? Dis mos heel logies as jy daaroor dink! :-)))
>
> ---
> "Some truth there was, but dash'd and brew'd with lies,
> To please the fools, and puzzle all the wise.
> - Dryden: Absalom and Achitophel
>
Re: Kloutjie by die oor? [boodskap #46843 is 'n antwoord op boodskap #46769] Di, 17 Julie 2001 19:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Lyk my pjb is lus vir jou Danielle:)))
Annette

Danielle skryf in boodskap news:df29ltk2ha59esttacl28jedp7krmlb69v@4ax.com...
> On Tue, 17 Jul 2001 20:57:59 +0200, p...@eskom.co.za wrote:
>
>> Hmmmmmmm.
>
> LOL! Ek *weet* wat jy bedoel met daai 3de "m" hoor!!! :-))))
> Nog iets van ons vrouens - ons besit iets wat "intuisie" genoem
> word!! Wees versigtig vir hierdie ding....:-))))))
>
>
>> "Danielle" wrote in message
>> news:qcs8lt09okvh21bhiiu92iig8fh7dcdhah@4ax.com...
>>> On Tue, 17 Jul 2001 15:24:37 +0200, p...@eskom.co.za wrote:
>
>>>> "Danielle" wrote in message
>
>>>> > Maar onthou nou hoor - as jy geld wil spaar, gaan koop klere of
>>>> > gewere!! :-)))
>
>>>> Lol. Danielle, dis daai soort vroue logika wat my nog altyd verstom.
>
>>> Waarom? Dis mos heel logies as jy daaroor dink! :-)))
>
>>> ---
>>> "Some truth there was, but dash'd and brew'd with lies,
>>> To please the fools, and puzzle all the wise.
>>> - Dryden: Absalom and Achitophel
>
>
>>
>
Re: Kloutjie by die oor? [boodskap #46844 is 'n antwoord op boodskap #46769] Di, 17 Julie 2001 19:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter Immelman  is tans af-lyn  Pieter Immelman
Boodskappe: 114
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
Hmmmm. ...maar van die os op die jas. Dink jy dat mans ook 'n "intuisie" kan
hê?.Kom ons neem 'n voorbeeld. My vrou kom by die huis met die liederlikste
jeans en teen 'n belaglike prys nogal. Sy sien ek is gladnie beindruk nie.
Sy vat dit terug.........................................
Wat vertel vir my sy probeer my ore aansit?????
pj

"Danielle" skryf in boodskap news:df29ltk2ha59esttacl28jedp7krmlb69v@4ax.com...
> On Tue, 17 Jul 2001 20:57:59 +0200, p...@eskom.co.za wrote:
>
>> Hmmmmmmm.
>
> LOL! Ek *weet* wat jy bedoel met daai 3de "m" hoor!!! :-))))
> Nog iets van ons vrouens - ons besit iets wat "intuisie" genoem
> word!! Wees versigtig vir hierdie ding....:-))))))
>
Re: Kloutjie by die oor? [boodskap #46849 is 'n antwoord op boodskap #46769] Di, 17 Julie 2001 19:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter Immelman  is tans af-lyn  Pieter Immelman
Boodskappe: 114
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
Smile........Ja Danielle, Goed Danielle, ek gooi handdoek in. Kyk, as daar
een ding is wat ek met die jare geleer het dan is dit om nie met 'n vrou te
stry nie. Op 'n stadium besef jy dat die ding nooit gaan end kry nie want sy
sorg dat sy altyd die laaste woord inkry
pj.

"Danielle" skryf in boodskap news:1n49lto5vchbk33ke96pa0id2bocvgmbsi@4ax.com...
> On Tue, 17 Jul 2001 21:29:17 +0200, p...@eskom.co.za wrote:
>
>> Hmmmm. ...maar van die os op die jas. Dink jy dat mans ook 'n "intuisie" kan
>> hê?
>
> Ja, maar julle weet nie hoe om dit gebruik nie! :-))))
>
>> .Kom ons neem 'n voorbeeld. My vrou kom by die huis met die liederlikste
>> jeans en teen 'n belaglike prys nogal. Sy sien ek is gladnie beindruk nie.
>> Sy vat dit terug.........................................
>> Wat vertel vir my sy probeer my ore aansit?????
>
> Jou beursie?
>
Re: Kloutjie by die oor? [boodskap #46856 is 'n antwoord op boodskap #46849] Di, 17 Julie 2001 20:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Moenie dink dat daardie argument gaan veroorsaak dat jy die laaste woord
inkry nie:)))
Gou 'n grappie.
Ou van Namakwaland kom in die Kaap kuier.
'n Familielid reel toe 'n toe oë afspraak met 'n vreeslike gawe maar
onooglike meisie.
Hy klop aan die deur, en toe sy oopmaak skrik hy so groot, hy vra toe: Is
dit jy of is dit jou spook?
Annette

wrote in message
news:9j24tt$1l1m$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Smile........Ja Danielle, Goed Danielle, ek gooi handdoek in. Kyk, as daar
> een ding is wat ek met die jare geleer het dan is dit om nie met 'n vrou te
> stry nie. Op 'n stadium besef jy dat die ding nooit gaan end kry nie want sy
> sorg dat sy altyd die laaste woord inkry
> pj.
> "Danielle" wrote in message
> news:1n49lto5vchbk33ke96pa0id2bocvgmbsi@4ax.com...
>> On Tue, 17 Jul 2001 21:29:17 +0200, p...@eskom.co.za wrote:
>>
>>> Hmmmm. ...maar van die os op die jas. Dink jy dat mans ook 'n
"intuisie"
> kan
>>> hê?
>>
>> Ja, maar julle weet nie hoe om dit gebruik nie! :-))))
>>
>>> .Kom ons neem 'n voorbeeld. My vrou kom by die huis met die liederlikste
>>> jeans en teen 'n belaglike prys nogal. Sy sien ek is gladnie beindruk
> nie.
>>> Sy vat dit terug.........................................
>>> Wat vertel vir my sy probeer my ore aansit?????
>>
>> Jou beursie?
>>
>
Re: Kloutjie by die oor? [boodskap #46858 is 'n antwoord op boodskap #46856] Di, 17 Julie 2001 20:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter Immelman  is tans af-lyn  Pieter Immelman
Boodskappe: 114
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
So gepraat van toe oë afspraak. Jare gelede het my neef, wat 'n regte
poetsbakker was vir my 'n afspraak gereël.
Ek was half iets te wagte en toe hierdie massiewe mens die deur oopmaak en
ek is oor die ergste skok, toe sê ek maar net "Jan het my gevra om vir jou
te sê die ou wat jou sou uitneem het baie siek geword" en toe kies ek die
hasepad.
pj

"Annette" skryf in boodskap news:9j263e$le1vd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Moenie dink dat daardie argument gaan veroorsaak dat jy die laaste woord
> inkry nie:)))
> Gou 'n grappie.
> Ou van Namakwaland kom in die Kaap kuier.
> 'n Familielid reel toe 'n toe oë afspraak met 'n vreeslike gawe maar
> onooglike meisie.
> Hy klop aan die deur, en toe sy oopmaak skrik hy so groot, hy vra toe: Is
> dit jy of is dit jou spook?
> Annette
>
> wrote in message
> news:9j24tt$1l1m$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>> Smile........Ja Danielle, Goed Danielle, ek gooi handdoek in. Kyk, as daar
>> een ding is wat ek met die jare geleer het dan is dit om nie met 'n vrou
> te
>> stry nie. Op 'n stadium besef jy dat die ding nooit gaan end kry nie
want
> sy
>> sorg dat sy altyd die laaste woord inkry
>> pj.
>> "Danielle" wrote in message
>> news:1n49lto5vchbk33ke96pa0id2bocvgmbsi@4ax.com...
>>> On Tue, 17 Jul 2001 21:29:17 +0200, p...@eskom.co.za wrote:
>>>
>>>> Hmmmm. ...maar van die os op die jas. Dink jy dat mans ook 'n
> "intuisie"
>> kan
>>>> hê?
>>>
>>> Ja, maar julle weet nie hoe om dit gebruik nie! :-))))
>>>
>>>> .Kom ons neem 'n voorbeeld. My vrou kom by die huis met die
> liederlikste
>>>> jeans en teen 'n belaglike prys nogal. Sy sien ek is gladnie beindruk
>> nie.
>>>> Sy vat dit terug.........................................
>>>> Wat vertel vir my sy probeer my ore aansit?????
>>>
>>> Jou beursie?
>>>
>>
>
Re: Kloutjie by die oor? [boodskap #46866 is 'n antwoord op boodskap #46858] Di, 17 Julie 2001 21:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit was vreeslik naar van jou gewees pjb:))) Sy kon 'n wonderlike
persoonlikheid gehad het;))
Annette

wrote in message
news:9j271j$1l5c$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> So gepraat van toe oë afspraak. Jare gelede het my neef, wat 'n regte
> poetsbakker was vir my 'n afspraak gereël.
> Ek was half iets te wagte en toe hierdie massiewe mens die deur oopmaak en
> ek is oor die ergste skok, toe sê ek maar net "Jan het my gevra om vir jou
> te sê die ou wat jou sou uitneem het baie siek geword" en toe kies ek die
> hasepad.
> pj
> "Annette" wrote in message
> news:9j263e$le1vd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Moenie dink dat daardie argument gaan veroorsaak dat jy die laaste woord
>> inkry nie:)))
>> Gou 'n grappie.
>> Ou van Namakwaland kom in die Kaap kuier.
>> 'n Familielid reel toe 'n toe oë afspraak met 'n vreeslike gawe maar
>> onooglike meisie.
>> Hy klop aan die deur, en toe sy oopmaak skrik hy so groot, hy vra toe: Is
>> dit jy of is dit jou spook?
>> Annette
>>
>> wrote in message
>> news:9j24tt$1l1m$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>> Smile........Ja Danielle, Goed Danielle, ek gooi handdoek in. Kyk, as
> daar
>>> een ding is wat ek met die jare geleer het dan is dit om nie met 'n
vrou
>> te
>>> stry nie. Op 'n stadium besef jy dat die ding nooit gaan end kry nie
> want
>> sy
>>> sorg dat sy altyd die laaste woord inkry
>>> pj.
>>> "Danielle" wrote in message
>>> news:1n49lto5vchbk33ke96pa0id2bocvgmbsi@4ax.com...
>>>> On Tue, 17 Jul 2001 21:29:17 +0200, p...@eskom.co.za wrote:
>>>>
>>>> >Hmmmm. ...maar van die os op die jas. Dink jy dat mans ook 'n
>> "intuisie"
>>> kan
>>>> >hê?
>>>>
>>>> Ja, maar julle weet nie hoe om dit gebruik nie! :-))))
>>>>
>>>> >.Kom ons neem 'n voorbeeld. My vrou kom by die huis met die
>> liederlikste
>>>> >jeans en teen 'n belaglike prys nogal. Sy sien ek is gladnie
beindruk
>>> nie.
>>>> >Sy vat dit terug.........................................
>>>> >Wat vertel vir my sy probeer my ore aansit?????
>>>>
>>>> Jou beursie?
>>>>
>>>
>>
>
Re: Kloutjie by die oor? [boodskap #46867 is 'n antwoord op boodskap #46776] Di, 17 Julie 2001 22:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Lou, laas toe ek geloer het, was ek nog definitief van die vroulike geslag.
Ek is rerig een van daardie rare uitsonderings wat ver wegbly van
baklei-uitverkopings.:))
Annette

Lou skryf in boodskap news:3B53DD84.2AAACF5B@lous.zzn.com...
>
>
> Annette wrote:
>>
>> Ek hoop nie ek is die domste mens op aarde nie, maar ek kan glad nie die
>> kloutjie by die oor kry by die wapentransaksienonsens nie.
>> Getuies van iemand wat nie meer by die transaksie betrokke is nie - iemand
>> wat nou by die wêreldbank werk -
>> beweer: 1) Die transaksie het Suid-Afrikaners miljoene bespaar
>> a) Watter Suid-Afrikaners?
>
> Die ouens wat die cheap Merc's gekry het natuurlik :)
>
>> b) Hoe kan mens iets spaar as jy iets koop wat jy nie wil hê nie?
>
> Maklik - hoekom dink jy hou winkels uitverkopings - (nou is ek seker jy
> is 'n man want vrouens verstaan dit instinktief) - met die geld wat jy
> op die een rok spaar kan jy nog een koop :)
>
>> 2) Daar is ongelukkig met die berekeninge verskeie noodsaaklike komponente
>> nie in berekeking gebring nie.
>
> En soos jy sê - die kerel werk nou vir die wereld bank - laat sommer
> die werking van die wereld bank ook vir my duidelik word.
>
>> a) 'n Hele klomp mense - bankiers ingesluit - wat almal saam van die
>> komponente vir die berekeninge vergeet?
>
> Was seker te besig om uit te reken hoeveel hulle spaar op hulle nuwe
> karre.
>
>> b) Ek begin wonder oor die mense wat by die wêreldbank aangestel word.
>
> :)
>
>>
>> Ek sien 'n groeiperiode in die koerant- en advertensiewese - al daardie
>> volbladadvertensies wat uitgeneem gaan word:)))
>
> Nou wonner mense wie vir die volblad advertensies betaal het ...
>
>> Miskien is ek verkeerd - miskien gaan hierdie ondersoek, net soos Hansie se
>> King Kommissie vredig sterf. Hoop nie so nie.
>
> Dit sal seker soos die SAL/Andrews debakel stilletjies onder die mat
> ingevee word ...
Re: Kloutjie by die oor? [boodskap #46887 is 'n antwoord op boodskap #46769] Wo, 18 Julie 2001 09:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Danielle - verskaf onmiddelik jou kontakbesonderhede - die ANC kan jou as
konsultant aanwend in hierdie saak ; -))

"Danielle" skryf in boodskap news:0bk7ltk43dk3qnoner2av4vto11isaekco@4ax.com...
> On Tue, 17 Jul 2001 08:02:51 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Dankie Danielle. Ek dink my probleem lê daarin dat ek nie so graag klere
>> koop nie:)))
>
> LOL! Ek ook nie - dit was net 'n voorbeeld om die logika te
> verduidelik. :-)) Ongelukkig weet ek minder as niks van wapens en
> dinge af nie, so ek kon nie dit as voorbeeld gebruik nie! :-)))
>
> Maar onthou nou hoor - as jy geld wil spaar, gaan koop klere of
> gewere!! :-)))
>
Re: Kloutjie by die oor? [boodskap #46922 is 'n antwoord op boodskap #46866] Wo, 18 Julie 2001 16:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter Immelman  is tans af-lyn  Pieter Immelman
Boodskappe: 114
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
'n GROOT persoonlikheid!!
pj

"Annette" skryf in boodskap news:9j2brm$lt2lf$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dit was vreeslik naar van jou gewees pjb:))) Sy kon 'n wonderlike
> persoonlikheid gehad het;))
> Annette
>
> wrote in message
> news:9j271j$1l5c$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>> So gepraat van toe oë afspraak. Jare gelede het my neef, wat 'n regte
>> poetsbakker was vir my 'n afspraak gereël.
>> Ek was half iets te wagte en toe hierdie massiewe mens die deur oopmaak en
>> ek is oor die ergste skok, toe sê ek maar net "Jan het my gevra om vir jou
>> te sê die ou wat jou sou uitneem het baie siek geword" en toe kies ek die
>> hasepad.
>> pj
>> "Annette" wrote in message
>> news:9j263e$le1vd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Moenie dink dat daardie argument gaan veroorsaak dat jy die laaste woord
>>> inkry nie:)))
>>> Gou 'n grappie.
>>> Ou van Namakwaland kom in die Kaap kuier.
>>> 'n Familielid reel toe 'n toe oë afspraak met 'n vreeslike gawe maar
>>> onooglike meisie.
>>> Hy klop aan die deur, en toe sy oopmaak skrik hy so groot, hy vra toe:
> Is
>>> dit jy of is dit jou spook?
>>> Annette
>>>
>>> wrote in message
>>> news:9j24tt$1l1m$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>>> Smile........Ja Danielle, Goed Danielle, ek gooi handdoek in. Kyk,
as
>> daar
>>>> een ding is wat ek met die jare geleer het dan is dit om nie met 'n
> vrou
>>> te
>>>> stry nie. Op 'n stadium besef jy dat die ding nooit gaan end kry nie
>> want
>>> sy
>>>> sorg dat sy altyd die laaste woord inkry
>>>> pj.
>>>> "Danielle" wrote in message
>>>> news:1n49lto5vchbk33ke96pa0id2bocvgmbsi@4ax.com...
>>>> > On Tue, 17 Jul 2001 21:29:17 +0200, p...@eskom.co.za wrote:
>>>> >
>>>> > >Hmmmm. ...maar van die os op die jas. Dink jy dat mans ook 'n
>>> "intuisie"
>>>> kan
>>>> > >hê?
>>>> >
>>>> > Ja, maar julle weet nie hoe om dit gebruik nie! :-))))
>>>> >
>>>> > >.Kom ons neem 'n voorbeeld. My vrou kom by die huis met die
>>> liederlikste
>>>> > >jeans en teen 'n belaglike prys nogal. Sy sien ek is gladnie
> beindruk
>>>> nie.
>>>> > >Sy vat dit terug.........................................
>>>> > >Wat vertel vir my sy probeer my ore aansit?????
>>>> >
>>>> > Jou beursie?
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Kloutjie by die oor? [boodskap #46939 is 'n antwoord op boodskap #46922] Wo, 18 Julie 2001 18:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
'n Omvattende persoonliklheid:))
Annette

wrote in message
news:9j4f5o$1r30$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> 'n GROOT persoonlikheid!!
> pj
> "Annette" wrote in message
> news:9j2brm$lt2lf$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dit was vreeslik naar van jou gewees pjb:))) Sy kon 'n wonderlike
>> persoonlikheid gehad het;))
>> Annette
>>
>> wrote in message
>> news:9j271j$1l5c$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>> So gepraat van toe oë afspraak. Jare gelede het my neef, wat 'n regte
>>> poetsbakker was vir my 'n afspraak gereël.
>>> Ek was half iets te wagte en toe hierdie massiewe mens die deur
oopmaak
> en
>>> ek is oor die ergste skok, toe sê ek maar net "Jan het my gevra om vir
> jou
>>> te sê die ou wat jou sou uitneem het baie siek geword" en toe kies ek
> die
>>> hasepad.
>>> pj
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9j263e$le1vd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Moenie dink dat daardie argument gaan veroorsaak dat jy die laaste
> woord
>>>> inkry nie:)))
>>>> Gou 'n grappie.
>>>> Ou van Namakwaland kom in die Kaap kuier.
>>>> 'n Familielid reel toe 'n toe oë afspraak met 'n vreeslike gawe maar
>>>> onooglike meisie.
>>>> Hy klop aan die deur, en toe sy oopmaak skrik hy so groot, hy vra
toe:
>> Is
>>>> dit jy of is dit jou spook?
>>>> Annette
>>>>
>>>> wrote in message
>>>> news:9j24tt$1l1m$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>>> > Smile........Ja Danielle, Goed Danielle, ek gooi handdoek in. Kyk,
> as
>>> daar
>>>> > een ding is wat ek met die jare geleer het dan is dit om nie met
'n
>> vrou
>>>> te
>>>> > stry nie. Op 'n stadium besef jy dat die ding nooit gaan end kry
nie
>>> want
>>>> sy
>>>> > sorg dat sy altyd die laaste woord inkry
>>>> > pj.
>>>> > "Danielle" wrote in message
>>>> > news:1n49lto5vchbk33ke96pa0id2bocvgmbsi@4ax.com...
>>>> > > On Tue, 17 Jul 2001 21:29:17 +0200, p...@eskom.co.za wrote:
>>>> > >
>>>> > > >Hmmmm. ...maar van die os op die jas. Dink jy dat mans ook 'n
>>>> "intuisie"
>>>> > kan
>>>> > > >hê?
>>>> > >
>>>> > > Ja, maar julle weet nie hoe om dit gebruik nie! :-))))
>>>> > >
>>>> > > >.Kom ons neem 'n voorbeeld. My vrou kom by die huis met die
>>>> liederlikste
>>>> > > >jeans en teen 'n belaglike prys nogal. Sy sien ek is gladnie
>> beindruk
>>>> > nie.
>>>> > > >Sy vat dit terug.........................................
>>>> > > >Wat vertel vir my sy probeer my ore aansit?????
>>>> > >
>>>> > > Jou beursie?
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Kloutjie by die oor? [boodskap #46943 is 'n antwoord op boodskap #46939] Wo, 18 Julie 2001 18:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter Immelman  is tans af-lyn  Pieter Immelman
Boodskappe: 114
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
Dis juis daardie "omvattende" wat my wind so uitgeslaan het.
pj

"Annette" skryf in boodskap news:9j4k0k$lhvc2$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> 'n Omvattende persoonliklheid:))
> Annette
>
>
> wrote in message
> news:9j4f5o$1r30$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>> 'n GROOT persoonlikheid!!
>> pj
>> "Annette" wrote in message
>> news:9j2brm$lt2lf$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Dit was vreeslik naar van jou gewees pjb:))) Sy kon 'n wonderlike
>>> persoonlikheid gehad het;))
>>> Annette
>>>
>>> wrote in message
>>> news:9j271j$1l5c$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>>> So gepraat van toe oë afspraak. Jare gelede het my neef, wat 'n regte
>>>> poetsbakker was vir my 'n afspraak gereël.
>>>> Ek was half iets te wagte en toe hierdie massiewe mens die deur
> oopmaak
>> en
>>>> ek is oor die ergste skok, toe sê ek maar net "Jan het my gevra om
vir
>> jou
>>>> te sê die ou wat jou sou uitneem het baie siek geword" en toe kies
ek
>> die
>>>> hasepad.
>>>> pj
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:9j263e$le1vd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Moenie dink dat daardie argument gaan veroorsaak dat jy die laaste
>> woord
>>>> > inkry nie:)))
>>>> > Gou 'n grappie.
>>>> > Ou van Namakwaland kom in die Kaap kuier.
>>>> > 'n Familielid reel toe 'n toe oë afspraak met 'n vreeslike gawe maar
>>>> > onooglike meisie.
>>>> > Hy klop aan die deur, en toe sy oopmaak skrik hy so groot, hy vra
> toe:
>>> Is
>>>> > dit jy of is dit jou spook?
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> > wrote in message
>>>> > news:9j24tt$1l1m$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>>> > > Smile........Ja Danielle, Goed Danielle, ek gooi handdoek in.
Kyk,
>> as
>>>> daar
>>>> > > een ding is wat ek met die jare geleer het dan is dit om nie met
> 'n
>>> vrou
>>>> > te
>>>> > > stry nie. Op 'n stadium besef jy dat die ding nooit gaan end kry
> nie
>>>> want
>>>> > sy
>>>> > > sorg dat sy altyd die laaste woord inkry
>>>> > > pj.
>>>> > > "Danielle" wrote in message
>>>> > > news:1n49lto5vchbk33ke96pa0id2bocvgmbsi@4ax.com...
>>>> > > > On Tue, 17 Jul 2001 21:29:17 +0200, p...@eskom.co.za wrote:
>>>> > > >
>>>> > > > >Hmmmm. ...maar van die os op die jas. Dink jy dat mans ook 'n
>>>> > "intuisie"
>>>> > > kan
>>>> > > > >hê?
>>>> > > >
>>>> > > > Ja, maar julle weet nie hoe om dit gebruik nie! :-))))
>>>> > > >
>>>> > > > >.Kom ons neem 'n voorbeeld. My vrou kom by die huis met die
>>>> > liederlikste
>>>> > > > >jeans en teen 'n belaglike prys nogal. Sy sien ek is gladnie
>>> beindruk
>>>> > > nie.
>>>> > > > >Sy vat dit terug.........................................
>>>> > > > >Wat vertel vir my sy probeer my ore aansit?????
>>>> > > >
>>>> > > > Jou beursie?
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Kloutjie by die oor? [boodskap #46963 is 'n antwoord op boodskap #46943] Wo, 18 Julie 2001 20:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy was dus stomgeslaan?:)))
Annette

wrote in message
news:9j4m5u$1rg2$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Dis juis daardie "omvattende" wat my wind so uitgeslaan het.
> pj
> "Annette" wrote in message
> news:9j4k0k$lhvc2$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> 'n Omvattende persoonliklheid:))
>> Annette
>>
>>
>> wrote in message
>> news:9j4f5o$1r30$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>> 'n GROOT persoonlikheid!!
>>> pj
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9j2brm$lt2lf$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Dit was vreeslik naar van jou gewees pjb:))) Sy kon 'n wonderlike
>>>> persoonlikheid gehad het;))
>>>> Annette
>>>>
>>>> wrote in message
>>>> news:9j271j$1l5c$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>>> > So gepraat van toe oë afspraak. Jare gelede het my neef, wat 'n
> regte
>>>> > poetsbakker was vir my 'n afspraak gereël.
>>>> > Ek was half iets te wagte en toe hierdie massiewe mens die deur
>> oopmaak
>>> en
>>>> > ek is oor die ergste skok, toe sê ek maar net "Jan het my gevra om
> vir
>>> jou
>>>> > te sê die ou wat jou sou uitneem het baie siek geword" en toe kies
> ek
>>> die
>>>> > hasepad.
>>>> > pj
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:9j263e$le1vd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Moenie dink dat daardie argument gaan veroorsaak dat jy die
laaste
>>> woord
>>>> > > inkry nie:)))
>>>> > > Gou 'n grappie.
>>>> > > Ou van Namakwaland kom in die Kaap kuier.
>>>> > > 'n Familielid reel toe 'n toe oë afspraak met 'n vreeslike gawe
> maar
>>>> > > onooglike meisie.
>>>> > > Hy klop aan die deur, en toe sy oopmaak skrik hy so groot, hy
vra
>> toe:
>>>> Is
>>>> > > dit jy of is dit jou spook?
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > > wrote in message
>>>> > > news:9j24tt$1l1m$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>>> > > > Smile........Ja Danielle, Goed Danielle, ek gooi handdoek in.
> Kyk,
>>> as
>>>> > daar
>>>> > > > een ding is wat ek met die jare geleer het dan is dit om nie
met
>> 'n
>>>> vrou
>>>> > > te
>>>> > > > stry nie. Op 'n stadium besef jy dat die ding nooit gaan end
kry
>> nie
>>>> > want
>>>> > > sy
>>>> > > > sorg dat sy altyd die laaste woord inkry
>>>> > > > pj.
>>>> > > > "Danielle" wrote in message
>>>> > > > news:1n49lto5vchbk33ke96pa0id2bocvgmbsi@4ax.com...
>>>> > > > > On Tue, 17 Jul 2001 21:29:17 +0200, p...@eskom.co.za wrote:
>>>> > > > >
>>>> > > > > >Hmmmm. ...maar van die os op die jas. Dink jy dat mans ook 'n
>>>> > > "intuisie"
>>>> > > > kan
>>>> > > > > >hê?
>>>> > > > >
>>>> > > > > Ja, maar julle weet nie hoe om dit gebruik nie! :-))))
>>>> > > > >
>>>> > > > > >.Kom ons neem 'n voorbeeld. My vrou kom by die huis met die
>>>> > > liederlikste
>>>> > > > > >jeans en teen 'n belaglike prys nogal. Sy sien ek is gladnie
>>>> beindruk
>>>> > > > nie.
>>>> > > > > >Sy vat dit terug.........................................
>>>> > > > > >Wat vertel vir my sy probeer my ore aansit?????
>>>> > > > >
>>>> > > > > Jou beursie?
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Kloutjie by die oor? [boodskap #46964 is 'n antwoord op boodskap #46963] Wo, 18 Julie 2001 20:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 18 Jul 2001 22:33:12 +0200, "Annette" wrote:

> Jy was dus stomgeslaan?:)))
> Annette
>
>
of asemloos

DD
Re: Kloutjie by die oor? [boodskap #46965 is 'n antwoord op boodskap #46963] Wo, 18 Julie 2001 20:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter Immelman  is tans af-lyn  Pieter Immelman
Boodskappe: 114
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
.....en benoud, grootliks!!!!!
pj

"Annette" skryf in boodskap news:9j4r00$mdon5$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jy was dus stomgeslaan?:)))
> Annette
>
>
> wrote in message
> news:9j4m5u$1rg2$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>> Dis juis daardie "omvattende" wat my wind so uitgeslaan het.
>> pj
>> "Annette" wrote in message
>> news:9j4k0k$lhvc2$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> 'n Omvattende persoonliklheid:))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> wrote in message
>>> news:9j4f5o$1r30$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>>> 'n GROOT persoonlikheid!!
>>>> pj
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:9j2brm$lt2lf$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Dit was vreeslik naar van jou gewees pjb:))) Sy kon 'n wonderlike
>>>> > persoonlikheid gehad het;))
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> > wrote in message
>>>> > news:9j271j$1l5c$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>>> > > So gepraat van toe oë afspraak. Jare gelede het my neef, wat 'n
>> regte
>>>> > > poetsbakker was vir my 'n afspraak gereël.
>>>> > > Ek was half iets te wagte en toe hierdie massiewe mens die deur
>>> oopmaak
>>>> en
>>>> > > ek is oor die ergste skok, toe sê ek maar net "Jan het my gevra
om
>> vir
>>>> jou
>>>> > > te sê die ou wat jou sou uitneem het baie siek geword" en toe
kies
>> ek
>>>> die
>>>> > > hasepad.
>>>> > > pj
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:9j263e$le1vd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > Moenie dink dat daardie argument gaan veroorsaak dat jy die
> laaste
>>>> woord
>>>> > > > inkry nie:)))
>>>> > > > Gou 'n grappie.
>>>> > > > Ou van Namakwaland kom in die Kaap kuier.
>>>> > > > 'n Familielid reel toe 'n toe oë afspraak met 'n vreeslike
gawe
>> maar
>>>> > > > onooglike meisie.
>>>> > > > Hy klop aan die deur, en toe sy oopmaak skrik hy so groot, hy
> vra
>>> toe:
>>>> > Is
>>>> > > > dit jy of is dit jou spook?
>>>> > > > Annette
>>>> > > >
>>>> > > > wrote in message
>>>> > > > news:9j24tt$1l1m$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>>> > > > > Smile........Ja Danielle, Goed Danielle, ek gooi handdoek
in.
>> Kyk,
>>>> as
>>>> > > daar
>>>> > > > > een ding is wat ek met die jare geleer het dan is dit om nie
> met
>>> 'n
>>>> > vrou
>>>> > > > te
>>>> > > > > stry nie. Op 'n stadium besef jy dat die ding nooit gaan end
> kry
>>> nie
>>>> > > want
>>>> > > > sy
>>>> > > > > sorg dat sy altyd die laaste woord inkry
>>>> > > > > pj.
>>>> > > > > "Danielle" wrote in message
>>>> > > > > news:1n49lto5vchbk33ke96pa0id2bocvgmbsi@4ax.com...
>>>> > > > > > On Tue, 17 Jul 2001 21:29:17 +0200, p...@eskom.co.za wrote:
>>>> > > > > >
>>>> > > > > > >Hmmmm. ...maar van die os op die jas. Dink jy dat mans
ook
> 'n
>>>> > > > "intuisie"
>>>> > > > > kan
>>>> > > > > > >hê?
>>>> > > > > >
>>>> > > > > > Ja, maar julle weet nie hoe om dit gebruik nie! :-))))
>>>> > > > > >
>>>> > > > > > >.Kom ons neem 'n voorbeeld. My vrou kom by die huis met die
>>>> > > > liederlikste
>>>> > > > > > >jeans en teen 'n belaglike prys nogal. Sy sien ek is
> gladnie
>>>> > beindruk
>>>> > > > > nie.
>>>> > > > > > >Sy vat dit terug.........................................
>>>> > > > > > >Wat vertel vir my sy probeer my ore aansit?????
>>>> > > > > >
>>>> > > > > > Jou beursie?
>>>> > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Kloutjie by die oor? [boodskap #47176 is 'n antwoord op boodskap #46887] So, 22 Julie 2001 15:38 Na vorige boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink sy het darem verby st 1 gekom. Sy is te oor gekwalifiseer vir n
konsultant en sy het nie n kriminele rekord nie.

Reenen

Jonas skryf in boodskap news:3b54b37f$0$232@hades.is.co.za...
> Danielle - verskaf onmiddelik jou kontakbesonderhede - die ANC kan jou as
> konsultant aanwend in hierdie saak ; -))
> "Danielle" wrote in message
> news:0bk7ltk43dk3qnoner2av4vto11isaekco@4ax.com...
>> On Tue, 17 Jul 2001 08:02:51 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>>> Dankie Danielle. Ek dink my probleem lê daarin dat ek nie so graag klere
>>> koop nie:)))
>>
>> LOL! Ek ook nie - dit was net 'n voorbeeld om die logika te
>> verduidelik. :-)) Ongelukkig weet ek minder as niks van wapens en
>> dinge af nie, so ek kon nie dit as voorbeeld gebruik nie! :-)))
>>
>> Maar onthou nou hoor - as jy geld wil spaar, gaan koop klere of
>> gewere!! :-)))
>>
>
Vorige onderwerp: 16 JULIE
Volgende onderwerp: Roekeloos ?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 14:13:25 MGT 2024