Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Geluk Wouter!!
Geluk Wouter!! [boodskap #46502] Vr, 13 Julie 2001 22:20 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Met jou Verjaarsdag!!
Mag jy nog 'n paar gryskoplose jare hê:))
Annette
Re: Geluk Wouter!! [boodskap #46507 is 'n antwoord op boodskap #46502] Vr, 13 Julie 2001 22:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Annette
: Met jou Verjaarsdag!!
: Mag jy nog 'n paar gryskoplose jare hê:))
: Annette
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Wouter gaan dan geen hare meer hê nie ;-(

--
-------------------------------------
Fear is the darkroom where
you develope your negatives.
-------------------------------------
Re: Geluk Wouter!! [boodskap #46511 is 'n antwoord op boodskap #46502] Vr, 13 Julie 2001 22:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Aha Wouter is jarig!!
Van harte gefeliciteerd en is jy nou net so oud as ons Annettetjie????

Gr.Rico
"Annette" skryf in boodskap news:9inrkc$k1s4r$12@ID-92016.news.dfncis.de...
> Met jou Verjaarsdag!!
> Mag jy nog 'n paar gryskoplose jare hê:))
> Annette
>
Re: Geluk Wouter!! [boodskap #46515 is 'n antwoord op boodskap #46502] Vr, 13 Julie 2001 22:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 14 Jul 2001 00:20:02 +0200, "Annette" wrote:

> Met jou Verjaarsdag!!
> Mag jy nog 'n paar gryskoplose jare hê:))
> Annette
>
>
Geluk en voorspoed Wouter
en mag die gryshare
slegs die wees wat
ons hier op die NG !
veroorsaak.

Ék het so ietwat grys
aan die slape sedert
ek op dieselfde ng
as Gloudina
het

DD
Re: Geluk Wouter!! [boodskap #46530 is 'n antwoord op boodskap #46507] Sa, 14 Julie 2001 06:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Mag miskien wees, maar kaalkopmans is vreeslik sexy:)))
Annette

Tobie skryf in boodskap news:9insun$jc8$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> "Annette
> : Met jou Verjaarsdag!!
> : Mag jy nog 'n paar gryskoplose jare hê:))
> : Annette
> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
> Wouter gaan dan geen hare meer hê nie ;-(
>
> --
> -------------------------------------
> Fear is the darkroom where
> you develope your negatives.
> -------------------------------------
>
Re: Geluk Wouter!! [boodskap #46542 is 'n antwoord op boodskap #46515] Sa, 14 Julie 2001 09:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dankie vir die wense
Oor kubervriendskapsgrense
Vyf en vyftig jaar
Het ek nou al klaar

Grys hare kom min by
Ek veroorsaak meer as kry
My vel is lekker dik
Ek raak soms ongeskik

So gooi maar, ek kan vat
Van alles en nog wat
Ek skryf wat ek bedoel
En wanneer ek so voel

Paartie gaan ek hou
Daar's niks om oor te rou
Dankie vir elkeen
Vir die wense en die seën

"Davie Davis" skryf in boodskap news:c5uukt0503nf0putmr03tidu9i6oi7apgf@4ax.com...
On Sat, 14 Jul 2001 00:20:02 +0200, "Annette" wrote:

> Met jou Verjaarsdag!!
> Mag jy nog 'n paar gryskoplose jare hê:))
> Annette
>
>
Geluk en voorspoed Wouter
en mag die gryshare
slegs die wees wat
ons hier op die NG !
veroorsaak.

�k het so ietwat grys
aan die slape sedert
ek op dieselfde ng
as Gloudina
het

DD
Re: Geluk Wouter!! [boodskap #46663 is 'n antwoord op boodskap #46502] Ma, 16 Julie 2001 05:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter Immelman  is tans af-lyn  Pieter Immelman
Boodskappe: 114
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
Ook so Wouter, al is ek bietjie mosterd na die maal. Was hierdie naweek nie
naby 'n PC nie.
pj

"Annette" skryf in boodskap news:9inrkc$k1s4r$12@ID-92016.news.dfncis.de...
> Met jou Verjaarsdag!!
> Mag jy nog 'n paar gryskoplose jare hê:))
> Annette
>
Re: Geluk Wouter!! [boodskap #46664 is 'n antwoord op boodskap #46515] Ma, 16 Julie 2001 05:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter Immelman  is tans af-lyn  Pieter Immelman
Boodskappe: 114
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
DD, vandat ek hier met Gloudina te doen gekry het, het ek die laaste paar
hare ook uitgetrek.
pj

"Davie Davis" skryf in boodskap news:c5uukt0503nf0putmr03tidu9i6oi7apgf@4ax.com...
> On Sat, 14 Jul 2001 00:20:02 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Met jou Verjaarsdag!!
>> Mag jy nog 'n paar gryskoplose jare hê:))
>> Annette
>>
>>
> Geluk en voorspoed Wouter
> en mag die gryshare
> slegs die wees wat
> ons hier op die NG !
> veroorsaak.
>
> ék het so ietwat grys
> aan die slape sedert
> ek op dieselfde ng
> as Gloudina
> het
>
> DD
>
Re: Geluk Wouter!! [boodskap #46668 is 'n antwoord op boodskap #46664] Ma, 16 Julie 2001 05:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ooooohhh!!! En kaalkopmans is sooooo sexy:))))
Annette

wrote in message
news:9itth6$1a4t$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> DD, vandat ek hier met Gloudina te doen gekry het, het ek die laaste paar
> hare ook uitgetrek.
> pj
> "Davie Davis" wrote in message
> news:c5uukt0503nf0putmr03tidu9i6oi7apgf@4ax.com...
>> On Sat, 14 Jul 2001 00:20:02 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>>> Met jou Verjaarsdag!!
>>> Mag jy nog 'n paar gryskoplose jare hê:))
>>> Annette
>>>
>>>
>> Geluk en voorspoed Wouter
>> en mag die gryshare
>> slegs die wees wat
>> ons hier op die NG !
>> veroorsaak.
>>
>> ék het so ietwat grys
>> aan die slape sedert
>> ek op dieselfde ng
>> as Gloudina
>> het
>>
>> DD
>>
>
Re: Geluk Wouter!! [boodskap #46670 is 'n antwoord op boodskap #46668] Ma, 16 Julie 2001 05:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter Immelman  is tans af-lyn  Pieter Immelman
Boodskappe: 114
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
Ek is bly JY dink darem so.
pj

"Annette" skryf in boodskap news:9itufb$l7coj$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ooooohhh!!! En kaalkopmans is sooooo sexy:))))
> Annette
>
> wrote in message
> news:9itth6$1a4t$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>> DD, vandat ek hier met Gloudina te doen gekry het, het ek die laaste paar
>> hare ook uitgetrek.
>> pj
>> "Davie Davis" wrote in message
>> news:c5uukt0503nf0putmr03tidu9i6oi7apgf@4ax.com...
>>> On Sat, 14 Jul 2001 00:20:02 +0200, "Annette"
>>> wrote:
>>>
>>>> Met jou Verjaarsdag!!
>>>> Mag jy nog 'n paar gryskoplose jare hê:))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>> Geluk en voorspoed Wouter
>>> en mag die gryshare
>>> slegs die wees wat
>>> ons hier op die NG !
>>> veroorsaak.
>>>
>>> ék het so ietwat grys
>>> aan die slape sedert
>>> ek op dieselfde ng
>>> as Gloudina
>>> het
>>>
>>> DD
>>>
>>
>
Re: Geluk Wouter!! [boodskap #46672 is 'n antwoord op boodskap #46670] Ma, 16 Julie 2001 06:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vra maar rond - ek is nie die enigste een wat so dink nie;))
Annette

wrote in message
news:9itvbu$1aae$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Ek is bly JY dink darem so.
> pj
> "Annette" wrote in message
> news:9itufb$l7coj$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ooooohhh!!! En kaalkopmans is sooooo sexy:))))
>> Annette
>>
>> wrote in message
>> news:9itth6$1a4t$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>> DD, vandat ek hier met Gloudina te doen gekry het, het ek die laaste
> paar
>>> hare ook uitgetrek.
>>> pj
>>> "Davie Davis" wrote in message
>>> news:c5uukt0503nf0putmr03tidu9i6oi7apgf@4ax.com...
>>>> On Sat, 14 Jul 2001 00:20:02 +0200, "Annette"
>>>> wrote:
>>>>
>>>> >Met jou Verjaarsdag!!
>>>> >Mag jy nog 'n paar gryskoplose jare hê:))
>>>> >Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> Geluk en voorspoed Wouter
>>>> en mag die gryshare
>>>> slegs die wees wat
>>>> ons hier op die NG !
>>>> veroorsaak.
>>>>
>>>> ék het so ietwat grys
>>>> aan die slape sedert
>>>> ek op dieselfde ng
>>>> as Gloudina
>>>> het
>>>>
>>>> DD
>>>>
>>>
>>
>
Re: Geluk Wouter!! [boodskap #46685 is 'n antwoord op boodskap #46672] Ma, 16 Julie 2001 08:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter Immelman  is tans af-lyn  Pieter Immelman
Boodskappe: 114
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
Jy maak my dag
pj

"Annette" skryf in boodskap news:9iu2q3$kuo0u$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Vra maar rond - ek is nie die enigste een wat so dink nie;))
> Annette
>
> wrote in message
> news:9itvbu$1aae$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>> Ek is bly JY dink darem so.
>> pj
>> "Annette" wrote in message
>> news:9itufb$l7coj$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ooooohhh!!! En kaalkopmans is sooooo sexy:))))
>>> Annette
>>>
>>> wrote in message
>>> news:9itth6$1a4t$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>>> DD, vandat ek hier met Gloudina te doen gekry het, het ek die laaste
>> paar
>>>> hare ook uitgetrek.
>>>> pj
>>>> "Davie Davis" wrote in message
>>>> news:c5uukt0503nf0putmr03tidu9i6oi7apgf@4ax.com...
>>>> > On Sat, 14 Jul 2001 00:20:02 +0200, "Annette"

>>>> > wrote:
>>>> >
>>>> > >Met jou Verjaarsdag!!
>>>> > >Mag jy nog 'n paar gryskoplose jare hê:))
>>>> > >Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > Geluk en voorspoed Wouter
>>>> > en mag die gryshare
>>>> > slegs die wees wat
>>>> > ons hier op die NG !
>>>> > veroorsaak.
>>>> >
>>>> > ék het so ietwat grys
>>>> > aan die slape sedert
>>>> > ek op dieselfde ng
>>>> > as Gloudina
>>>> > het
>>>> >
>>>> > DD
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Geluk Wouter!! [boodskap #46690 is 'n antwoord op boodskap #46663] Ma, 16 Julie 2001 09:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dankie pj, dit was 'n lekker dag. Ek het 'n soen by Annette gekry ;-)

wrote in message
news:9ittcl$1a4n$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
Ook so Wouter, al is ek bietjie mosterd na die maal. Was hierdie naweek nie
naby 'n PC nie.
pj

"Annette" skryf in boodskap news:9inrkc$k1s4r$12@ID-92016.news.dfncis.de...
> Met jou Verjaarsdag!!
> Mag jy nog 'n paar gryskoplose jare hê:))
> Annette
>
Re: Geluk Wouter!! [boodskap #46692 is 'n antwoord op boodskap #46690] Ma, 16 Julie 2001 10:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter Immelman  is tans af-lyn  Pieter Immelman
Boodskappe: 114
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
Eissshhhh!! Party ouens het ook al die luck.
pj

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3b52b78f.0@news1.mweb.co.za...
> Dankie pj, dit was 'n lekker dag. Ek het 'n soen by Annette gekry ;-)
>
> wrote in message
> news:9ittcl$1a4n$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Ook so Wouter, al is ek bietjie mosterd na die maal. Was hierdie naweek nie
> naby 'n PC nie.
> pj
> "Annette" wrote in message
> news:9inrkc$k1s4r$12@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Met jou Verjaarsdag!!
>> Mag jy nog 'n paar gryskoplose jare hê:))
>> Annette
>>
>
Re: Geluk Wouter!! [boodskap #46698 is 'n antwoord op boodskap #46690] Ma, 16 Julie 2001 11:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wouter soen lekker:)))))
Annette

Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3b52b78f.0@news1.mweb.co.za...
> Dankie pj, dit was 'n lekker dag. Ek het 'n soen by Annette gekry ;-)
>
> wrote in message
> news:9ittcl$1a4n$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Ook so Wouter, al is ek bietjie mosterd na die maal. Was hierdie naweek nie
> naby 'n PC nie.
> pj
> "Annette" wrote in message
> news:9inrkc$k1s4r$12@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Met jou Verjaarsdag!!
>> Mag jy nog 'n paar gryskoplose jare hê:))
>> Annette
>>
>
Re: Geluk Wouter!! [boodskap #46699 is 'n antwoord op boodskap #46698] Ma, 16 Julie 2001 11:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter Immelman  is tans af-lyn  Pieter Immelman
Boodskappe: 114
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
Dan moet jy dit nog invryf..............en hy is nie eers bles nie.
pj

"Annette" skryf in boodskap news:9iuivo$ld5mr$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wouter soen lekker:)))))
> Annette
>
> Wouter Plaasvark wrote in message
> news:3b52b78f.0@news1.mweb.co.za...
>> Dankie pj, dit was 'n lekker dag. Ek het 'n soen by Annette gekry ;-)
>>
>> wrote in message
>> news:9ittcl$1a4n$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>> Ook so Wouter, al is ek bietjie mosterd na die maal. Was hierdie naweek
> nie
>> naby 'n PC nie.
>> pj
>> "Annette" wrote in message
>> news:9inrkc$k1s4r$12@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Met jou Verjaarsdag!!
>>> Mag jy nog 'n paar gryskoplose jare hê:))
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Geluk Wouter!! [boodskap #46706 is 'n antwoord op boodskap #46699] Ma, 16 Julie 2001 12:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Jy weet natuurlik hoekom bleskop mans so sexy is?
Sal maar vertel vir die onskuldiges hier:
Baie min mans word oud met 'n welige bos hare.
Die meeste van hulle raak maar ylerig soos hulle slinkser raak:))
Elk geval - As 'n man bles raak van voor af ( sy voorkop word al groter) dan
is hy 'n denker.
As 'n man van agter bles raak ( die kroontjie word al groter) dan is dit van
te veel seks.
As die twee bymekaar kom, dan dink hy net aan seks:)))
Annette

wrote in message
news:9iuk61$1cha$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Dan moet jy dit nog invryf..............en hy is nie eers bles nie.
> pj
> "Annette" wrote in message
> news:9iuivo$ld5mr$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wouter soen lekker:)))))
>> Annette
>>
>> Wouter Plaasvark wrote in message
>> news:3b52b78f.0@news1.mweb.co.za...
>>> Dankie pj, dit was 'n lekker dag. Ek het 'n soen by Annette gekry ;-)
>>>
>>> wrote in message
>>> news:9ittcl$1a4n$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>> Ook so Wouter, al is ek bietjie mosterd na die maal. Was hierdie
naweek
>> nie
>>> naby 'n PC nie.
>>> pj
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9inrkc$k1s4r$12@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Met jou Verjaarsdag!!
>>>> Mag jy nog 'n paar gryskoplose jare hê:))
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Geluk Wouter!! [boodskap #46797 is 'n antwoord op boodskap #46706] Di, 17 Julie 2001 13:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter Immelman  is tans af-lyn  Pieter Immelman
Boodskappe: 114
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
Sug!!!!! Nou is my geheim ook uit.
pj

"Annette" skryf in boodskap news:9iunp8$knlfe$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> :)))) Jy weet natuurlik hoekom bleskop mans so sexy is?
> Sal maar vertel vir die onskuldiges hier:
> Baie min mans word oud met 'n welige bos hare.
> Die meeste van hulle raak maar ylerig soos hulle slinkser raak:))
> Elk geval - As 'n man bles raak van voor af ( sy voorkop word al groter) dan
> is hy 'n denker.
> As 'n man van agter bles raak ( die kroontjie word al groter) dan is dit van
> te veel seks.
> As die twee bymekaar kom, dan dink hy net aan seks:)))
> Annette
>
> wrote in message
> news:9iuk61$1cha$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>> Dan moet jy dit nog invryf..............en hy is nie eers bles nie.
>> pj
>> "Annette" wrote in message
>> news:9iuivo$ld5mr$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Wouter soen lekker:)))))
>>> Annette
>>>
>>> Wouter Plaasvark wrote in message
>>> news:3b52b78f.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Dankie pj, dit was 'n lekker dag. Ek het 'n soen by Annette gekry ;-)
>>>>
>>>> wrote in message
>>>> news:9ittcl$1a4n$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>>> Ook so Wouter, al is ek bietjie mosterd na die maal. Was hierdie
> naweek
>>> nie
>>>> naby 'n PC nie.
>>>> pj
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:9inrkc$k1s4r$12@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Met jou Verjaarsdag!!
>>>> > Mag jy nog 'n paar gryskoplose jare hê:))
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Geluk Wouter!! [boodskap #46808 is 'n antwoord op boodskap #46797] Di, 17 Julie 2001 15:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))Hoe hou jy jou kaalkop geheim?:))))
Annette

wrote in message
news:9j1d65$1jiu$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Sug!!!!! Nou is my geheim ook uit.
> pj
> "Annette" wrote in message
> news:9iunp8$knlfe$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> :)))) Jy weet natuurlik hoekom bleskop mans so sexy is?
>> Sal maar vertel vir die onskuldiges hier:
>> Baie min mans word oud met 'n welige bos hare.
>> Die meeste van hulle raak maar ylerig soos hulle slinkser raak:))
>> Elk geval - As 'n man bles raak van voor af ( sy voorkop word al groter)
> dan
>> is hy 'n denker.
>> As 'n man van agter bles raak ( die kroontjie word al groter) dan is dit
> van
>> te veel seks.
>> As die twee bymekaar kom, dan dink hy net aan seks:)))
>> Annette
>>
>> wrote in message
>> news:9iuk61$1cha$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>> Dan moet jy dit nog invryf..............en hy is nie eers bles nie.
>>> pj
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9iuivo$ld5mr$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Wouter soen lekker:)))))
>>>> Annette
>>>>
>>>> Wouter Plaasvark wrote in message
>>>> news:3b52b78f.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Dankie pj, dit was 'n lekker dag. Ek het 'n soen by Annette gekry
> ;-)
>>>> >
>>>> > wrote in message
>>>> > news:9ittcl$1a4n$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>>> > Ook so Wouter, al is ek bietjie mosterd na die maal. Was hierdie
>> naweek
>>>> nie
>>>> > naby 'n PC nie.
>>>> > pj
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:9inrkc$k1s4r$12@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Met jou Verjaarsdag!!
>>>> > > Mag jy nog 'n paar gryskoplose jare hê:))
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Geluk Wouter!! [boodskap #46815 is 'n antwoord op boodskap #46808] Di, 17 Julie 2001 15:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter Immelman  is tans af-lyn  Pieter Immelman
Boodskappe: 114
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
Nee Annette, is jy blond vandag??? My gedurige dink aan seks.
pj

"Annette" skryf in boodskap news:9j1jve$l34ob$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> :)))Hoe hou jy jou kaalkop geheim?:))))
> Annette
>
> wrote in message
> news:9j1d65$1jiu$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>> Sug!!!!! Nou is my geheim ook uit.
>> pj
>
Re: Geluk Wouter!! [boodskap #46822 is 'n antwoord op boodskap #46815] Di, 17 Julie 2001 16:24 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) Dit is nie iets wat jy 'n geheim behoort te hou nie:))))
Ek is jammer - ek het jou aspris verkeerd verstaan:)))
Annette

wrote in message
news:9j1lve$1k6d$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Nee Annette, is jy blond vandag??? My gedurige dink aan seks.
> pj
> "Annette" wrote in message
> news:9j1jve$l34ob$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> :)))Hoe hou jy jou kaalkop geheim?:))))
>> Annette
>>
>> wrote in message
>> news:9j1d65$1jiu$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>> Sug!!!!! Nou is my geheim ook uit.
>>> pj
>>
>
Vorige onderwerp: Wat doen ek verkeerd?
Volgende onderwerp: Filosoefie van die dag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 17:21:09 MGT 2024