Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die By
Die By [boodskap #46552] Sa, 14 Julie 2001 12:49 na volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die By
Nuusgroep jy was soos 'n by
Met me&bobbymagee as kop toegewy
Wouter Max Rico Tobie en Norbert die Grote
sowel as Dot is tog logies gesproke die pote

Terwyl Emmy met haar SA kennis roem
tog niks anders kan wees as die gezoem
Danielle, en Annette met haar kelkie op die leuning
is rede vir die geur van die heuning

En terwyl die Reisiger die vlerke gebruik om te styg
is daar ander wat weer na onder neig
want die twee F's is die anus
want almal weet dat hul in 'n waan is

Die angel so gereed
is somtyds in aanvalle heel wreed
maar is dit besig om stompheid te kry
of Gloudina, is jy slegs besig om voor te berei

ns.
Rico moet asseblief nie dink omdat sy as die 'angel'
beskou word, sien ons haar as 'n engel nie.

DD
Re: Die By [boodskap #46555 is 'n antwoord op boodskap #46552] Sa, 14 Julie 2001 14:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Davie Davis wrote:

> maar is dit besig om stompheid te kry
> of Gloudina, is jy slegs besig om voor te berei
>
> ns.
> Rico moet asseblief nie dink omdat sy as die 'angel'
> beskou word, sien ons haar as 'n engel nie.

Ek dink, du Plessis, dat jy een "nie" uitgelaat het.Dit moet lees,
"sien ons haar NIE as 'n engel nie".
Jy bedoel tog seker: al dink ons sy is die angel,
sien ons haar ook as 'n engel.

Tant Hessie met vlerkies.

>
Re: Die By [boodskap #46557 is 'n antwoord op boodskap #46552] Sa, 14 Julie 2001 14:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
DD,
Ek het jou gedig baie geniet!!!
En nee ek dink nie jy het vir Gloudina 'n engel genoem nie, vir my was die
angel die dink waarmee 'n wesp steek!!!!

Gr.Rico

"Davie Davis" skryf in boodskap news:hsf0lt0qgvq47ij8m7v2visu2kvf7obf0f@4ax.com...
>
>
>
>
>
> Die By
> Nuusgroep jy was soos 'n by
> Met me&bobbymagee as kop toegewy
> Wouter Max Rico Tobie en Norbert die Grote
> sowel as Dot is tog logies gesproke die pote
>
> Terwyl Emmy met haar SA kennis roem
> tog niks anders kan wees as die gezoem
> Danielle, en Annette met haar kelkie op die leuning
> is rede vir die geur van die heuning
>
> En terwyl die Reisiger die vlerke gebruik om te styg
> is daar ander wat weer na onder neig
> want die twee F's is die anus
> want almal weet dat hul in 'n waan is
>
> Die angel so gereed
> is somtyds in aanvalle heel wreed
> maar is dit besig om stompheid te kry
> of Gloudina, is jy slegs besig om voor te berei
>
>
>
> ns.
> Rico moet asseblief nie dink omdat sy as die 'angel'
> beskou word, sien ons haar as 'n engel nie.
>
> DD
>
Re: Die By [boodskap #46560 is 'n antwoord op boodskap #46552] Sa, 14 Julie 2001 16:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
>
> Ek dink, du Plessis, dat jy een "nie" uitgelaat het.

> Tant Hessie met vlerkies.
>
Aikôno Angel, slegs een 'nie' is reg

Du Plessis
Re: Die By [boodskap #46564 is 'n antwoord op boodskap #46552] Sa, 14 Julie 2001 18:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
'n Glasie soetes wag op jou vir jou byderwetse poging!:)))
Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:hsf0lt0qgvq47ij8m7v2visu2kvf7obf0f@4ax.com...
>
>
>
>
>
> Die By
> Nuusgroep jy was soos 'n by
> Met me&bobbymagee as kop toegewy
> Wouter Max Rico Tobie en Norbert die Grote
> sowel as Dot is tog logies gesproke die pote
>
> Terwyl Emmy met haar SA kennis roem
> tog niks anders kan wees as die gezoem
> Danielle, en Annette met haar kelkie op die leuning
> is rede vir die geur van die heuning
>
> En terwyl die Reisiger die vlerke gebruik om te styg
> is daar ander wat weer na onder neig
> want die twee F's is die anus
> want almal weet dat hul in 'n waan is
>
> Die angel so gereed
> is somtyds in aanvalle heel wreed
> maar is dit besig om stompheid te kry
> of Gloudina, is jy slegs besig om voor te berei
>
>
>
> ns.
> Rico moet asseblief nie dink omdat sy as die 'angel'
> beskou word, sien ons haar as 'n engel nie.
>
> DD
>
Re: Die By [boodskap #46616 is 'n antwoord op boodskap #46552] So, 15 Julie 2001 17:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" skryf in boodskap news:hsf0lt0qgvq47ij8m7v2visu2kvf7obf0f@4ax.com...

> Die By
> Nuusgroep jy was soos 'n by
> Met me&bobbymagee as kop toegewy

Beteken dit dat ek die brein is??? Jinne, is ek nou bly dat malkoeisiekte
net sekere mans aantas...

ME & B
Re: Die By [boodskap #46681 is 'n antwoord op boodskap #46616] Ma, 16 Julie 2001 08:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
DD die digter
met rym en sin
kom hy ook in die NG in
nes ek
ook probeer
ons taal te praat
met woord en rym en sin
o jene dis 'n lekker ding

Laat waai DD!

Thys oppie Bos

"me & bobby magee" skryf in boodskap news:Uq947.1721$a04.7612@newsfeeds.bigpond.com...
>
> "Davie Davis" wrote in message
> news:hsf0lt0qgvq47ij8m7v2visu2kvf7obf0f@4ax.com...
>
>> Die By
>> Nuusgroep jy was soos 'n by
>> Met me&bobbymagee as kop toegewy
>
> Beteken dit dat ek die brein is??? Jinne, is ek nou bly dat malkoeisiekte
> net sekere mans aantas...
>
> ME & B
>
Re: Die By [boodskap #46726 is 'n antwoord op boodskap #46681] Ma, 16 Julie 2001 17:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 16 Jul 2001 10:11:20 +0200, "Thys de Wet" wrote:

> DD die digter
> met rym en sin
> kom hy ook in die NG in
> nes ek
> ook probeer
> ons taal te praat
> met woord en rym en sin
> o jene dis 'n lekker ding
>
> Laat waai DD!
>

En weet jy wat Thys
hiermee het jy my borskas laat rys
Wat hiermee gee jy toe dat ek ook wel
onder die digters van naam tel

het laat waai Thys!!!
Ritsrympies [boodskap #46751 is 'n antwoord op boodskap #46726] Ma, 16 Julie 2001 19:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Thys
> DD die digter
> met rym en sin
> kom hy ook in die NG in
> nes ek
> ook probeer
> ons taal te praat
> met woord en rym en sin
> o jene dis 'n lekker ding

DD
En weet jy wat Thys
hiermee het jy my borskas laat rys
Wat hiermee gee jy toe dat ek ook wel
onder die digters van naam tel

WP
Nou kyk net so, wat het ons hier
Die boere rym vir hul plesier
Ou Davie trek so lekker los
En dig 'n Thys skoon uit die bos!
Re: Ritsrympies [boodskap #46788 is 'n antwoord op boodskap #46751] Di, 17 Julie 2001 10:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
So maklik so nou
seg ek vir jou
ons rym dat dit bars
dat die taal uit
sy nate kan bars
van trots
en blydskap

laat kom met nog 'n snars!

Thys op't Bos (nog uitgerym)

"me & bobby magee" skryf in boodskap news:KPT47.2867$a04.15508@newsfeeds.bigpond.com...
> Nou ja toe, hier wil ek saamspeel
> en in al die plesierigheid deel
> Didi en Thys, nou selfs Woutertjie ook
> Ditsem, kom ons hou die potjie aan die kook!
>
>
> "Wouter Plaasvark" wrote in message
> news:3b533c5a.0@news1.mweb.co.za...
>> Thys
>>> DD die digter
>>> met rym en sin
>>> kom hy ook in die NG in
>>> nes ek
>>> ook probeer
>>> ons taal te praat
>>> met woord en rym en sin
>>> o jene dis 'n lekker ding
>>
>> DD
>> En weet jy wat Thys
>> hiermee het jy my borskas laat rys
>> Wat hiermee gee jy toe dat ek ook wel
>> onder die digters van naam tel
>>
>> WP
>> Nou kyk net so, wat het ons hier
>> Die boere rym vir hul plesier
>> Ou Davie trek so lekker los
>> En dig 'n Thys skoon uit die bos!
>>
>
Re: Ritsrympies [boodskap #46794 is 'n antwoord op boodskap #46751] Di, 17 Julie 2001 12:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 16 Jul 2001 21:09:46 +0200, "Wouter Plaasvark"
wrote:

> Thys
>> DD die digter
>> met rym en sin
>> kom hy ook in die NG in
>> nes ek
>> ook probeer
>> ons taal te praat
>> met woord en rym en sin
>> o jene dis 'n lekker ding
>
> DD
> En weet jy wat Thys
> hiermee het jy my borskas laat rys
> Wat hiermee gee jy toe dat ek ook wel
> onder die digters van naam tel
>
> WP
> Nou kyk net so, wat het ons hier
> Die boere rym vir hul plesier
> Ou Davie trek so lekker los
> En dig 'n Thys skoon uit die bos!

Steeds is Thys die veteraan
ons drommel net saam
want wie het ons aangesteek
En is ek nie maar steeds 'n leek

Maar met leiding soos van hom
kan net die beste kom
Gloudina sit en wonner
nou wat de donner
>
Re: Ritsrympies [boodskap #46796 is 'n antwoord op boodskap #46794] Di, 17 Julie 2001 12:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
> Gloudina sit en wonner
> nou wat de donner
oor die derde taal beweging
dit kon uit kanada
ook nie in beweging
vasgevang in blik en draad
hier kekkel ons oor
ieder en 'n elk
Gloudina Anette en Danielle
se stories oor wat nog als
en dan nog Reisiger se snert
van lae land tot hoog
van vlaktes wyd en oop
van seebries aan die kus
tot k'alari sand diep, ver
dit maak nie saak
dat die derde taalbeweging
nie beweeg

geweeg
en tog nie te lig bevind
ons taal
is aan bewind...

Die Bosser
Re: Ritsrympies [boodskap #46868 is 'n antwoord op boodskap #46751] Di, 17 Julie 2001 22:02 Na vorige boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Nou ja toe, hier wil ek saamspeel
en in al die plesierigheid deel
Didi en Thys, nou selfs Woutertjie ook
Ditsem, kom ons hou die potjie aan die kook!

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3b533c5a.0@news1.mweb.co.za...
> Thys
>> DD die digter
>> met rym en sin
>> kom hy ook in die NG in
>> nes ek
>> ook probeer
>> ons taal te praat
>> met woord en rym en sin
>> o jene dis 'n lekker ding
>
> DD
> En weet jy wat Thys
> hiermee het jy my borskas laat rys
> Wat hiermee gee jy toe dat ek ook wel
> onder die digters van naam tel
>
> WP
> Nou kyk net so, wat het ons hier
> Die boere rym vir hul plesier
> Ou Davie trek so lekker los
> En dig 'n Thys skoon uit die bos!
>
Vorige onderwerp: België/Sydney.
Volgende onderwerp: Oor Griekwa-Afrikaans.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 08:32:19 MGT 2024