Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ongelooflik!!!
Ongelooflik!!! [boodskap #46582] So, 15 Julie 2001 09:07 na volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ons was gister in Almere...

Het julle die sandkasteel op TV gesien?

http://www.zandkasteel.nl/
Re: Ongelooflik!!! [boodskap #46583 is 'n antwoord op boodskap #46582] So, 15 Julie 2001 10:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ja baie mooi ne??
Ek het hier nog nie gewees nie, maar het dit al partykeer in Scheveningen
gekyk.
Ek is jammer ek het die ystentoonstelling in Madurodam gemis.
Daar het hulle die sculpture nie met sand maar met ys gemaak.

Gr.Rico
"Max" skryf in boodskap news:9irmmt$r6f$1@azure.nl.gxn.net...
> Ons was gister in Almere...
>
> Het julle die sandkasteel op TV gesien?
>
> http://www.zandkasteel.nl/
>
Re: Ongelooflik!!! [boodskap #46591 is 'n antwoord op boodskap #46583] So, 15 Julie 2001 12:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pop  is tans af-lyn  pop
Boodskappe: 157
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Net in Nederland waar hulle n ysbeeld in die middel van die
somer kan bou! :-)) Ek was jare gelede by Madurodam,
en dink nou nog dit is een van die mees merkwaardigste
plekke waar ek was, reg daar langs die Groot Muur!

Pop

Rico skryf in boodskap news:9irr82$h9k$1@news1.xs4all.nl...
> Ja baie mooi ne??
> Ek het hier nog nie gewees nie, maar het dit al partykeer in Scheveningen
> gekyk.
> Ek is jammer ek het die ystentoonstelling in Madurodam gemis.
> Daar het hulle die sculpture nie met sand maar met ys gemaak.
>
> Gr.Rico
> "Max" schreef in bericht news:9irmmt$r6f$1@azure.nl.gxn.net...
>> Ons was gister in Almere...
>>
>> Het julle die sandkasteel op TV gesien?
>>
>> http://www.zandkasteel.nl/
>>
>
Re: Ongelooflik!!! [boodskap #46598 is 'n antwoord op boodskap #46591] So, 15 Julie 2001 15:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Is Madurodam nie plek waar die mini-Holland is nie?
Annette

pop skryf in boodskap news:9is108$ug6$1@slb3.atl.mindspring.net...
> Net in Nederland waar hulle n ysbeeld in die middel van die
> somer kan bou! :-)) Ek was jare gelede by Madurodam,
> en dink nou nog dit is een van die mees merkwaardigste
> plekke waar ek was, reg daar langs die Groot Muur!
>
> Pop
>
>
>
> Rico wrote in message
> news:9irr82$h9k$1@news1.xs4all.nl...
>> Ja baie mooi ne??
>> Ek het hier nog nie gewees nie, maar het dit al partykeer in Scheveningen
>> gekyk.
>> Ek is jammer ek het die ystentoonstelling in Madurodam gemis.
>> Daar het hulle die sculpture nie met sand maar met ys gemaak.
>>
>> Gr.Rico
>> "Max" schreef in bericht news:9irmmt$r6f$1@azure.nl.gxn.net...
>>> Ons was gister in Almere...
>>>
>>> Het julle die sandkasteel op TV gesien?
>>>
>>> http://www.zandkasteel.nl/
>>>
>>>
>>
>
Re: Ongelooflik!!! [boodskap #46599 is 'n antwoord op boodskap #46582] So, 15 Julie 2001 15:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit is nie weg vir ewig nie - daar is hope foto's en tot deesdae websites
wat dit verewig:)))
Eintlik is dit dieselfde as daardie winderlike sandkastele wat ons as
kinders gebou het .
Die genoegdoening was in die maak van die projek uit sand - nie die
verdwyning daarvan met hooggety nie.

Almal aanvaar dat die werk met hooggety sal verdwyn, maar jy bou nog steeds
jou sandkasteel.

Annette ( wat wonder waar op aarde die stukkie filosofie uitspring? moes
iets in die kos vanmiddag gewees het:)))

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

Danielle skryf in boodskap news:sb93ltcbmtoprcvgkp020an5lihpr40cfb@4ax.com...
> On Sun, 15 Jul 2001 11:07:16 +0200, "Max" wrote:
>
>> Ons was gister in Almere...
>>
>> Het julle die sandkasteel op TV gesien?
>>
>> http://www.zandkasteel.nl/
>
> Dankie Max! Dit lyk ongelooflik!! Ek wonder baie oor die kunstenaars
> wat hierdie tipe kuns beoefen. Ek meen, hulle skep die allermooiste
> goed, net sodat die wind en se� dit weer kan vernietig. Die mooiheid
> is net daar vir 'n kort rukkie om in te neem, en dan is dit weg - vir
> altyd...
>
Re: Ongelooflik!!! [boodskap #46600 is 'n antwoord op boodskap #46598] So, 15 Julie 2001 15:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pop  is tans af-lyn  pop
Boodskappe: 157
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jy weet, ek kan sien aan my skrywe dat ek al laaaank weg is,
en my Afrikaans verswak by die dag. Gin wonder sommige mense
dink ek is n bietjie "af" nie :-) Wat ek eigentlik bedoel het, is dat
Madurodam, in al sy skoonheid,
en wonder, amper net so magic is vir my as die magic van die Muur.
Dit is een van daardie plekke wat mens so n lekkerte kry oor jou lyf,
want dit is mooi en magic. Soos Kaapstad, San Francisco, die Muur,
die Taj Mahal, die Florida Keys en vele ander. (O ja, ook die brug
duskant Albertinia :-)

Pop

Klink dit nou beter?

Annette skryf in boodskap news:9isc4d$k63k1$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Is Madurodam nie plek waar die mini-Holland is nie?
> Annette
>
> pop wrote in message
> news:9is108$ug6$1@slb3.atl.mindspring.net...
>> Net in Nederland waar hulle n ysbeeld in die middel van die
>> somer kan bou! :-)) Ek was jare gelede by Madurodam,
>> en dink nou nog dit is een van die mees merkwaardigste
>> plekke waar ek was, reg daar langs die Groot Muur!
>>
>> Pop
>>
>>
>>
>> Rico wrote in message
>> news:9irr82$h9k$1@news1.xs4all.nl...
>>> Ja baie mooi ne??
>>> Ek het hier nog nie gewees nie, maar het dit al partykeer in
> Scheveningen
>>> gekyk.
>>> Ek is jammer ek het die ystentoonstelling in Madurodam gemis.
>>> Daar het hulle die sculpture nie met sand maar met ys gemaak.
>>>
>>> Gr.Rico
>>> "Max" schreef in bericht
news:9irmmt$r6f$1@azure.nl.gxn.net...
>>>> Ons was gister in Almere...
>>>>
>>>> Het julle die sandkasteel op TV gesien?
>>>>
>>>> http://www.zandkasteel.nl/
>>>>
>>>
>>
>
Re: Ongelooflik!!! [boodskap #46606 is 'n antwoord op boodskap #46582] So, 15 Julie 2001 16:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pop  is tans af-lyn  pop
Boodskappe: 157
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Soos die kwotasie "die reis is altyd beter as die destinasie"

Pop

Danielle© skryf in boodskap news:rbf3lt8kb5mbd6r5lkeq7cgm4m50ngshuf@4ax.com...
.
>
> Nes die lewe self - die plesier lê in die "proses" van grootword en
> leer en "leef", en nie soseer in die voltooide projek nie? Ek weet
> nie - wonder maar net...:-)
Re: Ongelooflik!!! [boodskap #46615 is 'n antwoord op boodskap #46582] So, 15 Julie 2001 17:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ongelukkig geen waterblommetjies vandag nie - julle het te laat gister begin
om daaroor te praat, maar nou loop die kwyl behoorlik:)))
Annette

Danielle skryf in boodskap news:rbf3lt8kb5mbd6r5lkeq7cgm4m50ngshuf@4ax.com...
> On Sun, 15 Jul 2001 17:26:01 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Dit is nie weg vir ewig nie - daar is hope foto's en tot deesdae websites
>> wat dit verewig:)))
>
> Jou glas is alweer half vol, en myne half leeg. :-))
> Maar dink daaroor - is dit wat die kunstenaar wil hê? Ek meen, is
> deel van die aantrekking tot so medium, nie juis die feit dat die
> mooiheid van korte duur is nie (fisies gesproke)?
>
>> Eintlik is dit dieselfde as daardie winderlike sandkastele wat ons as
>> kinders gebou het .
>> Die genoegdoening was in die maak van die projek uit sand - nie die
>> verdwyning daarvan met hooggety nie.
>
> Nes die lewe self - die plesier lê in die "proses" van grootword en
> leer en "leef", en nie soseer in die voltooide projek nie? Ek weet
> nie - wonder maar net...:-)
>
>> Almal aanvaar dat die werk met hooggety sal verdwyn, maar jy bou nog steeds
>> jou sandkasteel.
>
> Diep Annette!! :-)
>
>> Annette ( wat wonder waar op aarde die stukkie filosofie uitspring? moes
>> iets in die kos vanmiddag gewees het:)))
>
> Het jy waterblommetjies vir middagete gehad? :-))))
>
Re: Ongelooflik!!! [boodskap #46617 is 'n antwoord op boodskap #46606] So, 15 Julie 2001 17:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Pop, ek belowe ek gaan jou net hierdie een maal reghelp - ter wille van die
behoud van Afrikaans:))
Die reis is beter as die eindbestemming.
Annette

pop skryf in boodskap news:9ish25$u4a$1@nntp9.atl.mindspring.net...
> Soos die kwotasie "die reis is altyd beter as die destinasie"
>
> Pop
>
>
> Danielle wrote in message
> news:rbf3lt8kb5mbd6r5lkeq7cgm4m50ngshuf@4ax.com...
> .
>>
>> Nes die lewe self - die plesier lê in die "proses" van grootword en
>> leer en "leef", en nie soseer in die voltooide projek nie? Ek weet
>> nie - wonder maar net...:-)
>
Re: Ongelooflik!!! [boodskap #46618 is 'n antwoord op boodskap #46600] So, 15 Julie 2001 17:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wonderlik!!:)) Baie beter!:))
Hulle spring deesdae Bungy van daardie Brug af.
En ja, die wors van Albertinia is nog steeds die lekkerste!:))
Annette

pop skryf in boodskap news:9isd0h$k16$1@slb4.atl.mindspring.net...
> Jy weet, ek kan sien aan my skrywe dat ek al laaaank weg is,
> en my Afrikaans verswak by die dag. Gin wonder sommige mense
> dink ek is n bietjie "af" nie :-) Wat ek eigentlik bedoel het, is dat
> Madurodam, in al sy skoonheid,
> en wonder, amper net so magic is vir my as die magic van die Muur.
> Dit is een van daardie plekke wat mens so n lekkerte kry oor jou lyf,
> want dit is mooi en magic. Soos Kaapstad, San Francisco, die Muur,
> die Taj Mahal, die Florida Keys en vele ander. (O ja, ook die brug
> duskant Albertinia :-)
>
> Pop
>
> Klink dit nou beter?
> Annette wrote in message
> news:9isc4d$k63k1$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Is Madurodam nie plek waar die mini-Holland is nie?
>> Annette
>>
>> pop wrote in message
>> news:9is108$ug6$1@slb3.atl.mindspring.net...
>>> Net in Nederland waar hulle n ysbeeld in die middel van die
>>> somer kan bou! :-)) Ek was jare gelede by Madurodam,
>>> en dink nou nog dit is een van die mees merkwaardigste
>>> plekke waar ek was, reg daar langs die Groot Muur!
>>>
>>> Pop
>>>
>>>
>>>
>>> Rico wrote in message
>>> news:9irr82$h9k$1@news1.xs4all.nl...
>>>> Ja baie mooi ne??
>>>> Ek het hier nog nie gewees nie, maar het dit al partykeer in
>> Scheveningen
>>>> gekyk.
>>>> Ek is jammer ek het die ystentoonstelling in Madurodam gemis.
>>>> Daar het hulle die sculpture nie met sand maar met ys gemaak.
>>>>
>>>> Gr.Rico
>>>> "Max" schreef in bericht
> news:9irmmt$r6f$1@azure.nl.gxn.net...
>>>> > Ons was gister in Almere...
>>>> >
>>>> > Het julle die sandkasteel op TV gesien?
>>>> >
>>>> > http://www.zandkasteel.nl/
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>>
>>>
>>
>
Re: Ongelooflik!!! [boodskap #46622 is 'n antwoord op boodskap #46617] So, 15 Julie 2001 17:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pop  is tans af-lyn  pop
Boodskappe: 157
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nee, ek hou daarvan dat julle my reghelp, hoekom dink jy skryf
ek op hierdie nuusgroep? Ek het gedink destinasie is n
baie oulike woord, het nie gedink dit is n anglisisme nie,
en nou kan ek sien dat dit wel is (n gruwelike een ook nog!)
:-))))))

Annette skryf in boodskap news:9isio2$kta6v$6@ID-92016.news.dfncis.de...
> Pop, ek belowe ek gaan jou net hierdie een maal reghelp - ter wille van die
> behoud van Afrikaans:))
> Die reis is beter as die eindbestemming.
> Annette
>
> pop wrote in message
> news:9ish25$u4a$1@nntp9.atl.mindspring.net...
>> Soos die kwotasie "die reis is altyd beter as die destinasie"
>>
>> Pop
>>
>>
>> Danielle© wrote in message
>> news:rbf3lt8kb5mbd6r5lkeq7cgm4m50ngshuf@4ax.com...
>> .
>>>
>>> Nes die lewe self - die plesier lê in die "proses" van grootword en
>>> leer en "leef", en nie soseer in die voltooide projek nie? Ek weet
>>> nie - wonder maar net...:-)
>>
>
Re: Ongelooflik!!! [boodskap #46623 is 'n antwoord op boodskap #46618] So, 15 Julie 2001 17:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pop  is tans af-lyn  pop
Boodskappe: 157
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
So gepraat van wors, ek is aangesê om n pak boereworsspaais
saam met my terug te bring (vele pakke eintlik), want die een vrou
se man se kantoor is langs Mr. Al se winkel. Mr. Al is n Lebanees wat sy
eie wors maak
en bereid is om vir ons klomp Suid-Afrikaners wors te maak,
mits ons die spesery en resep vir hom gee. Natuurlik het ons nou
n mini stryery aan die gang van wie se resep die beste is! :-) Plus ons
het n paar Joodse families wat nie vark in hulle wors wil he nie, so Mr.
Al sal heel waarskynlik n paar verskillende soorte wors moet maak.

Baie jare gelede het
ek n keer n pak speserye gekoop, en dit was heerlik, kan net
nie die naam onthou nie. Ek kan regtig eintlik sonder boerewors
leef, want ek gril vir die hoeveelheid vet daarin, maar daardie
reuk van n vuur met boerewors aan die braai is darem uniek en so lekker.

Pop

Annette skryf in boodskap news:9isio4$kta6v$7@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wonderlik!!:)) Baie beter!:))
> Hulle spring deesdae Bungy van daardie Brug af.
> En ja, die wors van Albertinia is nog steeds die lekkerste!:))
> Annette
>
> pop wrote in message
> news:9isd0h$k16$1@slb4.atl.mindspring.net...
>> Jy weet, ek kan sien aan my skrywe dat ek al laaaank weg is,
>> en my Afrikaans verswak by die dag. Gin wonder sommige mense
>> dink ek is n bietjie "af" nie :-) Wat ek eigentlik bedoel het, is dat
>> Madurodam, in al sy skoonheid,
>> en wonder, amper net so magic is vir my as die magic van die Muur.
>> Dit is een van daardie plekke wat mens so n lekkerte kry oor jou lyf,
>> want dit is mooi en magic. Soos Kaapstad, San Francisco, die Muur,
>> die Taj Mahal, die Florida Keys en vele ander. (O ja, ook die brug
>> duskant Albertinia :-)
>>
>> Pop
>>
>> Klink dit nou beter?
>> Annette wrote in message
>> news:9isc4d$k63k1$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Is Madurodam nie plek waar die mini-Holland is nie?
>>> Annette
>>>
>>> pop wrote in message
>>> news:9is108$ug6$1@slb3.atl.mindspring.net...
>>>> Net in Nederland waar hulle n ysbeeld in die middel van die
>>>> somer kan bou! :-)) Ek was jare gelede by Madurodam,
>>>> en dink nou nog dit is een van die mees merkwaardigste
>>>> plekke waar ek was, reg daar langs die Groot Muur!
>>>>
>>>> Pop
>>>>
>>>>
>>>>
>>>> Rico wrote in message
>>>> news:9irr82$h9k$1@news1.xs4all.nl...
>>>> > Ja baie mooi ne??
>>>> > Ek het hier nog nie gewees nie, maar het dit al partykeer in
>>> Scheveningen
>>>> > gekyk.
>>>> > Ek is jammer ek het die ystentoonstelling in Madurodam gemis.
>>>> > Daar het hulle die sculpture nie met sand maar met ys gemaak.
>>>> >
>>>> > Gr.Rico
>>>> > "Max" schreef in bericht
>> news:9irmmt$r6f$1@azure.nl.gxn.net...
>>>> > > Ons was gister in Almere...
>>>> > >
>>>> > > Het julle die sandkasteel op TV gesien?
>>>> > >
>>>> > > http://www.zandkasteel.nl/
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Ongelooflik!!! [boodskap #46625 is 'n antwoord op boodskap #46622] So, 15 Julie 2001 17:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Omtrent al die groot grend woorde is anglisismes:)))
Annette

pop skryf in boodskap news:9iskgb$vk3$1@slb7.atl.mindspring.net...
> Nee, ek hou daarvan dat julle my reghelp, hoekom dink jy skryf
> ek op hierdie nuusgroep? Ek het gedink destinasie is n
> baie oulike woord, het nie gedink dit is n anglisisme nie,
> en nou kan ek sien dat dit wel is (n gruwelike een ook nog!)
> :-))))))
>
> Annette wrote in message
> news:9isio2$kta6v$6@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Pop, ek belowe ek gaan jou net hierdie een maal reghelp - ter wille van
> die
>> behoud van Afrikaans:))
>> Die reis is beter as die eindbestemming.
>> Annette
>>
>> pop wrote in message
>> news:9ish25$u4a$1@nntp9.atl.mindspring.net...
>>> Soos die kwotasie "die reis is altyd beter as die destinasie"
>>>
>>> Pop
>>>
>>>
>>> Danielle wrote in message
>>> news:rbf3lt8kb5mbd6r5lkeq7cgm4m50ngshuf@4ax.com...
>>> .
>>>>
>>>> Nes die lewe self - die plesier lê in die "proses" van grootword en
>>>> leer en "leef", en nie soseer in die voltooide projek nie? Ek weet
>>>> nie - wonder maar net...:-)
>>>
>>>
>>
>
Re: Ongelooflik!!! [boodskap #46626 is 'n antwoord op boodskap #46623] So, 15 Julie 2001 18:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons kry deesdae wors hier met baie min vet in - mens moet olie of goed
bygooi om 'n behoorlike langsous te maak!!.
Ek is seker jy kan by Morris se winkel in Langstraat die regte speserye kry.
So, as Mr Al die wors gaan maak gaan julle dit noem: Dis Al se Wors?:)))

Annette

pop skryf in boodskap news:9iskip$30q$1@slb6.atl.mindspring.net...
> So gepraat van wors, ek is aangesê om n pak boereworsspaais
> saam met my terug te bring (vele pakke eintlik), want die een vrou
> se man se kantoor is langs Mr. Al se winkel. Mr. Al is n Lebanees wat sy
> eie wors maak
> en bereid is om vir ons klomp Suid-Afrikaners wors te maak,
> mits ons die spesery en resep vir hom gee. Natuurlik het ons nou
> n mini stryery aan die gang van wie se resep die beste is! :-) Plus ons
> het n paar Joodse families wat nie vark in hulle wors wil he nie, so Mr.
> Al sal heel waarskynlik n paar verskillende soorte wors moet maak.
>
> Baie jare gelede het
> ek n keer n pak speserye gekoop, en dit was heerlik, kan net
> nie die naam onthou nie. Ek kan regtig eintlik sonder boerewors
> leef, want ek gril vir die hoeveelheid vet daarin, maar daardie
> reuk van n vuur met boerewors aan die braai is darem uniek en so lekker.
>
> Pop
>
>
> Annette wrote in message
> news:9isio4$kta6v$7@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wonderlik!!:)) Baie beter!:))
>> Hulle spring deesdae Bungy van daardie Brug af.
>> En ja, die wors van Albertinia is nog steeds die lekkerste!:))
>> Annette
>>
>> pop wrote in message
>> news:9isd0h$k16$1@slb4.atl.mindspring.net...
>>> Jy weet, ek kan sien aan my skrywe dat ek al laaaank weg is,
>>> en my Afrikaans verswak by die dag. Gin wonder sommige mense
>>> dink ek is n bietjie "af" nie :-) Wat ek eigentlik bedoel het, is dat
>>> Madurodam, in al sy skoonheid,
>>> en wonder, amper net so magic is vir my as die magic van die Muur.
>>> Dit is een van daardie plekke wat mens so n lekkerte kry oor jou lyf,

>>> want dit is mooi en magic. Soos Kaapstad, San Francisco, die Muur,
>>> die Taj Mahal, die Florida Keys en vele ander. (O ja, ook die brug
>>> duskant Albertinia :-)
>>>
>>> Pop
>>>
>>> Klink dit nou beter?
>>> Annette wrote in message
>>> news:9isc4d$k63k1$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Is Madurodam nie plek waar die mini-Holland is nie?
>>>> Annette
>>>>
>>>> pop wrote in message
>>>> news:9is108$ug6$1@slb3.atl.mindspring.net...
>>>> > Net in Nederland waar hulle n ysbeeld in die middel van die
>>>> > somer kan bou! :-)) Ek was jare gelede by Madurodam,
>>>> > en dink nou nog dit is een van die mees merkwaardigste
>>>> > plekke waar ek was, reg daar langs die Groot Muur!
>>>> >
>>>> > Pop
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> > Rico wrote in message
>>>> > news:9irr82$h9k$1@news1.xs4all.nl...
>>>> > > Ja baie mooi ne??
>>>> > > Ek het hier nog nie gewees nie, maar het dit al partykeer in
>>>> Scheveningen
>>>> > > gekyk.
>>>> > > Ek is jammer ek het die ystentoonstelling in Madurodam gemis.
>>>> > > Daar het hulle die sculpture nie met sand maar met ys gemaak.
>>>> > >
>>>> > > Gr.Rico
>>>> > > "Max" schreef in bericht
>>> news:9irmmt$r6f$1@azure.nl.gxn.net...
>>>> > > > Ons was gister in Almere...
>>>> > > >
>>>> > > > Het julle die sandkasteel op TV gesien?
>>>> > > >
>>>> > > > http://www.zandkasteel.nl/
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>>
>>>
>>
>
Re: Ongelooflik!!! [boodskap #46629 is 'n antwoord op boodskap #46617] So, 15 Julie 2001 18:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 15 Jul 2001 19:16:48 +0200, "Annette" wrote:

> Pop, ek belowe ek gaan jou net hierdie een maal reghelp - ter wille van die
> behoud van Afrikaans:))
> Die reis is beter as die eindbestemming.
> Annette

heel debateerbaar Annette, maar ek weer sou dit slegs bestemming maak
en nie eindbestemming

DD
Re: Ongelooflik!!! [boodskap #46631 is 'n antwoord op boodskap #46618] So, 15 Julie 2001 18:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Daardie brug (Gouritzrivier) is anderkant Albertinia, Annette.
Minstens van jou en Pop se kant af :-)

Duskant Albertinia is die baie minder imposante brug oor die Goukourivier
(Dit was lank die Kafferkuilsrivier gewees.)

"Annette" skryf in boodskap news:9isio4$kta6v$7@ID-92016.news.dfncis.de...
Wonderlik!!:)) Baie beter!:))
Hulle spring deesdae Bungy van daardie Brug af.
En ja, die wors van Albertinia is nog steeds die lekkerste!:))
Annette

pop skryf in boodskap news:9isd0h$k16$1@slb4.atl.mindspring.net...
> Jy weet, ek kan sien aan my skrywe dat ek al laaaank weg is,
> en my Afrikaans verswak by die dag. Gin wonder sommige mense
> dink ek is n bietjie "af" nie :-) Wat ek eigentlik bedoel het, is dat
> Madurodam, in al sy skoonheid,
> en wonder, amper net so magic is vir my as die magic van die Muur.
> Dit is een van daardie plekke wat mens so n lekkerte kry oor jou lyf,
> want dit is mooi en magic. Soos Kaapstad, San Francisco, die Muur,
> die Taj Mahal, die Florida Keys en vele ander. (O ja, ook die brug
> duskant Albertinia :-)
>
> Pop
Re: Ongelooflik lekker wors in Riversdal :-)))) [boodskap #46633 is 'n antwoord op boodskap #46618] So, 15 Julie 2001 19:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Annette"
: Wonderlik!!:)) Baie beter!:))
: Hulle spring deesdae Bungy van daardie Brug af.
: En ja, die wors van Albertinia is nog steeds die lekkerste!:))
: Annette
~~~~~~~~~~~
gmmfff.............. Albertinia se wors ..... 'u ain't tasted
nothing
yet', draai af by Riversdal, ry af in Dickson str net na die
spooroorgang en stop by nommer 13, vra die eienaar van daai huis
om jou na die plek te neem waar die lekkerste boerwors gemaak
word. o ja, die eienaar se naam is ....... is ..........
--
---------------------------------------------
The opposite of fear is not courage, but faith.
--------------------------------------------
Re: Ongelooflik!!! [boodskap #46637 is 'n antwoord op boodskap #46582] So, 15 Julie 2001 19:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 15 Jul 2001 22:05:16 +0200, "Annette" wrote:

> Dankie Wouter. Ek het mos al lankal hier erken ek is rigtingbedinges:)))
> Nou - wat is die Nuwe , Verbeterde naam vir Kafferkuil?

Nuwe_Bedelings_Naam?

DD
Re: Ongelooflik!!! [boodskap #46638 is 'n antwoord op boodskap #46582] So, 15 Julie 2001 19:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 15 Jul 2001 22:07:04 +0200, "Annette" wrote:

> Dankie Davie. Dit mag debatteeerbaar wees. Die eindbestemming is die graf -
> en ons wil nou nie hier so fatalisties wees nie;))
> Annette
>
>

Glad nie debateerbaar nie Annette, die graf is die beginbestemming

DD
Re: Ongelooflik!!! [boodskap #46640 is 'n antwoord op boodskap #46631] So, 15 Julie 2001 20:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Wouter. Ek het mos al lankal hier erken ek is rigtingbedinges:)))
Nou - wat is die Nuwe , Verbeterde naam vir Kafferkuil?
Goukou klink net nie reg nie - die mense daar is tydsaam jong;)))
Annette

Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3b51e419.0@news1.mweb.co.za...
> Daardie brug (Gouritzrivier) is anderkant Albertinia, Annette.
> Minstens van jou en Pop se kant af :-)
>
> Duskant Albertinia is die baie minder imposante brug oor die Goukourivier
> (Dit was lank die Kafferkuilsrivier gewees.)
>
> "Annette" wrote in message
> news:9isio4$kta6v$7@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wonderlik!!:)) Baie beter!:))
> Hulle spring deesdae Bungy van daardie Brug af.
> En ja, die wors van Albertinia is nog steeds die lekkerste!:))
> Annette
>
> pop wrote in message
> news:9isd0h$k16$1@slb4.atl.mindspring.net...
>> Jy weet, ek kan sien aan my skrywe dat ek al laaaank weg is,
>> en my Afrikaans verswak by die dag. Gin wonder sommige mense
>> dink ek is n bietjie "af" nie :-) Wat ek eigentlik bedoel het, is dat
>> Madurodam, in al sy skoonheid,
>> en wonder, amper net so magic is vir my as die magic van die Muur.
>> Dit is een van daardie plekke wat mens so n lekkerte kry oor jou lyf,
>> want dit is mooi en magic. Soos Kaapstad, San Francisco, die Muur,
>> die Taj Mahal, die Florida Keys en vele ander. (O ja, ook die brug
>> duskant Albertinia :-)
>>
>> Pop
>
Re: Ongelooflik!!! [boodskap #46641 is 'n antwoord op boodskap #46629] So, 15 Julie 2001 20:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Davie. Dit mag debatteeerbaar wees. Die eindbestemming is die graf -
en ons wil nou nie hier so fatalisties wees nie;))
Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:khn3ltc66562b6p7ve8moa4dj9qoil11ku@4ax.com...
> On Sun, 15 Jul 2001 19:16:48 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Pop, ek belowe ek gaan jou net hierdie een maal reghelp - ter wille van die
>> behoud van Afrikaans:))
>> Die reis is beter as die eindbestemming.
>> Annette
>
> heel debateerbaar Annette, maar ek weer sou dit slegs bestemming maak
> en nie eindbestemming
>
> DD
Re: Ongelooflik!!! [boodskap #46654 is 'n antwoord op boodskap #46637] Ma, 16 Julie 2001 03:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee man!! Verbeterd - soos die waspeoeier:)))
Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:47t3ltcpgut512p8vl8rskoliur4vrf065@4ax.com...
> On Sun, 15 Jul 2001 22:05:16 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Dankie Wouter. Ek het mos al lankal hier erken ek is rigtingbedinges:)))
>> Nou - wat is die Nuwe , Verbeterde naam vir Kafferkuil?
>
> Nuwe_Bedelings_Naam?
>
> DD
Re: Ongelooflik!!! [boodskap #46655 is 'n antwoord op boodskap #46638] Ma, 16 Julie 2001 03:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
O nee!! Dit is definitief die einde van hierdie lewe op aarde.
Die graf is definitief nie my mikpunt in my alledaagse lewe en strewe nie.
Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:9at3lts23cajn9gdj035ajembi9cibeb6q@4ax.com...
> On Sun, 15 Jul 2001 22:07:04 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Dankie Davie. Dit mag debatteeerbaar wees. Die eindbestemming is die graf -
>> en ons wil nou nie hier so fatalisties wees nie;))
>> Annette
>>
>
> Glad nie debateerbaar nie Annette, die graf is die beginbestemming
>
> DD
Re: Ongelooflik!!! [boodskap #46660 is 'n antwoord op boodskap #46582] Ma, 16 Julie 2001 05:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die ander syne hou net 'n bietjie langer...

"Danielle" skryf in boodskap news:sb93ltcbmtoprcvgkp020an5lihpr40cfb@4ax.com...
> On Sun, 15 Jul 2001 11:07:16 +0200, "Max" wrote:
>
>> Ons was gister in Almere...
>>
>> Het julle die sandkasteel op TV gesien?
>>
>> http://www.zandkasteel.nl/
>
> Dankie Max! Dit lyk ongelooflik!! Ek wonder baie oor die kunstenaars
> wat hierdie tipe kuns beoefen. Ek meen, hulle skep die allermooiste
> goed, net sodat die wind en se� dit weer kan vernietig. Die mooiheid
> is net daar vir 'n kort rukkie om in te neem, en dan is dit weg - vir
> altyd...
>
Re: Ongelooflik!!! [boodskap #46661 is 'n antwoord op boodskap #46655] Ma, 16 Julie 2001 05:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 16 Jul 2001 05:32:02 +0200, "Annette" wrote:

> O nee!! Dit is definitief die einde van hierdie lewe op aarde.
> Die graf is definitief nie my mikpunt in my alledaagse lewe en strewe nie.
> Annette
>

Stem...

DD
Re: Ongelooflik!!! [boodskap #46677 is 'n antwoord op boodskap #46660] Ma, 16 Julie 2001 07:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Hierdie een word darem "verewig" in die (nou weet ek die spelling nie)
"Genius" Book of Records...
____________________________________________________
Vusi schreef in berichtnieuws
3b51cccd$0$227@hades.is.co.za...
> Die ander syne hou net 'n bietjie langer...
> "Danielle" wrote in message
> news:sb93ltcbmtoprcvgkp020an5lihpr40cfb@4ax.com...
>> On Sun, 15 Jul 2001 11:07:16 +0200, "Max" wrote:
>>
>>> Ons was gister in Almere...
>>>
>>> Het julle die sandkasteel op TV gesien?
>>>
>>> http://www.zandkasteel.nl/
>>
>> Dankie Max! Dit lyk ongelooflik!! Ek wonder baie oor die kunstenaars
>> wat hierdie tipe kuns beoefen. Ek meen, hulle skep die allermooiste
>> goed, net sodat die wind en se� dit weer kan vernietig. Die mooiheid
>> is net daar vir 'n kort rukkie om in te neem, en dan is dit weg - vir
>> altyd...
>>
>
Re: Ongelooflik!!! [boodskap #46691 is 'n antwoord op boodskap #46641] Ma, 16 Julie 2001 10:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter Immelman  is tans af-lyn  Pieter Immelman
Boodskappe: 114
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
Annette, ek sou ook sê dat dit net bestemming moes wees want eind.... is
eintlik ook maar 'n ander woord vir bestemming, so dan is dit eintlik 'n
dubbeldoor.Dis nou soos om te praat van Naboom bome en eintlik is dit net
Nabome..........of is dit???
pj

"Annette" skryf in boodskap news:9issh5$kfs9a$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dankie Davie. Dit mag debatteeerbaar wees. Die eindbestemming is die graf -
> en ons wil nou nie hier so fatalisties wees nie;))
> Annette
>
>
> Davie Davis wrote in message
> news:khn3ltc66562b6p7ve8moa4dj9qoil11ku@4ax.com...
>> On Sun, 15 Jul 2001 19:16:48 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>>> Pop, ek belowe ek gaan jou net hierdie een maal reghelp - ter wille van
> die
>>> behoud van Afrikaans:))
>>> Die reis is beter as die eindbestemming.
>>> Annette
>>
>> heel debateerbaar Annette, maar ek weer sou dit slegs bestemming maak
>> en nie eindbestemming
>>
>> DD
>
Re: Ongelooflik!!! [boodskap #46697 is 'n antwoord op boodskap #46691] Ma, 16 Julie 2001 11:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons Afrikaanssprekendes is mos goed met dubbele woorde:))
Soos morsdood dood, of asblond blond, of eindig by die eindstreep:))
Annette

wrote in message
news:9iue01$1bhu$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Annette, ek sou ook sê dat dit net bestemming moes wees want eind.... is
> eintlik ook maar 'n ander woord vir bestemming, so dan is dit eintlik 'n
> dubbeldoor.Dis nou soos om te praat van Naboom bome en eintlik is dit net
> Nabome..........of is dit???
> pj
> "Annette" wrote in message
> news:9issh5$kfs9a$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dankie Davie. Dit mag debatteeerbaar wees. Die eindbestemming is die
> graf -
>> en ons wil nou nie hier so fatalisties wees nie;))
>> Annette
>>
>>
>> Davie Davis wrote in message
>> news:khn3ltc66562b6p7ve8moa4dj9qoil11ku@4ax.com...
>>> On Sun, 15 Jul 2001 19:16:48 +0200, "Annette"
>>> wrote:
>>>
>>>> Pop, ek belowe ek gaan jou net hierdie een maal reghelp - ter wille
van
>> die
>>>> behoud van Afrikaans:))
>>>> Die reis is beter as die eindbestemming.
>>>> Annette
>>>
>>> heel debateerbaar Annette, maar ek weer sou dit slegs bestemming maak
>>> en nie eindbestemming
>>>
>>> DD
>>
>
Re: Ongelooflik!!! [boodskap #46700 is 'n antwoord op boodskap #46661] Ma, 16 Julie 2001 11:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Davie Davis wrote:

>> Die graf is definitief nie my mikpunt in my alledaagse lewe en strewe nie.
>> Annette
>>
>
> Stem...
>

Ek wonder altyd oor die gebruik van "stem" in hierdie
situasie. Vir my is dit totaal verkeerd. Ek sal in hierdie
geval "stem saam" sê en beskou "stem" as 'n anglisisme
(gebruik in plaas van "agree.") Maar miskien is dit 'n
streeksgebruik. Hoeveel mense op hierdie nuusgroep
gebruik "stem" en hoeveel sal altyd "stem saam" sê?
Stem daaroor.

Gloudina
Re: Ongelooflik!!! [boodskap #46707 is 'n antwoord op boodskap #46582] Ma, 16 Julie 2001 12:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die regte manier is om te sê: Ek stem saam.
Maar ek verstaan presies wat Davie sê, so dit is nie 'n probleem vir my nie.
Ek het lank genoeg in Transvaal gebly om Tronsvols te verstaan:))
Annette

skryf in boodskap news:3B52D5A3.5DDC9098@home.com...
Davie Davis wrote:

>> Die graf is definitief nie my mikpunt in my alledaagse lewe en strewe nie.
>> Annette
>>
>
> Stem...
>

Ek wonder altyd oor die gebruik van "stem" in hierdie
situasie. Vir my is dit totaal verkeerd. Ek sal in hierdie
geval "stem saam" sê en beskou "stem" as 'n anglisisme
(gebruik in plaas van "agree.") Maar miskien is dit 'n
streeksgebruik. Hoeveel mense op hierdie nuusgroep
gebruik "stem" en hoeveel sal altyd "stem saam" sê?
Stem daaroor.

Gloudina
Re: Ongelooflik!!! [boodskap #46711 is 'n antwoord op boodskap #46582] Ma, 16 Julie 2001 13:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Nee, Gloudina, jy't dit mis, dis "Uit die blou van onse hemel..." :-)
________________________________________________________
schreef in berichtnieuws 3B52D5A3.5DDC9098@home.com...
Davie Davis wrote:

>> Die graf is definitief nie my mikpunt in my alledaagse lewe en strewe nie.
>> Annette
>>
>
> Stem...
>

Ek wonder altyd oor die gebruik van "stem" in hierdie
situasie. Vir my is dit totaal verkeerd. Ek sal in hierdie
geval "stem saam" sê en beskou "stem" as 'n anglisisme
(gebruik in plaas van "agree.") Maar miskien is dit 'n
streeksgebruik. Hoeveel mense op hierdie nuusgroep
gebruik "stem" en hoeveel sal altyd "stem saam" sê?
Stem daaroor.

Gloudina
Re: Ongelooflik!!! [boodskap #46715 is 'n antwoord op boodskap #46711] Ma, 16 Julie 2001 13:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Teen my wil moet ek jou ongelukkig reghelp Davie.
Dit is Die Stem.
:)))
Annette

Max skryf in boodskap news:9iupj8$po7$1@azure.nl.gxn.net...
> Nee, Gloudina, jy't dit mis, dis "Uit die blou van onse hemel..." :-)
> ________________________________________________________
> schreef in berichtnieuws 3B52D5A3.5DDC9098@home.com...
> Davie Davis wrote:
>
>>> Die graf is definitief nie my mikpunt in my alledaagse lewe en strewe
> nie.
>>> Annette
>>>
>>
>> Stem...
>>
>
> Ek wonder altyd oor die gebruik van "stem" in hierdie
> situasie. Vir my is dit totaal verkeerd. Ek sal in hierdie
> geval "stem saam" sê en beskou "stem" as 'n anglisisme
> (gebruik in plaas van "agree.") Maar miskien is dit 'n
> streeksgebruik. Hoeveel mense op hierdie nuusgroep
> gebruik "stem" en hoeveel sal altyd "stem saam" sê?
> Stem daaroor.
>
> Gloudina
>
Re: Ongelooflik!!! [boodskap #46720 is 'n antwoord op boodskap #46715] Ma, 16 Julie 2001 14:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Dankie vir die hulp, Sandra...
____________________________________________________________ ___

"Annette" skryf in boodskap news:9iuqfa$k5otc$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Teen my wil moet ek jou ongelukkig reghelp Davie.
> Dit is Die Stem.
> :)))
> Annette
>
> Max wrote in message
news:9iupj8$po7$1@azure.nl.gxn.net...
>> Nee, Gloudina, jy't dit mis, dis "Uit die blou van onse hemel..." :-)
>> ________________________________________________________
>> schreef in berichtnieuws 3B52D5A3.5DDC9098@home.com...
>> Davie Davis wrote:
>>
>>>> Die graf is definitief nie my mikpunt in my alledaagse lewe en
strewe
>> nie.
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>> Stem...
>>>
>>
>> Ek wonder altyd oor die gebruik van "stem" in hierdie
>> situasie. Vir my is dit totaal verkeerd. Ek sal in hierdie
>> geval "stem saam" sê en beskou "stem" as 'n anglisisme
>> (gebruik in plaas van "agree.") Maar miskien is dit 'n
>> streeksgebruik. Hoeveel mense op hierdie nuusgroep
>> gebruik "stem" en hoeveel sal altyd "stem saam" sê?
>> Stem daaroor.
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: Ongelooflik!!! [boodskap #46727 is 'n antwoord op boodskap #46707] Ma, 16 Julie 2001 17:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
>
> skryf in boodskap news:3B52D5A3.5DDC9098@home.com...
> Davie Davis wrote:
>
>> Stem...

>
> Ek wonder altyd oor die gebruik van "stem" in hierdie
> situasie. Vir my is dit totaal verkeerd. Ek sal in hierdie
> geval "stem saam" sê en beskou "stem" as 'n anglisisme
> (gebruik in plaas van "agree.") Maar miskien is dit 'n
> streeksgebruik. Hoeveel mense op hierdie nuusgroep
> gebruik "stem" en hoeveel sal altyd "stem saam" sê?
> Stem daaroor.
>
> Gloudina
>
>
Ek dink dat daar geen ander verskoning is as luiheid om te praat.
En nou dat Annette daarop wys, merk ek op hoe snaaks dit klink - asof
ek wil verkiesing hou.

Terwyl ons van spraakgebruik praat - ek het die gewoonte om hetsy
oor die telefoon of van aangesig tot aangesig met iemand te begin
praat sonder om te groet. Want wat beteken 'hallo' of 'Môre' (of
middag of Naand natuurlik.) Enkele kere het iemand gevra of ek
dan nie eers groet nie, maar die mense het my al so leer ken. Vele
kere het ek al gevra wat hallo beteken en die antwoord is gewoonlik
iets soos 'dis goeie maniere' of so iets. Dit hou nie water nie
(lekker uitdrukking né) Ek kan mos goed gemanierd wees sonder om
hallo te sê ook.

DD
Re: Ongelooflik!!! [boodskap #46728 is 'n antwoord op boodskap #46715] Ma, 16 Julie 2001 17:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 16 Jul 2001 15:45:09 +0200, "Annette" wrote:

> Teen my wil moet ek jou ongelukkig reghelp Davie.
> Dit is Die Stem.
> :)))
> Annette
>

Ek hoor jou stem Annette
(en ek stem!)

DD
Re: Ongelooflik lekker wors in Riversdal :-)))) [boodskap #46747 is 'n antwoord op boodskap #46633] Ma, 16 Julie 2001 18:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek stop by geen huis met 'n rooi lig voor nie;)))
Annette

Tobie skryf in boodskap news:9ivam8$hkm$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> "Annette"
> : Wonderlik!!:)) Baie beter!:))
> : Hulle spring deesdae Bungy van daardie Brug af.
> : En ja, die wors van Albertinia is nog steeds die lekkerste!:))
> : Annette
> ~~~~~~~~~~~
> gmmfff.............. Albertinia se wors ..... 'u ain't tasted
> nothing
> yet', draai af by Riversdal, ry af in Dickson str net na die
> spooroorgang en stop by nommer 13, vra die eienaar van daai huis
> om jou na die plek te neem waar die lekkerste boerwors gemaak
> word. o ja, die eienaar se naam is ....... is ..........
> --
> ---------------------------------------------
> The opposite of fear is not courage, but faith.
> --------------------------------------------
>
Re: Ongelooflik!!! [boodskap #46754 is 'n antwoord op boodskap #46728] Ma, 16 Julie 2001 20:04 Na vorige boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ik ben het met jullie allemaal eens!!
ons ken nie die stem saam nie, glo ek

Gr.Rico
"Davie Davis" skryf in boodskap news:b096ltooa6org4loic2rehahj3rnn6nroo@4ax.com...
> On Mon, 16 Jul 2001 15:45:09 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Teen my wil moet ek jou ongelukkig reghelp Davie.
>> Dit is Die Stem.
>> :)))
>> Annette
>>
>
> Ek hoor jou stem Annette
> (en ek stem!)
>
> DD
Vorige onderwerp: Lekker K_K
Volgende onderwerp: Re: Wat doen ek verkeerd?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 13:35:44 MGT 2024