Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Filosoefie van die dag
Filosoefie van die dag [boodskap #46601] So, 15 Julie 2001 15:53 na volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Almal aanvaar dat die werk met hooggety sal verdwyn, maar jy bou nog
steeds jou sandkasteel.

Annetitius
Re: Filosoefie van die dag [boodskap #46604 is 'n antwoord op boodskap #46601] So, 15 Julie 2001 16:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 15 Jul 2001 17:53:26 +0200, Davie Davis wrote:

Filosoefie ??? (wat 'n spelling!)

Wit Filoesoof
Re: Filosoefie van die dag [boodskap #46613 is 'n antwoord op boodskap #46601] So, 15 Julie 2001 17:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hou op om my tieties so rond en bont te noem:)))
Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:m0f3ltk7cuntl4f4aru4lt373b6th6ti07@4ax.com...
>
>
> Almal aanvaar dat die werk met hooggety sal verdwyn, maar jy bou nog
> steeds jou sandkasteel.
>
>
> Annetitius
>
Re: Filosoefie van die dag [boodskap #46614 is 'n antwoord op boodskap #46604] So, 15 Julie 2001 17:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Is ek nou ook 'n witte omdat ek verkies om in wit sesand te speel?:)))
Annette ( filosoof een maal in 'n skrikkeljaar :)) )

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

Davie Davis skryf in boodskap news:oqf3lt8qdgu2oj09qto3itf1ka9oi630nu@4ax.com...
> On Sun, 15 Jul 2001 17:53:26 +0200, Davie Davis
> wrote:
>
>
> Filosoefie ??? (wat 'n spelling!)
>
> Wit Filoesoof
Re: Filosoefie van die dag [boodskap #46694 is 'n antwoord op boodskap #46604] Ma, 16 Julie 2001 11:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Davie Davis wrote:
>
> On Sun, 15 Jul 2001 17:53:26 +0200, Davie Davis
> wrote:
>
> Filosoefie ??? (wat 'n spelling!)

Filosofoefie?
Re: Filosoefie van die dag [boodskap #46780 is 'n antwoord op boodskap #46694] Di, 17 Julie 2001 07:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Om van 'n nuwe spelreël te kraam sal dit my lyk!

Filosofie

foel fir mei soes hin frot papoen
soes die ou die spelling doen

"Jannie, spelle "los""
'nee juffrou'
"nou hoekom nie"
'dan val my broek af juffrou'

"Lou" skryf in boodskap news:3B52C96A.52E81487@lous.zzn.com...
>
>
> Davie Davis wrote:
>>
>> On Sun, 15 Jul 2001 17:53:26 +0200, Davie Davis
>> wrote:
>>
>> Filosoefie ??? (wat 'n spelling!)
>
> Filosofoefie?
Re: Filosoefie van die dag [boodskap #46838 is 'n antwoord op boodskap #46601] Di, 17 Julie 2001 18:38 Na vorige boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 17 Jul 2001 18:37:12 GMT, Danielle© wrote:

> On Sun, 15 Jul 2001 18:07:03 +0200, Davie Davis
> wrote:
>
>> Filosoefie ??? (wat 'n spelling!)

>> Wit Filoesoof
>
> Davie, dis net dom en oninteressante mense wat net altyd aan *een*
> manier kan dink om 'n woord te spel. :-))
>

maw Danielle, ek is heel kreatiev ?
Dankie daarfoor natuurlik

DD
Vorige onderwerp: Geluk Wouter!!
Volgende onderwerp: België/Sydney.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 06:55:52 MGT 2024