Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » #scsa is op undernet
#scsa is op undernet [boodskap #46475] Vr, 13 Julie 2001 21:24 na volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
kom gesels tog ek en Dani is daar

--
--------------------------------------
Re: #scsa is op undernet [boodskap #46481 is 'n antwoord op boodskap #46475] Vr, 13 Julie 2001 21:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
wie is Dani??
en gesels waar??????

Gr.Rico
"Tobie" skryf in boodskap news:9inooj$i97$2@ctb-nnrp1.saix.net...
> kom gesels tog ek en Dani is daar
>
> --
> --------------------------------------
>
Re: #scsa is op undernet [boodskap #46487 is 'n antwoord op boodskap #46481] Vr, 13 Julie 2001 21:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
op undernet irc........................ Dani = Danielle ;-)
sy is nie nou daar nie, moes haar motor gaan haal :-(

--
--------------------------------------
http://www.om.org/main.htm
--------------------------------------

"Rico" skryf in boodskap news:9inpb1$l8d$1@news1.xs4all.nl...
: wie is Dani??
: en gesels waar??????
Re: #scsa is op undernet [boodskap #46499 is 'n antwoord op boodskap #46487] Vr, 13 Julie 2001 22:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
oke, ek weet nie of ek daarop kan kom nie, maar ek gesels altyd op kletskas
van msn

Gr.Rico
"Tobie" skryf in boodskap news:9inqpk$ioi$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> op undernet irc........................ Dani = Danielle ;-)
> sy is nie nou daar nie, moes haar motor gaan haal :-(
>
> --
> --------------------------------------
> http://www.om.org/main.htm
> --------------------------------------
> "Rico" wrote in message
> news:9inpb1$l8d$1@news1.xs4all.nl...
> : wie is Dani??
> : en gesels waar??????
>
Re: #scsa is op undernet [boodskap #46508 is 'n antwoord op boodskap #46481] Vr, 13 Julie 2001 22:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 13 Jul 2001 23:36:40 +0200, "Rico" wrote:

> en gesels waar??????
>
> Gr.Rico

ja waar ?
Re: #scsa is op undernet [boodskap #46578 is 'n antwoord op boodskap #46487] So, 15 Julie 2001 06:46 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Tobie, miskien moet ons konsensus bereik waar die meeste van ons wil praat
en watter tyd.
Ek het niks gemeld of belowe nie, want Vrydagaande om 11nm is die tyd vir my
weeklikse uurtjie se gesels met vriende in Europa.
Ek het Mirc gehad, maar vind dit 'n bietjie frustrerend, veral met die wat
vreeslik graag wys watter geluide en kleure hulle kan maak.
Ek het MSN afgelaai - maar nog nie veel gebruik nie, om met iemand te kan
praat wat tou opgegooi het met ICQ.
Ek laat dit aan julle slimmes oor om 'n plek en tyd te kry waar ons lekker
kan saamgesels, en dan sal ek met graagte saamspeel.
Annette

Tobie skryf in boodskap news:9inqpk$ioi$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> op undernet irc........................ Dani = Danielle ;-)
> sy is nie nou daar nie, moes haar motor gaan haal :-(
>
> --
> --------------------------------------
> http://www.om.org/main.htm
> --------------------------------------
> "Rico" wrote in message
> news:9inpb1$l8d$1@news1.xs4all.nl...
> : wie is Dani??
> : en gesels waar??????
>
Vorige onderwerp: werwe oor rekenaars en die internet?
Volgende onderwerp: Rekenaars
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 12:34:52 MGT 2024