Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kanada se Sug
Kanada se Sug [boodskap #46417] Vr, 13 Julie 2001 14:57 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Van verligting omdat Beijing die 2008 Olimpiese Spele gekry het.
Ek vier saam met julle fees - en weet watter ongekende blydskap julle ervaar
met die onsuksesvolle suksesvolle aanbieding:)
Enigiemand hier wat weet of mens 'n Geisha kan word deur langafstand onderig
binne 7 jaar?:)))
Annette ( voornemende Geisha met 'n passion gap:)) )

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
Re: Kanada se Sug [boodskap #46429 is 'n antwoord op boodskap #46417] Vr, 13 Julie 2001 17:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Annette wrote:

> Enigiemand hier wat weet of mens 'n Geisha kan word deur langafstand onderig
> binne 7 jaar?:)))
> Annette ( voornemende Geisha met 'n passion gap:)) )
>

Dit klink vir my jy dink Tokyo het die
Olimpiese Spele gekry.

Gloudina
Re: Kanada se Sug [boodskap #46501 is 'n antwoord op boodskap #46417] Vr, 13 Julie 2001 22:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee - inteendeel - ek weet Geishas is van Japan - maar die Chinese gaan mos
nou met die spele te doen kry met 'n klomp ander lande se mense, en die
Japannese gaan dan nie so vreemd daar voel nie;)))
Annette

skryf in boodskap news:3B4F2C0E.E0BBF3C6@home.com...
> Annette wrote:
>
>> Enigiemand hier wat weet of mens 'n Geisha kan word deur langafstand onderig
>> binne 7 jaar?:)))
>> Annette ( voornemende Geisha met 'n passion gap:)) )
>>
>
> Dit klink vir my jy dink Tokyo het die
> Olimpiese Spele gekry.
>
> Gloudina
>
Re: Kanada se Sug [boodskap #46523 is 'n antwoord op boodskap #46417] Vr, 13 Julie 2001 23:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pop  is tans af-lyn  pop
Boodskappe: 157
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Liewe Annette, n Geisha is Japanees, en nie Sjinees nie :-)

Ek is bly Beijing het dit gekry, want dan kan die wereld sien hoe agterlik
Sjina is, en hoe sleg sy rekord. Ek was nou die ander jaar in Beijing vir
twee
weke, en alhowel dit baie interessant was, was dit vir my n oogoper
hoe terug, en agterlik Sjina nog eintlik is, ten spyte van sy wonderlike
verlede. En, soos gewoonlik, wat my die meeste upset het was hulle
klakkelose nabootsing van alles Amerikaans. Die McDonalds het
14 registers gehad, en elkeen het n ellelange lyn gehad van mense wat
staan en hulle hardverdiende geld uitgee op die vaal ou hamburgers.

Wat wel vir my baie mooi was, was n sekere deel van die bevolking,
sekere van Mongoolse oorsprong, met ho"e en appelrooi wangbene,
blinkgladde hare en mooi oe. Veral die kleintjies was asemrowend mooi.

En nog n ding wat interessant was, is dat die stapelvoedsel van die
brandarmes
was patats, gaargemaak in n drom vol steenkool. Hulle verkoop dit so
vir n appel en n ei en mense loop in die straat en eet aan hulle patat.

Voor ek nou erg vervelig raak, net nog een ding, die Great Wall is
regtig magic. Mens kan die atmosfeer en geskiedenis aanvoel en
om n gedeelte van die muur te kon klim was een van die hoogtepunte
van my lewe. n Land dus met groot potensiaal, maar die regering en
die polisiemag regeer met hande wat gans te swaar is.

Pop

Annette skryf in boodskap news:9in213$jjv2s$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Van verligting omdat Beijing die 2008 Olimpiese Spele gekry het.
> Ek vier saam met julle fees - en weet watter ongekende blydskap julle ervaar
> met die onsuksesvolle suksesvolle aanbieding:)
> Enigiemand hier wat weet of mens 'n Geisha kan word deur langafstand onderig
> binne 7 jaar?:)))
> Annette ( voornemende Geisha met 'n passion gap:)) )
>
>
> --
> Groetnis,
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> Happiness is a state of Mind.
>
Re: Kanada se Sug [boodskap #46529 is 'n antwoord op boodskap #46523] Sa, 14 Julie 2001 02:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy kan ons gerus meer vertel Pop. Ek sou graag ook die Muur wil sien - sal
seker daar uitkom as ek lank genoeg lewe. Daar is nog te veel ander goed wat
ek eers wil sien.
Gister net al die liggies en voorspoed op TV gesien - so vertel ons
asseblief meer van die regte Beijing sonder die liggies.

Annette. ann...@ctnet.co.za

pop skryf in boodskap news:9invtg$lic$1@slb3.atl.mindspring.net...
> Liewe Annette, n Geisha is Japanees, en nie Sjinees nie :-)
>
> Ek is bly Beijing het dit gekry, want dan kan die wereld sien hoe agterlik
> Sjina is, en hoe sleg sy rekord. Ek was nou die ander jaar in Beijing vir
> twee
> weke, en alhowel dit baie interessant was, was dit vir my n oogoper
> hoe terug, en agterlik Sjina nog eintlik is, ten spyte van sy wonderlike
> verlede. En, soos gewoonlik, wat my die meeste upset het was hulle
> klakkelose nabootsing van alles Amerikaans. Die McDonalds het
> 14 registers gehad, en elkeen het n ellelange lyn gehad van mense wat
> staan en hulle hardverdiende geld uitgee op die vaal ou hamburgers.
>
> Wat wel vir my baie mooi was, was n sekere deel van die bevolking,
> sekere van Mongoolse oorsprong, met ho"e en appelrooi wangbene,
> blinkgladde hare en mooi oe. Veral die kleintjies was asemrowend mooi.
>
> En nog n ding wat interessant was, is dat die stapelvoedsel van die
> brandarmes
> was patats, gaargemaak in n drom vol steenkool. Hulle verkoop dit so
> vir n appel en n ei en mense loop in die straat en eet aan hulle patat.
>
> Voor ek nou erg vervelig raak, net nog een ding, die Great Wall is
> regtig magic. Mens kan die atmosfeer en geskiedenis aanvoel en
> om n gedeelte van die muur te kon klim was een van die hoogtepunte
> van my lewe. n Land dus met groot potensiaal, maar die regering en
> die polisiemag regeer met hande wat gans te swaar is.
>
> Pop
>
>
> Annette wrote in message
> news:9in213$jjv2s$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Van verligting omdat Beijing die 2008 Olimpiese Spele gekry het.
>> Ek vier saam met julle fees - en weet watter ongekende blydskap julle
> ervaar
>> met die onsuksesvolle suksesvolle aanbieding:)
>> Enigiemand hier wat weet of mens 'n Geisha kan word deur langafstand
> onderig
>> binne 7 jaar?:)))
>> Annette ( voornemende Geisha met 'n passion gap:)) )
>>
>>
>> --
>> Groetnis,
>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>> Happiness is a state of Mind.
>>
>
Re: Kanada se Sug [boodskap #46548 is 'n antwoord op boodskap #46529] Sa, 14 Julie 2001 11:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pop  is tans af-lyn  pop
Boodskappe: 157
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hoekom vertel ek jou nie oor n glas rooie in Kaapstad nie Annette? Ek
vlieg Maandag Kaapstad toe, en dalk vat ek jou vir n glas wyn iewers? Ek
gaan vir ten minste twee weke bly, so daar sal baie tyd wees.

Pop

Annette skryf in boodskap news:9ioaq4$kh5h4$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jy kan ons gerus meer vertel Pop. Ek sou graag ook die Muur wil sien - sal
> seker daar uitkom as ek lank genoeg lewe. Daar is nog te veel ander goed wat
> ek eers wil sien.
> Gister net al die liggies en voorspoed op TV gesien - so vertel ons
> asseblief meer van die regte Beijing sonder die liggies.
>
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> pop wrote in message
> news:9invtg$lic$1@slb3.atl.mindspring.net...
>> Liewe Annette, n Geisha is Japanees, en nie Sjinees nie :-)
>>
>> Ek is bly Beijing het dit gekry, want dan kan die wereld sien hoe agterlik
>> Sjina is, en hoe sleg sy rekord. Ek was nou die ander jaar in Beijing vir
>> twee
>> weke, en alhowel dit baie interessant was, was dit vir my n oogoper
>> hoe terug, en agterlik Sjina nog eintlik is, ten spyte van sy wonderlike
>> verlede. En, soos gewoonlik, wat my die meeste upset het was hulle
>> klakkelose nabootsing van alles Amerikaans. Die McDonalds het
>> 14 registers gehad, en elkeen het n ellelange lyn gehad van mense wat
>> staan en hulle hardverdiende geld uitgee op die vaal ou hamburgers.
>>
>> Wat wel vir my baie mooi was, was n sekere deel van die bevolking,
>> sekere van Mongoolse oorsprong, met ho"e en appelrooi wangbene,
>> blinkgladde hare en mooi oe. Veral die kleintjies was asemrowend mooi.
>>
>> En nog n ding wat interessant was, is dat die stapelvoedsel van die
>> brandarmes
>> was patats, gaargemaak in n drom vol steenkool. Hulle verkoop dit so
>> vir n appel en n ei en mense loop in die straat en eet aan hulle patat.
>>
>> Voor ek nou erg vervelig raak, net nog een ding, die Great Wall is
>> regtig magic. Mens kan die atmosfeer en geskiedenis aanvoel en
>> om n gedeelte van die muur te kon klim was een van die hoogtepunte
>> van my lewe. n Land dus met groot potensiaal, maar die regering en
>> die polisiemag regeer met hande wat gans te swaar is.
>>
>> Pop
>>
>>
>> Annette wrote in message
>> news:9in213$jjv2s$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Van verligting omdat Beijing die 2008 Olimpiese Spele gekry het.
>>> Ek vier saam met julle fees - en weet watter ongekende blydskap julle
>> ervaar
>>> met die onsuksesvolle suksesvolle aanbieding:)
>>> Enigiemand hier wat weet of mens 'n Geisha kan word deur langafstand
>> onderig
>>> binne 7 jaar?:)))
>>> Annette ( voornemende Geisha met 'n passion gap:)) )
>>>
>>>
>>> --
>>> Groetnis,
>>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>>> Happiness is a state of Mind.
>>>
>>
>
China [boodskap #46553 is 'n antwoord op boodskap #46523] Sa, 14 Julie 2001 13:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wouter
Pop, daar is 'n interessante versameling (swart/wit) foto's van China by:
http://www.jmfranzen.com/poc.html

Pop wrote:
Ek was nou die ander jaar in Beijing vir twee weke, en alhowel
dit baie interessant was, was dit vir my n oogoper hoe terug, en
agterlik Sjina nog eintlik is, ten spyte van sy wonderlike verlede.
Wat wel vir my baie mooi was, was n sekere deel van die bevolking,
sekere van Mongoolse oorsprong, met ho"e en appelrooi wangbene,
blinkgladde hare en mooi oe. Veral die kleintjies was asemrowend mooi.
En nog n ding wat interessant was, is dat die stapelvoedsel van die
brandarmes was patats, gaargemaak in n drom vol steenkool.
Hulle verkoop dit so vir n appel en n ei en mense loop in die straat
en eet aan hulle patat.
Voor ek nou erg vervelig raak, net nog een ding, die Great Wall is
regtig magic. Mens kan die atmosfeer en geskiedenis aanvoel en
om n gedeelte van die muur te kon klim was een van die hoogtepunte
van my lewe. n Land dus met groot potensiaal, maar die regering en
die polisiemag regeer met hande wat gans te swaar is.
Re: Kanada se Sug [boodskap #46565 is 'n antwoord op boodskap #46548] Sa, 14 Julie 2001 18:41 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wonderlik Pop.
Jy het my email adres - skryf 'n briefie en ons maak 'n reeling met 'n
telefoonnommer.
Annette

pop skryf in boodskap news:9ipb6t$m9t$1@slb5.atl.mindspring.net...
> Hoekom vertel ek jou nie oor n glas rooie in Kaapstad nie Annette? Ek
> vlieg Maandag Kaapstad toe, en dalk vat ek jou vir n glas wyn iewers? Ek
> gaan vir ten minste twee weke bly, so daar sal baie tyd wees.
>
> Pop
>
>
> Annette wrote in message
> news:9ioaq4$kh5h4$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Jy kan ons gerus meer vertel Pop. Ek sou graag ook die Muur wil sien - sal
>> seker daar uitkom as ek lank genoeg lewe. Daar is nog te veel ander goed
> wat
>> ek eers wil sien.
>> Gister net al die liggies en voorspoed op TV gesien - so vertel ons
>> asseblief meer van die regte Beijing sonder die liggies.
>>
>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>> pop wrote in message
>> news:9invtg$lic$1@slb3.atl.mindspring.net...
>>> Liewe Annette, n Geisha is Japanees, en nie Sjinees nie :-)
>>>
>>> Ek is bly Beijing het dit gekry, want dan kan die wereld sien hoe
> agterlik
>>> Sjina is, en hoe sleg sy rekord. Ek was nou die ander jaar in Beijing
> vir
>>> twee
>>> weke, en alhowel dit baie interessant was, was dit vir my n oogoper
>>> hoe terug, en agterlik Sjina nog eintlik is, ten spyte van sy
> wonderlike
>>> verlede. En, soos gewoonlik, wat my die meeste upset het was hulle
>>> klakkelose nabootsing van alles Amerikaans. Die McDonalds het
>>> 14 registers gehad, en elkeen het n ellelange lyn gehad van mense wat
>>> staan en hulle hardverdiende geld uitgee op die vaal ou hamburgers.
>>>
>>> Wat wel vir my baie mooi was, was n sekere deel van die bevolking,
>>> sekere van Mongoolse oorsprong, met ho"e en appelrooi wangbene,
>>> blinkgladde hare en mooi oe. Veral die kleintjies was asemrowend mooi.
>>>
>>> En nog n ding wat interessant was, is dat die stapelvoedsel van die
>>> brandarmes
>>> was patats, gaargemaak in n drom vol steenkool. Hulle verkoop dit so
>>> vir n appel en n ei en mense loop in die straat en eet aan hulle patat.
>>>
>>> Voor ek nou erg vervelig raak, net nog een ding, die Great Wall is
>>> regtig magic. Mens kan die atmosfeer en geskiedenis aanvoel en
>>> om n gedeelte van die muur te kon klim was een van die hoogtepunte
>>> van my lewe. n Land dus met groot potensiaal, maar die regering en
>>> die polisiemag regeer met hande wat gans te swaar is.
>>>
>>> Pop
>>>
>>>
>>> Annette wrote in message
>>> news:9in213$jjv2s$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Van verligting omdat Beijing die 2008 Olimpiese Spele gekry het.
>>>> Ek vier saam met julle fees - en weet watter ongekende blydskap
julle
>>> ervaar
>>>> met die onsuksesvolle suksesvolle aanbieding:)
>>>> Enigiemand hier wat weet of mens 'n Geisha kan word deur langafstand
>>> onderig
>>>> binne 7 jaar?:)))
>>>> Annette ( voornemende Geisha met 'n passion gap:)) )
>>>>
>>>>
>>>> --
>>>> Groetnis,
>>>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>>>> Happiness is a state of Mind.
>>>>
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Honderd jaar geleden......
Volgende onderwerp: My Poging
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 20:42:39 MGT 2024