Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » My Poging
My Poging [boodskap #46398 is 'n antwoord op boodskap #46490] Vr, 13 Julie 2001 22:02 na volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Jare gelede, voor ek nog oud en getroud was, het ek die ou dingetjie
geskryf - dit was my eerste en enigste probeerslag in Afrikaans:

Ons gaan vandag so vinnig deur die lewe
daar is geen tyd om mekaar beter te leer ken
Voortgedryf deur een en dieselfde strewe
om daar te wees voor iemand anders dalk kan

wen
Wanneer laas het jy stilgestaan en gewonder
oor die prag van 'n blom of die vaart van 'n voel in

vlug
Het jy vandag al die tyd geneem om te glimlag
of is jy te besig, is die tyd te min in jou dag?

Koor: Sluit oop jou hart, laat die sonskyn daarin
terugkom
Maak die tyd om te lag, om te speel, om
te droom
Begin vandag om jou lewe te verander
Jy sal sien en voel dis die tyd en die moeite
werd

Ons kla so maklik oor die dinge wat ons hinder
dit wat werklik iets beteken sien ons net nooit
raak
Laat ons weer begin om die mooie te bewonder
Dit het tyd geword om jou oe wawyd oop te maak
Lag saam met die son, laat die wind jou probleme
wegwaai
Dans saam met die reen, laat die maanlig jou
betower
Droom jy nog oor die liefde en wereldvrede
Of is die tyd te min in jou vinnig, en besige lewe?

Daar het julle dit nou... Enige iemand anders wat wil bydra?
Re: My Poging [boodskap #46449 is 'n antwoord op boodskap #46398] Vr, 13 Julie 2001 11:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit is mooi me. Was daar 'n wysie by?
Annette

me & bobby magee skryf in boodskap news:crz37.439$a04.1935@newsfeeds.bigpond.com...
> Jare gelede, voor ek nog oud en getroud was, het ek die ou dingetjie
> geskryf - dit was my eerste en enigste probeerslag in Afrikaans:
>
> Ons gaan vandag so vinnig deur die lewe
> daar is geen tyd om mekaar beter te leer ken
> Voortgedryf deur een en dieselfde strewe
> om daar te wees voor iemand anders dalk kan
>
> wen
> Wanneer laas het jy stilgestaan en gewonder
> oor die prag van 'n blom of die vaart van 'n voel in
>
> vlug
> Het jy vandag al die tyd geneem om te glimlag
> of is jy te besig, is die tyd te min in jou dag?
>
> Koor: Sluit oop jou hart, laat die sonskyn daarin
> terugkom
> Maak die tyd om te lag, om te speel, om
> te droom
> Begin vandag om jou lewe te verander
> Jy sal sien en voel dis die tyd en die moeite
> werd
>
> Ons kla so maklik oor die dinge wat ons hinder
> dit wat werklik iets beteken sien ons net nooit
> raak
> Laat ons weer begin om die mooie te bewonder
> Dit het tyd geword om jou oe wawyd oop te maak
> Lag saam met die son, laat die wind jou probleme
> wegwaai
> Dans saam met die reen, laat die maanlig jou
> betower
> Droom jy nog oor die liefde en wereldvrede
> Of is die tyd te min in jou vinnig, en besige lewe?
>
> Daar het julle dit nou... Enige iemand anders wat wil bydra?
>
Re: My Poging [boodskap #46456 is 'n antwoord op boodskap #46449] Vr, 13 Julie 2001 19:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 14 Jul 2001 08:02:02 +1000, "me & bobby magee" wrote:

> Jare gelede, voor ek nog oud en getroud was, het ek die ou dingetjie
> geskryf - dit was my eerste en enigste probeerslag in Afrikaans:
>

Iets vertel my dat jy nie moes oud en getroud geraak het nie
want as ek kon komponeer, het ek jou lied 'n wysie gegee
Was dit me of bobby se suksespoging dié?

>
> Daar het julle dit nou... Enige iemand anders wat wil bydra?
>
As een van ons hier gaan bydra, gaan dit skade wees aan jou
liriek wat so lekker filosofiese inslag het

DD
>
Re: My Poging [boodskap #46460 is 'n antwoord op boodskap #46456] Vr, 13 Julie 2001 20:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 13 Jul 2001 21:56:51 +0200, "Rico" wrote:

> Ek glo ons gesels hier op die NG met al die famous Afrikaners, hier 'n mooi
> liedjie,

FOUT...! DD is iemand van geen belang. Iemand wat besef hoe klein
spikkeltjie hy in die kolosale onmeetbare eindelose netwerk van
melkweë is.

DD
Re: My Poging [boodskap #46490 is 'n antwoord op boodskap #46398] Vr, 13 Julie 2001 19:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek glo ons gesels hier op die NG met al die famous Afrikaners, hier 'n mooi
liedjie, DD is 'n bekende skrywer, Annette is die bekende Afrikaanse
rooiwyndrinker, Gloudina woon in Kanada maar heel SA ken vir haar, het sy
soms koningin gewees daar??
Frikkie Potgieter, ken de Heer persoonlik en is familie van, ag ek se maar
niks, Max woon in Nederland die is nie bekend nie,

Wie is ek??? ek rook ek drink, ek weet nie waar te voel nie en ek is 'n
blonde kaaskop. sjoee Wie is ek, dat ek met julle mag praat????????

Gr.Rico
"Davie Davis" skryf in boodskap news:nnhuktkllb1lg62kts6p0ud3evtihcqq3d@4ax.com...
> On Sat, 14 Jul 2001 08:02:02 +1000, "me & bobby magee"
> wrote:
>
>> Jare gelede, voor ek nog oud en getroud was, het ek die ou dingetjie
>> geskryf - dit was my eerste en enigste probeerslag in Afrikaans:
>>
>
> Iets vertel my dat jy nie moes oud en getroud geraak het nie
> want as ek kon komponeer, het ek jou lied 'n wysie gegee
> Was dit me of bobby se suksespoging dié?
>
>>
>> Daar het julle dit nou... Enige iemand anders wat wil bydra?
>>
> As een van ons hier gaan bydra, gaan dit skade wees aan jou
> liriek wat so lekker filosofiese inslag het
>
> DD
>>
>
Re: My Poging [boodskap #46496 is 'n antwoord op boodskap #46456] Vr, 13 Julie 2001 22:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Rico - die ander mag beroemd wees, maar ek is maar net een van miljoene
wyndrinkers hier;)))
Jy is jy, en dit is belangrik. Nou het jy nog vir jouself die onmoontlike
taak opgelê om my te leer Nederlands praat:)))
Annette

Rico skryf in boodskap news:9injft$oda$1@news1.xs4all.nl...
> Ek glo ons gesels hier op die NG met al die famous Afrikaners, hier 'n mooi
> liedjie, DD is 'n bekende skrywer, Annette is die bekende Afrikaanse
> rooiwyndrinker, Gloudina woon in Kanada maar heel SA ken vir haar, het sy
> soms koningin gewees daar??
> Frikkie Potgieter, ken de Heer persoonlik en is familie van, ag ek se maar
> niks, Max woon in Nederland die is nie bekend nie,
>
> Wie is ek??? ek rook ek drink, ek weet nie waar te voel nie en ek is 'n
> blonde kaaskop. sjoee Wie is ek, dat ek met julle mag praat????????
>
> Gr.Rico
> "Davie Davis" schreef in bericht
> news:nnhuktkllb1lg62kts6p0ud3evtihcqq3d@4ax.com...
>> On Sat, 14 Jul 2001 08:02:02 +1000, "me & bobby magee"
>> wrote:
>>
>>> Jare gelede, voor ek nog oud en getroud was, het ek die ou dingetjie
>>> geskryf - dit was my eerste en enigste probeerslag in Afrikaans:
>>>
>>
>> Iets vertel my dat jy nie moes oud en getroud geraak het nie
>> want as ek kon komponeer, het ek jou lied 'n wysie gegee
>> Was dit me of bobby se suksespoging dié?
>>
>>>
>>> Daar het julle dit nou... Enige iemand anders wat wil bydra?
>>>
>> As een van ons hier gaan bydra, gaan dit skade wees aan jou
>> liriek wat so lekker filosofiese inslag het
>>
>> DD
>>>
>>
>
Re: My Poging [boodskap #46567 is 'n antwoord op boodskap #46449] Sa, 14 Julie 2001 20:07 Na vorige boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Ek het net beter geraak toe ek oud en getroud geword het - en ja, dit het 'n
wysie - ek skryf nie gewoonlik sonder om dadelik musiek by te sit nie...
Maar snaaks genoeg, skryf ek gewoonlik in Engels. Ek voel meer vryheid
daar, en kan myself makliker uitdruk. En dit is my EIE werkie, ME alone.

"Davie Davis" wrote in message
news:nnhuktkllb1lg62kts6p0ud3evtihcqq3d@4ax.com...> On Sat, 14 Jul 2001
08:02:02 +1000, "me & bobby magee"
> wrote:
>
>> Jare gelede, voor ek nog oud en getroud was, het ek die ou dingetjie
>> geskryf - dit was my eerste en enigste probeerslag in Afrikaans:
>>
>
> Iets vertel my dat jy nie moes oud en getroud geraak het nie
> want as ek kon komponeer, het ek jou lied 'n wysie gegee
> Was dit me of bobby se suksespoging dié?
>
>>
>> Daar het julle dit nou... Enige iemand anders wat wil bydra?
>>
> As een van ons hier gaan bydra, gaan dit skade wees aan jou
> liriek wat so lekker filosofiese inslag het
>
> DD
>>
>
Vorige onderwerp: Kanada se Sug
Volgende onderwerp: Toekoms Advies vir: Meer Effektiewe Bate Waarde Berekening Inisiatief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 07:22:11 MGT 2024