Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » The (New) Ten Commandments
Re: The (New) Ten Commandments [boodskap #46198 is 'n antwoord op boodskap #46185] Di, 10 Julie 2001 20:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
robinbewet  is tans af-lyn  robinbewet
Boodskappe: 16
Geregistreer: Junie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Ja, maar ek staan en pis, ek sit nie soos jy nie !!!!

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:3b4b279f.1249826@news.online.be...
> Wat gaan jy doen met die haasmanne, kêrel?
> Ek het gehoor Frikkie kan pis en jy ook..
> Maar telkens as jy pis pis jy op jou skoene!
> Ha-ha-haa!!
>
> Die groete van
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
>
>
>
> "robinbewet" schreef:
>
>> Dagse boet,
>> `n Mens het maar jare se probleme met hierdie "haasmanne".
>> Ek het vir "FLIPPER" in die hande gekry, hy le laag op die oomblik, sy vrou
>> is terug van RSA.
>> Hy het glo die wapen vir jou !! hy sal jou kontak.
>> Gee die klomp moere "GAS".
>> Boere groete,
>> Tinus.
>>
>
Re: The (New) Ten Commandments [boodskap #46199 is 'n antwoord op boodskap #46175] Di, 10 Julie 2001 20:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
robinbewet  is tans af-lyn  robinbewet
Boodskappe: 16
Geregistreer: Junie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Geweet dat jy `n dom akker is maar hierdie is erg !!!!!!!!!!!

Tinus.
"Max" skryf in boodskap news:9if5nb$4g5$1@azure.nl.gxn.net...
> Die haasmanne huppel rond, en julle lê laag. Julle soek wapens, ons is
> gebore met ons s'n. Tsk tsk tsk...
> _________________________________________________________
> "robinbewet" wrote in message
> news:3b4a2a5d$0$20969$7f31c96c@news01.syd.optusnet.com.au...
>> Dagse boet,
>> `n Mens het maar jare se probleme met hierdie "haasmanne".
>> Ek het vir "FLIPPER" in die hande gekry, hy le laag op die oomblik, sy
> vrou
>> is terug van RSA.
>> Hy het glo die wapen vir jou !! hy sal jou kontak.
>> Gee die klomp moere "GAS".
>> Boere groete,
>> Tinus.
>>
>>
>> "Frikkie Potgieter" wrote in message
>> news:9icr12$idl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Dankie doos, jys te nuuskurig om te kyk....
>>>
>>>
>>> wrote in message
>>> news:9iain5$2qr6$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>>> Ja, koebaai Frikkie. Click- Message. Click- Block sender. Dit sal
> nie
>>> nodig
>>>> wees om te antwoord nie want ek sal dit nie sien nie.
>>>> pj
>>>> "Frikkie Potgieter" wrote in message
>>>> news:9i8r3o$hn0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Dankie en FOK jou ook....
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> > Davie Davis wrote in message
>>>> > news:conekt88qifim8fft2t7jnhr91favc8m8b@4ax.com...
>>>> > > On Sat, 7 Jul 2001 20:02:44 +0200, "Frikkie Potgieter"
>>>> > > wrote:
>>>> > >
>>>> > > On Sat, 7 Jul 2001 20:04:57 +0200, "Frikkie Potgieter"
>>>> > > wrote:
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > On Sat, 7 Jul 2001 20:05:50 +0200, "Frikkie Potgieter"
>>>> > > wrote:
>>>> > >
>>>> > > >Die ding sal nie verstaan nie Annette, dis so goed jy praat
> met
>> daai
>>>> ding
>>>> > in
>>>> > > >kanada....
>>>> > > >deurmekaar doos ???
>>>> > >
>>>> > > >Glo my, ek sal nie eens teen sy vrou se BEEN wil PIS nie....
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > Merkwaardige prestasie Frikkie... om deur my geblok te word
> !!!!
>>>> > > Want as ek selfs Gloudina verdra moet jy weet wat dink ek van
> jou -
>> om
>>>> > > aan jou dieselfde toekenning as aan Ferdi te gee!
>>>> > >
>>>> > > Aanhouer wen Frikkie (!).... jy het lank probeer en
> uiteidelik
>>>> > > geslaag !
>>>> > >
>>>> > > Totsiens Frikkie, jy irriteer my.
>>>> > >
>>>> > > DD
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Die Dubbele Ontkenning in Afrikaans [boodskap #46206 is 'n antwoord op boodskap #46120] Di, 10 Julie 2001 21:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Sterrenkijker wrote:

> De vroegere
> inwijkelingen van Zuid-Afrika hadden in ieder geval een communicatie-
> probleem met de Khoi. Dit kan niet anders; dat is steeds zo wanneer
> twee talen met mekaar in contact komen. De poging om het Nederlands
> te vereenvoudigen ten opzichte van de Khoi moet al van in het begin
> aanwezig zijn geweest en daarom lijkt het Afrikaans voor ons op een
> soort van sterk vereenvoudigd Nederlands. Maar de manier van
> interactie met de Khoi zal misschien ook een rol hebben gespeeld.

Dit word algemeen aangeneem dat Afrikaans sy beslag gekryhet voor die Hugenote
aangekom het in 1688 (dus nie baie lank
na Jan van Riebeeck in 1652 nie), want die Hugenote self het
'n Nederlands aangeleer wat afwyk van die Nederlands wat
vandag in Europa gepraat word. Meeste mense neem aan dat
dit die suid-hollands gekleurde taal van Jan van Riebeeck en sy
amptenare is wat op SA se grond sy eie ontwikkeling ondergaan
het, veral in die mond van mense wie se huistaal nie Nederlands
was nie, hetsy Hugenote, matrose op die skepe wat later
Vryburgers geword het en in baie gevalle uit ander dele van Europa
gekom het, slawe, die Khoi en dies meer.
Die dubbele ontkenning sou dus nie werklik deur interaksie
met die Khoi alleen ontstaan het nie. Mens moet dan hier ook uitwys
dat NP van Wyk Louw in die twintigste eeu ook nog aandui dat hy
nie so gereeld die dubbele ontkenning gebruik nie. Dis eers in die
vroeë twintiger en dertiger jare in SA dat mense intens aandag gegee
het aan spelling- reëls en grammatikareëls vir Afrikaans, veral nadat
Langenhoven en andere dit reggekry het om Afrikaans in die skool
te laat onderwys tot die vierdie jaar van skool. Dis merkwaardig
hoeveel vroeë NP van Wyk Louw se briewe en Langenhoven se
briewe nog onder die invloed van Nederlandse persepsies geskryf
word. (Dis nou nadat Langenhoven ophou om sy briewe gereeld
in Engels te skryf, selfs sy liefdesbriewe, aan 'n vrou wat ook Afrikaans
gepraat het in die daaglikse omgang.)

Gloudina
Re: The (New) Ten Commandments [boodskap #46216 is 'n antwoord op boodskap #46198] Di, 10 Julie 2001 23:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
en jij kijkt ook nog met zijn linker oog in zijn rechter broekzak hahahaha

Gr.Rico

"robinbewet" schreef in bericht
news:3b4b6288$0$20947$7f31c96c@news01.syd.optusnet.com.au...
> Ja, maar ek staan en pis, ek sit nie soos jy nie !!!!
>
>
> "Sterrenkijker" wrote in message
> news:3b4b279f.1249826@news.online.be...
>> Wat gaan jy doen met die haasmanne, kêrel?
>> Ek het gehoor Frikkie kan pis en jy ook..
>> Maar telkens as jy pis pis jy op jou skoene!
>> Ha-ha-haa!!
>>
>> Die groete van
>>
>> Norbert (uit Vlaanderen)
>>
>>
>>
>> "robinbewet" schreef:
>>
>>> Dagse boet,
>>> `n Mens het maar jare se probleme met hierdie "haasmanne".
>>> Ek het vir "FLIPPER" in die hande gekry, hy le laag op die oomblik, sy
> vrou
>>> is terug van RSA.
>>> Hy het glo die wapen vir jou !! hy sal jou kontak.
>>> Gee die klomp moere "GAS".
>>> Boere groete,
>>> Tinus.
>>>
>>
>
Re: The (New) Ten Commandments [boodskap #46218 is 'n antwoord op boodskap #46176] Di, 10 Julie 2001 23:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ha! Jij hebt dit niet geschreven? Oh, sorry dan, Max. Ik dacht dat het
van jou was.. Nou, 't doet er niet toe. Mijn mening blijft dezelfde
hierover.
Ja, ik spreek ook Frans en inderdaad: het Frans heeft ook zijn dubbele
ontkenning. Deze heeft, wat de plaatsing in de zin betreft, zelfs heel
veel gelijkenis met de dubbele ontkenning in het Middelnederlands.
Modern: Ik doe niet
Middelnederlands: Ik en doe niet
Frans: Je ne fais pas...
Twee keer iets ontkennen.. Waar heeft dit feitelijk zijn nut voor? Ik
zie maar één reden en dat is: het ontkennende versterkt laten uitkomen
op een manier die geen verwarring of twijfel achterlaat. Het werkwoord
wordt zowel van voor als van achter van een ontkenning voorzien om
duidelijk te maken dat het om een omgekeerde actie gaat. Tja, onze
voorouders hadden blijkbaar meer tijd om zich met taal bezig te houden
dan wij dit nog hebben. In onze tijd hebben zelfs oerconservatieve
talen (zoals het Duits) de neiging in zich om eenvoudiger te worden.

Beste groeten

Norbert (uit Vlaanderen)

"Max" schreef:

> Hoi Norbert
>
> Ik heb de stuk niet geshreven, hoor. Op het net gevonden. Ik weet ook
> niet waar het vandaankomt.
>
> Ken je Frans? Ik heb gehoord dat Frans ook een dubbel ontkenning
> gebruikt.
> ____________________________________________________________ __
Re: Die Dubbele Ontkenning in Afrikaans [boodskap #46240 is 'n antwoord op boodskap #46206] Wo, 11 Julie 2001 10:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina, jy sal sekerlik weet, Wanneer het Afrikaans 'n taal geword?
___________________________________________________________

schreef in berichtnieuws 3B4B784D.2FDBA82C@home.com...
Sterrenkijker wrote:

> De vroegere
> inwijkelingen van Zuid-Afrika hadden in ieder geval een communicatie-
> probleem met de Khoi. Dit kan niet anders; dat is steeds zo wanneer
> twee talen met mekaar in contact komen. De poging om het Nederlands
> te vereenvoudigen ten opzichte van de Khoi moet al van in het begin
> aanwezig zijn geweest en daarom lijkt het Afrikaans voor ons op een
> soort van sterk vereenvoudigd Nederlands. Maar de manier van
> interactie met de Khoi zal misschien ook een rol hebben gespeeld.

Dit word algemeen aangeneem dat Afrikaans sy beslag gekryhet voor die
Hugenote
aangekom het in 1688 (dus nie baie lank
na Jan van Riebeeck in 1652 nie), want die Hugenote self het
'n Nederlands aangeleer wat afwyk van die Nederlands wat
vandag in Europa gepraat word. Meeste mense neem aan dat
dit die suid-hollands gekleurde taal van Jan van Riebeeck en sy
amptenare is wat op SA se grond sy eie ontwikkeling ondergaan
het, veral in die mond van mense wie se huistaal nie Nederlands
was nie, hetsy Hugenote, matrose op die skepe wat later
Vryburgers geword het en in baie gevalle uit ander dele van Europa
gekom het, slawe, die Khoi en dies meer.
Die dubbele ontkenning sou dus nie werklik deur interaksie
met die Khoi alleen ontstaan het nie. Mens moet dan hier ook uitwys
dat NP van Wyk Louw in die twintigste eeu ook nog aandui dat hy
nie so gereeld die dubbele ontkenning gebruik nie. Dis eers in die
vroe� twintiger en dertiger jare in SA dat mense intens aandag gegee
het aan spelling- reëls en grammatikareëls vir Afrikaans, veral nadat
Langenhoven en andere dit reggekry het om Afrikaans in die skool
te laat onderwys tot die vierdie jaar van skool. Dis merkwaardig
hoeveel vroeë NP van Wyk Louw se briewe en Langenhoven se
briewe nog onder die invloed van Nederlandse persepsies geskryf
word. (Dis nou nadat Langenhoven ophou om sy briewe gereeld
in Engels te skryf, selfs sy liefdesbriewe, aan 'n vrou wat ook Afrikaans
gepraat het in die daaglikse omgang.)

Gloudina
Re: Die Dubbele Ontkenning in Afrikaans [boodskap #46249 is 'n antwoord op boodskap #46206] Wo, 11 Julie 2001 11:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Max wrote:

> Wanneer het Afrikaans 'n taal geword?

Afrikaans is amptelik erken in 'n gesamentlike sitting van die
Volksraad en Senaat op 27 Mei 1925.
Dit vervang dus Nederlands van daardie tydstip af. Die
grootste voorvegter vir die erkenning van Afrikaans as
offisiële taal was Langenhoven, wat van vroeg af gesien het
dat dit Nederlands as offisiële taal was wat beveg moes word,
liewers as Engels se plek as ander offisiële taal in SA.

Gloudina
Re: Die Dubbele Ontkenning in Afrikaans [boodskap #46261 is 'n antwoord op boodskap #46206] Wo, 11 Julie 2001 15:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Dankie Gloudina. Ek weet nie wanneer mens dit op skool geleer het nie,
maar ek het dit gemis.

Weet jy van 'n jonger taal? Hoeveel mense praat dit (as dit bestaan)?

Afrikaans is eenvoudig en doeltreffend (meer as Engels). Jammer van die
baie Nederlands daarin. Engels is ook genoeg. As mens net soveel van die
ander nege tale kan inwerk, word Afrikaans die taal van die toekoms...

Was dit tog nie vir al die nie's nie.
(Ek wed jou jy moes dié sinnetjie twee keer
lees!)__________________________________________________

skryf in boodskap news:3B4C3FA2.6AABC226@home.com...
Max wrote:

> Wanneer het Afrikaans 'n taal geword?

Afrikaans is amptelik erken in 'n gesamentlike sitting van die
Volksraad en Senaat op 27 Mei 1925.
Dit vervang dus Nederlands van daardie tydstip af. Die
grootste voorvegter vir die erkenning van Afrikaans as
offisiële taal was Langenhoven, wat van vroeg af gesien het
dat dit Nederlands as offisiële taal was wat beveg moes word,
liewers as Engels se plek as ander offisiële taal in SA.

Gloudina
Re: Die Dubbele Ontkenning in Afrikaans [boodskap #46284 is 'n antwoord op boodskap #46206] Wo, 11 Julie 2001 20:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Max wrote:

> Weet jy van 'n jonger taal? Hoeveel mense praat dit (as dit bestaan)?
>
> Afrikaans is eenvoudig en doeltreffend (meer as Engels). Jammer van die
> baie Nederlands daarin. Engels is ook genoeg. As mens net soveel van die
> ander nege tale kan inwerk, word Afrikaans die taal van die toekoms...
>
> Was dit tog nie vir al die nie's nie.
> (Ek wed jou jy moes dié sinnetjie twee keer
> lees!)

Nee, ek is regtig nie in staat om te sê of daar 'n jonger"taal" is nie.
Dis nou as mens onder 'n "taal" verstaan een
wat as 'n land se offisiële taal verklaar word. Maar jy
moet darem nou in ag neem dat in 1994 daar 'n hele klomp
lokale SA tale offisiële status gekry het. Ek dink Zoeloe en
Sotho het in die ou dae 'n soort semi-offisiële status gehad,
maar sommige van die ander nie. Dus is hulle vir die eerste
keer ook "tale."
Jy sê as mens "net al die ander nege tale kan inwerk."
Dit het ons, myns insiens, al klaar in fanagalo.

Gloudina
Re: Die Dubbele Ontkenning in Afrikaans [boodskap #46299 is 'n antwoord op boodskap #46206] Do, 12 Julie 2001 06:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek glo glad nie in meer as een taal per land nie. Selfs in België is daar
onderskeid tussen die Franse en Vlaamse. Ek sal maklik 'n taalstryder word
vir fanagalo!
__________________________________________________________
schreef in berichtnieuws 3B4CBB54.7A463452@home.com...
Jy sê as mens "net al die ander nege tale kan inwerk."
Dit het ons, myns insiens, al klaar in fanagalo.

Gloudina
Re: Die Dubbele Ontkenning in Afrikaans [boodskap #46437 is 'n antwoord op boodskap #46299] Vr, 13 Julie 2001 18:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Max, ook in Nederland is daar 2 officiele tale, jy weet naas Nederlands is
daar ook Fries?
Maar dit is nie 'n probleem nie, want Fries word net in Friesland gepraat.

Gr. Rico
"Max" skryf in boodskap news:9ijes8$d48$1@azure.nl.gxn.net...
> Ek glo glad nie in meer as een taal per land nie. Selfs in België is daar
> onderskeid tussen die Franse en Vlaamse. Ek sal maklik 'n taalstryder word
> vir fanagalo!
> __________________________________________________________
> schreef in berichtnieuws 3B4CBB54.7A463452@home.com...
> Jy sê as mens "net al die ander nege tale kan inwerk."
> Dit het ons, myns insiens, al klaar in fanagalo.
>
> Gloudina
>
Re: Die Dubbele Ontkenning in Afrikaans [boodskap #46621 is 'n antwoord op boodskap #46299] So, 15 Julie 2001 17:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Benewens fanagalo is daar in Afrika 'n ander, soortgelyke voorbeeld. Die
swart Kongolese (voorheen Zaire) praat Lingala. Die hooftaal in die
"mengsel" synde Frans te wees met 'n mengsel Swahili en van die plaaslike
dialekte. Die taal het klaarblyklik sy oorsprong langs die Kongorivier gehad
waar mense dit ontwikkel het tydens / of vir handelsdoeleindes.
"Max" skryf in boodskap news:9ijes8$d48$1@azure.nl.gxn.net...
> Ek glo glad nie in meer as een taal per land nie. Selfs in België is daar
> onderskeid tussen die Franse en Vlaamse. Ek sal maklik 'n taalstryder word
> vir fanagalo!
> __________________________________________________________
> schreef in berichtnieuws 3B4CBB54.7A463452@home.com...
> Jy sê as mens "net al die ander nege tale kan inwerk."
> Dit het ons, myns insiens, al klaar in fanagalo.
>
> Gloudina
>
Re: Die Dubbele Ontkenning in Afrikaans [boodskap #46662 is 'n antwoord op boodskap #46261] Ma, 16 Julie 2001 05:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
En as dit winter is, is daar nog 'n nies:)))
Annette

Max skryf in boodskap news:9ihtnh$sg8$2@azure.nl.gxn.net...
> Dankie Gloudina. Ek weet nie wanneer mens dit op skool geleer het nie,
> maar ek het dit gemis.
>
> Weet jy van 'n jonger taal? Hoeveel mense praat dit (as dit bestaan)?
>
> Afrikaans is eenvoudig en doeltreffend (meer as Engels). Jammer van die
> baie Nederlands daarin. Engels is ook genoeg. As mens net soveel van die
> ander nege tale kan inwerk, word Afrikaans die taal van die toekoms...
>
> Was dit tog nie vir al die nie's nie.
> (Ek wed jou jy moes dié sinnetjie twee keer
> lees!)__________________________________________________
>
> skryf in boodskap news:3B4C3FA2.6AABC226@home.com...
> Max wrote:
>
>> Wanneer het Afrikaans 'n taal geword?
>
> Afrikaans is amptelik erken in 'n gesamentlike sitting van die
> Volksraad en Senaat op 27 Mei 1925.
> Dit vervang dus Nederlands van daardie tydstip af. Die
> grootste voorvegter vir die erkenning van Afrikaans as
> offisiële taal was Langenhoven, wat van vroeg af gesien het
> dat dit Nederlands as offisiële taal was wat beveg moes word,
> liewers as Engels se plek as ander offisiële taal in SA.
>
> Gloudina
>
Re: Die Dubbele Ontkenning in Afrikaans [boodskap #46676 is 'n antwoord op boodskap #46662] Ma, 16 Julie 2001 07:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
;-)!!!
_______________________________________________________
Annette schreef in berichtnieuws
9its87$kv4jp$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> En as dit winter is, is daar nog 'n nies:)))
> Annette
>
> Max skryf in boodskap news:9ihtnh$sg8$2@azure.nl.gxn.net...
>> Dankie Gloudina. Ek weet nie wanneer mens dit op skool geleer het nie,
>> maar ek het dit gemis.
>>
>> Weet jy van 'n jonger taal? Hoeveel mense praat dit (as dit bestaan)?
>>
>> Afrikaans is eenvoudig en doeltreffend (meer as Engels). Jammer van die
>> baie Nederlands daarin. Engels is ook genoeg. As mens net soveel van die
>> ander nege tale kan inwerk, word Afrikaans die taal van die toekoms...
>>
>> Was dit tog nie vir al die nie's nie.
>> (Ek wed jou jy moes dié sinnetjie twee keer
>> lees!)__________________________________________________
>>
>> skryf in boodskap news:3B4C3FA2.6AABC226@home.com...
>> Max wrote:
>>
>>> Wanneer het Afrikaans 'n taal geword?
>>
>> Afrikaans is amptelik erken in 'n gesamentlike sitting van die
>> Volksraad en Senaat op 27 Mei 1925.
>> Dit vervang dus Nederlands van daardie tydstip af. Die
>> grootste voorvegter vir die erkenning van Afrikaans as
>> offisiële taal was Langenhoven, wat van vroeg af gesien het
>> dat dit Nederlands as offisiële taal was wat beveg moes word,
>> liewers as Engels se plek as ander offisiële taal in SA.
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: Die Dubbele Ontkenning in Afrikaans [boodskap #46682 is 'n antwoord op boodskap #46676] Ma, 16 Julie 2001 08:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat bedoel jy - jy gaan nie nies nie?:))
Annette

Max skryf in boodskap news:9iu6et$l4g$1@azure.nl.gxn.net...
> ;-)!!!
> _______________________________________________________
> Annette schreef in berichtnieuws
> 9its87$kv4jp$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> En as dit winter is, is daar nog 'n nies:)))
>> Annette
>>
>> Max skryf in boodskap news:9ihtnh$sg8$2@azure.nl.gxn.net...
>>> Dankie Gloudina. Ek weet nie wanneer mens dit op skool geleer het nie,
>>> maar ek het dit gemis.
>>>
>>> Weet jy van 'n jonger taal? Hoeveel mense praat dit (as dit bestaan)?
>>>
>>> Afrikaans is eenvoudig en doeltreffend (meer as Engels). Jammer van die
>>> baie Nederlands daarin. Engels is ook genoeg. As mens net soveel van die
>>> ander nege tale kan inwerk, word Afrikaans die taal van die toekoms...
>>>
>>> Was dit tog nie vir al die nie's nie.
>>> (Ek wed jou jy moes dié sinnetjie twee keer
>>> lees!)__________________________________________________
>>>
>>> skryf in boodskap news:3B4C3FA2.6AABC226@home.com...
>>> Max wrote:
>>>
>>>> Wanneer het Afrikaans 'n taal geword?
>>>
>>> Afrikaans is amptelik erken in 'n gesamentlike sitting van die
>>> Volksraad en Senaat op 27 Mei 1925.
>>> Dit vervang dus Nederlands van daardie tydstip af. Die
>>> grootste voorvegter vir die erkenning van Afrikaans as
>>> offisiële taal was Langenhoven, wat van vroeg af gesien het
>>> dat dit Nederlands as offisiële taal was wat beveg moes word,
>>> liewers as Engels se plek as ander offisiële taal in SA.
>>>
>>> Gloudina
>>>
>>
>
Re: Die Dubbele Ontkenning in Afrikaans [boodskap #46683 is 'n antwoord op boodskap #46682] Ma, 16 Julie 2001 08:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
As ek nie wil nies nie, wil ek nie nies nie en sal jy my nie laat nies
nie!!!
_______________________________________________________
Annette schreef in berichtnieuws
9iu7af$l0olm$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wat bedoel jy - jy gaan nie nies nie?:))
> Annette
>
>
> Max skryf in boodskap news:9iu6et$l4g$1@azure.nl.gxn.net...
>> ;-)!!!
>> _______________________________________________________
>> Annette schreef in berichtnieuws
>> 9its87$kv4jp$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> En as dit winter is, is daar nog 'n nies:)))
>>> Annette
>>>
>>> Max skryf in boodskap news:9ihtnh$sg8$2@azure.nl.gxn.net...
>>>> Dankie Gloudina. Ek weet nie wanneer mens dit op skool geleer het nie,
>>>> maar ek het dit gemis.
>>>>
>>>> Weet jy van 'n jonger taal? Hoeveel mense praat dit (as dit bestaan)?
>>>>
>>>> Afrikaans is eenvoudig en doeltreffend (meer as Engels). Jammer van
> die
>>>> baie Nederlands daarin. Engels is ook genoeg. As mens net soveel van
> die
>>>> ander nege tale kan inwerk, word Afrikaans die taal van die toekoms...
>>>>
>>>> Was dit tog nie vir al die nie's nie.
>>>> (Ek wed jou jy moes dié sinnetjie twee keer
>>>> lees!)__________________________________________________
>>>>
>>>> skryf in boodskap news:3B4C3FA2.6AABC226@home.com...
>>>> Max wrote:
>>>>
>>>> > Wanneer het Afrikaans 'n taal geword?
>>>>
>>>> Afrikaans is amptelik erken in 'n gesamentlike sitting van die
>>>> Volksraad en Senaat op 27 Mei 1925.
>>>> Dit vervang dus Nederlands van daardie tydstip af. Die
>>>> grootste voorvegter vir die erkenning van Afrikaans as
>>>> offisiële taal was Langenhoven, wat van vroeg af gesien het
>>>> dat dit Nederlands as offisiële taal was wat beveg moes word,
>>>> liewers as Engels se plek as ander offisiële taal in SA.
>>>>
>>>> Gloudina
>>>>
>>>
>>
>
Re: Die Dubbele Ontkenning in Afrikaans [boodskap #46718 is 'n antwoord op boodskap #46683] Ma, 16 Julie 2001 14:46 Na vorige boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Atiesjoe!!!
En dis nie in my oor nie: Nie nou nie, nooit nie, nie ooit nie en ook nie
netnou nie

Thys (nie op 'n ander plek as die Bos nie)
"Max" skryf in boodskap news:9iu825$li8$1@azure.nl.gxn.net...
> As ek nie wil nies nie, wil ek nie nies nie en sal jy my nie laat nies
> nie!!!
> _______________________________________________________
> Annette schreef in berichtnieuws
> 9iu7af$l0olm$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wat bedoel jy - jy gaan nie nies nie?:))
>> Annette
>>
>>
>> Max skryf in boodskap news:9iu6et$l4g$1@azure.nl.gxn.net...
>>> ;-)!!!
>>> _______________________________________________________
>>> Annette schreef in berichtnieuws
>>> 9its87$kv4jp$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> En as dit winter is, is daar nog 'n nies:)))
>>>> Annette
>>>>
>>>> Max skryf in boodskap news:9ihtnh$sg8$2@azure.nl.gxn.net...
>>>> > Dankie Gloudina. Ek weet nie wanneer mens dit op skool geleer het
> nie,
>>>> > maar ek het dit gemis.
>>>> >
>>>> > Weet jy van 'n jonger taal? Hoeveel mense praat dit (as dit
> bestaan)?
>>>> >
>>>> > Afrikaans is eenvoudig en doeltreffend (meer as Engels). Jammer
van
>> die
>>>> > baie Nederlands daarin. Engels is ook genoeg. As mens net soveel
van
>> die
>>>> > ander nege tale kan inwerk, word Afrikaans die taal van die
> toekoms...
>>>> >
>>>> > Was dit tog nie vir al die nie's nie.
>>>> > (Ek wed jou jy moes dié sinnetjie twee keer
>>>> > lees!)__________________________________________________
>>>> >
>>>> > skryf in boodskap news:3B4C3FA2.6AABC226@home.com...
>>>> > Max wrote:
>>>> >
>>>> > > Wanneer het Afrikaans 'n taal geword?
>>>> >
>>>> > Afrikaans is amptelik erken in 'n gesamentlike sitting van die
>>>> > Volksraad en Senaat op 27 Mei 1925.
>>>> > Dit vervang dus Nederlands van daardie tydstip af. Die
>>>> > grootste voorvegter vir die erkenning van Afrikaans as
>>>> > offisiële taal was Langenhoven, wat van vroeg af gesien het
>>>> > dat dit Nederlands as offisiële taal was wat beveg moes word,
>>>> > liewers as Engels se plek as ander offisiële taal in SA.
>>>> >
>>>> > Gloudina
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Re: bly liewer in die huis - sherrifDD.jpg (1/1)
Volgende onderwerp: Die Hollanners !!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 06:43:52 MGT 2024