Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Interresante verskeidenheid.
Re: Interresante verskeidenheid. [boodskap #46342 is 'n antwoord op boodskap #46272] Do, 12 Julie 2001 17:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 11 Jul 2001 18:31:37 +0200, "Annette" wrote:

> Davie, hoe weet G hoe groot en hoe wild jy is?:))))
> Annette
>

Annette, lank terug het ek julle vertel van my skooldae. En ek was
ondiplomaties genoeg om te vertel van my en Gloudina se kys in die
verbeteringskool.

DD
Re: Interresante verskeidenheid. [boodskap #46343 is 'n antwoord op boodskap #46161] Do, 12 Julie 2001 17:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 10 Jul 2001 15:02:17 +0200, "." wrote:

> Die punt is rokers is ook mense nes alkies alkies sal bly sal 'n
> roker 'n roker bly. Ten minste steek ek nie vrou dood met die mes as ek 'n
> paar siggies te veel gehad het nie.
>

> .
Nee Dot, jy vergiftig haar liewer tydsaam met tweedehandse nikotien.

En die alkies wat jy van praat Dot, is somtyds droë alkies!

DD
Re: Interresante verskeidenheid. [boodskap #46344 is 'n antwoord op boodskap #46342] Do, 12 Julie 2001 17:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Voor my tyd:))
Jy moet weet ek is nog jonk en onskuldig hier:))
Jy moes wel 'n geweldige indruk op haar gemaak het dat sy dit nog na al die
jare en omswerwinge kan onthou:))
Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:simrkt4utfsp4n69s4plvd48qqt2j2ida1@4ax.com...
> On Wed, 11 Jul 2001 18:31:37 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Davie, hoe weet G hoe groot en hoe wild jy is?:))))
>> Annette
>>
>
>
> Annette, lank terug het ek julle vertel van my skooldae. En ek was
> ondiplomaties genoeg om te vertel van my en Gloudina se kys in die
> verbeteringskool.
>
> DD
Re: Interresante verskeidenheid. [boodskap #46347 is 'n antwoord op boodskap #46343] Do, 12 Julie 2001 18:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Of suiwer sosiale alkies:))
Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:37nrktcis527d0vg0tv71mdq91gn6b5ddt@4ax.com...
> On Tue, 10 Jul 2001 15:02:17 +0200, "." wrote:
>
>> Die punt is rokers is ook mense nes alkies alkies sal bly sal 'n
>> roker 'n roker bly. Ten minste steek ek nie vrou dood met die mes as ek 'n
>> paar siggies te veel gehad het nie.
>>
>
>> .
> Nee Dot, jy vergiftig haar liewer tydsaam met tweedehandse nikotien.
>
> En die alkies wat jy van praat Dot, is somtyds droë alkies!
>
> DD
Re: Interresante verskeidenheid. [boodskap #46351 is 'n antwoord op boodskap #46125] Do, 12 Julie 2001 20:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Grahame  is tans af-lyn  Grahame
Boodskappe: 131
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ons moet lief wees vir rokers.... Hulle het nie meer lank om te leef nie

Grahame

Annette skryf in boodskap news:9ie4g2$idhjf$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek het hier en op 'n ander ng die kwessie van rook aangehaal.
> Dit lyk of die mense hier te bang is om enigiets voor of teen dit te sê -
> miskien in die *vrees* dat hulle verbaal aangeval gaan word.
>
> Op die ander groep is daar nogal 'n lewendige en baie gemoedelike bespreking
> tussen die rokers en nie-rokers.
> Ek het byvoorbeeld nou geleer dat in Denemarke mag rokers slegs in private
> wonings rook.
>
> In Duitsland is die openbare rookwette strenger as hier by ons, en in sekere
> state in Amerika mag rokers nie binne 25 meter van die ingang tot 'n gebou
> rook nie.
>
> By sekere werkgewers in Kanada maak hulle die werkdag 7.5 ure lank, sodat
> die nie-rokers nie eis dat hulle meer betaal word omdat hulle meer
> produktief is omdat hulle nie kort-kort hoef uit te glip vir 'n dampie nie.
>
> Interessant hoe verskillend mense in nuusgroepe optree.
>
> Annette. ann...@ctnet.co.za
>
Re: Interresante verskeidenheid. [boodskap #46352 is 'n antwoord op boodskap #46125] Do, 12 Julie 2001 20:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 12 Jul 2001 14:35:09 GMT, @home.com wrote:

> Skryf jy stories deesdae?
Ek was drie en twintig jaar oud toe my eerste kortverhaal gepubliseer
is Gloudina. In die (destydse natuurlik) Huisgenoot. Ook het ek as
vryskut joernalis vir 'n tyd 'n artikel in 'n tydskrif vir die jeug
gehanteer (slegs 'n paar episodes). Maar ek het belangstelling in dit
verloor en my eers na watersport en daarna na kontaksport gewend. Niks
kon werklik my belangstelling gehou het nie, wat my werklik 'n 'jack
of all trades but master of none' gemaak het. Seker maar dieselfde
stadium waardeur alle jongelinge gaan, die 'bewys van wie EK is '
stadium met 'ek' in hoofletters (wat ek later leer skryf het in klein
letters!)

> is. Ek het egter 'n spesmaas Wouter Plaasvark weet dit
> al klaar.
Wouter het my eers in die tronk leer ken. Die jare wat hy die
vuurhoutjies in sy sel gehad het en ek die stompie in my sel. En die
samewerking on mededeelsaam te wees moes jy sien.
>
> Elsie

DD
Re: Interresante verskeidenheid. [boodskap #46354 is 'n antwoord op boodskap #46125] Do, 12 Julie 2001 20:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Danielle" Danielle (ook rookvry vir jare, maar dink elke dag
daaraan om weer te
: begin rook - net vir die lekkerte, en dis minder moeite as om
gym toe
: te gaan elke dag!) :-))
~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Dani, kry vir jou een van die pype wat Xhosa vroue gebruik,
meskien begin jy 'n nuwe inding en sit al die vroue in die land
weer aan die rook:-)
--
--------------------------------------
http://www.om.org/main.htm
--------------------------------------
Re: Interresante verskeidenheid. [boodskap #46358 is 'n antwoord op boodskap #46254] Do, 12 Julie 2001 22:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" skryf in boodskap news:v2loktchrb19glccndhmum6k99spigi407@4ax.com...

Hey, hey, hey!!! Ek sien ons groepie raak groter... Danielle, Sakkie en nou
Didi. Een van die dae gaan ons salige vrede bereik.

(P.S. Hoop jy vergewe my en is nie te teleurgesteld nie, Didi...)

>
> Danielle, ek dink jou resep is heel beproefbaar. Sal ook graag
> dieselfde vrede smaak.
> Dankie dus vir die wenk.
>
> DD
Re: Interresante verskeidenheid. [boodskap #46361 is 'n antwoord op boodskap #46307] Do, 12 Julie 2001 22:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" schreef:

> Ek het my suiker nodig, so ek sal maar vet en vrolik bly:)))
> Annette
>
>
Hee, Annette, ek verstaan wat jy wil sê, mens!
Maar jy kan best vrolik bly sonder veel suiker te gebruik,
weet jy! As ek jou was ek sou tog probeer sistematies
alle suiker uit jou menu te verban en as jy dan tog 'n bietjie
suiker nodig het gebruik dan egte, ongeraffineerde rietsuiker.
Daarin is nog genoeg chroom en sink om die suiker te verteer.
Ja, ek hoor direk wat jy wil sê. Inderdaad: as jy gaan die suiker
derf dan gaan jy 'n bietjie mistroostig word. Ek weet dit van
ondervinding. Maar dit bly nie ewig so. Na 'n paar weke
is jy terug soos vantevore en dan gaan jy sien: jy sal al
gewig verloor. Ek ken mense wat gesê het hulle het 10
kilo verloor enkel deur die suiker uit hulle voedsel te haal.
Dis geen fabeltjie nie! En glo my: sonder suiker gaan jy
veel helderder dink en redeneer! Dis ook waar!
Ons het nie suiker nodig nie. 'N paar eeue gelede was
daar heeltemal geen suiker in ons menu nie. Toe het ons
'n bietjie vrugte gehad en ook heuning maar dit was alles.
Probeer maar eens 'n week deur te bring sonder suiker
en jy sal direk sien wat jy jouself daarmee aandoen.

Die groete

Norbert (uit Vlaanderen)
Re: Interresante verskeidenheid. [boodskap #46366 is 'n antwoord op boodskap #46361] Vr, 13 Julie 2001 05:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Norbert - maar ek dink ek dink soms suiwer genoeg - en daar is
absoluut geen manier dat ek gaan ophou koeksisters eet nie:)))) En hoe sal
ek 'n gesellige aandjie kan afsluit sonder 'n lekker soet likeurtjie?

Nee wat - so hoog as wat dit is, my gewig bly waar dit is - suiker, stysel,
drank en al - ek word nie gewigteger nie.
Al rede hoekom ek gewig sal wou verloor is as ek weer Judo begin doen, en in
'n ligter afdeling sal wil veg:))
Annette

Sterrenkijker skryf in boodskap news:3b4e2576.36369139@news.online.be...
> "Annette" schreef:
>
>> Ek het my suiker nodig, so ek sal maar vet en vrolik bly:)))
>> Annette
>>
>>
> Hee, Annette, ek verstaan wat jy wil sê, mens!
> Maar jy kan best vrolik bly sonder veel suiker te gebruik,
> weet jy! As ek jou was ek sou tog probeer sistematies
> alle suiker uit jou menu te verban en as jy dan tog 'n bietjie
> suiker nodig het gebruik dan egte, ongeraffineerde rietsuiker.
> Daarin is nog genoeg chroom en sink om die suiker te verteer.
> Ja, ek hoor direk wat jy wil sê. Inderdaad: as jy gaan die suiker
> derf dan gaan jy 'n bietjie mistroostig word. Ek weet dit van
> ondervinding. Maar dit bly nie ewig so. Na 'n paar weke
> is jy terug soos vantevore en dan gaan jy sien: jy sal al
> gewig verloor. Ek ken mense wat gesê het hulle het 10
> kilo verloor enkel deur die suiker uit hulle voedsel te haal.
> Dis geen fabeltjie nie! En glo my: sonder suiker gaan jy
> veel helderder dink en redeneer! Dis ook waar!
> Ons het nie suiker nodig nie. 'N paar eeue gelede was
> daar heeltemal geen suiker in ons menu nie. Toe het ons
> 'n bietjie vrugte gehad en ook heuning maar dit was alles.
> Probeer maar eens 'n week deur te bring sonder suiker
> en jy sal direk sien wat jy jouself daarmee aandoen.
>
> Die groete
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
Re: Interresante verskeidenheid. [boodskap #46375 is 'n antwoord op boodskap #46352] Vr, 13 Julie 2001 06:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
> Ek het egter 'n spesmaas Wouter Plaasvark weet dit al klaar.

Davie
Wouter het my eers in die tronk leer ken. Die jare wat hy die
vuurhoutjies in sy sel gehad het en ek die stompie in my sel. En die
samewerking on mededeelsaam te wees moes jy sien.

Wouter
Nou onthou ek alles!! Ook daardie vark van 'n bewaarder wat ons so geshunt
het. Wie was hy nou weer, Krokkie Jonas of Frikkie Rykheer?
Re: Interresante verskeidenheid. [boodskap #46386 is 'n antwoord op boodskap #46352] Vr, 13 Julie 2001 08:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Het die Huisgenoot intussen verander?
____________________________________________________
Davie Davis:

> is Gloudina. In die (destydse natuurlik) Huisgenoot. Ook het ek as
Re: Interresante verskeidenheid. [boodskap #46387 is 'n antwoord op boodskap #46386] Vr, 13 Julie 2001 09:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die naam is nog dieselfde - maar 'n rustige gesinstydskrif is dit nie meer
nie:)))
Annette

Max skryf in boodskap news:9imddb$9n4$1@azure.nl.gxn.net...
> Het die Huisgenoot intussen verander?
> ____________________________________________________
> Davie Davis:
>
>> is Gloudina. In die (destydse natuurlik) Huisgenoot. Ook het ek as
>
Re: Interresante verskeidenheid. [boodskap #46397 is 'n antwoord op boodskap #46386] Vr, 13 Julie 2001 10:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 13 Jul 2001 10:59:34 +0200, "Max" wrote:

> Het die Huisgenoot intussen verander?
> ____________________________________________________
> Davie Davis:
>
>> is Gloudina. In die (destydse natuurlik) Huisgenoot. Ook het ek as
>
>
Die vorm tenminste lyk ietwat anders, die prys het verander sowel as
heelwat van die redaksie

DD
Re: Interresante verskeidenheid. [boodskap #46427 is 'n antwoord op boodskap #46361] Vr, 13 Julie 2001 16:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
En glo my: sonder suiker gaan jy
> veel helderder dink en redeneer! Dis ook waar!

Annette asseblief, gaan meer suiker eet :-)))

Gr.Rico
Re: Interresante verskeidenheid. [boodskap #46430 is 'n antwoord op boodskap #46427] Vr, 13 Julie 2001 17:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek stem saam Rico - dink net hoe onmoontlik ek gaan wees sonder suiker;)))
Annette

Rico skryf in boodskap news:9in88l$j08$1@news1.xs4all.nl...
>
> En glo my: sonder suiker gaan jy
>> veel helderder dink en redeneer! Dis ook waar!
>
> Annette asseblief, gaan meer suiker eet :-)))
>
> Gr.Rico
>
Re: Interresante verskeidenheid. [boodskap #46436 is 'n antwoord op boodskap #46430] Vr, 13 Julie 2001 18:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
ek dink ek wil dit nie weet nie :-)))

Gr.Rico
"Annette" skryf in boodskap news:9inakt$k6mpj$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek stem saam Rico - dink net hoe onmoontlik ek gaan wees sonder suiker;)))
> Annette
>
>
> Rico wrote in message
> news:9in88l$j08$1@news1.xs4all.nl...
>>
>> En glo my: sonder suiker gaan jy
>>> veel helderder dink en redeneer! Dis ook waar!
>>
>> Annette asseblief, gaan meer suiker eet :-)))
>>
>> Gr.Rico
>>
>
Re: Interresante verskeidenheid. [boodskap #46440 is 'n antwoord op boodskap #46430] Vr, 13 Julie 2001 18:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 13 Jul 2001 19:14:41 +0200, "Annette" wrote:

> Ek stem saam Rico - dink net hoe onmoontlik ek gaan wees sonder suiker;)))
> Annette

en as sy dan boonop weer judo doen ook Rico...

DD
Re: Interresante verskeidenheid. [boodskap #46453 is 'n antwoord op boodskap #46440] Vr, 13 Julie 2001 19:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
>> Ek stem saam Rico - dink net hoe onmoontlik ek gaan wees sonder suiker;)))
>> Annette
>
> en as sy dan boonop weer judo doen ook Rico...
>
> DD

DD, ons sal seker moet saamwerk. Annette sal as 'n malkoeisieke ouwe vrou
hier rondhardloop en ons op die grond gooi en oorgiet met rooiwyn die nie
lekker is, ons baie suiker laat eet en ons sal nie meer kan dink nie, sjoee
dit sal die einde vir ons wees DD.

ek is bly, ek is aan die ander kant van die ewenaar, maar is jy nog veilig
daar in SA???

Ek gaan nou sportskool toe en 'n kursus selfverdediging(Annetteverdediging)
volg :-)))

Gr.Rico
Re: Interresante verskeidenheid. [boodskap #46491 is 'n antwoord op boodskap #46440] Vr, 13 Julie 2001 22:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Judo is 'n wonderlike kontaksport;))))
Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:5oguktsg1a91r4ijprpuabmgquk7ossfoo@4ax.com...
> On Fri, 13 Jul 2001 19:14:41 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Ek stem saam Rico - dink net hoe onmoontlik ek gaan wees sonder suiker;)))
>> Annette
>
> en as sy dan boonop weer judo doen ook Rico...
>
> DD
Re: Interresante verskeidenheid. [boodskap #46492 is 'n antwoord op boodskap #46453] Vr, 13 Julie 2001 22:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Rico - ek sien daarna uit om jou in 'n liefdevolle kopklem vas te
vat:))))
Ek weet nie hoekom jy kan kla dat ek jou op die grand gaan neersit en dan
saam met jou rooiwyn en sjokolade geniet nie:)))
Annette ( jy wil jou tog nie regtig teen my verdedig nie, wil jy?:)))

Rico skryf in boodskap news:9iniqt$mq5$2@news1.xs4all.nl...
>
>>> Ek stem saam Rico - dink net hoe onmoontlik ek gaan wees sonder
> suiker;)))
>>> Annette
>>
>> en as sy dan boonop weer judo doen ook Rico...
>>
>> DD
>
>
> DD, ons sal seker moet saamwerk. Annette sal as 'n malkoeisieke ouwe vrou
> hier rondhardloop en ons op die grond gooi en oorgiet met rooiwyn die nie
> lekker is, ons baie suiker laat eet en ons sal nie meer kan dink nie, sjoee
> dit sal die einde vir ons wees DD.
>
> ek is bly, ek is aan die ander kant van die ewenaar, maar is jy nog veilig
> daar in SA???
>
> Ek gaan nou sportskool toe en 'n kursus selfverdediging(Annetteverdediging)
> volg :-)))
>
> Gr.Rico
>
Re: Interresante verskeidenheid. [boodskap #46500 is 'n antwoord op boodskap #46492] Vr, 13 Julie 2001 22:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
>
> Rico wrote in message
> news:9iniqt$mq5$2@news1.xs4all.nl...

> Annette sal as 'n malkoeisieke ouwe vrou
>> hier rondhardloop

>> Gr.Rico


Van wanneer af kan 'n vrou malkoei siekte opdoen Rico?
Dit tas die brein aan.

DD
Re: Interresante verskeidenheid. [boodskap #46512 is 'n antwoord op boodskap #46491] Vr, 13 Julie 2001 22:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
> :)))) Judo is 'n wonderlike kontaksport;))))
> Annette
>
Dit sal vir my die eerste keer wees, om te judo, maar dan kan ek net voel,
hoe oud jy voel :-))

Gr.Rico
>
> Davie Davis wrote in message
> news:5oguktsg1a91r4ijprpuabmgquk7ossfoo@4ax.com...
>> On Fri, 13 Jul 2001 19:14:41 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>>> Ek stem saam Rico - dink net hoe onmoontlik ek gaan wees sonder
> suiker;)))
>>> Annette
>>
>> en as sy dan boonop weer judo doen ook Rico...
>>
>> DD
>
Re: Interresante verskeidenheid. [boodskap #46513 is 'n antwoord op boodskap #46492] Vr, 13 Julie 2001 22:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Annette ( jy wil jou tog nie regtig teen my verdedig nie, wil jy?:)))

Ek sal oorleg hê met DD hieroor.

Gr.Rico

>
> Rico wrote in message
> news:9iniqt$mq5$2@news1.xs4all.nl...
>>
>>>> Ek stem saam Rico - dink net hoe onmoontlik ek gaan wees sonder
>> suiker;)))
>>>> Annette
>>>
>>> en as sy dan boonop weer judo doen ook Rico...
>>>
>>> DD
>>
>>
>> DD, ons sal seker moet saamwerk. Annette sal as 'n malkoeisieke ouwe vrou
>> hier rondhardloop en ons op die grond gooi en oorgiet met rooiwyn die nie
>> lekker is, ons baie suiker laat eet en ons sal nie meer kan dink nie,
> sjoee
>> dit sal die einde vir ons wees DD.
>>
>> ek is bly, ek is aan die ander kant van die ewenaar, maar is jy nog veilig
>> daar in SA???
>>
>> Ek gaan nou sportskool toe en 'n kursus
> selfverdediging(Annetteverdediging)
>> volg :-)))
>>
>> Gr.Rico
>>
>
Re: Interresante verskeidenheid. [boodskap #46514 is 'n antwoord op boodskap #46500] Vr, 13 Julie 2001 22:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis"
: Van wanneer af kan 'n vrou malkoei siekte opdoen Rico?
: Dit tas die brein aan.
:
: DD
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
skerp DD, baie skerp ................ heheheh
--
-------------------------------------
Fear is the darkroom where
you develope your negatives.
-------------------------------------
Re: Interresante verskeidenheid. [boodskap #46518 is 'n antwoord op boodskap #46492] Vr, 13 Julie 2001 22:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Dankie Rico - ek sien daarna uit om jou in 'n liefdevolle kopklem vas te
> vat:))))

Ja veral liefdevol, want Gloudina het my 'n ou wit omie genoem!!!

Gr.Rico
Re: Interresante verskeidenheid. [boodskap #46528 is 'n antwoord op boodskap #46500] Sa, 14 Julie 2001 02:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wonderlik om te weet dat net sommige mans die siekte kan opdoen:)))
Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:nmsuktg368juurj6atapp756b4j5iq22lp@4ax.com...
>
>>
>> Rico wrote in message
>> news:9iniqt$mq5$2@news1.xs4all.nl...
>
>> Annette sal as 'n malkoeisieke ouwe vrou
>>> hier rondhardloop
>
>>> Gr.Rico
>
>
> Van wanneer af kan 'n vrou malkoei siekte opdoen Rico?
> Dit tas die brein aan.
>
> DD
Re: Interresante verskeidenheid. [boodskap #46541 is 'n antwoord op boodskap #46528] Sa, 14 Julie 2001 08:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette jy dink seker 'n koei gee suiker???:-))

Gr.Rico
> Wonderlik om te weet dat net sommige mans die siekte kan opdoen:)))
> Annette
>
> Davie Davis wrote in message
> news:nmsuktg368juurj6atapp756b4j5iq22lp@4ax.com...
>>
>>>
>>> Rico wrote in message
>>> news:9iniqt$mq5$2@news1.xs4all.nl...
>>
>>> Annette sal as 'n malkoeisieke ouwe vrou
>>>> hier rondhardloop
>>
>>>> Gr.Rico
>>
>>
>> Van wanneer af kan 'n vrou malkoei siekte opdoen Rico?
>> Dit tas die brein aan.
>>
>> DD
>
Re: Interresante verskeidenheid. [boodskap #46544 is 'n antwoord op boodskap #46541] Sa, 14 Julie 2001 11:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee - inteendeel - maar jy moet onthou ek is nie veronderstel om te dink
nie;)))
Annette

Rico skryf in boodskap news:9iovp9$1pf$1@news1.xs4all.nl...
> Annette jy dink seker 'n koei gee suiker???:-))
>
> Gr.Rico
>> Wonderlik om te weet dat net sommige mans die siekte kan opdoen:)))
>> Annette
>>
>> Davie Davis wrote in message
>> news:nmsuktg368juurj6atapp756b4j5iq22lp@4ax.com...
>>>
>>>>
>>>> Rico wrote in message
>>>> news:9iniqt$mq5$2@news1.xs4all.nl...
>>>
>>>> Annette sal as 'n malkoeisieke ouwe vrou
>>>> > hier rondhardloop
>>>
>>>> > Gr.Rico
>>>
>>>
>>> Van wanneer af kan 'n vrou malkoei siekte opdoen Rico?
>>> Dit tas die brein aan.
>>>
>>> DD
>>
>
Re: Interresante verskeidenheid. [boodskap #46898 is 'n antwoord op boodskap #46544] Wo, 18 Julie 2001 13:55 Na vorige boodskap
Shannon  is tans af-lyn  Shannon
Boodskappe: 220
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Soos my wederhelf so graag opmerk " 'n vrou kan nie dink nie sy kan
hoogstens wonder!" (gewoonlik wanneer sy ma sê "ek het nou gedink. Miskien
moet ons...")

Annette skryf in boodskap news:9ip898$k3tf7$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nee - inteendeel - maar jy moet onthou ek is nie veronderstel om te dink
> nie;)))
> Annette
>
> Rico wrote in message
> news:9iovp9$1pf$1@news1.xs4all.nl...
>> Annette jy dink seker 'n koei gee suiker???:-))
>>
>> Gr.Rico
>>> Wonderlik om te weet dat net sommige mans die siekte kan opdoen:)))
>>> Annette
>>>
>>> Davie Davis wrote in message
>>> news:nmsuktg368juurj6atapp756b4j5iq22lp@4ax.com...
>>>>
>>>> >
>>>> >Rico wrote in message
>>>> >news:9iniqt$mq5$2@news1.xs4all.nl...
>>>>
>>>> >Annette sal as 'n malkoeisieke ouwe vrou
>>>> >> hier rondhardloop
>>>>
>>>> >> Gr.Rico
>>>>
>>>>
>>>> Van wanneer af kan 'n vrou malkoei siekte opdoen Rico?
>>>> Dit tas die brein aan.
>>>>
>>>> DD
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Bierdrinkers :-)
Volgende onderwerp: Filosofie van die dag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 08:05:33 MGT 2024