Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die Bredell Landgoed.
Die Bredell Landgoed. [boodskap #46315] Do, 12 Julie 2001 08:44 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat sou die probleem nou eintlik wees?

Sal ons nou moet wag tot 12uur om te hoor of die arme mense toe gegaan het,
met die vriendelike medewerking van die polisie en die weermag?

Hoekom het die mense in die eerste plek besluit om daardie stuk kaal grond
te beset?

Weet iemand iets van die Bredell grond - behalwe van die onlangse R25
winskopies?

Annette. ann...@ctnet.co.za
Re: Die Bredell Landgoed. [boodskap #46322 is 'n antwoord op boodskap #46315] Do, 12 Julie 2001 10:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter Immelman  is tans af-lyn  Pieter Immelman
Boodskappe: 114
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
Annette, dis maar net nog 'n poging om iets af te dwing en dit werk nie so
nie.
pj

"Annette" skryf in boodskap news:9ijpmr$j7dne$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wat sou die probleem nou eintlik wees?
>
> Sal ons nou moet wag tot 12uur om te hoor of die arme mense toe gegaan het,
> met die vriendelike medewerking van die polisie en die weermag?
>
> Hoekom het die mense in die eerste plek besluit om daardie stuk kaal grond
> te beset?
>
> Weet iemand iets van die Bredell grond - behalwe van die onlangse R25
> winskopies?
>
>
> Annette. ann...@ctnet.co.za
>
Re: Die Bredell Landgoed. [boodskap #46332 is 'n antwoord op boodskap #46322] Do, 12 Julie 2001 15:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit lyk of dit so gewerk in Zimbabwe:))))
Annette

skryf in boodskap news:9ijurm$jjt$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Annette, dis maar net nog 'n poging om iets af te dwing en dit werk nie so
> nie.
> pj
> "Annette" wrote in message
> news:9ijpmr$j7dne$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wat sou die probleem nou eintlik wees?
>>
>> Sal ons nou moet wag tot 12uur om te hoor of die arme mense toe gegaan
> het,
>> met die vriendelike medewerking van die polisie en die weermag?
>>
>> Hoekom het die mense in die eerste plek besluit om daardie stuk kaal grond
>> te beset?
>>
>> Weet iemand iets van die Bredell grond - behalwe van die onlangse R25
>> winskopies?
>>
>>
>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>>
>
Re: Die Bredell Landgoed. [boodskap #46459 is 'n antwoord op boodskap #46322] Vr, 13 Julie 2001 20:02 Na vorige boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Die PAC het n poging aangewend om meer steun te verkry maar het die slag
twwede gekom en in die proses arm mense se geld te vat. Ek wonder of die PAC
die mense se geld gaan terug gee??

Dit is die regering se skuld ook omdat hulle so traag is om na hulle eie
mense se behoeftes te voorsien.Volgens hulle is daat nie genoeg geld nie
maar daar is 600 Miljoen vir n vligtuig ,ens,ensens....

Reenen
skryf in boodskap news:9ijurm$jjt$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Annette, dis maar net nog 'n poging om iets af te dwing en dit werk nie so
> nie.
> pj
> "Annette" wrote in message
> news:9ijpmr$j7dne$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wat sou die probleem nou eintlik wees?
>>
>> Sal ons nou moet wag tot 12uur om te hoor of die arme mense toe gegaan
> het,
>> met die vriendelike medewerking van die polisie en die weermag?
>>
>> Hoekom het die mense in die eerste plek besluit om daardie stuk kaal grond
>> te beset?
>>
>> Weet iemand iets van die Bredell grond - behalwe van die onlangse R25
>> winskopies?
>>
>>
>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>>
>
Vorige onderwerp: mans is oorbodig!!
Volgende onderwerp: Fiela se Kind
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 15:23:17 MGT 2024