Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Toekoms Advies vir: Die Nuwe Weekblad Inisiatief
Toekoms Advies vir: Die Nuwe Weekblad Inisiatief [boodskap #46288] Wo, 11 Julie 2001 21:53 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, insluitend
Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan die Afrika Renaissance,
en veral die ANC gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir
die toekoms. Veral vir die volgende: Deursettingsvermoë en vasberadenheid. Die
menige inisiatiewe geneem deur President Thabo Mbeki, Staatsdepartemente en die
Private Sektor, ten bate van miv+/vigs navorsing in ons Paradys, en elders op
die Planeet. Holistiese benadering vir die rol van die immuun stelsel, aangaande
'n geneesmiddel vir miv+/vigs. Miv+/vigs advertensie veldtog. Verskaffing van
miv+/vigs medisyne. Algemeen beskou as die beste benadering om miv+/vigs te
bestry, soos hierbo vermeld. Vryheid van die Pers. Media ondersteuning beleid
reëls. Voordelige multi-kulturele ondersteuning inisiatiewe. Insluitend die
menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om
die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, te ondersteun om hulle
doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons Paradys, die Afrika Kontinent, en
elders op die Planeet. En nog baie meer. By voorbaat baie dankie. Dit word
inniglik waardeer.

Wil ook graag Max du Preez veral, asook alle vorms van Media, in ons Paradys, en
elders op die Planeet, asook ondersteunende Organisasies, gelukwens vir die
super sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Veral vir die volgende:
Deursettingsvermoë en vasberadenheid. Wye dekking van nasionale en
internasionale nuus. Internet ondersteuning. Aanhoudende verskaffing van
vermaaklikheid en inligtings artikels, oor die wye spektrum.Voordelige
multi-kulturele ondersteuning inisiatiewe. Ekonomiese en sosiale bydraes en
inisiatiewe, veral om miv+/vigs te bestry. Insluitend die menige bydraes wat
gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die Regering van
ons Paradys, en elders op die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te
bereik. Vir die Persone van ons Paradys, die Afrika Kontinent, en elders op die
Planeet. En nog baie meer. By voorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
Verkieslik om ontmoetings voor die tyd met Regerings Amptenare te verhoog voor
die bekendmaking van eersterangse kennis bedoel as vertroulik, in 'n
uitsonderlike geval, waar van toepassing, indien wel, indien ooit. Ten voordeel
van alle betrokke partye.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed van die Persone
van ons Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te verhoog.

Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om eksponensieel
ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word gegee in die gees van
Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om dit te gebruik net soos dit is,
en / of te verander na vrye wil.

Wil graag voorstel om Planetêre ontmoetings te verhoog, asook ontmoetings met
Regerings organisasies, die Media en ondersteunende organisasies. Veral in
verband om meer effektiewe rasse verhoudinge te verhoog, oor grense heen, ongeag
ras, kleur, geloof, ens. Asook meer effektiewe globale verhoudinge, en/of meer
effektiewe aanpassings te verhoog in globale markte deur lede van die publiek.
As deel van die 2020 en daarna plan om die vrede en voorspoed van die Persone
van ons Paradys, en elders op die Planeet, te verhoog. Ten voordeel van alle
betrokke partye.

Hoogstens aangeraai, vir Max du Preez om ontmoetings te verhoog met Borge en/of
Adverteerders, asook mede joernaliste, om die vestiging van 'n weeklikse
koerant, verskyn verkieslik in die middel van die week, bv. Dinsdae/Woensdae,
van 15-30 bladsye, in die volgende formaat:
Voorblad – indeks van artikels,
Bladsy 2 – briewe aan die redaksie,
Opvolgende blaaie – artikels en/of nuus inhoud,
Tweede laaste bladsy – advertensies,
Agterblad – hoof borg(e) / komende gebeure / komende artikels.
Om meer effektiewe lees materiaal te verhoog en/of advies aan lesers in die weg
om meer effektiewe ondersteuning te verhoog in die vestiging van meer voordelige
verhoudinge. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Geskrewe / advertensie inhoud word aangeraai om in die verhouding van 80 / 20
verhoog te word. Verkieslik vir klein bladsy advertensies, en/of invoegings deur
borge. Met foto's en/of kaarte te verskyn, voorgestel vir artikels groter te
wees as foto's / kaarte. Om die klem te verhoog aan die publiek as 'n koerant
waar lees meestal benodig word. Ten voordeel van alle betrokke partye.

'n Gereelde lys van aanbevole boeke – feite en/of fiksie - kan ook verhoog word,
waar toepaslik. Met orde toekennings, afset gebiede, en/of voorvereiste
leesstof, waar van toepassing, om langsaan te verskyn. Met die lys om dieselfde
te bly, en/of 'n groeiende lys te wees, soos nodig. Doelwit stelling boeke kan
ook verhoog word as deel van die lys, soos nodig. Om meer effektiewe
ondersteuning te verhoog aan die publiek aangaande ondersteunende lees
materiaal. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Maandelikse inskrywing, asook verskyning van die koerant in alle tale van ons
Paradys, word ook aangeraai. Om aanhoudende publikasie, asook bekendheid van Die
Nuwe Weekblad te verhoog. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Die boodskap "Ondersteun asb. ons Adverteerders / Borge" kan ook verhoog word in
die koerant, waar nodig. Om meer effektiewe ondersteuning in die verband te
verhoog. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Ontmoetings kan ook verhoog word tussen die huidige Nuus Media, en/of Navorsing
Spanne. Om die uitleg van afset gebiede te verhoog, asook meer effektiewe
penetrasie van markte. 'n Navorsing periode word hoogstens aanbeveel, asook 'n
bekendstellings periode kan ook verhoog word, voordat die eerste uitgawe
verskyn. Om publieke, asook meer effektiewe Regerings ondersteunende inisiatiewe
te verhoog in die verband. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Ontmoetings kan ook verhoog word met Finansiële Instansies. Om die
beskikbaarheid van fondse aan projekte te verhoog, soos nodig. Ten voordeel van
alle betrokke partye.

Ontmoetings kan ook verhoog word tussen Regerings organisasies, die Media,
ondersteunende organisasies en Finansiële Instansies. Hoogstens aangeraai, om
belasting kortings te verhoog aan Finansiële Instansies en Organisasies
betrokke. Om voordelige inisiatiewe en suksesse in die verband te verhoog. Veral
in die ontwikkeling van meer effektiewe rasse verhoudinge. Ten voordeel van alle
betrokke partye.

Suksesse kan ook verhoog word deur die Media aan die Persone van ons Paradys, en
elders op die Planeet. Om ondersteuning te verhoog vir ekonomiese inisiatiewe
onderweg in die ontwikkeling van Renaissancis regoor die Planeet.

Hierdie bydrae kan dien as die geskenk van die Millennium van die ANC, President
Mbeki, asook die Regering van ons Paradys, aan die Regerings en Persone elders
op die Planeet, waar benodig. Op 'n soortgelyke manier. Om vriendskappe te
verhoog tussen on Paradys en elders op die Planeet.

Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral wanneer President Mbeki
die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance 'n kwantum sprong vorentoe
neem, omtrent Junie 2000 en/of net daarna. President Mbeki kan suksesse behaal
in die Suid Afrika Renaissance herhaal vir menige Lande wat aan die Afrika
Renaissance deelneem. En dit die sukses maak wat dit verdien om te wees. 'n
Ekonomiese bloei tydperk kan verwag word. Nadat gereedheid bereik is in die
verband deur die aanwys van 'n groen lig te lewer, soos aangevra. Ten voordeel
van alle betrokke partye.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Meer effektiewe ekonomiese en sosiale bydraes kan asemrowend verhoog word.
Super advies vir van Max du Preez na Maksimum du Preez kan asemrowend verhoog
word.
Meer effektiewe verstaanbaarheid van voordelige rasse verhoudinge kan asemrowend
verhoog word.
Verhoogde suksesse van Renaissancis kan asemrowend verhoog word.
Meer ondersteunende verhoudinge kan asemrowend verhoog word.

Ekonomieë, en potensiële ekonomieë kan asemrowend verhoog word.
Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
Die Planetêre Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.

Kommentaar:
Hierdie inisiatief word beskou as 'n belangrike bou blok aangaande verhoogde
opbrengste van Renaissancis, ten doel van die triljoenêr kaart, wat hier beplan
word. Om 'n vorige stelling van Gandhi te herhaal – Daar is meer as genoeg
hulpbronne.

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n beter
wêreld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 22e Eeu d.m.v. grootheid,
goedheid en grasie. Love all Serve all.

Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal vir een. Word
'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar almal gelukkig
is en bevry is van pyn en leiding.

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van ons
Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook Profytvol
Vorentoe, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier geuiter word, is dit a.g.v.
'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer dit raakgesien is.
Apologie word nou al aangeteken daarvoor. Vergewe asb.
Re: Toekoms Advies vir: Die Nuwe Weekblad Inisiatief [boodskap #46346 is 'n antwoord op boodskap #46288] Do, 12 Julie 2001 17:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 13 Jul 2001 06:57:48 +0200, "Jonas" wrote:

> Op hierdie ng verkeer daar skynbaar ook 'n klompie boomrokers - ek stel voor
> jy bewerkstellig kontak met die ouens...

Jonas? Wlil jy nou die ng gebruik as advertensie? Persoonlike
aflewering, koerierdiens of pos?

DD
Re: Toekoms Advies vir: Die Nuwe Weekblad Inisiatief [boodskap #46365 is 'n antwoord op boodskap #46288] Vr, 13 Julie 2001 04:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Op hierdie ng verkeer daar skynbaar ook 'n klompie boomrokers - ek stel voor
jy bewerkstellig kontak met die ouens...
Hulle sal moontlik hierdie insette waardeer en, indien nie, kan hulle bloot
meer boom rook...

"reisiger" skryf in boodskap news:uV337.15841$Kf3.198409@www.newsranger.com...
> Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, insluitend
> Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan die Afrika Renaissance,
> en veral die ANC gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir
> die toekoms. Veral vir die volgende: Deursettingsvermoë en vasberadenheid. Die
> menige inisiatiewe geneem deur President Thabo Mbeki, Staatsdepartemente en die
> Private Sektor, ten bate van miv+/vigs navorsing in ons Paradys, en elders op
> die Planeet. Holistiese benadering vir die rol van die immuun stelsel, aangaande
> 'n geneesmiddel vir miv+/vigs. Miv+/vigs advertensie veldtog. Verskaffing van
> miv+/vigs medisyne. Algemeen beskou as die beste benadering om miv+/vigs te
> bestry, soos hierbo vermeld. Vryheid van die Pers. Media ondersteuning beleid
> reëls. Voordelige multi-kulturele ondersteuning inisiatiewe. Insluitend die
> menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om
> die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, te ondersteun om hulle
> doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons Paradys, die Afrika Kontinent, en
> elders op die Planeet. En nog baie meer. By voorbaat baie dankie. Dit word
> inniglik waardeer.
[knip]
Re: Toekoms Advies vir: Die Nuwe Weekblad Inisiatief [boodskap #46399 is 'n antwoord op boodskap #46365] Vr, 13 Julie 2001 11:12 Na vorige boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
AAARGGHHHHHHHHHHH!!!

Hoekom altyd die hele vorige pos aanhaal.

Jonas wrote:
>
> Op hierdie ng verkeer daar skynbaar ook 'n klompie boomrokers - ek stel voor
> jy bewerkstellig kontak met die ouens...
> Hulle sal moontlik hierdie insette waardeer en, indien nie, kan hulle bloot
> meer boom rook...
Vorige onderwerp: Het iemand 'n Zoltrix Genie TV card?
Volgende onderwerp: Slegs in Suid-Afrika
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 01:44:10 MGT 2024