Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Brenda Fassie se Passie
Brenda Fassie se Passie [boodskap #46076] Ma, 09 Julie 2001 05:50 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Blykbaar het die dame in Washington BC 'n konsert gehou. Al die Suid
Afrikaners wat daar kon wees was daar.
Na die konsert was die meeste konsertgangers hewig ontstoke en blosend
eintlik rooi in die gesig)
Brenda het glo 'n uur laat opgedaag - en toe besluit om liewer te praat as
om te sing. Na verskeie dringende versoeke en dreigemente het sy besluit om
maar te sing - en dieselfde liedjie drie keer binne 'n uur gesing.
Toe, sonder waarskuwing - i.p.v. om die liedjie die vierde keer te sing,
pluk sy een bors uit in al die naakte glorie, skud dit gevoelvol rond en
verklaar beskuldigend:
I am from Africa!! I am not shy of my body!

Voordat sy haar tweede bors kon ontbloot was sy vriendelik dog dringend van
die verhoog verwyder:))
Die ontstelde gaste het duidelik, as gevolg van hulle verlengde verblyf daar
in die vreemde, die voel van Afrika verloor:)))

Annette. ann...@ctnet.co.za
Re: Brenda Fassie se Passie: Afrika maniere [boodskap #46078 is 'n antwoord op boodskap #46076] Ma, 09 Julie 2001 07:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Wat leer ons "verjaarde" Annette?

When in Rome...

Daar's ook hierdie storie vertel:

'n Ex Rhodesiër en familie bevind hulle in die land van die Wallabies.
Die vrou des huises moet toe een dag die plaaslike dames klub toespreek oor
haar onlangse besoek aan Zimbabwe. Nadat sy nou haar hele storie vertel
het, is sy redelik aanvallend uitgevra oor die politieke stelsel van die
vorige regering. Sy kom toe op 'n punt waar sy nie verder wou aangaan nie.
Staan 'n ander dame in die gehoor op en seg sy:
Toe ek verlede jaar in Zimbabwe op besoek was het ek in 'n restaurant ietsie
gaan nuttig. Daar sit toe ook 'n afrika mamma met baba naby ons. Baba
word egter baie lastig en reik uit na sy mama se bors wat so onge-erg
verskyn.
Bors word egter summier verwerp. Mama gryp suikerpot en dip bors in
suikerpot. Baba gryp bors met mening.
Haar opmerking aan die gehoor was soiets soos : Miskien is ons hier in Oz
nog nie gereed vir die gemeenskaplike suikerpot nie.

Thys oppie Bos....
Re: Brenda Fassie se Passie [boodskap #46084 is 'n antwoord op boodskap #46076] Ma, 09 Julie 2001 08:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: (Ferdi Greyling)

On Mon, 9 Jul 2001 07:50:02 +0200, "Annette" wrote:

> Blykbaar het die dame in Washington BC 'n konsert gehou. Al die Suid
> Afrikaners wat daar kon wees was daar.>

Wat het hulle verwag?
Brenda Fassie is anargistiese "force of nature".

As jy omstredenheid wil sien, loop maar net agter haar aan.
As jy nie omstredengheid wil he nie, bly weg van haar. So eenvoudig
soos dit.

Sy is waarskynlik the last of the crazy rockers. Die wat dit 'n
gewoonte gemaak het om totaal hande uit te ruk - met groot
aankondiging en in die openbaar.
Re: Brenda Fassie se Passie: Afrika maniere [boodskap #46085 is 'n antwoord op boodskap #46078] Ma, 09 Julie 2001 08:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: (Ferdi Greyling)

On Mon, 9 Jul 2001 09:03:37 +0200, "Thys de Wet" wrote:

> Haar opmerking aan die gehoor was soiets soos : Miskien is ons hier in Oz
> nog nie gereed vir die gemeenskaplike suikerpot nie.

Ek het 'n oom gehad wat gese het as 'n swart vrou haar borste op die
strand ontbloot bel al die omies die polisie. As 'n wit vrou dit doen,
bel hulle mekaar en hardloop strand toe.

Net so by the way, daai suikerpot-een het ek al op baie plekke en in
baie gedaantes gehoor. En dis die eerste tekens van 'n urban legend.
Re: Brenda Fassie se Passie [boodskap #46095 is 'n antwoord op boodskap #46076] Ma, 09 Julie 2001 13:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gottlieb  is tans af-lyn  Gottlieb
Boodskappe: 72
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Volle Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:...
> Eenvoudiger verduideliking - sy is 'n dwelmverslaafde ...

Wat se soort verduideliking is dit?? Ek is ook een, en loop en
ontbloot myself nie...

> skryf in boodskap news:3b4f6916.3116764@news.is.co.za...
>> On Mon, 9 Jul 2001 07:50:02 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>> > gewoonte gemaak het om totaal hande uit te ruk - met groot
>> aankondiging en in die openbaar.
>>
>>
>>
Re: Brenda Fassie se Passie [boodskap #46098 is 'n antwoord op boodskap #46095] Ma, 09 Julie 2001 13:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Waaraan is jy verslaafd?
_____________________________________________________
Gottlieb schreef in berichtnieuws
ef555b03.0107090518.7e455e16@posting.google.com...
> "Jonas" wrote in message
news:...
>> Eenvoudiger verduideliking - sy is 'n dwelmverslaafde ...
>
> Wat se soort verduideliking is dit?? Ek is ook een, en loop en
> ontbloot myself nie...
>
>
>> skryf in boodskap news:3b4f6916.3116764@news.is.co.za...
>>> On Mon, 9 Jul 2001 07:50:02 +0200, "Annette"
>>> wrote:
>>>
>>> >> gewoonte gemaak het om totaal hande uit te ruk - met groot
>>> aankondiging en in die openbaar.
>>>
>>>
>>>
Re: Brenda Fassie se Passie [boodskap #46105 is 'n antwoord op boodskap #46095] Ma, 09 Julie 2001 14:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis is net omdat jy nie 'n tietie het om uit te hang nie:)))
Annette

Gottlieb skryf in boodskap news:ef555b03.0107090518.7e455e16@posting.google.com...
> "Jonas" wrote in message
news:...
>> Eenvoudiger verduideliking - sy is 'n dwelmverslaafde ...
>
> Wat se soort verduideliking is dit?? Ek is ook een, en loop en
> ontbloot myself nie...
>
>
>> skryf in boodskap news:3b4f6916.3116764@news.is.co.za...
>>> On Mon, 9 Jul 2001 07:50:02 +0200, "Annette"
>>> wrote:
>>>
>>> >> gewoonte gemaak het om totaal hande uit te ruk - met groot
>>> aankondiging en in die openbaar.
>>>
>>>
>>>
Re: Brenda Fassie se Passie [boodskap #46106 is 'n antwoord op boodskap #46098] Ma, 09 Julie 2001 14:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Fashish:))
Annette

Max skryf in boodskap news:9icb9m$8k8$1@azure.nl.gxn.net...
> Waaraan is jy verslaafd?
> _____________________________________________________
> Gottlieb schreef in berichtnieuws
> ef555b03.0107090518.7e455e16@posting.google.com...
>> "Jonas" wrote in message
> news:...
>>> Eenvoudiger verduideliking - sy is 'n dwelmverslaafde ...
>>
>> Wat se soort verduideliking is dit?? Ek is ook een, en loop en
>> ontbloot myself nie...
>>
>>
>>> wrote in message
news:3b4f6916.3116764@news.is.co.za...
>>>> On Mon, 9 Jul 2001 07:50:02 +0200, "Annette"
>>>> wrote:
>>>>
>>>> >>> gewoonte gemaak het om totaal hande uit te ruk - met groot
>>>> aankondiging en in die openbaar.
>>>>
>>>>
>>>>
>
Re: Brenda Fassie se Passie: Afrika maniere [boodskap #46118 is 'n antwoord op boodskap #46078] Ma, 09 Julie 2001 20:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Simon van der Schans  is tans af-lyn  Simon van der Schans
Boodskappe: 263
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Thys de Wet wrote in message ...
> Wat leer ons "verjaarde" Annette?
>
> When in Rome...
>
> Daar's ook hierdie storie vertel:
>
> 'n Ex Rhodesiër en familie bevind hulle in die land van die Wallabies.
> Die vrou des huises moet toe een dag die plaaslike dames klub toespreek oor
> haar onlangse besoek aan Zimbabwe. Nadat sy nou haar hele storie vertel
> het, is sy redelik aanvallend uitgevra oor die politieke stelsel van die
> vorige regering. Sy kom toe op 'n punt waar sy nie verder wou aangaan nie.
> Staan 'n ander dame in die gehoor op en seg sy:
> Toe ek verlede jaar in Zimbabwe op besoek was het ek in 'n restaurant ietsie
> gaan nuttig. Daar sit toe ook 'n afrika mamma met baba naby ons. Baba
> word egter baie lastig en reik uit na sy mama se bors wat so onge-erg
> verskyn.
> Bors word egter summier verwerp. Mama gryp suikerpot en dip bors in
> suikerpot. Baba gryp bors met mening.
> Haar opmerking aan die gehoor was soiets soos : Miskien is ons hier in Oz
> nog nie gereed vir die gemeenskaplike suikerpot nie.
>
> Thys oppie Bos....

Die "beskaafde" ou wit omies en tannies al weer aan die woord - onbelemmerd
deur kennis.

In feite gebeur die volgende in Oz:

"The Minister for Community Services, Ms Christine Campbell, said the bill
would "ensure that breastfeeding mothers are not discriminated against".

If passed, the new laws will amend the Equal Opportunity Act, making it
illegal to discriminate against a women who is breastfeeding her child in
public.

Victoria would then become the third Australian jurisdiction to introduce
such a clause."

En in Skandinawië:

"Some European parliaments are more hospitable to nursing mothers. In
Scandinavia (where else?), there are many more women legislators, and day
nurseries and breast-feeding in public are routine. 'We did this 20 years
ago,' a sympathetic Swede told Ms Drown outside Westminster the other day.
'We have no such problem,' reports an official at the Norwegian embassy in
London" (The Economist, p23, April 22,2000)."

Klink vir my na 'n progressiewe verskynsel, eerder as "Afrika maniere".

Swart Simon
Re: Brenda Fassie se Passie [boodskap #46122 is 'n antwoord op boodskap #46076] Ma, 09 Julie 2001 22:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Eenvoudiger verduideliking - sy is 'n dwelmverslaafde ...
skryf in boodskap news:3b4f6916.3116764@news.is.co.za...
> On Mon, 9 Jul 2001 07:50:02 +0200, "Annette"
> wrote:
>
> gewoonte gemaak het om totaal hande uit te ruk - met groot
> aankondiging en in die openbaar.
>
Re: Brenda Fassie se Passie [boodskap #46124 is 'n antwoord op boodskap #46076] Di, 10 Julie 2001 04:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Washington Whatever:))))
Dit oorgrote gehoor was nie die gemiddelde Amerikaanse gehoor nie - meestal
Suid-Afrikaners daar in Amerika -- dus duidelik is hulle nie gereelde
konsertgangers daar nie:)
Annette

Danielle skryf in boodskap news:8o9kkt0n7bkea006gbdg4ouk4jnmmbljfc@4ax.com...
> On Mon, 9 Jul 2001 07:50:02 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Blykbaar het die dame in Washington BC 'n konsert gehou.
>
> Annette, ek het net een klein vragie...maar waar in die wêreld is
> Washington BC? ('n verwysing na Before Clinton" dalk?) :-))
>
> Dalk probeer hierdie Brenda vir Madonna naboots en as sulks probeer sy
> om 'n "Afrika Madonna" persoonlikheid op te bou?
> Maar wees verseker dat die gemiddelde Amerikaanse konsertganger is
> baie meer gewoond as om 'n kaal bors te sien tydens 'n konsert. :-)
>
>> Voordat sy haar tweede bors kon ontbloot was sy vriendelik dog dringend van
>> die verhoog verwyder:))
>
> Nou weet ek waarvoor die "BC" staan. Dis heel waarskynlik Brtish
> Columbia - 'n Kanadese staat. Dis net 'n "Canada Eh" waar hulle
> iemand VRIENDELIK dog dringend van die verhoog sou verwyder!! :-))
>
>> Die ontstelde gaste het duidelik, as gevolg van hulle verlengde verblyf daar
>> in die vreemde, die voel van Afrika verloor:)))
>
> Of is meer waarskynlik nie meer gewoond aan sulke blatante
> en amateuragtige sensasie-soekende optredes nie? :-)
> Die Brenda is so 10 jaar agter dinge lyk dit my....10 jaar terug sou
> sy dalk die gehoor kon "skok". Kyk maar hoe het U2 verander deur die
> jare - was nog altyd een van my gunsteling rock groepe. Elkgeval....
>
Re: Brenda Fassie se Passie [boodskap #46129 is 'n antwoord op boodskap #46098] Di, 10 Julie 2001 08:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gottlieb  is tans af-lyn  Gottlieb
Boodskappe: 72
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Volle Lid
"Max" skryf in boodskap news:...
> Waaraan is jy verslaafd?

Jong ek is verslaafd aan alles wat lekker is... ;-) Adrenalien is my
favourite drug, maar my lewe sou ook maar saai gewees het sonder die
occasional fashish (annette se woorde) om nie eens van 'n biertjie,
wyntjie of ou 5jaar KWV te praat nie...
Re: Brenda Fassie se Passie [boodskap #46130 is 'n antwoord op boodskap #46105] Di, 10 Julie 2001 08:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gottlieb  is tans af-lyn  Gottlieb
Boodskappe: 72
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Volle Lid
"Annette" skryf in boodskap news:...
> Dis is net omdat jy nie 'n tietie het om uit te hang nie:)))
> Annette

Ek dink jy slaan die spyker op die kop!! ;-) As ek een gehad sou ek
seker baie trots daarop wees en vir almal wys!!

Die mooiste beach in Kaapstad vind ek is Sandybay... en nee nie oor
die ou kaal trosse wat daar rondloop nie ;-) Dit is so 'n mission om
daar te kom dat dit nie oorvol is nie, en as die swell die dag goed is
kan jy onsaglike mooi branders ry.

> Gottlieb wrote in message
> news:ef555b03.0107090518.7e455e16@posting.google.com...
>> "Jonas" wrote in message
> news:...
>>> Eenvoudiger verduideliking - sy is 'n dwelmverslaafde ...
>>
>> Wat se soort verduideliking is dit?? Ek is ook een, en loop en
>> ontbloot myself nie...
>>
>>
>>> skryf in boodskap news:3b4f6916.3116764@news.is.co.za...
>>>> On Mon, 9 Jul 2001 07:50:02 +0200, "Annette"
>>>> wrote:
>>>>
>>>> >>> gewoonte gemaak het om totaal hande uit te ruk - met groot
>>>> aankondiging en in die openbaar.
>>>>
>>>>
>>>>
Re: Brenda Fassie se Passie [boodskap #46131 is 'n antwoord op boodskap #46106] Di, 10 Julie 2001 08:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gottlieb  is tans af-lyn  Gottlieb
Boodskappe: 72
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Volle Lid
"Annette" skryf in boodskap news:...
> Fashish:))
> Annette

LOL!!! ;-)

Ek se liewers niks nie ;-)
Re: Brenda Fassie se Passie [boodskap #46133 is 'n antwoord op boodskap #46076] Di, 10 Julie 2001 08:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gottlieb  is tans af-lyn  Gottlieb
Boodskappe: 72
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Volle Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:...
> En al sou jy jouself ontbloot sal niemand daarvan weet nie ...

Seker soos wanner jy poep...
Re: Brenda Fassie se Passie [boodskap #46136 is 'n antwoord op boodskap #46129] Di, 10 Julie 2001 09:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Watter Coffeeshop is die beste volgens jou?
_________________________________________________
Gottlieb schreef in berichtnieuws
ef555b03.0107100021.3a0296fe@posting.google.com...
> "Max" wrote in message
news:...
>> Waaraan is jy verslaafd?
>
> Jong ek is verslaafd aan alles wat lekker is... ;-) Adrenalien is my
> favourite drug, maar my lewe sou ook maar saai gewees het sonder die
> occasional fashish (annette se woorde) om nie eens van 'n biertjie,
> wyntjie of ou 5jaar KWV te praat nie...
Re: Brenda Fassie se Passie [boodskap #46148 is 'n antwoord op boodskap #46076] Di, 10 Julie 2001 11:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: (Ferdi Greyling)

On Tue, 10 Jul 2001 00:29:19 +0200, "Jonas" wrote:

envoudiger verduideliking - sy is 'n dwelmverslaafde ...

Sy het haar probleme gehad en het moontlik steeds probleme daarmee,
maar die bedonnerheid het voor dit gekom.
Ek sou eerder se sy sal onvermydelik neig na dwelms OMDAT sy is soos
sy is.
Re: Brenda Fassie se Passie [boodskap #46149 is 'n antwoord op boodskap #46076] Di, 10 Julie 2001 11:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: (Ferdi Greyling)

On 9 Jul 2001 06:18:40 -0700, ober...@yahoo.com (Gottlieb) wrote:

> "Jonas" wrote in message
news:...
>> Eenvoudiger verduideliking - sy is 'n dwelmverslaafde ...
>
> Wat se soort verduideliking is dit?? Ek is ook een, en loop en
> ontbloot myself nie...

Jy's dalk te gezonk??? :)
Re: Brenda Fassie se Passie [boodskap #46150 is 'n antwoord op boodskap #46076] Di, 10 Julie 2001 11:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: (Ferdi Greyling)

On Mon, 09 Jul 2001 22:09:53 GMT, Danielle© wrote:

> On Mon, 9 Jul 2001 07:50:02 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Blykbaar het die dame in Washington BC 'n konsert gehou.
>
> Annette, ek het net een klein vragie...maar waar in die wêreld is
> Washington BC? >

Waar George Bush bly
Re: Brenda Fassie se Passie: Afrika maniere [boodskap #46151 is 'n antwoord op boodskap #46078] Di, 10 Julie 2001 11:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: (Ferdi Greyling)

> In feite gebeur die volgende in Oz:....>

Oepsie....
Re: Brenda Fassie se Passie [boodskap #46157 is 'n antwoord op boodskap #46130] Di, 10 Julie 2001 12:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Jy sal beroemd wees as jy net een bors het wat ontwikkel het:))))
En dit is nie net julle manne wat die vreeslike mooi swelsels kan waardeer
nie;)))
Annette

Gottlieb skryf in boodskap news:ef555b03.0107100024.1e44c622@posting.google.com...
> "Annette" wrote in message
news:...
>> Dis is net omdat jy nie 'n tietie het om uit te hang nie:)))
>> Annette
>
>
> Ek dink jy slaan die spyker op die kop!! ;-) As ek een gehad sou ek
> seker baie trots daarop wees en vir almal wys!!
>
> Die mooiste beach in Kaapstad vind ek is Sandybay... en nee nie oor
> die ou kaal trosse wat daar rondloop nie ;-) Dit is so 'n mission om
> daar te kom dat dit nie oorvol is nie, en as die swell die dag goed is
> kan jy onsaglike mooi branders ry.
>
>
>> Gottlieb wrote in message
>> news:ef555b03.0107090518.7e455e16@posting.google.com...
>>> "Jonas" wrote in message
>> news:...
>>>> Eenvoudiger verduideliking - sy is 'n dwelmverslaafde ...
>>>
>>> Wat se soort verduideliking is dit?? Ek is ook een, en loop en
>>> ontbloot myself nie...
>>>
>>>
>>>> skryf in boodskap news:3b4f6916.3116764@news.is.co.za...
>>>> > On Mon, 9 Jul 2001 07:50:02 +0200, "Annette"
>>>> > wrote:
>>>> >
>>>> > >>> > gewoonte gemaak het om totaal hande uit te ruk - met groot
>>>> > aankondiging en in die openbaar.
>>>> >
>>>> >
>>>> >
Re: Brenda Fassie se Passie [boodskap #46162 is 'n antwoord op boodskap #46136] Di, 10 Julie 2001 13:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gottlieb  is tans af-lyn  Gottlieb
Boodskappe: 72
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Volle Lid
"Max" skryf in boodskap news:...
> Watter Coffeeshop is die beste volgens jou?

My twee favourites in Amsterdam is:

Abraxus net agter die DAM
en Jolly Joker op Nieuwmarkt.

Joune?

> _________________________________________________
> Gottlieb schreef in berichtnieuws
> ef555b03.0107100021.3a0296fe@posting.google.com...
>> "Max" wrote in message
> news:...
>>> Waaraan is jy verslaafd?
>>
>> Jong ek is verslaafd aan alles wat lekker is... ;-) Adrenalien is my
>> favourite drug, maar my lewe sou ook maar saai gewees het sonder die
>> occasional fashish (annette se woorde) om nie eens van 'n biertjie,
>> wyntjie of ou 5jaar KWV te praat nie...
Re: Brenda Fassie se Passie [boodskap #46165 is 'n antwoord op boodskap #46076] Di, 10 Julie 2001 13:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Ferdie:)))
Annette

skryf in boodskap news:3b4fe9c1.5187363@news.is.co.za...
> On Mon, 09 Jul 2001 22:09:53 GMT, Danielle wrote:
>
> > wrote:
>>
>>> Blykbaar het die dame in Washington BC 'n konsert gehou.
>>
>> Annette, ek het net een klein vragie...maar waar in die wêreld is
>> Washington BC? >
>
> Waar George Bush bly
>
Re: Brenda Fassie se Passie [boodskap #46166 is 'n antwoord op boodskap #46076] Di, 10 Julie 2001 13:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ferdi jy kan nou 'n scoop skryf - Washington se DC gaan hernoem word na
Bush County:))
Annette

skryf in boodskap news:3b4fe9c1.5187363@news.is.co.za...
> On Mon, 09 Jul 2001 22:09:53 GMT, Danielle wrote:
>
> > wrote:
>>
>>> Blykbaar het die dame in Washington BC 'n konsert gehou.
>>
>> Annette, ek het net een klein vragie...maar waar in die wêreld is
>> Washington BC? >
>
> Waar George Bush bly
>
Re: Brenda Fassie se Passie [boodskap #46170 is 'n antwoord op boodskap #46162] Di, 10 Julie 2001 14:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Phew nee, so gereeld kom ek nie in Amsterdam nie... Ek het al 'n keer lekker
gekuier in die Bull Dog in die rooiliggebied. By die Grasshopper kan jy
lekker Engels praat, want dis vol toeriste. Die Rokerij naby Leidse plein
het my baie beïndruk...

Hoe goed die stuff daar is, weet ek ongelukkig nie. Het ooit by Feel Good my
mind weggeblaas, en sindsdien is ek bang vir die goed...

Gaan defenitief jou twee voorstelle probeer... Wie weet, sien ons mekaar
dalk nog daar.
___________________________________________________
Gottlieb schreef in berichtnieuws
ef555b03.0107100516.2e907e9a@posting.google.com...
> "Max" wrote in message
news:...
>> Watter Coffeeshop is die beste volgens jou?
>
> My twee favourites in Amsterdam is:
>
> Abraxus net agter die DAM
> en Jolly Joker op Nieuwmarkt.
>
> Joune?
>
>> _________________________________________________
>> Gottlieb schreef in berichtnieuws
>> ef555b03.0107100021.3a0296fe@posting.google.com...
>>> "Max" wrote in message
>> news:...
>>>> Waaraan is jy verslaafd?
>>>
>>> Jong ek is verslaafd aan alles wat lekker is... ;-) Adrenalien is my
>>> favourite drug, maar my lewe sou ook maar saai gewees het sonder die
>>> occasional fashish (annette se woorde) om nie eens van 'n biertjie,
>>> wyntjie of ou 5jaar KWV te praat nie...
Re: Brenda Fassie se Passie [boodskap #46182 is 'n antwoord op boodskap #46076] Di, 10 Julie 2001 15:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Hoe bedoel jy "is soos sy is"?

Ek dink sy't ooit "Don't follow me, I'm married" gesing. Die SAKK's was
gek oor haar in my army dae, maar verder kan ek nie sê dat ek haar ken
nie. Sing sy iets moois?
_________________________________________________________
skryf in boodskap news:3b4de932.5043882@news.is.co.za...
> On Tue, 10 Jul 2001 00:29:19 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
[color=blue]>
Re: Brenda Fassie se Passie [boodskap #46186 is 'n antwoord op boodskap #46095] Di, 10 Julie 2001 16:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
En al sou jy jouself ontbloot sal niemand daarvan weet nie ...

"Gottlieb" skryf in boodskap news:ef555b03.0107090518.7e455e16@posting.google.com...
> "Jonas" wrote in message
news:...
>> Eenvoudiger verduideliking - sy is 'n dwelmverslaafde ...
>
> Wat se soort verduideliking is dit?? Ek is ook een, en loop en
> ontbloot myself nie...
>
>
>> skryf in boodskap news:3b4f6916.3116764@news.is.co.za...
>>> On Mon, 9 Jul 2001 07:50:02 +0200, "Annette"
>>> wrote:
>>>
>>> >> gewoonte gemaak het om totaal hande uit te ruk - met groot
>>> aankondiging en in die openbaar.
>>>
>>>
>>>
Re: Brenda Fassie se Passie [boodskap #46201 is 'n antwoord op boodskap #46076] Di, 10 Julie 2001 21:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: (Ferdi Greyling)

On Tue, 10 Jul 2001 17:34:15 +0200, "Max" wrote:

> Hoe bedoel jy "is soos sy is"?
>
> Ek dink sy't ooit "Don't follow me, I'm married" gesing. Die SAKK's was
> gek oor haar in my army dae, maar verder kan ek nie sê dat ek haar ken
> nie. Sing sy iets moois?

Sy is actually in moerse talent. Maar bietjie deur die blare.
Re: Brenda Fassie se Passie: Afrika maniere [boodskap #46220 is 'n antwoord op boodskap #46118] Wo, 11 Julie 2001 04:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ja maar jy moet onhou dit sal sleg wees vir besigheid as iemand daar sit en
'n lekker kruisskyf smul en ewe skielik gewaar hy so 'n lelike swart praam.
Sies man - hoe moet die mense dan eet ?

"Swart Simon" skryf in boodskap news:3b4a18ab.0@news1.mweb.co.za...
> Thys de Wet wrote in message ...
>> Wat leer ons "verjaarde" Annette?
>>
>> When in Rome...
>>
>> Daar's ook hierdie storie vertel:
>>
>> 'n Ex Rhodesiër en familie bevind hulle in die land van die Wallabies.
>> Die vrou des huises moet toe een dag die plaaslike dames klub toespreek oor
>> haar onlangse besoek aan Zimbabwe. Nadat sy nou haar hele storie vertel
>> het, is sy redelik aanvallend uitgevra oor die politieke stelsel van die
>> vorige regering. Sy kom toe op 'n punt waar sy nie verder wou aangaan nie.
>> Staan 'n ander dame in die gehoor op en seg sy:
>> Toe ek verlede jaar in Zimbabwe op besoek was het ek in 'n restaurant
> ietsie
>> gaan nuttig. Daar sit toe ook 'n afrika mamma met baba naby ons. Baba
>> word egter baie lastig en reik uit na sy mama se bors wat so onge-erg
>> verskyn.
>> Bors word egter summier verwerp. Mama gryp suikerpot en dip bors in
>> suikerpot. Baba gryp bors met mening.
>> Haar opmerking aan die gehoor was soiets soos : Miskien is ons hier in Oz
>> nog nie gereed vir die gemeenskaplike suikerpot nie.
>>
>> Thys oppie Bos....
>
> Die "beskaafde" ou wit omies en tannies al weer aan die woord - onbelemmerd
> deur kennis.
>
> In feite gebeur die volgende in Oz:
>
> "The Minister for Community Services, Ms Christine Campbell, said the bill
> would "ensure that breastfeeding mothers are not discriminated against".
>
> If passed, the new laws will amend the Equal Opportunity Act, making it
> illegal to discriminate against a women who is breastfeeding her child in
> public.
>
> Victoria would then become the third Australian jurisdiction to introduce
> such a clause."
>
>
> En in Skandinawië:
>
> "Some European parliaments are more hospitable to nursing mothers. In
> Scandinavia (where else?), there are many more women legislators, and day
> nurseries and breast-feeding in public are routine. 'We did this 20 years
> ago,' a sympathetic Swede told Ms Drown outside Westminster the other day.
> 'We have no such problem,' reports an official at the Norwegian embassy in
> London" (The Economist, p23, April 22,2000)."
>
> Klink vir my na 'n progressiewe verskynsel, eerder as "Afrika maniere".
>
> Swart Simon
>
Re: Brenda Fassie se Passie [boodskap #46236 is 'n antwoord op boodskap #46076] Wo, 11 Julie 2001 10:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Danielle

Dankie vir die tip! Vuli Ndela is 'n NICE liedjie, maar daar staan net 90
sekondes... Die ander een (Jiva) is 'n pot snot.

Lekkerrrrrr, die Afrika ritmes...

Ek het 'n tip terug vir jou. Dido - Thank You (Staan op 63, NL Top 100,
www.zoekmp3.nl)
______________________________________________________
Danielle
> On Tue, 10 Jul 2001 17:34:15 +0200, "Max" wrote:
>> nie. Sing sy iets moois?
>
> Nee, sy is nie baie goed nie. Ek vermoed ook dat sy dieselfde agent
> as Winnie het. :-))
> Daar is 2 mp3's van haar by hierdie skakel:
> http://www.liberian-connection.com/entertainment.htm
>
> Jy het seker MusicMatch op jou sisteem? Jy kan ook daar na 'n paar
> van haar songs luister. Smaak verskil - miskien hou jy van haar. :-)
>
Re: Brenda Fassie se Passie [boodskap #46237 is 'n antwoord op boodskap #46076] Wo, 11 Julie 2001 10:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Stem saam, definitief rede om aan dwelms verslaaf te raak...
___________________________________________________
schreef
> On Tue, 10 Jul 2001 17:34:15 +0200, "Max" wrote:
>
> >
>
> Sy is actually in moerse talent. Maar bietjie deur die blare.
>
Re: Brenda Fassie se Passie [boodskap #46276 is 'n antwoord op boodskap #46133] Wo, 11 Julie 2001 17:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Skote petoors ...
Hoop jy kan dalkies jou woordeskat uitbrei?

"Gottlieb" skryf in boodskap news:ef555b03.0107100037.291899b3@posting.google.com...
> "Jonas" wrote in message
news:...
>> En al sou jy jouself ontbloot sal niemand daarvan weet nie ...
>
> Seker soos wanner jy poep...
Re: Brenda Fassie se Passie [boodskap #46277 is 'n antwoord op boodskap #46076] Wo, 11 Julie 2001 17:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Het die CIA jou al gekontak Ferdietjie? Jy wil mos die Amerikaners opdons
...
skryf in boodskap news:3b4fe9c1.5187363@news.is.co.za...
> On Mon, 09 Jul 2001 22:09:53 GMT, Danielle wrote:
>
> > wrote:
>>
>>> Blykbaar het die dame in Washington BC 'n konsert gehou.
>>
>> Annette, ek het net een klein vragie...maar waar in die wêreld is
>> Washington BC? >
>
> Waar George Bush bly
>
Re: Brenda Fassie se Passie [boodskap #46281 is 'n antwoord op boodskap #46095] Wo, 11 Julie 2001 19:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Klink my jy is redelik terede met jou lot as verslaafde. Aan die anderkant
is jy moontlik bloot 'n common boomroker?

"Gottlieb" skryf in boodskap news:ef555b03.0107090518.7e455e16@posting.google.com...
> "Jonas" wrote in message
news:...
>> Eenvoudiger verduideliking - sy is 'n dwelmverslaafde ...
>
> Wat se soort verduideliking is dit?? Ek is ook een, en loop en
> ontbloot myself nie...
>
>
>> skryf in boodskap news:3b4f6916.3116764@news.is.co.za...
>>> On Mon, 9 Jul 2001 07:50:02 +0200, "Annette"
>>> wrote:
>>>
>>> >> gewoonte gemaak het om totaal hande uit te ruk - met groot
>>> aankondiging en in die openbaar.
>>>
>>>
>>>
Re: Brenda Fassie se Passie [boodskap #46345 is 'n antwoord op boodskap #46076] Do, 12 Julie 2001 17:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 10 Jul 2001 22:36:19 GMT, Danielle© wrote:

> On Tue, 10 Jul 2001 17:34:15 +0200, "Max" wrote:
>
>
>> nie. Sing sy iets moois?
>
> Nee, sy is nie baie goed nie. Ek vermoed ook dat sy dieselfde agent
> as Winnie het. :-))
> Daar is 2 mp3's van haar by hierdie skakel:
> http://www.liberian-connection.com/entertainment.htm

Natuurlik sal ek dan nie gaan luister hierna nie Danielle, want as sy
dieselfde agent as Winnie het, sing sy heelwaarskynlik deselfde liede
as Winnie. En wie wil nou weer luister na One Bullet One Boer. -:)))

DD
Re: Brenda Fassie [boodskap #81891 is 'n antwoord op boodskap #46076] Wo, 06 Augustus 2003 13:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee man Elaine - ek wonder nou net hoekom hy die Engelse vertaling sou wou
hê as hy weet dis so 'n pragtige lied?
Dan weet hy mos wat sy sing en kan self vertaal.
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3f3101c4$0$225@hades.is.co.za...
> Oh dear - wrong newsgroup.
>
> E
>
> "Darren" wrote in message
> news:dcb22ea5.0308051511.5e171789@posting.google.com...
>> Hi there,
>>
>> does anyone have an English translation of the lyrics to Brenda
>> Fassie's excellent song 'Vuli Ndela'?
>
Re: Brenda Fassie [boodskap #81916 is 'n antwoord op boodskap #81891] Do, 07 Augustus 2003 00:18 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hy hou seker van die deuntjie?

E

"Annette" skryf in boodskap news:bgr10g$r4m49$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Nee man Elaine - ek wonder nou net hoekom hy die Engelse vertaling sou wou
> hê as hy weet dis so 'n pragtige lied?
> Dan weet hy mos wat sy sing en kan self vertaal.
> Annette
Vorige onderwerp: vanaf SCSA
Volgende onderwerp: Ken jou statistiek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 09:43:50 MGT 2024