Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: bly liewer in die huis - sherrifDD.jpg (1/1)
Re: bly liewer in die huis - sherrifDD.jpg (1/1) [boodskap #45870] Do, 05 Julie 2001 20:38 na volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
jou mos gesê daar is as op jou toon toe die foto geneem is,
skande, nogal in die hoofstraat van Durbs
--
------------------------------------------------------------ -----
Die beste helpende hand is aan die einde van jou eie arm.
------------------------------------------------------------ -----

"J. Bond" skryf in boodskap news:9i2gf6$kn2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
: what the heck is that?
:
:
:
:
:
Re: bly liewer in die huis - sherrifDD.jpg (1/1) [boodskap #45927 is 'n antwoord op boodskap #45870] Vr, 06 Julie 2001 21:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 5 Jul 2001 22:38:23 +0200, "Tobie" wrote:

> jou mos gesê daar is as op jou toon toe die foto geneem is,
> skande, nogal in die hoofstraat van Durbs

"J. Bond" skryf in boodskap news:9i2gf6$kn2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
: what the heck is that?

Wat laat jou dink James Bond het sy sigaret op my toon afgeskud Tobie?

DD
Re: bly liewer in die huis - sherrifDD.jpg (1/1) [boodskap #46035 is 'n antwoord op boodskap #45927] So, 08 Julie 2001 09:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
err ..DD die ou gesegde van " daar is as op jou toon" beteken,
jou gulp is oop :-)
--
------------------------------------------------------------ -----
Die beste helpende hand is aan die einde van jou eie arm.
------------------------------------------------------------ -----
"Davie Davis:
: Wat laat jou dink James Bond het sy sigaret op my toon afgeskud
Tobie?
Re: bly liewer in die huis - sherrifDD.jpg (1/1) [boodskap #46037 is 'n antwoord op boodskap #46035] So, 08 Julie 2001 10:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy meen hy het windows in sy laprop?:))
Annette

Tobie skryf in boodskap news:9i9838$mlb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> err ..DD die ou gesegde van " daar is as op jou toon" beteken,
> jou gulp is oop :-)
> --
> ------------------------------------------------------------ -----
> Die beste helpende hand is aan die einde van jou eie arm.
> ------------------------------------------------------------ -----
> "Davie Davis:
> : Wat laat jou dink James Bond het sy sigaret op my toon afgeskud
> Tobie?
>
Re: bly liewer in die huis - sherrifDD.jpg (1/1) [boodskap #46052 is 'n antwoord op boodskap #46035] So, 08 Julie 2001 15:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 8 Jul 2001 11:13:17 +0200, "Tobie" wrote:

> err ..DD die ou gesegde van " daar is as op jou toon" beteken,
> jou gulp is oop :-)

Dìt weet ek Tobie, of waarom dink jy jet ek gesê dat James Bond as op
my toon af geskud het? Jy weet mos dat dit hy is wat die bedeeldheid
te toon gestel het!

DD
Re: bly liewer in die huis - sherrifDD.jpg (1/1) [boodskap #46053 is 'n antwoord op boodskap #46052] So, 08 Julie 2001 15:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 08 Jul 2001 17:24:23 +0200, Davie Davis wrote:

> On Sun, 8 Jul 2001 11:13:17 +0200, "Tobie"
> wrote:
>
>> err ..DD die ou gesegde van " daar is as op jou toon" beteken,
>> jou gulp is oop :-)
>
> Dìt weet ek Tobie, of waarom dink jy jet ek gesê dat James Bond as op
> my toon af geskud het? Jy weet mos dat dit hy is wat die bedeeldheid
> te toon gestel het!
>

> DD

Het jy nie hier Annette se vraag/stelling/skimp "seker getroud...?"
gsien nie?...._)))))))))

DD
Re: bly bietjie by my ........ [boodskap #46202 is 'n antwoord op boodskap #46053] Di, 10 Julie 2001 21:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" :
: Het jy nie hier Annette se vraag/stelling/skimp "seker
getroud...?"
: gesien nie?...._)))))))))
~~~~~~~~~~~~~~~~
:-& ..... nee ? waar, wanneer, hoe laat???
--
------------------------------------------------
"The water is a mirror,
I cannot see the bottom,
Yet, I feel ashamed,
For the bottom can see me clearly."
--------------------------------------------------
Re: bly liewer in die huis met toe windows [boodskap #46204 is 'n antwoord op boodskap #46037] Di, 10 Julie 2001 21:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Annette"
: Jy meen hy het windows in sy laprop?:))
: Annette
~~~~~~~~~~
err ... uhm .... die t is net regs van die r ;-)
--
------------------------------------------------
"The water is a mirror,
I cannot see the bottom,
Yet, I feel ashamed,
For the bottom can see me clearly."
--------------------------------------------------
Re: bly liewer in die huis met toe windows [boodskap #46353 is 'n antwoord op boodskap #46204] Do, 12 Julie 2001 20:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 10 Jul 2001 23:15:39 +0200, "Tobie" wrote:

> "Annette"
> : Jy meen hy het windows in sy laprop?:))
> : Annette
> ~~~~~~~~~~
> err ... uhm .... die t is net regs van die r ;-)

LOL... eintlik lgmgtf...!

DD
Re: bly liewer in die huis met toe windows [boodskap #46355 is 'n antwoord op boodskap #46353] Do, 12 Julie 2001 20:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
: LOL... eintlik lgmgtf...!
:
: DD
~~~~~~~~~~~~~~~
kenni daai ene nie DD, net die ene ------> rotflmao
~~~~~~~~~~~~~~~
kan ons mense nie afspraak maak op IRC vir 'n lekker gesels nie.
Maak op Undernet oop #scsa, die eerste een daar is sommer Chan.
ops ook hoe lyk dit met môre aand so 21:00 Greenwich tyd of 23:00
RSA tyd?
--
--------------------------------------
http://www.om.org/main.htm
--------------------------------------
Re: bly liewer in die huis met toe windows [boodskap #46357 is 'n antwoord op boodskap #46355] Do, 12 Julie 2001 21:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 12 Jul 2001 22:54:57 +0200, "Tobie" wrote:

> : LOL... eintlik lgmgtf...!
> :
> : DD
> ~~~~~~~~~~~~~~~
> kenni daai ene nie DD, net die ene ------> rotflmao

Vra vir Danielle Tobie. Dis sy wat my so stout leer. :-)))

DD
Re: bly liewer in die huis met toe windows [boodskap #46369 is 'n antwoord op boodskap #46204] Vr, 13 Julie 2001 05:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Moes 'n nuwe woord uitdink, want Davie sê daar is nie meer laptops nie:)))))
Net Notebooks - en dan werk die grappie nie;))
Annette

Tobie skryf in boodskap news:9ikvkp$2v1$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> "Annette"
> : Jy meen hy het windows in sy laprop?:))
> : Annette
> ~~~~~~~~~~
> err ... uhm .... die t is net regs van die r ;-)
> --
> ------------------------------------------------
> "The water is a mirror,
> I cannot see the bottom,
> Yet, I feel ashamed,
> For the bottom can see me clearly."
> --------------------------------------------------
>
Vrijdag die 13de CHAT om 23:00 [boodskap #46419 is 'n antwoord op boodskap #46355] Vr, 13 Julie 2001 15:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Tobie

Ek het op jou hyperlink gekliek, maar op 'n heel ander site uitgekom, as
wat ek gehoop het... Gedog ek sou daar in drie stappe kon lees hoe die
IRC nou eintlik inmekaar steek.

Ek was al in chatrooms, op Worldonline ens, maar ek moet bieg dit doen
dit nie vir my nie... Eerste wat jy kry is ASL. Almal wil mekaar opchat.

As jy nou in drie maklike stappe verduidelik hoe om daarop te kom, kry
jy dalk reaksie van die stadiges onder ons... Persoonlik fondue ons
vanaand en is tien teen een lippe teen die klippe om 23:00, dus een
guns:

Copy 'n bietjie van die interessante gesprekke en plaas dit hier...
____________________________________________________________ _

"Tobie" 12-7-2001 22:54

> kan ons mense nie afspraak maak op IRC vir 'n lekker gesels nie.
> Maak op Undernet oop #scsa, die eerste een daar is sommer Chan.
> ops ook hoe lyk dit met môre aand so 21:00 Greenwich tyd of 23:00
> RSA tyd?
> --
> --------------------------------------
> http://www.om.org/main.htm
> --------------------------------------
>
Re: bly liewer in die huis met toe windows [boodskap #46438 is 'n antwoord op boodskap #46353] Vr, 13 Julie 2001 18:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
wat beteken LGMGTF eintlik??
Ek dink en dink, mar weet nie!!

Gr.Rico
"Davie Davis" skryf in boodskap news:rf1sktgu53gdmpuiqlnngeknkj4p2eshlr@4ax.com...
> On Tue, 10 Jul 2001 23:15:39 +0200, "Tobie"
> wrote:
>
>> "Annette"
>> : Jy meen hy het windows in sy laprop?:))
>> : Annette
>> ~~~~~~~~~~
>> err ... uhm .... die t is net regs van die r ;-)
>
> LOL... eintlik lgmgtf...!
>
> DD
Re: bly liewer in die huis met toe windows [boodskap #46443 is 'n antwoord op boodskap #46438] Vr, 13 Julie 2001 18:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 13 Jul 2001 20:15:25 +0200, "Rico" wrote:

> wat beteken LGMGTF eintlik??
> Ek dink en dink, mar weet nie!!
>
> Gr.Rico

'n werklik betekenlose uitdrukking in Afrikaans Rico.
Dit is so simpel uitdrukking, ek-lag my gat af-daarvoor

DD
Re: bly liewer in die huis met toe windows [boodskap #46445 is 'n antwoord op boodskap #46438] Vr, 13 Julie 2001 19:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
LaG My GaT aF - dink ek.
Annette

Rico skryf in boodskap news:9indhn$7g3$1@news1.xs4all.nl...
> wat beteken LGMGTF eintlik??
> Ek dink en dink, mar weet nie!!
>
> Gr.Rico
> "Davie Davis" schreef in bericht
> news:rf1sktgu53gdmpuiqlnngeknkj4p2eshlr@4ax.com...
>> On Tue, 10 Jul 2001 23:15:39 +0200, "Tobie"
>> wrote:
>>
>>> "Annette"
>>> : Jy meen hy het windows in sy laprop?:))
>>> : Annette
>>> ~~~~~~~~~~
>>> err ... uhm .... die t is net regs van die r ;-)
>>
>> LOL... eintlik lgmgtf...!
>>
>> DD
>
Re: bly liewer in die huis met toe windows [boodskap #46454 is 'n antwoord op boodskap #46445] Vr, 13 Julie 2001 19:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ja LMGA ken ek, lag my gat af, dis soos LMAO, laughing my ass off, maar
lgmgtf ken ek nie, maar goed DD het dit vertel en dit maak nie saak nie,
hahaha, maar ek verstaan dit nou.

Trouens ek is bly ek is Nederlander, ons kan lag en lag so hard as ons wil,
maar ons boudjie bly waar die sit, ons lag nooit die boude af nie :-))
Ons lag ons dood, of slap, is ook nie te best nie :-))

Gr.Rico
"Annette" skryf in boodskap news:9ing3q$ja88q$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> LaG My GaT aF - dink ek.
> Annette
>
> Rico wrote in message
> news:9indhn$7g3$1@news1.xs4all.nl...
>> wat beteken LGMGTF eintlik??
>> Ek dink en dink, mar weet nie!!
>>
>> Gr.Rico
>> "Davie Davis" schreef in bericht
>> news:rf1sktgu53gdmpuiqlnngeknkj4p2eshlr@4ax.com...
>>> On Tue, 10 Jul 2001 23:15:39 +0200, "Tobie"
>>> wrote:
>>>
>>>> "Annette"
>>>> : Jy meen hy het windows in sy laprop?:))
>>>> : Annette
>>>> ~~~~~~~~~~
>>>> err ... uhm .... die t is net regs van die r ;-)
>>>
>>> LOL... eintlik lgmgtf...!
>>>
>>> DD
>>
>
Re: Vrijdag die 13de CHAT om 23:00 [boodskap #46458 is 'n antwoord op boodskap #46419] Vr, 13 Julie 2001 20:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Max, jy kan op MSN chat, ga naar http://www.msn.co.za/

kliek op ppl and chat en dan soek jy kletskas, daar gesels hulle in
Afrikaans en baie kans jy tref my daar :-))

Gr.Rico
Re: Vrijdag die 13de CHAT om 23:00 [boodskap #46485 is 'n antwoord op boodskap #46419] Vr, 13 Julie 2001 21:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Max" skryf in boodskap news:9in4o3$fka$1@azure.nl.gxn.net...
: Tobie
:
: Ek het op jou hyperlink gekliek, maar op 'n heel ander site
uitgekom,
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
daai hiper link is nie die een vir chat nie. kry vir jou die
client perch of mirc en dan sien ek jou daar. het nou so 'n
tydjie met Dani gepraat, toe moes sy haar motorkar loop haal by
die garage, ek sal nog so 'n tydjie opwees dit is nou 23:49 rsa
tyd bye

--
--------------------------------------
http://www.om.org/main.htm
--------------------------------------
Re: bly liewer in die huis met toe windows [boodskap #46498 is 'n antwoord op boodskap #46454] Vr, 13 Julie 2001 22:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons ook maar Rico - dit is net die anglisiste wat so geweldadig lag:)))
Annette

Rico skryf in boodskap news:9inivb$n3i$1@news1.xs4all.nl...
> Ja LMGA ken ek, lag my gat af, dis soos LMAO, laughing my ass off, maar
> lgmgtf ken ek nie, maar goed DD het dit vertel en dit maak nie saak nie,
> hahaha, maar ek verstaan dit nou.
>
> Trouens ek is bly ek is Nederlander, ons kan lag en lag so hard as ons wil,
> maar ons boudjie bly waar die sit, ons lag nooit die boude af nie :-))
> Ons lag ons dood, of slap, is ook nie te best nie :-))
>
> Gr.Rico
> "Annette" schreef in bericht
> news:9ing3q$ja88q$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> LaG My GaT aF - dink ek.
>> Annette
>>
>> Rico wrote in message
>> news:9indhn$7g3$1@news1.xs4all.nl...
>>> wat beteken LGMGTF eintlik??
>>> Ek dink en dink, mar weet nie!!
>>>
>>> Gr.Rico
>>> "Davie Davis" schreef in bericht
>>> news:rf1sktgu53gdmpuiqlnngeknkj4p2eshlr@4ax.com...
>>>> On Tue, 10 Jul 2001 23:15:39 +0200, "Tobie"
>>>> wrote:
>>>>
>>>> >"Annette"
>>>> >: Jy meen hy het windows in sy laprop?:))
>>>> >: Annette
>>>> >~~~~~~~~~~
>>>> >err ... uhm .... die t is net regs van die r ;-)
>>>>
>>>> LOL... eintlik lgmgtf...!
>>>>
>>>> DD
>>>
>>
>
Re: bly liewer in die huis met toe windows [boodskap #46516 is 'n antwoord op boodskap #46498] Vr, 13 Julie 2001 22:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Ons ook maar Rico - dit is net die anglisiste wat so geweldadig lag:)))
> Annette

Sjoee dan het niemand meer sy eie boude nie ???? die kom maar net aangewaai
en jy moet maar afwag watter jy kry.

Gr.Rico

>
>
> Rico wrote in message
> news:9inivb$n3i$1@news1.xs4all.nl...
>> Ja LMGA ken ek, lag my gat af, dis soos LMAO, laughing my ass off, maar
>> lgmgtf ken ek nie, maar goed DD het dit vertel en dit maak nie saak nie,
>> hahaha, maar ek verstaan dit nou.
>>
>> Trouens ek is bly ek is Nederlander, ons kan lag en lag so hard as ons
> wil,
>> maar ons boudjie bly waar die sit, ons lag nooit die boude af nie :-))
>> Ons lag ons dood, of slap, is ook nie te best nie :-))
>>
>> Gr.Rico
>> "Annette" schreef in bericht
>> news:9ing3q$ja88q$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> LaG My GaT aF - dink ek.
>>> Annette
>>>
>>> Rico wrote in message
>>> news:9indhn$7g3$1@news1.xs4all.nl...
>>>> wat beteken LGMGTF eintlik??
>>>> Ek dink en dink, mar weet nie!!
>>>>
>>>> Gr.Rico
>>>> "Davie Davis" schreef in bericht
>>>> news:rf1sktgu53gdmpuiqlnngeknkj4p2eshlr@4ax.com...
>>>> > On Tue, 10 Jul 2001 23:15:39 +0200, "Tobie"

>>>> > wrote:
>>>> >
>>>> > >"Annette"
>>>> > >: Jy meen hy het windows in sy laprop?:))
>>>> > >: Annette
>>>> > >~~~~~~~~~~
>>>> > >err ... uhm .... die t is net regs van die r ;-)
>>>> >
>>>> > LOL... eintlik lgmgtf...!
>>>> >
>>>> > DD
>>>>
>>>
>>
>
Re: Vrijdag die 13de CHAT om 23:00 [boodskap #46517 is 'n antwoord op boodskap #46485] Vr, 13 Julie 2001 22:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek chat nie meer op Irc nie, dit het my so baie probleme gegee.
Ek het die link geprobeer en ek kom dan op msn south africa.
Dan kliek jy op people and chat en dan staan daar onder chat, msn kletskas.
Jy kan as guest opkom maar jy kan oop 'n pasport ophaal.

Gr.Rico
"Tobie" skryf in boodskap news:9inqg2$imi$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> "Max" wrote in message
> news:9in4o3$fka$1@azure.nl.gxn.net...
> : Tobie
> :
> : Ek het op jou hyperlink gekliek, maar op 'n heel ander site
> uitgekom,
> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
> daai hiper link is nie die een vir chat nie. kry vir jou die
> client perch of mirc en dan sien ek jou daar. het nou so 'n
> tydjie met Dani gepraat, toe moes sy haar motorkar loop haal by
> die garage, ek sal nog so 'n tydjie opwees dit is nou 23:49 rsa
> tyd bye
>
> --
> --------------------------------------
> http://www.om.org/main.htm
> --------------------------------------
>
Re: Vrijdag die 13de CHAT om 23:00 [boodskap #46568 is 'n antwoord op boodskap #46517] Sa, 14 Julie 2001 20:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Rico gaan na www.mirc.com en laai vir jou die nuutste sagteware
af. speel so bietjie rond op enige van die netwerke en gaan na
die #newbies chat kanale, daar leer jy sommer gou en jou vrae
word gewoonlik beantwoord. ek ken slegs undernet en die newbie
kanaal is baie streng en laat nie toe dat mense daar mors nie. ek
het baie ure daar spandeer en het dit baie geniet. as jy egter
die client Perch wil gebruik in plaas van mirc, moet jy maar die
soekenjin gebruik om dit te vind. daar sal seker nou al baie
clients wees, maar vir 'n ou soos ek wat stadig dink, werk mirc
goed ............heheheh
--
-------------------------------------
Fear is the darkroom where
you develope your negatives.
-------------------------------------

"Rico" skryf in boodskap news:9intco$agm$1@news1.xs4all.nl...
: Ek chat nie meer op Irc nie, dit het my so baie probleme gegee.
: Ek het die link geprobeer en ek kom dan op msn south africa.
: Dan kliek jy op people and chat en dan staan daar onder chat,
msn kletskas.
: Jy kan as guest opkom maar jy kan oop 'n pasport ophaal.
:
: Gr.Rico
: "Tobie" schreef in bericht
: news:9inqg2$imi$1@ctb-nnrp1.saix.net...
: > "Max" wrote in message
: > news:9in4o3$fka$1@azure.nl.gxn.net...
: > : Tobie
: > :
: > : Ek het op jou hyperlink gekliek, maar op 'n heel ander site
: > uitgekom,
: > ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
: > daai hiper link is nie die een vir chat nie. kry vir jou die
: > client perch of mirc en dan sien ek jou daar. het nou so 'n
: > tydjie met Dani gepraat, toe moes sy haar motorkar loop haal
by
: > die garage, ek sal nog so 'n tydjie opwees dit is nou 23:49
rsa
: > tyd bye
: >
: > --
: > --------------------------------------
: > http://www.om.org/main.htm
: > --------------------------------------
: >
: >
:
:
Lag-lag: Was iets oor tuisbly met BillyBox se vensters [boodskap #46679 is 'n antwoord op boodskap #46516] Ma, 16 Julie 2001 08:08 Na vorige boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Lag-lag

Ons lag ons gaaie af
en niemand val 'n kilo af
dis sommer kaf
ons lag ons dood:
en almal moet dan
stadig-stap-en-saggies-sing
(stil, daar gaan 'n lyk verby)
shame wie's dood?
wil die antie in die winkel weet
Is maar net iemand
ons weet nie wie
hy't gelag
toe val sy boude af
en nou's hy dood
die iemand
wie se boude
deur 'n lag verloor is...

Thys is terug oppie Bos na 'n breek...
Vorige onderwerp: Kunstefess in Ingeland
Volgende onderwerp: The (New) Ten Commandments
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 07:02:18 MGT 2024