Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wat de ....
Wat de .... [boodskap #45969] Sa, 07 Julie 2001 08:41
Fatal Exception I/O e  is tans af-lyn  Fatal Exception I/O e
Boodskappe: 4
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Wat de hel dit was Vrydag aand, dit was koud, toe word it warm, nou is dit
weer koud. Ou Bruin Skoene is doen die ding op koue aande. Hierie land is
nie vir koue ou tannies nie. Ou tannies is soos verstopte toilette. AS hulle
nie vol k.k is nie, is hulle vol str.nt.

Wonner of ek vannag die wen perd sal sien in my drome.Ek sal julle laat weet
as ek het.

Fatal Eception
(Ons is beslis minder as net 'n fraksie van 'n ding hier op op aarde. Stof
bly maar dors.)
Vorige onderwerp: Viljoen se volgende Bom
Volgende onderwerp: Opgewonde Boetman
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 30 21:26:34 MGT 2024