Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Dankie Holland
Dankie Holland [boodskap #45890] Vr, 06 Julie 2001 10:11 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Blykbaar is daar 40 000 fietse deur Holland aan ons geskenk - vir
verspreiding in die landelike gebiede.
Miskien het ons binne 5 jaar ons eie span wat aan die Tour de France kan
deelneem:))
Annette
Re: Dankie Holland [boodskap #45891 is 'n antwoord op boodskap #45890] Vr, 06 Julie 2001 10:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Shit, ek het gisteroggend op die nuus gehoor daar's NLG400 000 geskenk om
fietsry te bevorder in SA. Daarvan kan jy hier omtrent 400 fietse koop... Ek
het natuurlik dadelik gesê dat die mense vir wie die geld bedoel is dit
nooit sal sien nie!!!

Of hulle 40 000 fietse sal kan koop, weet ek nie, ek weet eintlik dat hulle
met die geld nie soveel sal kan koop nie, maar ek is bly om te sien dat
hulle wel die geld goed aanwend... Weet jy dalk wie in beheer is van die
geld? Sekerlik nie Boesak nie... :-)
_________________________________________________________
Annette schreef in berichtnieuws
9i4341$g22rd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Blykbaar is daar 40 000 fietse deur Holland aan ons geskenk - vir
> verspreiding in die landelike gebiede.
> Miskien het ons binne 5 jaar ons eie span wat aan die Tour de France kan
> deelneem:))
> Annette
>
Re: Dankie Holland [boodskap #45893 is 'n antwoord op boodskap #45891] Vr, 06 Julie 2001 11:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons kry fietse - en nog ekstra geld ook om nog meer fietse mee te koop. Dit
is hoekom ek nie eers van die geld melding gemaak het nie;)))
Miskien moet iemand aan die Hollandse regering die wenk gee om aan te dring
om die mense te ontmoet wat die fietse sou gekry het - die kanse is goed dat
die fietse geskenk kan word aan die ministers en hulle vriende se kinders -
of dit gaan verkoop word aan die wat veronderstel is om dit te kry.
As die PAC R25 kan vra vir grond wat nie aan hulle behoort nie, kan die ANC
R100 vra vir fietse wat nie aan hulle behoort nie;))

Annette

Max skryf in boodskap news:9i44hv$jpi$1@azure.nl.gxn.net...
> Shit, ek het gisteroggend op die nuus gehoor daar's NLG400 000 geskenk om
> fietsry te bevorder in SA. Daarvan kan jy hier omtrent 400 fietse koop... Ek
> het natuurlik dadelik gesê dat die mense vir wie die geld bedoel is dit
> nooit sal sien nie!!!
>
> Of hulle 40 000 fietse sal kan koop, weet ek nie, ek weet eintlik dat hulle
> met die geld nie soveel sal kan koop nie, maar ek is bly om te sien dat
> hulle wel die geld goed aanwend... Weet jy dalk wie in beheer is van die
> geld? Sekerlik nie Boesak nie... :-)
> _________________________________________________________
> Annette schreef in berichtnieuws
> 9i4341$g22rd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Blykbaar is daar 40 000 fietse deur Holland aan ons geskenk - vir
>> verspreiding in die landelike gebiede.
>> Miskien het ons binne 5 jaar ons eie span wat aan die Tour de France kan
>> deelneem:))
>> Annette
>>
>
Re: Dankie Holland [boodskap #45895 is 'n antwoord op boodskap #45893] Vr, 06 Julie 2001 11:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
In NL is die fietsers koning! Ongelukkig het SA nie die infrastruktuur nie.
Ek waag nie my lewe op 'n fiets in enige stad in SA nie!!!
________________________________________________-______
Annette schreef in berichtnieuws
9i467l$gocb9$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ons kry fietse - en nog ekstra geld ook om nog meer fietse mee te koop. Dit
> is hoekom ek nie eers van die geld melding gemaak het nie;)))
> Miskien moet iemand aan die Hollandse regering die wenk gee om aan te dring
> om die mense te ontmoet wat die fietse sou gekry het - die kanse is goed dat
> die fietse geskenk kan word aan die ministers en hulle vriende se kinders -
> of dit gaan verkoop word aan die wat veronderstel is om dit te kry.
> As die PAC R25 kan vra vir grond wat nie aan hulle behoort nie, kan die ANC
> R100 vra vir fietse wat nie aan hulle behoort nie;))
>
> Annette
>
> Max skryf in boodskap news:9i44hv$jpi$1@azure.nl.gxn.net...
>> Shit, ek het gisteroggend op die nuus gehoor daar's NLG400 000 geskenk om
>> fietsry te bevorder in SA. Daarvan kan jy hier omtrent 400 fietse koop... Ek
>> het natuurlik dadelik gesê dat die mense vir wie die geld bedoel is dit
>> nooit sal sien nie!!!
>>
>> Of hulle 40 000 fietse sal kan koop, weet ek nie, ek weet eintlik dat hulle
>> met die geld nie soveel sal kan koop nie, maar ek is bly om te sien dat
>> hulle wel die geld goed aanwend... Weet jy dalk wie in beheer is van die
>> geld? Sekerlik nie Boesak nie... :-)
>> _________________________________________________________
>> Annette schreef in berichtnieuws
>> 9i4341$g22rd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Blykbaar is daar 40 000 fietse deur Holland aan ons geskenk - vir
>>> verspreiding in die landelike gebiede.
>>> Miskien het ons binne 5 jaar ons eie span wat aan die Tour de France kan
>>> deelneem:))
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Dankie Holland [boodskap #45899 is 'n antwoord op boodskap #45895] Vr, 06 Julie 2001 13:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Max, Max - jy het maar min geloof in ons opdraendes en afdraendes jong.:)))

Ek het met 'n groep fiets gery van Bloemfontein oor Welkom tot in Kroonstad,
en oor Winburg terug - en daar was geen probleme nie.Al wat ek weet is dat
die Vrystaat nie soplat is as wat sommige mense dink nie;))

Hier in Bellville fiets die mense dat dit klap - dit is 'n heeltydse geoefen
om deel te neem aan die Sanlam en Twee Oseane toere.

Annette

Max skryf in boodskap news:9i48cb$kma$1@azure.nl.gxn.net...
> In NL is die fietsers koning! Ongelukkig het SA nie die infrastruktuur nie.
> Ek waag nie my lewe op 'n fiets in enige stad in SA nie!!!
> ________________________________________________-______
> Annette schreef in berichtnieuws
> 9i467l$gocb9$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ons kry fietse - en nog ekstra geld ook om nog meer fietse mee te koop. Dit
>> is hoekom ek nie eers van die geld melding gemaak het nie;)))
>> Miskien moet iemand aan die Hollandse regering die wenk gee om aan te dring
>> om die mense te ontmoet wat die fietse sou gekry het - die kanse is goed dat
>> die fietse geskenk kan word aan die ministers en hulle vriende se kinders -
>> of dit gaan verkoop word aan die wat veronderstel is om dit te kry.
>> As die PAC R25 kan vra vir grond wat nie aan hulle behoort nie, kan die ANC
>> R100 vra vir fietse wat nie aan hulle behoort nie;))
>>
>> Annette
>>
>> Max skryf in boodskap news:9i44hv$jpi$1@azure.nl.gxn.net...
>>> Shit, ek het gisteroggend op die nuus gehoor daar's NLG400 000 geskenk om
>>> fietsry te bevorder in SA. Daarvan kan jy hier omtrent 400 fietse koop... Ek
>>> het natuurlik dadelik gesê dat die mense vir wie die geld bedoel is dit
>>> nooit sal sien nie!!!
>>>
>>> Of hulle 40 000 fietse sal kan koop, weet ek nie, ek weet eintlik dat hulle
>>> met die geld nie soveel sal kan koop nie, maar ek is bly om te sien dat
>>> hulle wel die geld goed aanwend... Weet jy dalk wie in beheer is van die
>>> geld? Sekerlik nie Boesak nie... :-)
>>> _________________________________________________________
>>> Annette schreef in berichtnieuws
>>> 9i4341$g22rd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Blykbaar is daar 40 000 fietse deur Holland aan ons geskenk - vir
>>>> verspreiding in die landelike gebiede.
>>>> Miskien het ons binne 5 jaar ons eie span wat aan die Tour de France kan
>>>> deelneem:))
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Dankie Holland [boodskap #45907 is 'n antwoord op boodskap #45899] Vr, 06 Julie 2001 16:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gids  is tans af-lyn  Gids
Boodskappe: 140
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:9i4d4e$glj07$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Max, Max - jy het maar min geloof in ons opdraendes en afdraendes jong.:)))
>
> Ek het met 'n groep fiets gery van Bloemfontein oor Welkom tot in Kroonstad,
> en oor Winburg terug - en daar was geen probleme nie.Al wat ek weet is dat
> die Vrystaat nie soplat is as wat sommige mense dink nie;))
>
> Hier in Bellville fiets die mense dat dit klap - dit is 'n heeltydse geoefen
> om deel te neem aan die Sanlam en Twee Oseane toere.
>
> Annette

Ek het 'n krom onderbeen van fietsry in SA. Dit het my 6 weke in die
hospitaal gekos, 15 operasies en 11 maande in gips. Ek was sedertdien te
bang om op 'n fiets te ry in SA. Hier in Nederland ry ek nou fiets. Daar is
twee aspekte wat my my enigste vrees (behalwe spinnekoppe) help oorkom het -
Daar is oral fietspaaie, en daar is respek vir fietsryers. Sterker nog - ek
het verneem dat as jy as motoris 'n fietser omry is die gevolge
skrikwekkend. Max kan jou mer vertel :)

-Gideon-
Re: Dankie Holland [boodskap #45913 is 'n antwoord op boodskap #45895] Vr, 06 Julie 2001 17:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
Stichting Every Bike verzamelt tweedehands fietsen die allemaal goed
nagekeken worden en eventueel gerepareerd door
Zuid-Afrikanen die hier worden opgeleidt tot fietsenmakers.

Sponsoren betalen de containers die de fietsen naar ZA brengen.
Een soortgelijk project is er in Johannesburg en met succes.

De fietsen zijn bedoelt vrouwen en kinderen en gaan 200 Rand kosten
( vind ik nog veel geld) omdat deze lang moeten lopen na hun werk of school.

De Zuid-Afrikaanse regering steunt dit project ook .
Amsterdam werkt samen met Johannesburg.

Grt Emmy

Max schreef in berichtnieuws 9i48cb$kma$1@azure.nl.gxn.net...
> In NL is die fietsers koning! Ongelukkig het SA nie die infrastruktuur nie.
> Ek waag nie my lewe op 'n fiets in enige stad in SA nie!!!
> ________________________________________________-______
> Annette schreef in berichtnieuws
> 9i467l$gocb9$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ons kry fietse - en nog ekstra geld ook om nog meer fietse mee te koop. Dit
>> is hoekom ek nie eers van die geld melding gemaak het nie;)))
>> Miskien moet iemand aan die Hollandse regering die wenk gee om aan te dring
>> om die mense te ontmoet wat die fietse sou gekry het - die kanse is goed dat
>> die fietse geskenk kan word aan die ministers en hulle vriende se kinders -
>> of dit gaan verkoop word aan die wat veronderstel is om dit te kry.
>> As die PAC R25 kan vra vir grond wat nie aan hulle behoort nie, kan die ANC
>> R100 vra vir fietse wat nie aan hulle behoort nie;))
>>
>> Annette
>>
>> Max skryf in boodskap news:9i44hv$jpi$1@azure.nl.gxn.net...
>>> Shit, ek het gisteroggend op die nuus gehoor daar's NLG400 000 geskenk om
>>> fietsry te bevorder in SA. Daarvan kan jy hier omtrent 400 fietse koop... Ek
>>> het natuurlik dadelik gesê dat die mense vir wie die geld bedoel is dit
>>> nooit sal sien nie!!!
>>>
>>> Of hulle 40 000 fietse sal kan koop, weet ek nie, ek weet eintlik dat hulle
>>> met die geld nie soveel sal kan koop nie, maar ek is bly om te sien dat
>>> hulle wel die geld goed aanwend... Weet jy dalk wie in beheer is van die
>>> geld? Sekerlik nie Boesak nie... :-)
>>> _________________________________________________________
>>> Annette schreef in berichtnieuws
>>> 9i4341$g22rd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Blykbaar is daar 40 000 fietse deur Holland aan ons geskenk - vir
>>>> verspreiding in die landelike gebiede.
>>>> Miskien het ons binne 5 jaar ons eie span wat aan die Tour de France kan
>>>> deelneem:))
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Dankie Holland [boodskap #45915 is 'n antwoord op boodskap #45907] Vr, 06 Julie 2001 18:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[2]  is tans af-lyn  emmy[2]
Boodskappe: 12
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Gids schreef in berichtnieuws TGl17.189761$
>
> Daar is oral fietspaaie, en daar is respek vir fietsryers. Sterker nog - ek
> het verneem dat as jy as motoris 'n fietser omry is die gevolge
> skrikwekkend. Max kan jou mer vertel :)

De fiets heeft in het verkeer inderdaad een hoge bescherming.
De motor of autorijder is ( bijna ) altijd schuldig als hij een
aanrijding krijgt met een fietser
De automobilist moet kunnen aantonen met zeer sterke argumenten dat hij
de fietser niet gezien heeft of er echt niets aan kon doen om het ongeluk
te vermijden.

Grt Emmy

>
> -Gideon-
>
Re: Dankie Holland [boodskap #45916 is 'n antwoord op boodskap #45907] Vr, 06 Julie 2001 19:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ag mense, ek het s jaar gelede 'n ongeluk met my fiets gehad, 'n ander
fietser het my aangery en ek het my twee arms gebreek/gekraak??.
Die regter is weer goed, maar die linker
moet weer geopereer word.
Maar bang, nee ekke nie, met die gips aan het ek alweer fietsgery.

Maar ja ek is super :-)))

Gr.Rico
"Gids" skryf in boodskap news:TGl17.189761$u5.3668044@zwoll1.home.nl...
>
> "Annette" wrote in message
> news:9i4d4e$glj07$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Max, Max - jy het maar min geloof in ons opdraendes en afdraendes jong.:)))
>>
>> Ek het met 'n groep fiets gery van Bloemfontein oor Welkom tot in Kroonstad,
>> en oor Winburg terug - en daar was geen probleme nie.Al wat ek weet is dat
>> die Vrystaat nie soplat is as wat sommige mense dink nie;))
>>
>> Hier in Bellville fiets die mense dat dit klap - dit is 'n heeltydse geoefen
>> om deel te neem aan die Sanlam en Twee Oseane toere.
>>
>> Annette
>
> Ek het 'n krom onderbeen van fietsry in SA. Dit het my 6 weke in die
> hospitaal gekos, 15 operasies en 11 maande in gips. Ek was sedertdien te
> bang om op 'n fiets te ry in SA. Hier in Nederland ry ek nou fiets. Daar is
> twee aspekte wat my my enigste vrees (behalwe spinnekoppe) help oorkom het -
> Daar is oral fietspaaie, en daar is respek vir fietsryers. Sterker nog - ek
> het verneem dat as jy as motoris 'n fietser omry is die gevolge
> skrikwekkend. Max kan jou mer vertel :)
>
> -Gideon-
>
Re: Dankie Holland [boodskap #45917 is 'n antwoord op boodskap #45890] Vr, 06 Julie 2001 19:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette, ek het ook nog 'n oud tennisraket, miskien kan ek die vir jou stuur
:-))

Gr.Rico
"Annette" skryf in boodskap news:9i4341$g22rd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Blykbaar is daar 40 000 fietse deur Holland aan ons geskenk - vir
> verspreiding in die landelike gebiede.
> Miskien het ons binne 5 jaar ons eie span wat aan die Tour de France kan
> deelneem:))
> Annette
>
Re: NIKS Dankie Holland [boodskap #45921 is 'n antwoord op boodskap #45907] Vr, 06 Julie 2001 21:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Fietsen ? FIETSEN ?

Het die "Hollanders" nou hul verstand verlies OF WAT ??

FIETSEN ??

Mediesyne vir die VIGS lyers sou 'n gesonde
bydrage wees !

FIETSEN ? BWA ! (vomit oor my rekenaar)

Patrick
Re: Dankie Holland [boodskap #45928 is 'n antwoord op boodskap #45890] Vr, 06 Julie 2001 22:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Alan  is tans af-lyn  Alan
Boodskappe: 7
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
On Fri, 6 Jul 2001 12:11:39 +0200, "Annette" wrote:

> Blykbaar is daar 40 000 fietse deur Holland aan ons geskenk - vir
> verspreiding in die landelike gebiede.
> Miskien het ons binne 5 jaar ons eie span wat aan die Tour de France kan
> deelneem:))
> Annette
>

Ek is in beheer van 'n verspreidingsnetwerk. En ons werk oor die hele
SA veral in landelike gebiede. Baie graag sal ek wil help met die
verspreiding en aankoop van die fietse. Wie kan ek kontak daarvoor?

Alan
Re: Dankie Holland [boodskap #45936 is 'n antwoord op boodskap #45928] Vr, 06 Julie 2001 23:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Kadar Asmal het dit bekend gestel -weet nie hoekom nie - vra hom.:)
Annette

Alan skryf in boodskap news:p9dckt4555d5gkrldf49o9bgulr8cnmvdv@4ax.com...
> On Fri, 6 Jul 2001 12:11:39 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Blykbaar is daar 40 000 fietse deur Holland aan ons geskenk - vir
>> verspreiding in die landelike gebiede.
>> Miskien het ons binne 5 jaar ons eie span wat aan die Tour de France kan
>> deelneem:))
>> Annette
>>
>
> Ek is in beheer van 'n verspreidingsnetwerk. En ons werk oor die hele
> SA veral in landelike gebiede. Baie graag sal ek wil help met die
> verspreiding en aankoop van die fietse. Wie kan ek kontak daarvoor?
>
> Alan
Re: Dankie Holland [boodskap #45937 is 'n antwoord op boodskap #45917] Vr, 06 Julie 2001 23:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die ou tenniskoene sal meer welkom wees - geen punt om 'n raket te hê sonder
'n behoorlike tennisnet nie;)))
Annette

Rico skryf in boodskap news:9i541u$fob$1@news1.xs4all.nl...
> Annette, ek het ook nog 'n oud tennisraket, miskien kan ek die vir jou stuur
> :-))
>
> Gr.Rico
> "Annette" schreef in bericht
> news:9i4341$g22rd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Blykbaar is daar 40 000 fietse deur Holland aan ons geskenk - vir
>> verspreiding in die landelike gebiede.
>> Miskien het ons binne 5 jaar ons eie span wat aan die Tour de France kan
>> deelneem:))
>> Annette
>>
>
Re: Dankie Holland [boodskap #45938 is 'n antwoord op boodskap #45916] Vr, 06 Julie 2001 23:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
In Holland of in die gevaarlike SA?:)))
Annette

Rico skryf in boodskap news:9i540j$fhv$1@news1.xs4all.nl...
> Ag mense, ek het s jaar gelede 'n ongeluk met my fiets gehad, 'n ander
> fietser het my aangery en ek het my twee arms gebreek/gekraak??.
> Die regter is weer goed, maar die linker
> moet weer geopereer word.
> Maar bang, nee ekke nie, met die gips aan het ek alweer fietsgery.
>
> Maar ja ek is super :-)))
>
> Gr.Rico
> "Gids" schreef in bericht
> news:TGl17.189761$u5.3668044@zwoll1.home.nl...
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9i4d4e$glj07$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Max, Max - jy het maar min geloof in ons opdraendes en afdraendes jong.:)))
>>>
>>> Ek het met 'n groep fiets gery van Bloemfontein oor Welkom tot in Kroonstad,
>>> en oor Winburg terug - en daar was geen probleme nie.Al wat ek weet is dat
>>> die Vrystaat nie soplat is as wat sommige mense dink nie;))
>>>
>>> Hier in Bellville fiets die mense dat dit klap - dit is 'n heeltydse geoefen
>>> om deel te neem aan die Sanlam en Twee Oseane toere.
>>>
>>> Annette
>>
>> Ek het 'n krom onderbeen van fietsry in SA. Dit het my 6 weke in die
>> hospitaal gekos, 15 operasies en 11 maande in gips. Ek was sedertdien te
>> bang om op 'n fiets te ry in SA. Hier in Nederland ry ek nou fiets. Daar is
>> twee aspekte wat my my enigste vrees (behalwe spinnekoppe) help oorkom het -
>> Daar is oral fietspaaie, en daar is respek vir fietsryers. Sterker nog - ek
>> het verneem dat as jy as motoris 'n fietser omry is die gevolge
>> skrikwekkend. Max kan jou mer vertel :)
>>
>> -Gideon-
>>
>
Re: Dankie Holland [boodskap #45939 is 'n antwoord op boodskap #45936] Vr, 06 Julie 2001 23:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Alan  is tans af-lyn  Alan
Boodskappe: 7
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
On Sat, 7 Jul 2001 01:02:39 +0200, "Annette" wrote:

> Kadar Asmal het dit bekend gestel -weet nie hoekom nie - vra hom.:)
> Annette

kan nie, hy ken my te goed

Alan
Re: Dankie Holland [boodskap #45948 is 'n antwoord op boodskap #45891] Sa, 07 Julie 2001 04:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Fielies  is tans af-lyn  Fielies
Boodskappe: 35
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Volle Lid
Fri, 6 Jul 2001 12:37:57 +0200:: "Max"
skryf:

> Of hulle 40 000 fietse sal kan koop, weet ek nie, ek weet eintlik dat hulle
> met die geld nie soveel sal kan koop nie, maar ek is bly om te sien dat
> hulle wel die geld goed aanwend... Weet jy dalk wie in beheer is van die
> geld? Sekerlik nie Boesak nie... :-)

As jy vir R25 'n plot in Bredell kan koop, kan jy
seker maar 40 000 fietse ook met daardie geld
koop!
Re: Dankie Holland [boodskap #45949 is 'n antwoord op boodskap #45895] Sa, 07 Julie 2001 04:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Fielies  is tans af-lyn  Fielies
Boodskappe: 35
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Volle Lid
Fri, 6 Jul 2001 13:43:12 +0200:: "Max"
skryf:

> In NL is die fietsers koning! Ongelukkig het SA nie die infrastruktuur nie.
> Ek waag nie my lewe op 'n fiets in enige stad in SA nie!!!
Dit kan ten minste keer dat 40 000 ander fietse
gesteel word,,...
Re: Dankie Holland [boodskap #45952 is 'n antwoord op boodskap #45890] Sa, 07 Julie 2001 04:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die Duitsers weet wat die mense wat tel nodig het;)))
Annette

Jonas skryf in boodskap news:3b4684bd$0$231@hades.is.co.za...
> Die Duitsers var natuurlik beter as die Hollanders - hulle verskaf
> splinternuwe 4X4 voertuie beskikbaar - op 'n beperkte skaal natuurlik ...
> "Annette" wrote in message
> news:9i5g59$h0glq$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Die ou tenniskoene sal meer welkom wees - geen punt om 'n raket te hê sonder
>> 'n behoorlike tennisnet nie;)))
>> Annette
>>
>> Rico wrote in message
>> news:9i541u$fob$1@news1.xs4all.nl...
>>> Annette, ek het ook nog 'n oud tennisraket, miskien kan ek die vir jou stuur
>>> :-))
>>>
>>> Gr.Rico
>>> "Annette" schreef in bericht
>>> news:9i4341$g22rd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Blykbaar is daar 40 000 fietse deur Holland aan ons geskenk - vir
>>>> verspreiding in die landelike gebiede.
>>>> Miskien het ons binne 5 jaar ons eie span wat aan die Tour de France kan
>>>> deelneem:))
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Dankie Holland [boodskap #45953 is 'n antwoord op boodskap #45939] Sa, 07 Julie 2001 04:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Skryf vir hom 'n briefie met jou linkerhand, en sit 'n ander mooi naam
onderaan:))
Annette

isAlan skryf in boodskap news:fvgckt0updcdiif6rt8onl27a9roc30lne@4ax.com...
> On Sat, 7 Jul 2001 01:02:39 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Kadar Asmal het dit bekend gestel -weet nie hoekom nie - vra hom.:)
>> Annette
>
> kan nie, hy ken my te goed
>
> Alan
Re: Dankie Holland [boodskap #45955 is 'n antwoord op boodskap #45890] Sa, 07 Julie 2001 04:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja maar FE, gaan dit almal seuntjie of dogtertjie fietse wees?
Annette ( wat ook so skeef-skeef met die een been onderdeur die dwarspyp
leer fietsry het)

Fatal Exception I/O error occured in module 000FE1D
wrote in message news:9i5iiu$7ip$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die mense gaan ten minste almal 'n goeie bicycle smile hê.
>
> Fatal Exception
> (Moet nooit iemand judge volgens hul smile nie.)
>
> "Annette" wrote in message
> news:9i467l$gocb9$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ons kry fietse - en nog ekstra geld ook om nog meer fietse mee te koop. Dit
>> is hoekom ek nie eers van die geld melding gemaak het nie;)))
>> Miskien moet iemand aan die Hollandse regering die wenk gee om aan te dring
>> om die mense te ontmoet wat die fietse sou gekry het - die kanse is goed dat
>> die fietse geskenk kan word aan die ministers en hulle vriende se kinders -
>> of dit gaan verkoop word aan die wat veronderstel is om dit te kry.
>> As die PAC R25 kan vra vir grond wat nie aan hulle behoort nie, kan die ANC
>> R100 vra vir fietse wat nie aan hulle behoort nie;))
>>
>> Annette
>>
>> Max skryf in boodskap news:9i44hv$jpi$1@azure.nl.gxn.net...
>>> Shit, ek het gisteroggend op die nuus gehoor daar's NLG400 000 geskenk om
>>> fietsry te bevorder in SA. Daarvan kan jy hier omtrent 400 fietse koop... Ek
>>> het natuurlik dadelik gesê dat die mense vir wie die geld bedoel is dit
>>> nooit sal sien nie!!!
>>>
>>> Of hulle 40 000 fietse sal kan koop, weet ek nie, ek weet eintlik dat hulle
>>> met die geld nie soveel sal kan koop nie, maar ek is bly om te sien dat
>>> hulle wel die geld goed aanwend... Weet jy dalk wie in beheer is van die
>>> geld? Sekerlik nie Boesak nie... :-)
>>> _________________________________________________________
>>> Annette schreef in berichtnieuws
>>> 9i4341$g22rd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Blykbaar is daar 40 000 fietse deur Holland aan ons geskenk - vir
>>>> verspreiding in die landelike gebiede.
>>>> Miskien het ons binne 5 jaar ons eie span wat aan die Tour de France kan
>>>> deelneem:))
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Dankie Holland [boodskap #45966 is 'n antwoord op boodskap #45949] Sa, 07 Julie 2001 06:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Of 40 000 meer fietse wat gesteel gaan word:)))
Annette

Fielies skryf in boodskap news:3b468e52.258842629@news.mninter.net...
> Fri, 6 Jul 2001 13:43:12 +0200:: "Max"
> skryf:
>
>> In NL is die fietsers koning! Ongelukkig het SA nie die infrastruktuur nie.
>> Ek waag nie my lewe op 'n fiets in enige stad in SA nie!!!
> Dit kan ten minste keer dat 40 000 ander fietse
> gesteel word,,...
Re: Dankie Holland [boodskap #45967 is 'n antwoord op boodskap #45949] Sa, 07 Julie 2001 07:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gids  is tans af-lyn  Gids
Boodskappe: 140
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Fielies" skryf in boodskap news:3b468e52.258842629@news.mninter.net...
> Fri, 6 Jul 2001 13:43:12 +0200:: "Max"
> skryf:
>
>> In NL is die fietsers koning! Ongelukkig het SA nie die infrastruktuur nie.
>> Ek waag nie my lewe op 'n fiets in enige stad in SA nie!!!
> Dit kan ten minste keer dat 40 000 ander fietse
> gesteel word,,...

Fietse behoort aan almal, en 'n slot is 'n uitdaging - (algemene Nederlandse
beskouing ;)

-Gideon-
Re: Dankie Holland [boodskap #45971 is 'n antwoord op boodskap #45893] Sa, 07 Julie 2001 08:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Fatal Exception I/O e  is tans af-lyn  Fatal Exception I/O e
Boodskappe: 4
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Die mense gaan ten minste almal 'n goeie bicycle smile hê.

Fatal Exception
(Moet nooit iemand judge volgens hul smile nie.)

"Annette" skryf in boodskap news:9i467l$gocb9$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ons kry fietse - en nog ekstra geld ook om nog meer fietse mee te koop. Dit
> is hoekom ek nie eers van die geld melding gemaak het nie;)))
> Miskien moet iemand aan die Hollandse regering die wenk gee om aan te dring
> om die mense te ontmoet wat die fietse sou gekry het - die kanse is goed dat
> die fietse geskenk kan word aan die ministers en hulle vriende se kinders -
> of dit gaan verkoop word aan die wat veronderstel is om dit te kry.
> As die PAC R25 kan vra vir grond wat nie aan hulle behoort nie, kan die ANC
> R100 vra vir fietse wat nie aan hulle behoort nie;))
>
> Annette
>
> Max skryf in boodskap news:9i44hv$jpi$1@azure.nl.gxn.net...
>> Shit, ek het gisteroggend op die nuus gehoor daar's NLG400 000 geskenk om
>> fietsry te bevorder in SA. Daarvan kan jy hier omtrent 400 fietse koop... Ek
>> het natuurlik dadelik gesê dat die mense vir wie die geld bedoel is dit
>> nooit sal sien nie!!!
>>
>> Of hulle 40 000 fietse sal kan koop, weet ek nie, ek weet eintlik dat hulle
>> met die geld nie soveel sal kan koop nie, maar ek is bly om te sien dat
>> hulle wel die geld goed aanwend... Weet jy dalk wie in beheer is van die
>> geld? Sekerlik nie Boesak nie... :-)
>> _________________________________________________________
>> Annette schreef in berichtnieuws
>> 9i4341$g22rd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Blykbaar is daar 40 000 fietse deur Holland aan ons geskenk - vir
>>> verspreiding in die landelike gebiede.
>>> Miskien het ons binne 5 jaar ons eie span wat aan die Tour de France kan
>>> deelneem:))
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Dankie Holland [boodskap #45973 is 'n antwoord op boodskap #45967] Sa, 07 Julie 2001 09:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nie die slotte in ons Springbokrugbyspan nie:))))

Jammer om te hoor van jou krom been Gids.
Dit moes 'n nare ondervinding gewees het.

Annette

Gids skryf in boodskap news:jwy17.192515$u5.3704012@zwoll1.home.nl...
>
> "Fielies" wrote in message
> news:3b468e52.258842629@news.mninter.net...
>> Fri, 6 Jul 2001 13:43:12 +0200:: "Max"
>> skryf:
>>
>>> In NL is die fietsers koning! Ongelukkig het SA nie die infrastruktuur nie.
>>> Ek waag nie my lewe op 'n fiets in enige stad in SA nie!!!
>> Dit kan ten minste keer dat 40 000 ander fietse
>> gesteel word,,...
>
> Fietse behoort aan almal, en 'n slot is 'n uitdaging - (algemene Nederlandse
> beskouing ;)
>
> -Gideon-
>
Re: Dankie Holland [boodskap #45974 is 'n antwoord op boodskap #45973] Sa, 07 Julie 2001 10:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gids  is tans af-lyn  Gids
Boodskappe: 140
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:9i6l2r$h4o9j$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nie die slotte in ons Springbokrugbyspan nie:))))
>
Dit is JUIS 'n uitdaging, Annette! Waar kry jy die tipe wat kan?

> Jammer om te hoor van jou krom been Gids.
> Dit moes 'n nare ondervinding gewees het.

Dit was, maar is byna twintig jaar gelede (10 September 1980). Wys jou hoe
lank dit neem om oor sekere dinge te kom. Gelukkig was die breinskade beperk
tot logiese denke ;)

-Gideon-
Re: Dankie Holland [boodskap #45975 is 'n antwoord op boodskap #45974] Sa, 07 Julie 2001 10:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
> "Annette" wrote in message
> news:9i6l2r$h4o9j$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nie die slotte in ons Springbokrugbyspan nie:))))
>>
> Dit is JUIS 'n uitdaging, Annette! Waar kry jy die tipe wat kan?
Slotte wat 'n uitdaging is? Hulle het almal opgehou om te speel omdat hulle
te oud is;))
>
>> Jammer om te hoor van jou krom been Gids.
>> Dit moes 'n nare ondervinding gewees het.
>
> Dit was, maar is byna twintig jaar gelede (10 September 1980). Wys jou hoe
> lank dit neem om oor sekere dinge te kom. Gelukkig was die breinskade beperk
> tot logiese denke ;)
Wys jou - elke donker wolk het tog êrens 'n silwer randjie:))

Is daar al gevoel by die operasieplek?
Ek sit al van 1979 af met 'n dooie kleintoontjie na 'n enkeloperasie. Nie
dat dit my veel pla nie - soms wens ek net die ou brein wil deur so 'n vae
periode gaan sodat ek 'n bietjie kan afskakel en langer as 4 uur snags
slaap.
Annette

>
> -Gideon-
>
Re: Dankie Holland [boodskap #45976 is 'n antwoord op boodskap #45975] Sa, 07 Julie 2001 11:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gids  is tans af-lyn  Gids
Boodskappe: 140
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:9i6q0e$hbjgp$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>
>
> Is daar al gevoel by die operasieplek?
> Ek sit al van 1979 af met 'n dooie kleintoontjie na 'n enkeloperasie. Nie
> dat dit my veel pla nie - soms wens ek net die ou brein wil deur so 'n vae
> periode gaan sodat ek 'n bietjie kan afskakel en langer as 4 uur snags
> slaap.
> Annette

Die operasielittekens is gevoelloos. jy kan my maar met 'n speld steek daar,
en ek voel gewoon niks nie. Ek het nie veel las daarvan nie, maar ek kan nie
draf of hardloop vir verder dan 'n paar honderd meter nie, dan loop ek met
'n opgeswelde enkel rond vir 'n paar dae. As ek op die motorfiets ry en dit
is koud vir 'n langerige tydperk, of dit reën, pyn die been ook. Maar
nouja - mens leer om met jou skete saam te leef. As dit baie erg word, kan
ek altyd weer die been laar breek en leguit laat aanlas, maar so 'n sucker
for punishment is ek nou regtig nie.

-Gideon-
Re: Dankie Holland [boodskap #45980 is 'n antwoord op boodskap #45974] Sa, 07 Julie 2001 13:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Gids wrote:

> Gelukkig was die breinskade beperk
> tot logiese denke ;)
>

Ek dog jy het 'n lobotomie by die doeane ook
gekry.

Tant Hessie van die Cisvaal.
Re: Dankie Holland [boodskap #45983 is 'n antwoord op boodskap #45890] Sa, 07 Julie 2001 15:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gids  is tans af-lyn  Gids
Boodskappe: 140
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3B47129C.37FD73F@home.com...
> Gids wrote:
>
>> Gelukkig was die breinskade beperk
>> tot logiese denke ;)
>>
>
> Ek dog jy het 'n lobotomie by die doeane ook
> gekry.
>
> Tant Hessie van die Cisvaal.
>
Met die lobotomie en die val van '80 is daar gelukkig nog genoeg oor om mee
oor die weg te kom. Somtyds is dit ook handig om nie teruggehou te word deur
'n te hoë intellek nie. Dan kom jy nie agter as ander mense dom reageer nie.
Dan kan jy ook al jou sinne waarmee jy onsubtiele stekies gee afsluit met
baie smileys ::::}}}}})

-Gideon-
Re: Dankie Holland [boodskap #45985 is 'n antwoord op boodskap #45937] Sa, 07 Julie 2001 15:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die Duitsers var natuurlik beter as die Hollanders - hulle verskaf
splinternuwe 4X4 voertuie beskikbaar - op 'n beperkte skaal natuurlik ...

"Annette" skryf in boodskap news:9i5g59$h0glq$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Die ou tenniskoene sal meer welkom wees - geen punt om 'n raket te hê sonder
> 'n behoorlike tennisnet nie;)))
> Annette
>
> Rico wrote in message
> news:9i541u$fob$1@news1.xs4all.nl...
>> Annette, ek het ook nog 'n oud tennisraket, miskien kan ek die vir jou stuur
>> :-))
>>
>> Gr.Rico
>> "Annette" schreef in bericht
>> news:9i4341$g22rd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Blykbaar is daar 40 000 fietse deur Holland aan ons geskenk - vir
>>> verspreiding in die landelike gebiede.
>>> Miskien het ons binne 5 jaar ons eie span wat aan die Tour de France kan
>>> deelneem:))
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Dankie Holland [boodskap #45994 is 'n antwoord op boodskap #45949] Sa, 07 Julie 2001 17:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Alan Boesak  is tans af-lyn  Alan Boesak
Boodskappe: 3
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Junior Lid
On Sat, 07 Jul 2001 04:22:13 GMT, fie...@def.co.za (Fielies) wrote:

> Fri, 6 Jul 2001 13:43:12 +0200:: "Max"
> skryf:
>
>> In NL is die fietsers koning! Ongelukkig het SA nie die infrastruktuur nie.
>> Ek waag nie my lewe op 'n fiets in enige stad in SA nie!!!
> Dit kan ten minste keer dat 40 000 ander fietse
> gesteel word,,...

Ek wag nog steeds vir 'n aanduiding wie ek kan kontak om te help met
die koop, aflewering en verspreiding van die fietse

Alan
Re: Dankie Holland [boodskap #46000 is 'n antwoord op boodskap #45994] Sa, 07 Julie 2001 19:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gids  is tans af-lyn  Gids
Boodskappe: 140
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
Alan, ons weet nie. Ek onthou dat dit 'n organisasie was wat iets genoem was
soos Bikes for Africa of so iets, maat ek kan geen teken op die net vind van
hulle nie. Ek het ook deur van die koerante hier in Nederland van verlede
week gesoek, maar kon niks uitvind nie.

-Gideon-

"Alan Boesak" skryf in boodskap news:f9gekto3nfse6olv4m2rc83jp4tsm1p1eg@4ax.com...
> On Sat, 07 Jul 2001 04:22:13 GMT, fie...@def.co.za (Fielies) wrote:
>
>> Fri, 6 Jul 2001 13:43:12 +0200:: "Max"
>> skryf:
>>
>>> In NL is die fietsers koning! Ongelukkig het SA nie die infrastruktuur nie.
>>> Ek waag nie my lewe op 'n fiets in enige stad in SA nie!!!
>> Dit kan ten minste keer dat 40 000 ander fietse
>> gesteel word,,...
>
> Ek wag nog steeds vir 'n aanduiding wie ek kan kontak om te help met
> die koop, aflewering en verspreiding van die fietse
>
> Alan
Re: Dankie Holland [boodskap #46002 is 'n antwoord op boodskap #46000] Sa, 07 Julie 2001 19:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Alan Boesak  is tans af-lyn  Alan Boesak
Boodskappe: 3
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Junior Lid
On Sat, 07 Jul 2001 19:14:15 GMT, "Gids" wrote:

> Alan, ons weet nie. Ek onthou dat dit 'n organisasie was wat iets genoem was
> soos Bikes for Africa of so iets, maat ek kan geen teken op die net vind van
> hulle nie. Ek het ook deur van die koerante hier in Nederland van verlede
> week gesoek, maar kon niks uitvind nie.
>
> -Gideon-

Dankie dat jy probeer lei het Gids - ook maar goed so want ek is nog
op parool.

Alan
Re: Dankie Holland [boodskap #46003 is 'n antwoord op boodskap #45994] Sa, 07 Julie 2001 19:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[2]  is tans af-lyn  emmy[2]
Boodskappe: 12
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Alan Boesak schreef in berichtnieuws

> Ek wag nog steeds vir 'n aanduiding wie ek kan kontak om te help met
> die koop, aflewering en verspreiding van die fietse

Every Bike in Amsterdam
Vraag na bij de gemeente Amsterdam voor een adres.
Ik zie je e-mail is van het parool.
Bij het Parool kan je volgens mij ook achter het adres van
deze stichting komen.

Grt Emmy
Re: Dankie Holland [boodskap #46004 is 'n antwoord op boodskap #46003] Sa, 07 Julie 2001 19:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Alan Boesak  is tans af-lyn  Alan Boesak
Boodskappe: 3
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Junior Lid
On Sat, 7 Jul 2001 21:46:09 +0200, "emmy" wrote:

>
> Alan Boesak schreef in berichtnieuws
>
>> Ek wag nog steeds vir 'n aanduiding wie ek kan kontak om te help met
>> die koop, aflewering en verspreiding van die fietse
>
> Every Bike in Amsterdam
> Vraag na bij de gemeente Amsterdam voor een adres.
> Ik zie je e-mail is van het parool.
> Bij het Parool kan je volgens mij ook achter het adres van
> deze stichting komen.
>
> Grt Emmy
>
>

Alvast bedankt Emmy

Alan
Allan? [boodskap #46013 is 'n antwoord op boodskap #45994] So, 08 Julie 2001 00:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hallo Alan

Ek wonder nou, is jy dalk familie van Allan Boesak?

Wouter

"Alan Boesak" skryf in boodskap news:f9gekto3nfse6olv4m2rc83jp4tsm1p1eg@4ax.com...
On Sat, 07 Jul 2001 04:22:13 GMT, fie...@def.co.za (Fielies) wrote:

Ek wag nog steeds vir 'n aanduiding wie ek kan kontak om te help met
die koop, aflewering en verspreiding van die fietse

Alan
Re: Dankie Holland [boodskap #46027 is 'n antwoord op boodskap #46003] So, 08 Julie 2001 06:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gids  is tans af-lyn  Gids
Boodskappe: 140
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
"emmy" skryf in boodskap news:9i7os4$59h$1@news.pcmnet.nl...
>
> Alan Boesak schreef in berichtnieuws
>
>> Ek wag nog steeds vir 'n aanduiding wie ek kan kontak om te help met
>> die koop, aflewering en verspreiding van die fietse
>
> Every Bike in Amsterdam
> Vraag na bij de gemeente Amsterdam voor een adres.
> Ik zie je e-mail is van het parool.
> Bij het Parool kan je volgens mij ook achter het adres van
> deze stichting komen.
>

Het is een geintje, Emmy. Hij gebruikt een nep e-mail wat zeg "Alan Boesak
op parool".

-Gideon-
Re: Dankie Holland [boodskap #46032 is 'n antwoord op boodskap #45949] So, 08 Julie 2001 08:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Fielies"
: Dit kan ten minste keer dat 40 000 ander fietse
: gesteel word,,...
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Fielies, ek hou van jou
--
------------------------------------------------------------ -----
Die beste helpende hand is aan die einde van jou eie arm.
------------------------------------------------------------ -----
Re: Dankie Holland [boodskap #46033 is 'n antwoord op boodskap #45938] So, 08 Julie 2001 08:52 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
In die veilige Holland :-)

Gr.Rico
"Annette" skryf in boodskap news:9i5g5b$h0glq$4@ID-92016.news.dfncis.de...
> In Holland of in die gevaarlike SA?:)))
> Annette
>
> Rico wrote in message
> news:9i540j$fhv$1@news1.xs4all.nl...
>> Ag mense, ek het s jaar gelede 'n ongeluk met my fiets gehad, 'n ander
>> fietser het my aangery en ek het my twee arms gebreek/gekraak??.
>> Die regter is weer goed, maar die linker
>> moet weer geopereer word.
>> Maar bang, nee ekke nie, met die gips aan het ek alweer fietsgery.
>>
>> Maar ja ek is super :-)))
>>
>> Gr.Rico
>> "Gids" schreef in bericht
>> news:TGl17.189761$u5.3668044@zwoll1.home.nl...
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9i4d4e$glj07$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Max, Max - jy het maar min geloof in ons opdraendes en afdraendes jong.:)))
>>>>
>>>> Ek het met 'n groep fiets gery van Bloemfontein oor Welkom tot in Kroonstad,
>>>> en oor Winburg terug - en daar was geen probleme nie.Al wat ek weet is dat
>>>> die Vrystaat nie soplat is as wat sommige mense dink nie;))
>>>>
>>>> Hier in Bellville fiets die mense dat dit klap - dit is 'n heeltydse geoefen
>>>> om deel te neem aan die Sanlam en Twee Oseane toere.
>>>>
>>>> Annette
>>>
>>> Ek het 'n krom onderbeen van fietsry in SA. Dit het my 6 weke in die
>>> hospitaal gekos, 15 operasies en 11 maande in gips. Ek was sedertdien te
>>> bang om op 'n fiets te ry in SA. Hier in Nederland ry ek nou fiets. Daar is
>>> twee aspekte wat my my enigste vrees (behalwe spinnekoppe) help oorkom het -
>>> Daar is oral fietspaaie, en daar is respek vir fietsryers. Sterker nog - ek
>>> het verneem dat as jy as motoris 'n fietser omry is die gevolge
>>> skrikwekkend. Max kan jou mer vertel :)
>>>
>>> -Gideon-
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Re: A Handful of Keys returns
Volgende onderwerp: Woordenboek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 19:51:58 MGT 2024