Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » NZ SA se OZ?
NZ SA se OZ? [boodskap #45886] Vr, 06 Julie 2001 06:11 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Weereens in die nuus- iemand wat na NZ gevlug het net voordat hy vir bedrog
in hegtenis geneem kon word.
G'n wonder ek raak so deurmekaar met NZ en OZ nie:)))
1) Die hotel haardroër man,
2) Eienaar van verskeie eiendomme wat dit uitverhuur terwyl dit nie eers
geskik vir bewoning is nie.
3) Die meesterbrein agter 'n 10 jaar lange bedrogspul in die Kaapse
stadsraad.
Annette
Re: NZ SA se OZ? [boodskap #45914 is 'n antwoord op boodskap #45886] Vr, 06 Julie 2001 18:19 Na vorige boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Ja, en na twee jaar in NZ kan hy sommer reguit in Oz inloop... deel van die
ooreenkoms tussen die twee lande is dat daar geen immigrasie dokumente nodig
is nie. Dis 'n groot probleem vir ons hier, want NZ word 'n springbord vir
baie onwettige immigrante wat dan deur die agterdeur uiteindelik in Oz
beland.

"Annette" skryf in boodskap news:9i3kia$gtlqc$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Weereens in die nuus- iemand wat na NZ gevlug het net voordat hy vir bedrog
> in hegtenis geneem kon word.
Vorige onderwerp: Big Brother & Prez
Volgende onderwerp: Re: NIKS Dankie Holland
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 03:25:44 MGT 2024