Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nare Nuus
Nare Nuus [boodskap #45897] Vr, 06 Julie 2001 12:14 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Robert Markram - Rugby agterspeler wat vir 'n Springboktoer gekies is maar
nooit in toes gespeel het nie, het omgekom in 'n motorongeluk.
Annette
Re: Nare Nuus [boodskap #45900 is 'n antwoord op boodskap #45897] Vr, 06 Julie 2001 13:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dirk Matthee  is tans af-lyn  Dirk Matthee
Boodskappe: 16
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Weet jy watter jaar hy gekies is?

Annette wrote:

> Robert Markram - Rugby agterspeler wat vir 'n Springboktoer gekies is maar
> nooit in toes gespeel het nie, het omgekom in 'n motorongeluk.
> Annette
Re: Nare Nuus [boodskap #45904 is 'n antwoord op boodskap #45900] Vr, 06 Julie 2001 14:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit kan nie te lank gelede wees nie - sal uitvind - maar ek dink dit was die
toer na Argentinië/Engeland so 2-3 jaar gelede - Nick Mallet Tydperk.
Annette

Dirk Matthee skryf in boodskap news:3B45B9C3.64D0CC5E@eng.uct.ac.za...
> Weet jy watter jaar hy gekies is?
>
> Annette wrote:
>
>> Robert Markram - Rugby agterspeler wat vir 'n Springboktoer gekies is maar
>> nooit in toes gespeel het nie, het omgekom in 'n motorongeluk.
>> Annette
>
Re: Nare Nuus [boodskap #45906 is 'n antwoord op boodskap #45904] Vr, 06 Julie 2001 16:27 Na vorige boodskap
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hy het in 1998 in Brittanje getoer (saam met Mallett) en daarna WP toe
gekom. Het vroeër vir Griekwas gespeel, was een van Markgraaff se
suksesstories.

Maar hy het baie met beserings gesukkel hier in die Kaap, op sy beste was hy
'n opwindende losskakel. Kon enige plek in die agterlyn speel, was ook 'n
goeie heelagter..

"Annette" skryf in boodskap news:9i4gtv$gq9fb$1@ID-92016.news.dfncis.de...
Dit kan nie te lank gelede wees nie - sal uitvind - maar ek dink dit was die
toer na Argentinië/Engeland so 2-3 jaar gelede - Nick Mallet Tydperk.
Annette

Dirk Matthee skryf in boodskap news:3B45B9C3.64D0CC5E@eng.uct.ac.za...
> Weet jy watter jaar hy gekies is?
>
> Annette wrote:
>
>> Robert Markram - Rugby agterspeler wat vir 'n Springboktoer gekies is maar nooit in toes gespeel het nie, het omgekom in 'n motorongeluk.
>> Annette
>
Vorige onderwerp: Harmonie en so aan...
Volgende onderwerp: Big Brother & Prez
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 00:33:05 MGT 2024