Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Opgewonde Boetman
Opgewonde Boetman [boodskap #45894] Vr, 06 Julie 2001 11:27 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vanoggend verklaar Chris Louw vol bravade dat adverteerders asseblief moet
let dat daar met 'n meningsopname meer as 500 000 luisteraars gereageer het.

Nou net maak hy toe darem 'n regstelling - slegs net meer as 5000
luisteraars het gereageer.

Janee - die gewoonte om duisende name by te voeg om 'n punt te bewys werk
nou lekker deur op alle vlakke:)))
Annette ( Peter Marais se sogenaamde lyste ter ondersteuning van sy
straatnaamverandering het ook mos honderde name bevat van mense wat hoog en
laag gesweer het hulle het nooit so 'n lys onderteken nie)
Re: Opgewonde Boetman [boodskap #45947 is 'n antwoord op boodskap #45894] Sa, 07 Julie 2001 04:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel, het die PAC 'n boekhouer op die terrein gehad om die gelde ontvang met
die mense wat daarvoor betaal het te laat klep?:))
Annette

Fatal Exception I/O error occured in module 000FE1D
wrote in message news:9i5idl$7hf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> "Annette" wrote in message
> news:9i49qv$gptj7$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Vanoggend verklaar Chris Louw vol bravade dat adverteerders asseblief moet
>> let dat daar met 'n meningsopname meer as 500 000 luisteraars gereageer
> het.
>>
>> Nou net maak hy toe darem 'n regstelling - slegs net meer as 5000
>> luisteraars het gereageer.
>>
>> Janee - die gewoonte om duisende name by te voeg om 'n punt te bewys werk
>> nou lekker deur op alle vlakke:)))
>> Annette ( Peter Marais se sogenaamde lyste ter ondersteuning van sy
>> straatnaamverandering het ook mos honderde name bevat van mense wat hoog
> en
>> laag gesweer het hulle het nooit so 'n lys onderteken nie)
>>
> Wel dit blyk nie die neiging by die PAC te wees oor die aantal mense wat al
> grond gekoop het teen R25 nie.
>
> Fatal Exception
>
> (Slaaploosheid het 'n drang geword wat ek nie kan vermy nie.)
>
Re: Opgewonde Boetman [boodskap #45970 is 'n antwoord op boodskap #45894] Sa, 07 Julie 2001 08:46 Na vorige boodskap
Fatal Exception I/O e  is tans af-lyn  Fatal Exception I/O e
Boodskappe: 4
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Junior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:9i49qv$gptj7$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Vanoggend verklaar Chris Louw vol bravade dat adverteerders asseblief moet
> let dat daar met 'n meningsopname meer as 500 000 luisteraars gereageer het.
>
> Nou net maak hy toe darem 'n regstelling - slegs net meer as 5000
> luisteraars het gereageer.
>
> Janee - die gewoonte om duisende name by te voeg om 'n punt te bewys werk
> nou lekker deur op alle vlakke:)))
> Annette ( Peter Marais se sogenaamde lyste ter ondersteuning van sy
> straatnaamverandering het ook mos honderde name bevat van mense wat hoog en
> laag gesweer het hulle het nooit so 'n lys onderteken nie)
>
Wel dit blyk nie die neiging by die PAC te wees oor die aantal mense wat al
grond gekoop het teen R25 nie.

Fatal Exception

(Slaaploosheid het 'n drang geword wat ek nie kan vermy nie.)
Vorige onderwerp: Wat de ....
Volgende onderwerp: Vriende van Suidwes
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 28 15:32:59 MGT 2024