Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Liggies Sit:))
Liggies Sit:)) [boodskap #45840] Do, 05 Julie 2001 10:59 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Donderdag hier. Ma siek, Ian lekker deurmekaar - letterlik met die weer
gepla, ek verdwaal-verdwaal en papsopnat van kliënt na kliënt.
Kos maak - Dit is winter, dit reen soms, daar is glo sneeu op Tafelberg en
in Du Toitskloof - dus sop!!!
Op die stoof staan en prut 'n mengsel van 'n blikkie bonesop en 'n pakkie
wit uiesop.
Ek dink ek gaan baie windmakerig wees vanmiddag:)))
Annette
Re: Liggies sit... met 'n boontjie storie [boodskap #45851 is 'n antwoord op boodskap #45840] Do, 05 Julie 2001 12:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
En moenie die soetes vergeet nie. Van Nuy of dalk van Dassie Smit se
Rooiberg muskadel.

Net die ding op die koue mee op te hel(der).

Self ook 'n lekker dik boontjiesop bestel. Tannie Viljee praat in Kook en
Geniet oor "bonesop" maar ons bolanders praat sommer van boontjiesop. Ma
het altyd Lappie boontjie gebruik, of later die Van Zyl wat ons in die
pakkies gekoop het. Ons het altyd ons eie boontjies geplant en dit dan so
aan die stam laat ryp word. Mied gedra om dit goed te laat uitdroog. Die
droë boontjieranke en peule is dan in sakke gestop en met die lorrie se
agterwiele heen-en weer daaroor gery om die boontjie doppe af te trap. Dan
het ons die boontjies (so net so twee of drie streepsakke) met die
wanmasjien skoongemaak (uitgewan). Die skoon boontjies is dan met
"boontjiepoep" (ek dink koolstof tertrachloried) behandel om te keer dat
daar nie miet in kom nie, en dan in sakke uitgemeet om te bêre.

Oor die wanmasjien is daar ook 'n storie:

Dis 'n hout model Ransomes wanmasjien wat mens met die hand draai.
Die slinger draai die twee ratte wat die hele masjien se bewegende dele laat
werk. Daar's 'n waaier wat die nodige blaaswerk doen. Bo-op die wanmasjien
is die bak waarin mens die saad wat jy wil uitwan gooi. Die saadbak het 'n
verstelbare gleuf wat die hoeveelheid saad beheer wat op die siwwe uitloop.
Soos wat die saad uitloop blaas die lugstroom vanaf die waaier daaroor en
blaas dit al die doppies, dowwe saad en ligte stukkies plantmateriaal weg.
Die saad word nou oor 'n hele paar siwwe heen en weer geskud, en daar is ook
'n beheerde lugstroom wat oor die siwwe blaas om nog ligte doppies en kaf en
sulke goed weg te blaas.
Die heeltyd is daar iemand wat die masjien draai. Die kuns van die draaier
is dat hy 'n egalige tempo moet hou. Die hele tyd maak die masjien se
stukke so klakke-klakke-klakke. Mens hoor sommer dadelik as die draaier sy
slag verloor: dan begin die masjien so kaplakke-plakke-plakke maak soos wat
die draaier vinnig draai as die slinger afwaarts gedraai word, en dan weer
stadiger by die opdraaislag. En jy sien ook sommer hoedat die doppiesgoed
hoër en laer by die agterkant uitkom.
My oupa het die wanmasjien op Caledon glo vir so-iets soos tien pond gekoop.
Twintig Rand direk omgereken in 1960. My broer gebruik hom nog. 'n Neef
van my pa het altyd sy tien sakke uiesaad daarmee kom skoonmaak. Dan's daar
vir dae net die ge klakke-klakke-klakke in die skuur gehoor, en het ons tot
my ma se ergernis in die doppies en ander uiekaf gespeel...
Ons het eenjaar twee ton saadkoring daarmee skoongemaak omdat dit pa se eie
seleksie koring was, en hy dit nie by die koöperasie kon laat skoonmaak nie.

Thys oppie Bos (met my hart vandag op die plaas, want dit reën so lekker)

"Annette" skryf in boodskap news:9i1kqm$getgf$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Donderdag hier. Ma siek, Ian lekker deurmekaar - letterlik met die weer
> gepla, ek verdwaal-verdwaal en papsopnat van kliënt na kliënt.
> Kos maak - Dit is winter, dit reen soms, daar is glo sneeu op Tafelberg en
> in Du Toitskloof - dus sop!!!
> Op die stoof staan en prut 'n mengsel van 'n blikkie bonesop en 'n pakkie
> wit uiesop.
> Ek dink ek gaan baie windmakerig wees vanmiddag:)))
> Annette
>
Re: Liggies sit... met 'n boontjie storie [boodskap #45857 is 'n antwoord op boodskap #45851] Do, 05 Julie 2001 13:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
poppie  is tans af-lyn  poppie
Boodskappe: 188
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Lekker stories Thys Boland. So gepraat van boontjies, wat het geword
van die de Wets van Boontjieskraal. Ek het die een kind (Iolanthe dink ek
was
haar naam) ontmoet. Nooit vir Henry nie. Aan wie behoort die plaas nou,
en is daar nog van daardie de Wets in die streek.

Pop

Thys de Wet skryf in boodskap news:9i1nbs$2e2r$1@news.adamastor.ac.za...
> En moenie die soetes vergeet nie. Van Nuy of dalk van Dassie Smit se
> Rooiberg muskadel.
>
> Net die ding op die koue mee op te hel(der).
>
> Self ook 'n lekker dik boontjiesop bestel. Tannie Viljee praat in Kook en
> Geniet oor "bonesop" maar ons bolanders praat sommer van boontjiesop. Ma
> het altyd Lappie boontjie gebruik, of later die Van Zyl wat ons in die
> pakkies gekoop het. Ons het altyd ons eie boontjies geplant en dit dan so
> aan die stam laat ryp word. Mied gedra om dit goed te laat uitdroog. Die
> droë boontjieranke en peule is dan in sakke gestop en met die lorrie se
> agterwiele heen-en weer daaroor gery om die boontjie doppe af te trap. Dan
> het ons die boontjies (so net so twee of drie streepsakke) met die
> wanmasjien skoongemaak (uitgewan). Die skoon boontjies is dan met
> "boontjiepoep" (ek dink koolstof tertrachloried) behandel om te keer dat
> daar nie miet in kom nie, en dan in sakke uitgemeet om te bêre.
>
> Oor die wanmasjien is daar ook 'n storie:
>
> Dis 'n hout model Ransomes wanmasjien wat mens met die hand draai.
> Die slinger draai die twee ratte wat die hele masjien se bewegende dele laat
> werk. Daar's 'n waaier wat die nodige blaaswerk doen. Bo-op die wanmasjien
> is die bak waarin mens die saad wat jy wil uitwan gooi. Die saadbak het 'n
> verstelbare gleuf wat die hoeveelheid saad beheer wat op die siwwe uitloop.
> Soos wat die saad uitloop blaas die lugstroom vanaf die waaier daaroor en
> blaas dit al die doppies, dowwe saad en ligte stukkies plantmateriaal weg.
> Die saad word nou oor 'n hele paar siwwe heen en weer geskud, en daar is ook
> 'n beheerde lugstroom wat oor die siwwe blaas om nog ligte doppies en kaf en
> sulke goed weg te blaas.
> Die heeltyd is daar iemand wat die masjien draai. Die kuns van die draaier
> is dat hy 'n egalige tempo moet hou. Die hele tyd maak die masjien se
> stukke so klakke-klakke-klakke. Mens hoor sommer dadelik as die draaier sy
> slag verloor: dan begin die masjien so kaplakke-plakke-plakke maak soos wat
> die draaier vinnig draai as die slinger afwaarts gedraai word, en dan weer
> stadiger by die opdraaislag. En jy sien ook sommer hoedat die doppiesgoed
> hoër en laer by die agterkant uitkom.
> My oupa het die wanmasjien op Caledon glo vir so-iets soos tien pond gekoop.
> Twintig Rand direk omgereken in 1960. My broer gebruik hom nog. 'n Neef
> van my pa het altyd sy tien sakke uiesaad daarmee kom skoonmaak. Dan's daar
> vir dae net die ge klakke-klakke-klakke in die skuur gehoor, en het ons tot
> my ma se ergernis in die doppies en ander uiekaf gespeel...
> Ons het eenjaar twee ton saadkoring daarmee skoongemaak omdat dit pa se eie
> seleksie koring was, en hy dit nie by die koöperasie kon laat skoonmaak nie.
>
> Thys oppie Bos (met my hart vandag op die plaas, want dit reën so lekker)
> "Annette" wrote in message
> news:9i1kqm$getgf$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Donderdag hier. Ma siek, Ian lekker deurmekaar - letterlik met die weer
>> gepla, ek verdwaal-verdwaal en papsopnat van kliënt na kliënt.
>> Kos maak - Dit is winter, dit reen soms, daar is glo sneeu op Tafelberg en
>> in Du Toitskloof - dus sop!!!
>> Op die stoof staan en prut 'n mengsel van 'n blikkie bonesop en 'n pakkie
>> wit uiesop.
>> Ek dink ek gaan baie windmakerig wees vanmiddag:)))
>> Annette
>>
>
Re: Liggies sit... met 'n boontjie storie [boodskap #45858 is 'n antwoord op boodskap #45851] Do, 05 Julie 2001 13:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Thys, baie interessante skrywe. Dankie.
Hier erens is daar 'n kookboek wat ek gewen het in 'n kompetisie van die
boneraad.
Daarin lees mens van 'n klomp bone wat mens nie eers geweet het bestaan nie.
Ek onthou altyd van Ouma wat die wit boerbone oornag laat week het.
In Amerika voor die Meksikaanse restaurante staan daar mos sulke vate vol
rooibone wat week.

Van die soetes gepraat - ek is nooit sonder my 2l kannetjie Swartland nie.
Hoe soeterder hoe beterder:))))
Maar vandag is spesiaal - janee - Robertson se rooi Jerepigo staan reg om
geniet te word net na 7.:))
Annette

Thys de Wet skryf in boodskap news:9i1nbs$2e2r$1@news.adamastor.ac.za...
> En moenie die soetes vergeet nie. Van Nuy of dalk van Dassie Smit se
> Rooiberg muskadel.
>
> Net die ding op die koue mee op te hel(der).
>
> Self ook 'n lekker dik boontjiesop bestel. Tannie Viljee praat in Kook en
> Geniet oor "bonesop" maar ons bolanders praat sommer van boontjiesop. Ma
> het altyd Lappie boontjie gebruik, of later die Van Zyl wat ons in die
> pakkies gekoop het. Ons het altyd ons eie boontjies geplant en dit dan so
> aan die stam laat ryp word. Mied gedra om dit goed te laat uitdroog. Die
> droë boontjieranke en peule is dan in sakke gestop en met die lorrie se
> agterwiele heen-en weer daaroor gery om die boontjie doppe af te trap. Dan
> het ons die boontjies (so net so twee of drie streepsakke) met die
> wanmasjien skoongemaak (uitgewan). Die skoon boontjies is dan met
> "boontjiepoep" (ek dink koolstof tertrachloried) behandel om te keer dat
> daar nie miet in kom nie, en dan in sakke uitgemeet om te bêre.
>
> Oor die wanmasjien is daar ook 'n storie:
>
> Dis 'n hout model Ransomes wanmasjien wat mens met die hand draai.
> Die slinger draai die twee ratte wat die hele masjien se bewegende dele laat
> werk. Daar's 'n waaier wat die nodige blaaswerk doen. Bo-op die wanmasjien
> is die bak waarin mens die saad wat jy wil uitwan gooi. Die saadbak het 'n
> verstelbare gleuf wat die hoeveelheid saad beheer wat op die siwwe uitloop.
> Soos wat die saad uitloop blaas die lugstroom vanaf die waaier daaroor en
> blaas dit al die doppies, dowwe saad en ligte stukkies plantmateriaal weg.
> Die saad word nou oor 'n hele paar siwwe heen en weer geskud, en daar is ook
> 'n beheerde lugstroom wat oor die siwwe blaas om nog ligte doppies en kaf en
> sulke goed weg te blaas.
> Die heeltyd is daar iemand wat die masjien draai. Die kuns van die draaier
> is dat hy 'n egalige tempo moet hou. Die hele tyd maak die masjien se
> stukke so klakke-klakke-klakke. Mens hoor sommer dadelik as die draaier sy
> slag verloor: dan begin die masjien so kaplakke-plakke-plakke maak soos wat
> die draaier vinnig draai as die slinger afwaarts gedraai word, en dan weer
> stadiger by die opdraaislag. En jy sien ook sommer hoedat die doppiesgoed
> hoër en laer by die agterkant uitkom.
> My oupa het die wanmasjien op Caledon glo vir so-iets soos tien pond gekoop.
> Twintig Rand direk omgereken in 1960. My broer gebruik hom nog. 'n Neef
> van my pa het altyd sy tien sakke uiesaad daarmee kom skoonmaak. Dan's daar
> vir dae net die ge klakke-klakke-klakke in die skuur gehoor, en het ons tot
> my ma se ergernis in die doppies en ander uiekaf gespeel...
> Ons het eenjaar twee ton saadkoring daarmee skoongemaak omdat dit pa se eie
> seleksie koring was, en hy dit nie by die koöperasie kon laat skoonmaak nie.
>
> Thys oppie Bos (met my hart vandag op die plaas, want dit reën so lekker)
> "Annette" wrote in message
> news:9i1kqm$getgf$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Donderdag hier. Ma siek, Ian lekker deurmekaar - letterlik met die weer
>> gepla, ek verdwaal-verdwaal en papsopnat van kliënt na kliënt.
>> Kos maak - Dit is winter, dit reen soms, daar is glo sneeu op Tafelberg en
>> in Du Toitskloof - dus sop!!!
>> Op die stoof staan en prut 'n mengsel van 'n blikkie bonesop en 'n pakkie
>> wit uiesop.
>> Ek dink ek gaan baie windmakerig wees vanmiddag:)))
>> Annette
>>
>
Re: Liggies sit... met 'n boontjie storie [boodskap #45859 is 'n antwoord op boodskap #45858] Do, 05 Julie 2001 13:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
poppie  is tans af-lyn  poppie
Boodskappe: 188
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
En in Suid-oos Asië het hulle glad rooiboon roomys! En sweetcorn
roomys. Yuck!! Dit smaak nou regtig na duiwelsdrek! :-)
Hier by ons het ek nog nie die rooibone aan't week gesien nie Annette,
maar rooibone en wilde rys is n baie gewilde dis, en glo gesond ook.
Net jammer die Amerikaners gaan staan en gooi kaas in alles wat Meksikaanse
kos is. Mens kan niks bestel by n restaurant sonder dat daar n pond kaas
bo oor of binne in is nie.

Pop (wat wel van kaas hou, maar nie in alles wat ek eet nie).

Annette skryf in boodskap news:9i1q74$gj2cr$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> In Amerika voor die Meksikaanse restaurante staan daar mos sulke vate
vol
> rooibone wat week.
>
> Van die soetes gepraat - ek is nooit sonder my 2l kannetjie Swartland nie.
> Hoe soeterder hoe beterder:))))
> Maar vandag is spesiaal - janee - Robertson se rooi Jerepigo staan reg om
> geniet te word net na 7.:))
> Annette
>
> Thys de Wet wrote in message
> news:9i1nbs$2e2r$1@news.adamastor.ac.za...
>> En moenie die soetes vergeet nie. Van Nuy of dalk van Dassie Smit se
>> Rooiberg muskadel.
>>
>> Net die ding op die koue mee op te hel(der).
>>
>> Self ook 'n lekker dik boontjiesop bestel. Tannie Viljee praat in Kook en
>> Geniet oor "bonesop" maar ons bolanders praat sommer van boontjiesop. Ma
>> het altyd Lappie boontjie gebruik, of later die Van Zyl wat ons in die
>> pakkies gekoop het. Ons het altyd ons eie boontjies geplant en dit dan so
>> aan die stam laat ryp word. Mied gedra om dit goed te laat uitdroog. Die
>> droë boontjieranke en peule is dan in sakke gestop en met die lorrie se
>> agterwiele heen-en weer daaroor gery om die boontjie doppe af te trap.
> Dan
>> het ons die boontjies (so net so twee of drie streepsakke) met die
>> wanmasjien skoongemaak (uitgewan). Die skoon boontjies is dan met
>> "boontjiepoep" (ek dink koolstof tertrachloried) behandel om te keer dat
>> daar nie miet in kom nie, en dan in sakke uitgemeet om te bêre.
>>
>> Oor die wanmasjien is daar ook 'n storie:
>>
>> Dis 'n hout model Ransomes wanmasjien wat mens met die hand draai.
>> Die slinger draai die twee ratte wat die hele masjien se bewegende dele
> laat
>> werk. Daar's 'n waaier wat die nodige blaaswerk doen. Bo-op die
> wanmasjien
>> is die bak waarin mens die saad wat jy wil uitwan gooi. Die saadbak het
> 'n
>> verstelbare gleuf wat die hoeveelheid saad beheer wat op die siwwe
> uitloop.
>> Soos wat die saad uitloop blaas die lugstroom vanaf die waaier daaroor en
>> blaas dit al die doppies, dowwe saad en ligte stukkies plantmateriaal weg.
>> Die saad word nou oor 'n hele paar siwwe heen en weer geskud, en daar is
> ook
>> 'n beheerde lugstroom wat oor die siwwe blaas om nog ligte doppies en
kaf
> en
>> sulke goed weg te blaas.
>> Die heeltyd is daar iemand wat die masjien draai. Die kuns van die
> draaier
>> is dat hy 'n egalige tempo moet hou. Die hele tyd maak die masjien se
>> stukke so klakke-klakke-klakke. Mens hoor sommer dadelik as die draaier
> sy
>> slag verloor: dan begin die masjien so kaplakke-plakke-plakke maak soos
> wat
>> die draaier vinnig draai as die slinger afwaarts gedraai word, en dan weer
>> stadiger by die opdraaislag. En jy sien ook sommer hoedat die doppiesgoed
>> hoër en laer by die agterkant uitkom.
>> My oupa het die wanmasjien op Caledon glo vir so-iets soos tien pond
> gekoop.
>> Twintig Rand direk omgereken in 1960. My broer gebruik hom nog. 'n Neef
>> van my pa het altyd sy tien sakke uiesaad daarmee kom skoonmaak. Dan's
> daar
>> vir dae net die ge klakke-klakke-klakke in die skuur gehoor, en het ons
> tot
>> my ma se ergernis in die doppies en ander uiekaf gespeel...
>> Ons het eenjaar twee ton saadkoring daarmee skoongemaak omdat dit pa se
> eie
>> seleksie koring was, en hy dit nie by die koöperasie kon laat skoonmaak
> nie.
>>
>> Thys oppie Bos (met my hart vandag op die plaas, want dit reën so lekker)
>> "Annette" wrote in message
>> news:9i1kqm$getgf$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Donderdag hier. Ma siek, Ian lekker deurmekaar - letterlik met die weer
>>> gepla, ek verdwaal-verdwaal en papsopnat van kliënt na kliënt.
>>> Kos maak - Dit is winter, dit reen soms, daar is glo sneeu op
Tafelberg
> en
>>> in Du Toitskloof - dus sop!!!
>>> Op die stoof staan en prut 'n mengsel van 'n blikkie bonesop en 'n
> pakkie
>>> wit uiesop.
>>> Ek dink ek gaan baie windmakerig wees vanmiddag:)))
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Liggies sit... met 'n boontjie storie [boodskap #45861 is 'n antwoord op boodskap #45859] Do, 05 Julie 2001 14:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy sal nou maak dat ek my papiertjies gaan opdiep om jou te laat weet by
watter Meksikaanse eetplekke ons was - daar was regtig nie kaas op alles
nie - anders kon die Jode in die groep nie so lekker saam met ons eet
nie;)))
Annette

poppie skryf in boodskap news:9i1qs2$2rf$1@nntp9.atl.mindspring.net...
> En in Suid-oos Asië het hulle glad rooiboon roomys! En sweetcorn
> roomys. Yuck!! Dit smaak nou regtig na duiwelsdrek! :-)
> Hier by ons het ek nog nie die rooibone aan't week gesien nie Annette,
> maar rooibone en wilde rys is n baie gewilde dis, en glo gesond ook.
> Net jammer die Amerikaners gaan staan en gooi kaas in alles wat Meksikaanse
> kos is. Mens kan niks bestel by n restaurant sonder dat daar n pond kaas
> bo oor of binne in is nie.
>
> Pop (wat wel van kaas hou, maar nie in alles wat ek eet nie).
>
>
> Annette wrote in message
> news:9i1q74$gj2cr$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> In Amerika voor die Meksikaanse restaurante staan daar mos sulke vate
> vol
>> rooibone wat week.
>>
>> Van die soetes gepraat - ek is nooit sonder my 2l kannetjie Swartland nie.
>> Hoe soeterder hoe beterder:))))
>> Maar vandag is spesiaal - janee - Robertson se rooi Jerepigo staan reg om
>> geniet te word net na 7.:))
>> Annette
>>
>> Thys de Wet wrote in message
>> news:9i1nbs$2e2r$1@news.adamastor.ac.za...
>>> En moenie die soetes vergeet nie. Van Nuy of dalk van Dassie Smit se
>>> Rooiberg muskadel.
>>>
>>> Net die ding op die koue mee op te hel(der).
>>>
>>> Self ook 'n lekker dik boontjiesop bestel. Tannie Viljee praat in
Kook
> en
>>> Geniet oor "bonesop" maar ons bolanders praat sommer van boontjiesop.
> Ma
>>> het altyd Lappie boontjie gebruik, of later die Van Zyl wat ons in die
>>> pakkies gekoop het. Ons het altyd ons eie boontjies geplant en dit
dan
> so
>>> aan die stam laat ryp word. Mied gedra om dit goed te laat uitdroog.
> Die
>>> droë boontjieranke en peule is dan in sakke gestop en met die lorrie se
>>> agterwiele heen-en weer daaroor gery om die boontjie doppe af te trap.
>> Dan
>>> het ons die boontjies (so net so twee of drie streepsakke) met die
>>> wanmasjien skoongemaak (uitgewan). Die skoon boontjies is dan met
>>> "boontjiepoep" (ek dink koolstof tertrachloried) behandel om te keer
> dat
>>> daar nie miet in kom nie, en dan in sakke uitgemeet om te bêre.
>>>
>>> Oor die wanmasjien is daar ook 'n storie:
>>>
>>> Dis 'n hout model Ransomes wanmasjien wat mens met die hand draai.
>>> Die slinger draai die twee ratte wat die hele masjien se bewegende
dele
>> laat
>>> werk. Daar's 'n waaier wat die nodige blaaswerk doen. Bo-op die
>> wanmasjien
>>> is die bak waarin mens die saad wat jy wil uitwan gooi. Die saadbak
het
>> 'n
>>> verstelbare gleuf wat die hoeveelheid saad beheer wat op die siwwe
>> uitloop.
>>> Soos wat die saad uitloop blaas die lugstroom vanaf die waaier daaroor
> en
>>> blaas dit al die doppies, dowwe saad en ligte stukkies plantmateriaal
> weg.
>>> Die saad word nou oor 'n hele paar siwwe heen en weer geskud, en daar
is
>> ook
>>> 'n beheerde lugstroom wat oor die siwwe blaas om nog ligte doppies en
> kaf
>> en
>>> sulke goed weg te blaas.
>>> Die heeltyd is daar iemand wat die masjien draai. Die kuns van die
>> draaier
>>> is dat hy 'n egalige tempo moet hou. Die hele tyd maak die masjien se
>>> stukke so klakke-klakke-klakke. Mens hoor sommer dadelik as die
draaier
>> sy
>>> slag verloor: dan begin die masjien so kaplakke-plakke-plakke maak
soos
>> wat
>>> die draaier vinnig draai as die slinger afwaarts gedraai word, en dan
> weer
>>> stadiger by die opdraaislag. En jy sien ook sommer hoedat die
> doppiesgoed
>>> hoër en laer by die agterkant uitkom.
>>> My oupa het die wanmasjien op Caledon glo vir so-iets soos tien pond
>> gekoop.
>>> Twintig Rand direk omgereken in 1960. My broer gebruik hom nog. 'n
> Neef
>>> van my pa het altyd sy tien sakke uiesaad daarmee kom skoonmaak.
Dan's
>> daar
>>> vir dae net die ge klakke-klakke-klakke in die skuur gehoor, en het
ons
>> tot
>>> my ma se ergernis in die doppies en ander uiekaf gespeel...
>>> Ons het eenjaar twee ton saadkoring daarmee skoongemaak omdat dit pa
se
>> eie
>>> seleksie koring was, en hy dit nie by die koöperasie kon laat
skoonmaak
>> nie.
>>>
>>> Thys oppie Bos (met my hart vandag op die plaas, want dit reën so
> lekker)
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9i1kqm$getgf$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Donderdag hier. Ma siek, Ian lekker deurmekaar - letterlik met die
> weer
>>>> gepla, ek verdwaal-verdwaal en papsopnat van kliënt na kliënt.
>>>> Kos maak - Dit is winter, dit reen soms, daar is glo sneeu op
> Tafelberg
>> en
>>>> in Du Toitskloof - dus sop!!!
>>>> Op die stoof staan en prut 'n mengsel van 'n blikkie bonesop en 'n
>> pakkie
>>>> wit uiesop.
>>>> Ek dink ek gaan baie windmakerig wees vanmiddag:)))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>>
>>>
>>>
>>
>
Re: Liggies sit... met 'n boontjie storie [boodskap #45863 is 'n antwoord op boodskap #45861] Do, 05 Julie 2001 16:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
poppie  is tans af-lyn  poppie
Boodskappe: 188
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Jy was seker by die weskus Annette, hulle is baie meer outentiek daar, hier
in die suide is dit n mengelmoes, en die Meksikaanse restaurante is heel
anders as die van Kalifornie of Texas. Vertel waar jy oral was, en wat
jou indrukke was, het jy dit geniet, en wat het jy snaaks gevind. My pa
vind dit snaaks dat (sommige) mense warm koffie saam met hulle kos drink.

Pop

Annette skryf in boodskap news:9i1smp$g0soc$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jy sal nou maak dat ek my papiertjies gaan opdiep om jou te laat weet by
> watter Meksikaanse eetplekke ons was - daar was regtig nie kaas op alles
> nie - anders kon die Jode in die groep nie so lekker saam met ons eet
> nie;)))
> Annette
>
> poppie wrote in message
> news:9i1qs2$2rf$1@nntp9.atl.mindspring.net...
>> En in Suid-oos Asië het hulle glad rooiboon roomys! En sweetcorn
>> roomys. Yuck!! Dit smaak nou regtig na duiwelsdrek! :-)
>> Hier by ons het ek nog nie die rooibone aan't week gesien nie Annette,
>> maar rooibone en wilde rys is n baie gewilde dis, en glo gesond ook.
>> Net jammer die Amerikaners gaan staan en gooi kaas in alles wat
> Meksikaanse
>> kos is. Mens kan niks bestel by n restaurant sonder dat daar n pond kaas
>> bo oor of binne in is nie.
>>
>> Pop (wat wel van kaas hou, maar nie in alles wat ek eet nie).
>>
>>
>> Annette wrote in message
>> news:9i1q74$gj2cr$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> In Amerika voor die Meksikaanse restaurante staan daar mos sulke
vate
>> vol
>>> rooibone wat week.
>>>
>>> Van die soetes gepraat - ek is nooit sonder my 2l kannetjie Swartland
> nie.
>>> Hoe soeterder hoe beterder:))))
>>> Maar vandag is spesiaal - janee - Robertson se rooi Jerepigo staan reg
> om
>>> geniet te word net na 7.:))
>>> Annette
>>>
>>> Thys de Wet wrote in message
>>> news:9i1nbs$2e2r$1@news.adamastor.ac.za...
>>>> En moenie die soetes vergeet nie. Van Nuy of dalk van Dassie Smit se
>>>> Rooiberg muskadel.
>>>>
>>>> Net die ding op die koue mee op te hel(der).
>>>>
>>>> Self ook 'n lekker dik boontjiesop bestel. Tannie Viljee praat in
> Kook
>> en
>>>> Geniet oor "bonesop" maar ons bolanders praat sommer van
boontjiesop.
>> Ma
>>>> het altyd Lappie boontjie gebruik, of later die Van Zyl wat ons in die
>>>> pakkies gekoop het. Ons het altyd ons eie boontjies geplant en dit
> dan
>> so
>>>> aan die stam laat ryp word. Mied gedra om dit goed te laat
uitdroog.
>> Die
>>>> droë boontjieranke en peule is dan in sakke gestop en met die lorrie
> se
>>>> agterwiele heen-en weer daaroor gery om die boontjie doppe af te
trap.
>>> Dan
>>>> het ons die boontjies (so net so twee of drie streepsakke) met die
>>>> wanmasjien skoongemaak (uitgewan). Die skoon boontjies is dan met
>>>> "boontjiepoep" (ek dink koolstof tertrachloried) behandel om te
keer
>> dat
>>>> daar nie miet in kom nie, en dan in sakke uitgemeet om te bêre.
>>>>
>>>> Oor die wanmasjien is daar ook 'n storie:
>>>>
>>>> Dis 'n hout model Ransomes wanmasjien wat mens met die hand draai.
>>>> Die slinger draai die twee ratte wat die hele masjien se bewegende
> dele
>>> laat
>>>> werk. Daar's 'n waaier wat die nodige blaaswerk doen. Bo-op die
>>> wanmasjien
>>>> is die bak waarin mens die saad wat jy wil uitwan gooi. Die saadbak
> het
>>> 'n
>>>> verstelbare gleuf wat die hoeveelheid saad beheer wat op die siwwe
>>> uitloop.
>>>> Soos wat die saad uitloop blaas die lugstroom vanaf die waaier
daaroor
>> en
>>>> blaas dit al die doppies, dowwe saad en ligte stukkies
plantmateriaal
>> weg.
>>>> Die saad word nou oor 'n hele paar siwwe heen en weer geskud, en
daar
> is
>>> ook
>>>> 'n beheerde lugstroom wat oor die siwwe blaas om nog ligte doppies
en
>> kaf
>>> en
>>>> sulke goed weg te blaas.
>>>> Die heeltyd is daar iemand wat die masjien draai. Die kuns van die
>>> draaier
>>>> is dat hy 'n egalige tempo moet hou. Die hele tyd maak die masjien se
>>>> stukke so klakke-klakke-klakke. Mens hoor sommer dadelik as die
> draaier
>>> sy
>>>> slag verloor: dan begin die masjien so kaplakke-plakke-plakke maak
> soos
>>> wat
>>>> die draaier vinnig draai as die slinger afwaarts gedraai word, en
dan
>> weer
>>>> stadiger by die opdraaislag. En jy sien ook sommer hoedat die
>> doppiesgoed
>>>> hoër en laer by die agterkant uitkom.
>>>> My oupa het die wanmasjien op Caledon glo vir so-iets soos tien pond
>>> gekoop.
>>>> Twintig Rand direk omgereken in 1960. My broer gebruik hom nog. 'n
>> Neef
>>>> van my pa het altyd sy tien sakke uiesaad daarmee kom skoonmaak.
> Dan's
>>> daar
>>>> vir dae net die ge klakke-klakke-klakke in die skuur gehoor, en het
> ons
>>> tot
>>>> my ma se ergernis in die doppies en ander uiekaf gespeel...
>>>> Ons het eenjaar twee ton saadkoring daarmee skoongemaak omdat dit pa
> se
>>> eie
>>>> seleksie koring was, en hy dit nie by die koöperasie kon laat
> skoonmaak
>>> nie.
>>>>
>>>> Thys oppie Bos (met my hart vandag op die plaas, want dit reën so
>> lekker)
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:9i1kqm$getgf$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Donderdag hier. Ma siek, Ian lekker deurmekaar - letterlik met die
>> weer
>>>> > gepla, ek verdwaal-verdwaal en papsopnat van kliënt na kliënt.
>>>> > Kos maak - Dit is winter, dit reen soms, daar is glo sneeu op
>> Tafelberg
>>> en
>>>> > in Du Toitskloof - dus sop!!!
>>>> > Op die stoof staan en prut 'n mengsel van 'n blikkie bonesop en 'n
>>> pakkie
>>>> > wit uiesop.
>>>> > Ek dink ek gaan baie windmakerig wees vanmiddag:)))
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Boontjieskraal. [boodskap #45887 is 'n antwoord op boodskap #45857] Vr, 06 Julie 2001 07:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Poppie wou weet van Boontjieskraal...
Sover ek weet is die plaas mos in trust of in maatskappy besig:
Boontjieskraal Landgoed of so iets.
Die oudste dogter, Doresa, (Henry se oudste suster) en haar man, Uwe
Kersandt is nou aan die stuur van sake daar. Al 'n hele paar jaar al. Ek
het in 76 gaan boer tot 84 en toe was hulle al aan't boer daar.
Die de Wets in Caledon is soos die warmbronne deel van Caledon. Daar's nog
heelwat van hulle oor. Ek het egter maar min kontak met hulle, en weet net
van hulle. My broers wat hier anderkant die berg (Villiersdorp) aan die
gang is, het meer kontak met daardie geweste se mense. Ons familie het
nader na Villiersdorp in die Caledon distrik gebly. My oupagrootjie (ook
Thys) het die plaas Phesantekraal aan die Caledon kant van Ezeljachtberg
gehad, en my oupa (wat een van 8 kinders was) het later sy eie plaas,
Pampoenkraal, in die Villiersdorp omgewing gekoop. My pa het in 1936 begin
boer, en toe het hy ook 'n deel van daardie Phesantekraal gehuur by een van
sy ooms, wat nie die plaas an hom vir tien duisen pond wou verkoop nie.
Drie maande later is die plaas toe op die oom se bankrot vendusie vir ses
duisend pond verkoop, maar intussen het my pa toe al ander grond aangekoop.
Dis maar die verloop van die lewe.

My oudste broer boer nou nog op Pampoenkraal. Hy en Henry was saam op
Maties.

Thys die Overberger.. Maar oppie Bos.

Pragtige dag hier na al die lekker reën. Pieke is WIT....

"poppie" skryf in boodskap news:9i1p7j$jb6$1@slb6.atl.mindspring.net...
> Lekker stories Thys Boland. So gepraat van boontjies, wat het geword
> van die de Wets van Boontjieskraal. Ek het die een kind (Iolanthe dink ek
> was
> haar naam) ontmoet. Nooit vir Henry nie. Aan wie behoort die plaas nou,
> en is daar nog van daardie de Wets in die streek.
Re: Liggies sit... met 'n boontjie storie [boodskap #45888 is 'n antwoord op boodskap #45858] Vr, 06 Julie 2001 07:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Anette,
was jy toe winmakerig gewees deur die nag???
Het toe ny gisteraand my bestelling gekry nie. Maar darem van die soets
gevat. Nes predikante daai goete. Praat so lekker met mens se innerlike
binneste.
Boontjies wat nie geweek het nie, is maar nie lekker nie...

Thys oppie Bos sonder bone...
maar darem nog met 10 tone
Re: Boontjieskraal. [boodskap #46135 is 'n antwoord op boodskap #45887] Di, 10 Julie 2001 08:43 Na vorige boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Was daar nie n storie dat iemand n vloek oor die familie geplaas het
nie.Daar is mos van die seuns dood in motorongelukke wat hulle se as gevolg
is van die beweerde vloek.Of het ek n ander plaas beet.

My oom het baie van die damme in die omgewing gebou.

Reenen

Thys de Wet skryf in boodskap news:9i3p7e$14b1$1@news.adamastor.ac.za...
> Poppie wou weet van Boontjieskraal...
> Sover ek weet is die plaas mos in trust of in maatskappy besig:
> Boontjieskraal Landgoed of so iets.
> Die oudste dogter, Doresa, (Henry se oudste suster) en haar man, Uwe
> Kersandt is nou aan die stuur van sake daar. Al 'n hele paar jaar al. Ek
> het in 76 gaan boer tot 84 en toe was hulle al aan't boer daar.
> Die de Wets in Caledon is soos die warmbronne deel van Caledon. Daar's nog
> heelwat van hulle oor. Ek het egter maar min kontak met hulle, en weet net
> van hulle. My broers wat hier anderkant die berg (Villiersdorp) aan die
> gang is, het meer kontak met daardie geweste se mense. Ons familie het
> nader na Villiersdorp in die Caledon distrik gebly. My oupagrootjie (ook
> Thys) het die plaas Phesantekraal aan die Caledon kant van Ezeljachtberg
> gehad, en my oupa (wat een van 8 kinders was) het later sy eie plaas,
> Pampoenkraal, in die Villiersdorp omgewing gekoop. My pa het in 1936 begin
> boer, en toe het hy ook 'n deel van daardie Phesantekraal gehuur by een van
> sy ooms, wat nie die plaas an hom vir tien duisen pond wou verkoop nie.
> Drie maande later is die plaas toe op die oom se bankrot vendusie vir ses
> duisend pond verkoop, maar intussen het my pa toe al ander grond aangekoop.
> Dis maar die verloop van die lewe.
>
> My oudste broer boer nou nog op Pampoenkraal. Hy en Henry was saam op
> Maties.
>
> Thys die Overberger.. Maar oppie Bos.
>
> Pragtige dag hier na al die lekker reën. Pieke is WIT....
>
> "poppie" wrote in message
> news:9i1p7j$jb6$1@slb6.atl.mindspring.net...
>> Lekker stories Thys Boland. So gepraat van boontjies, wat het geword
>> van die de Wets van Boontjieskraal. Ek het die een kind (Iolanthe dink ek
>> was
>> haar naam) ontmoet. Nooit vir Henry nie. Aan wie behoort die plaas nou,
>> en is daar nog van daardie de Wets in die streek.
>
Vorige onderwerp: Harry se weeklikse Bom
Volgende onderwerp: Re: A Handful of Keys returns
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 18:17:52 MGT 2024