Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Special Assignment
Special Assignment [boodskap #45717] Di, 03 Julie 2001 21:38 na volgende boodskap
Pieter Immelman  is tans af-lyn  Pieter Immelman
Boodskappe: 114
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
Ek sien die Swellendam draad raak laaaaaaaaank, so kom ons gaan hier aan.
Die program, met die naam hierbo, is weekliks op nasionale tv. met verslae
oor allerhande onderwerpe, gewoonlik iets wat swak is, 'n slegte beeld skep
ens. (soos Carte Blanche........maar ek hettie M-net nie)
Vanaand was die onderwerp die jag van luiperds met die hulp van opgeleide
honde.....en dis onsportief en walglik(my siening).
Aan die einde van die program het die aanbiedster wéér gesę dat hule nog
steeds besig is met die ondersoek na toestande in hospitale en die kykers
wéér gevra om info in te stuur wat sekerlik opgevolg gaan word,
As.........As alles dan so wonderlik was, hoekom sou hulle tyd, energie en
geld mors om hierdie klaarblyklike ongerymdhede, agteruitgang ens, ens op te
volg en te beeldsaai??????
pj
Re: Special Assignment [boodskap #45728 is 'n antwoord op boodskap #45717] Wo, 04 Julie 2001 04:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gids  is tans af-lyn  Gids
Boodskappe: 140
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
wrote in message
news:9hte0p$1r9c$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> As.........As alles dan so wonderlik was, hoekom sou hulle tyd, energie en
> geld mors om hierdie klaarblyklike ongerymdhede, agteruitgang ens, ens op te
> volg en te beeldsaai??????

Dit is 'n interessante sprong van logika om die spesifieke situasie wat
onder bespreking is (Swellendam) gelyk te probeer trek aan 'n Carte Blance
ondersoek oor ongerymdhede in hospitale.

Gaan die bewering oor Swellendam wat hier gemaak is ondersoek word in Carte
Blanche, of gaan dit ook oor Worcester (waar die hospitaal duidelik beter is
dan in Swellendam)? Is die agteruitgang in Swellendam so geweldig dat dit
die aandag getrek het van die mediasirkus?

Ek vind dit merkwaardig dat Carte Blanche nog nie verban is nie. Die ou
regering sou dit al lankal gedoen het (of is die hunkering dan nie na dit
wat was nie?).

-Gideon-
Re: Special Assignment [boodskap #45734 is 'n antwoord op boodskap #45717] Wo, 04 Julie 2001 07:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 3 Jul 2001 23:38:30 +0200, p...@eskom.co.za wrote:

> Vanaand was die onderwerp die jag van luiperds met die hulp van opgeleide
> honde.....en dis onsportief en walglik(my siening).

> pj
>

Net so walglik soos die engelse wat die jag van jakkalse deur ruiters
as 'n elite sport beskou, PJ.

DD
Re: Special Assignment [boodskap #45745 is 'n antwoord op boodskap #45728] Wo, 04 Julie 2001 08:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
O gits Gids!!!:))))
Ek wonder net - het jy die oorspronklike pos gesien waaroor nie Swellendam
storie gaan?

Indien nie - dit gaan oor die stelling van Gloudina dat die hospitaal daar
nou beter is as wat dit in 1994 was.
Ek sê dit is nie waar nie.

En ja, eienaardig soos wat dit vir jou mag wees - daar is logika in as mens
van 'n hospitaal praat , en 'n program oor hospitale gemeld word.

Annette

Gids skryf in boodskap news:BYw07.175952$u5.3513494@zwoll1.home.nl...
> wrote in message
> news:9hte0p$1r9c$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>> As.........As alles dan so wonderlik was, hoekom sou hulle tyd, energie en
>> geld mors om hierdie klaarblyklike ongerymdhede, agteruitgang ens, ens op te
>> volg en te beeldsaai??????
>
>
>
> Dit is 'n interessante sprong van logika om die spesifieke situasie wat
> onder bespreking is (Swellendam) gelyk te probeer trek aan 'n Carte Blance
> ondersoek oor ongerymdhede in hospitale.
>
> Gaan die bewering oor Swellendam wat hier gemaak is ondersoek word in Carte
> Blanche, of gaan dit ook oor Worcester (waar die hospitaal duidelik beter is
> dan in Swellendam)? Is die agteruitgang in Swellendam so geweldig dat dit
> die aandag getrek het van die mediasirkus?
>
> Ek vind dit merkwaardig dat Carte Blanche nog nie verban is nie. Die ou
> regering sou dit al lankal gedoen het (of is die hunkering dan nie na dit
> wat was nie?).
>
> -Gideon-
>
Re: Special Assignment [boodskap #45762 is 'n antwoord op boodskap #45745] Wo, 04 Julie 2001 11:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gids  is tans af-lyn  Gids
Boodskappe: 140
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:9huioj$f0erm$4@ID-92016.news.dfncis.de...
> O gits Gids!!!:))))
> Ek wonder net - het jy die oorspronklike pos gesien waaroor nie Swellendam
> storie gaan?
>
> Indien nie - dit gaan oor die stelling van Gloudina dat die hospitaal daar
> nou beter is as wat dit in 1994 was.
> Ek sê dit is nie waar nie.
>
> En ja, eienaardig soos wat dit vir jou mag wees - daar is logika in as mens
> van 'n hospitaal praat , en 'n program oor hospitale gemeld word.
>
> Annette
>

Dankie vir die informasie Annette. Of die hospitaal beter is is wat my
betref nie relevant nie. Dit is nie te bewyse na die een kant of die ander
nie. Wat wel relevant is, is die persepsie dat alles in alle dorpe slegter
moet wees net omdat daar 'n swart regering is. Wat ek wel kan bevestig is
dat dit nie noodwendig slegter is nie. Ook die ratios van swart en wit in
Swellendam is ter sprake. Dit is onakkuraat. (Dit eers oor die ander
gesprekslyn).

Wat hierdie gesprekslyn aanbetref - die sprong in logika lê daarin dat daar
geimpliseer word dat die hospitaal in Swellendam slegter is omdat Special
Assignment 'n ondersoek wil doen (of al reeds doen?) na hospitale. Wat ookal
die uitkoms is van die ondersoek is irrelevant ten opsigte van die
hospitaal in Swellendam - behalwe as daar uit die ondersoek spesifiek blyk
dat daar probleme is by die hospitaal. As ek 'n Ouma het, en iemand in Texas
se Ouma het moord gepleeg, impliseer dit nie dat my Ouma tien-teen-een ook
'n moordenares is nie.

-Gideon-
Re: Special Assignment [boodskap #45776 is 'n antwoord op boodskap #45762] Wo, 04 Julie 2001 14:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jammer O gits!! Gids.
Ek stem nie met jou saam nie.

Die hele gesprek het wel gegaan oor Gloudina se aanvegbare stellings.

En moenie met 'n vrou praat oor logika nie;))))
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za

Gids skryf in boodskap news:vrD07.179185$u5.3521510@zwoll1.home.nl...
>
> "Annette" wrote in message
> news:9huioj$f0erm$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>> O gits Gids!!!:))))
>> Ek wonder net - het jy die oorspronklike pos gesien waaroor nie Swellendam
>> storie gaan?
>>
>> Indien nie - dit gaan oor die stelling van Gloudina dat die hospitaal daar
>> nou beter is as wat dit in 1994 was.
>> Ek sê dit is nie waar nie.
>>
>> En ja, eienaardig soos wat dit vir jou mag wees - daar is logika in as mens
>> van 'n hospitaal praat , en 'n program oor hospitale gemeld word.
>>
>> Annette
>>
>
> Dankie vir die informasie Annette. Of die hospitaal beter is is wat my
> betref nie relevant nie. Dit is nie te bewyse na die een kant of die ander
> nie. Wat wel relevant is, is die persepsie dat alles in alle dorpe slegter
> moet wees net omdat daar 'n swart regering is. Wat ek wel kan bevestig is
> dat dit nie noodwendig slegter is nie. Ook die ratios van swart en wit in
> Swellendam is ter sprake. Dit is onakkuraat. (Dit eers oor die ander
> gesprekslyn).
>
> Wat hierdie gesprekslyn aanbetref - die sprong in logika lê daarin dat daar
> geimpliseer word dat die hospitaal in Swellendam slegter is omdat Special
> Assignment 'n ondersoek wil doen (of al reeds doen?) na hospitale. Wat ookal
> die uitkoms is van die ondersoek is irrelevant ten opsigte van die
> hospitaal in Swellendam - behalwe as daar uit die ondersoek spesifiek blyk
> dat daar probleme is by die hospitaal. As ek 'n Ouma het, en iemand in Texas
> se Ouma het moord gepleeg, impliseer dit nie dat my Ouma tien-teen-een ook
> 'n moordenares is nie.
>
> -Gideon-
>
Re: Special Assignment [boodskap #45785 is 'n antwoord op boodskap #45776] Wo, 04 Julie 2001 14:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Annette wrote:

> Die hele gesprek het wel gegaan oor Gloudina se aanvegbare stellings.
>
> En moenie met 'n vrou praat oor logika nie;))))

O, gits, nou beswadder jy weer die vroulike geslag. Dink
jy mans bewonder jou as jy so neerhalend oor vroumense
se logiese denke praat?

Tant Hessie van die Derde Republiek
se vroue-brigade
Re: Special Assignment [boodskap #45811 is 'n antwoord op boodskap #45734] Wo, 04 Julie 2001 21:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter Immelman  is tans af-lyn  Pieter Immelman
Boodskappe: 114
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
Ek stem saam DD. Ek begin dink dat die lagie van bskaafdheid ook maar
bleddie dun is.
pj

"Davie Davis" skryf in boodskap news:llf5ktkb042rjo8s809lrvmksl4f69k8lj@4ax.com...
> On Tue, 3 Jul 2001 23:38:30 +0200, p...@eskom.co.za wrote:
>
>
>> Vanaand was die onderwerp die jag van luiperds met die hulp van opgeleide
>> honde.....en dis onsportief en walglik(my siening).
>
>> pj
>>
>
> Net so walglik soos die engelse wat die jag van jakkalse deur ruiters
> as 'n elite sport beskou, PJ.
>
> DD
Re: Special Assignment [boodskap #101463 is 'n antwoord op boodskap #45717] Wo, 16 Februarie 2005 07:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))))) So jy meen die trokbestuurder maak sommer self die ou
agterwielietjie reg?
Nou wonder ek net hoekom ek gereeld ondersteuningsvoertuie sien by groot
trokke met wiel- en ander probleme, en geen vroumens in sig nie?:)))
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:E8WdnRrBdI0nbI_fRVn-gg@is.co.za...
> Foeitog ja, en ek wonder waar al die onderhoud vandaan gaan kom as jy in die
> boendoes staan en 'n 18-wheeler se binneagterwiel is pap? Dis soos daai
> Koeke deur Afrika-toer....met hul mans op gereedheidsgrondslag om hulle te
> help as daar moeilikheid is.
> "Annette" wrote in message
> news:cuuq75$de6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Het iemand van julle dit gesien?
>> Geen wonder een van die skuldiges wou dit met 'n hofinterdik verhoed nie.
>> Miskien moet hulle maar alle langafstandvragmotors laat bestuur deur
>> dames:))
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
Re: Special Assignment [boodskap #101466 is 'n antwoord op boodskap #45717] Wo, 16 Februarie 2005 07:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))))) Die meeste trokdrywers wat ek sien is maar tingerig, en hoeveel
fisiese krag het mens nou juis nodig as jy 'n pneumatiese domkrag het?
Of praat jy nou van die krag wat mens moet hê om die wiel te rol en op te
lig?
Ag nee wat - enige mens wat mieliepap eet het genoeg krag daarvoor.:))
Lyk my die meisies daar in Suidwes doen 'n goeie joppie om sommige van jul
mans daar te laat dink hulle is kragtelose hulpelose wesentjies:))

--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:NcqdncTGmdeUZo_fRVn-iA@is.co.za...
> Luister koekie, as jy 'n 1000+ kilo's weg is van die naaste groot sentrum af
> en in die middel van die woestyn, dan kan jy nie wag vir 'n
> ondersteuningspan nie. Vrouens....OOR DIE
> ALGEMEEN!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!......het nie die fisiese krag nie.
> "Annette" wrote in message
> news:cuusn7$k15$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> :)))))) So jy meen die trokbestuurder maak sommer self die ou
>> agterwielietjie reg?
>> Nou wonder ek net hoekom ek gereeld ondersteuningsvoertuie sien by groot
>> trokke met wiel- en ander probleme, en geen vroumens in sig nie?:)))
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:E8WdnRrBdI0nbI_fRVn-gg@is.co.za...
>>> Foeitog ja, en ek wonder waar al die onderhoud vandaan gaan kom as jy in die
>>> boendoes staan en 'n 18-wheeler se binneagterwiel is pap? Dis soos daai
>>> Koeke deur Afrika-toer....met hul mans op gereedheidsgrondslag om hulle
>>> te
>>> help as daar moeilikheid is.
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:cuuq75$de6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Het iemand van julle dit gesien?
>>>> Geen wonder een van die skuldiges wou dit met 'n hofinterdik verhoed nie.
>>>> Miskien moet hulle maar alle langafstandvragmotors laat bestuur deur
>>>> dames:))
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>>
>>
>
Re: Special Assignment [boodskap #101470 is 'n antwoord op boodskap #101463] Wo, 16 Februarie 2005 08:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Luister koekie, as jy 'n 1000+ kilo's weg is van die naaste groot sentrum af
en in die middel van die woestyn, dan kan jy nie wag vir 'n
ondersteuningspan nie. Vrouens....OOR DIE
ALGEMEEN!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!......het nie die fisiese krag nie.

"Annette" skryf in boodskap news:cuusn7$k15$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> :)))))) So jy meen die trokbestuurder maak sommer self die ou
> agterwielietjie reg?
> Nou wonder ek net hoekom ek gereeld ondersteuningsvoertuie sien by groot
> trokke met wiel- en ander probleme, en geen vroumens in sig nie?:)))
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:E8WdnRrBdI0nbI_fRVn-gg@is.co.za...
>> Foeitog ja, en ek wonder waar al die onderhoud vandaan gaan kom as jy in die
>> boendoes staan en 'n 18-wheeler se binneagterwiel is pap? Dis soos daai
>> Koeke deur Afrika-toer....met hul mans op gereedheidsgrondslag om hulle
>> te
>> help as daar moeilikheid is.
>> "Annette" wrote in message
>> news:cuuq75$de6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Het iemand van julle dit gesien?
>>> Geen wonder een van die skuldiges wou dit met 'n hofinterdik verhoed nie.
>>> Miskien moet hulle maar alle langafstandvragmotors laat bestuur deur
>>> dames:))
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>>
>
Re: Special Assignment [boodskap #101473 is 'n antwoord op boodskap #45717] Wo, 16 Februarie 2005 10:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Mens kry baie aantreklike swart mans wat alte graag sal wil saamry:)))
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:dJydnVOBKp9WvY7fRVn-qg@is.co.za...
> Wys jou net jy vreet snoek heeldag en pram die papsak......dis nie die
> domkrag nie! Dis die moere...nie vroumense nie, daai goete wat die wiele
> vashou en wat jy met 'n spênner moet losdraai. Dit sit nie in elke vrou se
> gat om dit te kan doen nie. Weet jy wat weeg 'n taaier van 'n lorrie?
> Verder kan jy 'n swart arbeider op die langpad saam met enige manlike drywer
> stuur, maar 'n wit vrou? Nie maklik nie! Prakties is dit 'n boggerop...
> "Annette" wrote in message
> news:cuuud8$ns6$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> :))))) Die meeste trokdrywers wat ek sien is maar tingerig, en hoeveel
>> fisiese krag het mens nou juis nodig as jy 'n pneumatiese domkrag het?
>> Of praat jy nou van die krag wat mens moet hê om die wiel te rol en op te
>> lig?
>> Ag nee wat - enige mens wat mieliepap eet het genoeg krag daarvoor.:))
>> Lyk my die meisies daar in Suidwes doen 'n goeie joppie om sommige van jul
>> mans daar te laat dink hulle is kragtelose hulpelose wesentjies:))
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:NcqdncTGmdeUZo_fRVn-iA@is.co.za...
>>> Luister koekie, as jy 'n 1000+ kilo's weg is van die naaste groot sentrum af
>>> en in die middel van die woestyn, dan kan jy nie wag vir 'n
>>> ondersteuningspan nie. Vrouens....OOR DIE
>>> ALGEMEEN!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!......het nie die fisiese krag nie.
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:cuusn7$k15$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> :)))))) So jy meen die trokbestuurder maak sommer self die ou
>>>> agterwielietjie reg?
>>>> Nou wonder ek net hoekom ek gereeld ondersteuningsvoertuie sien by
>>>> groot
>>>> trokke met wiel- en ander probleme, en geen vroumens in sig nie?:)))
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:E8WdnRrBdI0nbI_fRVn-gg@is.co.za...
>>>> > Foeitog ja, en ek wonder waar al die onderhoud vandaan gaan kom as jy in die
>>>> > boendoes staan en 'n 18-wheeler se binneagterwiel is pap? Dis soos daai
>>>> > Koeke deur Afrika-toer....met hul mans op gereedheidsgrondslag om
>>>> > hulle
>>>> > te
>>>> > help as daar moeilikheid is.
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:cuuq75$de6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Het iemand van julle dit gesien?
>>>> > > Geen wonder een van die skuldiges wou dit met 'n hofinterdik verhoed nie.
>>>> > > Miskien moet hulle maar alle langafstandvragmotors laat bestuur deur
>>>> > > dames:))
>>>> > > --
>>>> > > Groetnis
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>
>>>>
>>
>
Re: Special Assignment [boodskap #101475 is 'n antwoord op boodskap #101466] Wo, 16 Februarie 2005 11:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wys jou net jy vreet snoek heeldag en pram die papsak......dis nie die
domkrag nie! Dis die moere...nie vroumense nie, daai goete wat die wiele
vashou en wat jy met 'n spênner moet losdraai. Dit sit nie in elke vrou se
gat om dit te kan doen nie. Weet jy wat weeg 'n taaier van 'n lorrie?
Verder kan jy 'n swart arbeider op die langpad saam met enige manlike drywer
stuur, maar 'n wit vrou? Nie maklik nie! Prakties is dit 'n boggerop...

"Annette" skryf in boodskap news:cuuud8$ns6$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> :))))) Die meeste trokdrywers wat ek sien is maar tingerig, en hoeveel
> fisiese krag het mens nou juis nodig as jy 'n pneumatiese domkrag het?
> Of praat jy nou van die krag wat mens moet hê om die wiel te rol en op te
> lig?
> Ag nee wat - enige mens wat mieliepap eet het genoeg krag daarvoor.:))
> Lyk my die meisies daar in Suidwes doen 'n goeie joppie om sommige van jul
> mans daar te laat dink hulle is kragtelose hulpelose wesentjies:))
>
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:NcqdncTGmdeUZo_fRVn-iA@is.co.za...
>> Luister koekie, as jy 'n 1000+ kilo's weg is van die naaste groot sentrum af
>> en in die middel van die woestyn, dan kan jy nie wag vir 'n
>> ondersteuningspan nie. Vrouens....OOR DIE
>> ALGEMEEN!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!......het nie die fisiese krag nie.
>> "Annette" wrote in message
>> news:cuusn7$k15$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> :)))))) So jy meen die trokbestuurder maak sommer self die ou
>>> agterwielietjie reg?
>>> Nou wonder ek net hoekom ek gereeld ondersteuningsvoertuie sien by
>>> groot
>>> trokke met wiel- en ander probleme, en geen vroumens in sig nie?:)))
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:E8WdnRrBdI0nbI_fRVn-gg@is.co.za...
>>>> Foeitog ja, en ek wonder waar al die onderhoud vandaan gaan kom as jy in die
>>>> boendoes staan en 'n 18-wheeler se binneagterwiel is pap? Dis soos daai
>>>> Koeke deur Afrika-toer....met hul mans op gereedheidsgrondslag om
>>>> hulle
>>>> te
>>>> help as daar moeilikheid is.
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:cuuq75$de6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Het iemand van julle dit gesien?
>>>> > Geen wonder een van die skuldiges wou dit met 'n hofinterdik verhoed nie.
>>>> > Miskien moet hulle maar alle langafstandvragmotors laat bestuur deur
>>>> > dames:))
>>>> > --
>>>> > Groetnis
>>>> > Annette
>>>> >
>>>
>>
>
Re: Special Assignment [boodskap #101479 is 'n antwoord op boodskap #101473] Wo, 16 Februarie 2005 15:01 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hrrrrmmm!!

"Annette" skryf in boodskap news:cuv7jh$cbv$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Mens kry baie aantreklike swart mans wat alte graag sal wil saamry:)))
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:dJydnVOBKp9WvY7fRVn-qg@is.co.za...
>> Wys jou net jy vreet snoek heeldag en pram die papsak......dis nie die
>> domkrag nie! Dis die moere...nie vroumense nie, daai goete wat die
>> wiele
>> vashou en wat jy met 'n spênner moet losdraai. Dit sit nie in elke vrou se
>> gat om dit te kan doen nie. Weet jy wat weeg 'n taaier van 'n lorrie?
>> Verder kan jy 'n swart arbeider op die langpad saam met enige manlike drywer
>> stuur, maar 'n wit vrou? Nie maklik nie! Prakties is dit 'n boggerop...
>> "Annette" wrote in message
>> news:cuuud8$ns6$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> :))))) Die meeste trokdrywers wat ek sien is maar tingerig, en hoeveel
>>> fisiese krag het mens nou juis nodig as jy 'n pneumatiese domkrag het?
>>> Of praat jy nou van die krag wat mens moet hê om die wiel te rol en op te
>>> lig?
>>> Ag nee wat - enige mens wat mieliepap eet het genoeg krag daarvoor.:))
>>> Lyk my die meisies daar in Suidwes doen 'n goeie joppie om sommige van jul
>>> mans daar te laat dink hulle is kragtelose hulpelose wesentjies:))
>>>
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:NcqdncTGmdeUZo_fRVn-iA@is.co.za...
>>>> Luister koekie, as jy 'n 1000+ kilo's weg is van die naaste groot sentrum af
>>>> en in die middel van die woestyn, dan kan jy nie wag vir 'n
>>>> ondersteuningspan nie. Vrouens....OOR DIE
>>>> ALGEMEEN!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!......het nie die fisiese krag nie.
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:cuusn7$k15$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > :)))))) So jy meen die trokbestuurder maak sommer self die ou
>>>> > agterwielietjie reg?
>>>> > Nou wonder ek net hoekom ek gereeld ondersteuningsvoertuie sien by
>>>> > groot
>>>> > trokke met wiel- en ander probleme, en geen vroumens in sig nie?:)))
>>>> > --
>>>> > Groetnis
>>>> > Annette
>>>> > "Suidwester" wrote in message
>>>> > news:E8WdnRrBdI0nbI_fRVn-gg@is.co.za...
>>>> >> Foeitog ja, en ek wonder waar al die onderhoud vandaan gaan kom as jy in die
>>>> >> boendoes staan en 'n 18-wheeler se binneagterwiel is pap? Dis
>>>> >> soos daai
>>>> >> Koeke deur Afrika-toer....met hul mans op gereedheidsgrondslag om
>>>> >> hulle
>>>> >> te
>>>> >> help as daar moeilikheid is.
>>>> >> "Annette" wrote in message
>>>> >> news:cuuq75$de6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> >> > Het iemand van julle dit gesien?
>>>> >> > Geen wonder een van die skuldiges wou dit met 'n hofinterdik verhoed nie.
>>>> >> > Miskien moet hulle maar alle langafstandvragmotors laat bestuur deur
>>>> >> > dames:))
>>>> >> > --
>>>> >> > Groetnis
>>>> >> > Annette
>>>> >> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Special Assignment
Volgende onderwerp: "Buile"?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 17:01:21 MGT 2024